overstrand herald

32
Anina nou ‘n blondine en Anina nou ‘n blondine en Anina nou ‘n blondine en Anina nou ‘n blondine en Anina nou ‘n blondine en op Jeffreysbaai op Jeffreysbaai op Jeffreysbaai op Jeffreysbaai op Jeffreysbaai Haar huis glo vir net R600 000 verkoop Haar huis glo vir net R600 000 verkoop Haar huis glo vir net R600 000 verkoop Haar huis glo vir net R600 000 verkoop Haar huis glo vir net R600 000 verkoop Boland Kollege skaal bedrywighede af op Kleinmond

Upload: herald

Post on 19-Mar-2016

319 views

Category:

Documents


60 download

DESCRIPTION

Uitgawe/Issue 18 Julie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Overstrand Herald

Anina nou ‘n blondine enAnina nou ‘n blondine enAnina nou ‘n blondine enAnina nou ‘n blondine enAnina nou ‘n blondine enop Jeffreysbaaiop Jeffreysbaaiop Jeffreysbaaiop Jeffreysbaaiop Jeffreysbaai

Haar huis glo vir net R600 000 verkoopHaar huis glo vir net R600 000 verkoopHaar huis glo vir net R600 000 verkoopHaar huis glo vir net R600 000 verkoopHaar huis glo vir net R600 000 verkoop

BolandKollege skaalbedrywighede

af opKleinmond

Page 2: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 2

KLEINMOND ñ Fundco seberugte Anina Kohler Eygelaarbly deesdae op Jeffreysbaai,is nou ën blondine en word glogereeld in spoggerige eet-plekke en die plaaslike in-kopiesentrum opgemerk. Sy isblykbaar deesdae betrokke byën liefdadigheidsprojek op diÈbekende kusdorp.Intussen doen hardnekkigegerugte die rondte dat sy linksen regs van bates aan dieontslae raak is. Die jongstegerug is dat sy haar luuksehuis in Kleinmond se hoof-straat vir net R600†000 van diehand gesit het. Die huis is gloaan ën vriend van haar ver-koop. Die Herald kon nie dieinligting bevestig nie, aan-gesien ons nie met KohlerEygelaar self kan kontakmaak nie. ën Plaaslike proku-reur wat in die verlede vir haareiendomstransaskies behartighet, het aan die koerant gesÍhy dra geen kennis van enigeverkooptransaksie nie. KohlerEygelaar het blykbaar ën paarjaar gelede aansoek gedoenvir ën verband om die huis tekoop en toe dit nie toegestaanis nie, het sy glo kontant daar-voor betaal. Die Herald ver-neem dat sy R1,3 miljoen virdie eiendom betaal het, maartoe derduisende rande severbeteringe aangebring het.Plaaslike eiendomsagenteraam die huidige waarde vandie woning op tussen R1,8 en

Anina nou blondineen op Jeffreysbaai

R2 miljoen. Volgens mensewat al in die huis was, wasalles net van die beste enduurste. Daar is vyf slaap-kamers, drie badkamers, plekvir vier motors, ën klein swem-bad en ën lapa. Van die rus-banke in die sitkamer het glosoveel as R50†000 elk gekos.Dit is aangevul met Persiesetapyte, platskerm televisies inelke kamer en duur elektriesetoestelle soos koffiemasjiene.

Van diÈ duur meubels, is vol-gens voormalige vertrouelingevan Kohler Eygelaar, glo aanën plaaslike sakeman vir ënskamele R20†000 verkoop.Intussen sÍ die bron verwyderën plaaslike vriendin van Aninasteeds gereeld goedere uit diehuis.Hierbenewens hang daarsteeds ën vraagteken oorKohler Eygelaar se duur kopiein Kleinmond se hawe. Sy hetin Desember verlede jaarR900†000 vir die Europarestaurant betaal. Die naamvan die restaurant is intussenverander na die nuwe huur-ders glo die ìinhoudî daarvanby haar ìgekoopî het. Uitdokumente in die Herald sebesit, is dit duidelik dat daar indie twee of drie maande voorFundco in duie gestort het,honderde duisende randevanuit die twee Fundco reke-ninge na die restaurant self en

(vervolg op bl 3)

Page 3: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 3

13

die voormalige eienaar van dietoenmalige Europa, mnr Seb Cloete,gevloei het.

