ouditiewe geheue

10
Ouditiewe geheue Die vermoë om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.

Upload: winter

Post on 10-Jan-2016

108 views

Category:

Documents


23 download

DESCRIPTION

Ouditiewe geheue. Die vermoë om te herroep , dit wat gehoor of na geluister is. Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide . Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. Hond wat blaf. Tjirp van voëltjies. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Ouditiewe geheue

Ouditiewe geheueDie vermo om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.Leerder maak sy o toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer.Hond wat blaf.

Tjirp van voltjies.

Leerder maak sy o toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer.Haan wat kraai.

Kat wat miaau.

Die leerder moet die geluide apart identifiseer en dan in die korrekte volgorde wat dit gehoor is. Verander die volgorde n paar keer.

Die leerder luister na die geluide en kan dan na die prentjies wys in die volgorde waarin hy/sy dit gehoor het.4Leerder maak sy o toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer.n Perd wat runnik.

n Uil.

Leerder maak sy o toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer.Water wat drup.

n Klokkie wat lui.

Die leerder moet die geluide apart identifiseer en dan in die korrekte volgorde wat dit gehoor is. Verander die volgorde n paar keer.

Die leerder luister na die geluide en kan dan na die prentjies wys in die volgorde waarin hy/sy dit gehoor het.7Hen wat kekkel.Leerder maak sy o toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer.Bye wat zoem.

Leerder maak sy o toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer.n Skaap wat blr.Gooi water in glas/houer.

Die leerder moet die geluide apart identifiseer en dan in die korrekte volgorde wat dit gehoor is. Verander die volgorde n paar keer.

Die leerder luister na die geluide en kan dan na die prentjies wys in die volgorde waarin hy/sy dit gehoor het. 10