Fundco is vroeÎr vanjaar in besigheids-redding geplaas na dit duidelik gewordhet dat Kohler Eygelaar nie haar verplig-tinge teenoor haar talle beleggers konnakom nie. Dit is steeds nie duidelikpresies hoeveel geld vermis word nie,maar voorlopige ondersoeke het getoondat tussen R30 en R40 miljoen vanbeleggers op ander sakebedrywighedeen haarself spandeer is. Dit sluitderduisende rande in wat bestee is opetes in spog restaurante regoor die land,duur klere, juwele en sosiale geleent-hede.Die beleggers wat miljoene in KohlerEygelaar se onderneming belÍ het, sitintussen hande in hare oor waar hul geldheen is en of hulle iets daarvan gaanterugkry. Die bates van Fundco selfbeloop glo net 2 of drie miljoen rand. Kortna besigheidsredding op aandrang vandie beleggers ingestel is ( wat nou blyk ënfout te gewees het, aangesien dit dieproses net vertraag en geld gekos het),het dit duidelik geword dat dat daar nikste redde is nie, en die onderneming is toegelikwideer.Mnr Jurgens Steenkamp van KPMG issedertdien deur die Kaapse Hooggeregs-hof as likwidateur aangestel. Hy hetDinsdag aan die Herald gesÍ mensemoet besef dat likwidasie ën regsprosesis wat duidelik uitgespel word deur die weten noukeurig gevolg moet word. Steen-kamp het gesÍ die proses is onderweg,maar sal tyd neem. Daar is reeds op vandie eiendom van Fundco beslag gelÍ endit sal met verloop van tyd verkoop word.Intussen word daar ondersoek ingestelna alle transaksies wat deur die onder-neming aangegaan is. Sou daar gevindword dat van die transaksies onreÎlmatigwas, kan dit ter syde gestel word. Hy het

(vervolg van bl 2)

(vervolg op bl 4)

Page 4: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 4

gesÍ dit is belangrik datmense onderskeid tref tussendie bates van die besigheid endie lid (Kohler Eygelaar) self.Hy het gesÍ sou daar bevindword dat die lid (KohlerEygelaar) roekeloos opgetreehet in die uitvoering van haarpligte, kan daar aansoekgedoen word vir ën bevel om

haar persoonlik aanspreeklikte hou. Indien dit sou gebeurkan daar dan op haar per-soonlike bates beslag gelÍword.Steenkamp het gesÍ hulleneem kennis van die bewe-ringe wat tans gemaak worden dit sal mettertyd ondersoekword.

Anina nou blondine(vervolg van bl 2)

Uit ‘n dokument wat die likwidateur aan belanghebbendesgestuur het en wat die koerant kort voor ons ter perse gaanWoensdagoggend , onder oë gehad het, blyk dit dat Fundcose bates net meer as R3m beloop. Dit sluit meubels ter waardevan R23 000, voertuie ten bedrae van R955 000 en ‘nbankbalans van R41 000 in. Twee lenings, die een aan KohlerLogistics ( t/a as Butcher Brothers) van R1m en nog een aan ‘nmaatskappy met die naam Dine Magazine ( wat behoort aandie voormalige eienaar van die Europa restaurant, Seb Cloete)ten bedrae van R1,014m, word ook as bates aangedui, maarsal in alle waarskynlikheid nie verhaal kan word nie. In die gevalvan Butcher Brothers is daar slegs die slaghuistoerusting watverkoop kan word terwyl Cloete se onderneming vroeërgelikwideer is as gevolg van uitstaande skuld van meer asR14m. Volgens die dokument beloop die eise van beleggersteen Fundco net meer as R38miljoen.

Page 5: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 5

Page 6: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 6

KLEINMOND ñ Drie plaaslikeinwoners is die afgelope weekin hegtenis geneem na hulleklaarblyklik ën huis in Delport-straat in Palmiet leeggedrahet. Volgens ao Jaco van Wykvan die polisie het die oplet-tendheid van inwoners in dieonmiddelike omgewing vandie huis direk tot die arrestasievan die vermeende dieweaanleiding gegee. ën Buurman,

Drie Kleinmonders vas oor inbraakWaldo Fourie en sy seun hetglo onraad gemerk en diepolisie in kennis gestel. Diedrie verdagtes is elders inPalmiet voorgekeer en daar isvan die gesteelde goedere indie voertuig gevind.By die huis self het die diewevan die goed wat hulle wouwegdra, netjies in bokse langsdie huis gepak, gereed omweg te ry.

Waldo Fourie, sy seun en Eldred Smith by van die gesteeldegoedere wat langs die huis gekry is.

Die voertuig waarin die vermeende inbrekers vasgetrekis.

KLEINMOND ñ ën Woordvoerder vir die Direkteur vanOpenbare Vervolging het Woensdagoggend, kort voor dieter perse gaan van die Herald, gesÍ daar is nog nie ënbesluit geneem oor die vervolging van ën verdagte in diesaak nie. ën Nabye familielid van me Christa Ross, wat inAugustus verlede jaar in haar gastehuis hier vermoor is,is onlangs in hegtenis geneem in verband met die moord.Die dossier is egter deur die senior staatsaanklaer opCaledon na die DOV verwys vir ën besluit of daar moetvervolg word of nie.

Nog geen besluitoor Ross vervolging

Page 7: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 7

Page 8: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 8

Page 9: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 9

Page 10: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 10

KLEINMOND - KleinmondStreetwatch/Buurtwag het dieafgelope week statistiek be-kend gemaak wat daarop duidat altesaam 31.7% van allehuisbrake en algemene dief-stalle rondom net drie stratein die dorp gekonsentreer is.Die buurtwag voorsitter, PieterScholtz, sÍ ën ontleding van diestatistiek van die afgelope sesmaande toon dat daar veraldrie brandpunte is. Hulle is 11de Laan, Kusweg en 4 de

30% van alle huisbrake en diefstal in drie strateLaan. Hy sÍ 11 de Laan loopdie ergste deur met altesaam12,2% van alle huisbrake endiefstalle wat hier plaasvind.Dan is dit Kusweg met 10.9%(as laer Kusweg ingesluit wordis dit net oor die 13%) en indie derde plek 4 de laan met8,5% van alle huisbrake endiefstalle. Scholtz het weereens ën beroep op inwonersgedoen om oplettend en weesen deel te word van die buurt-wag se aktiwiteite. Intussen wil

dit blyk dat die aantal huis-brake verlede week weer skie-lik die hoogte ingeskiet het.Indien diÈ tendens voortduurkan Julie ën rekordmaandword in terme van misdaad-statistiek.Polisie woordvoerder ao Jacovan Wyk het in reaksie op diestatistiek gesÍ syfers sooshierdie is belang-rik sodat diepolisie gepas kan optree. HysÍ Kleinmond se buurtwagspeel ën al hoe be-langriker rol

in die bekamping van misdaaden hiervoor is die polisiedankbaar. ìDit is egter be-langrik om ook die groterprentjie ingedagte te hou. ìDiepolisie is nie net verant-woordelik vir Kleinmond nie,maar ook sy drie buurdorpe,Bettysbaai, Pringlebaai enRooiels. Die skaal van die pro-bleem in diÈ drie gemeen-skappe is tans veel groter aswat die geval op Kleinmondis.î

KLEINMOND - George Hud-son, a loyal friend, dad andgrandfather and senior resi-dent from this town, peace-fully passed away in hishome on Friday, at the ripeold age of 84. George hadbeen a single resident ofKleinmond for many yearsafter his wife Milly passedaway in 2002. He was a keenand enthusiastic member ofthe local Fellowship Churchand participant in its acti-vities, while still enjoyinggood health. He loved Klein-mond dearly and always hadnice things to say about thebeautiful sea-side town. Hedrove himself around in his

Life prospector departsto explore heaven

maroon Uno and visited hismany friends to discuss thethings in life that intriguedhim like music, religion, poli-tics and the economy.He was born and grew upin Sheerness on the Isle ofSheppey in North Kent,England. After serving in thewar for the British Forces,he joined Shell as a mine-rals prospector, learning,working and living in severalcountries, ultimately endingup in South Africa uponretirement.He was fond of music andloved to attend operas inCape Town. He was espe-cially fond of the musicvideos of Andre Rieu. Hewas an enthusiastic internetuser and kept himself cur-rent with news of events andtrends around the world.Friends and family in SouthAfrica and the UK are sad-dened by his moving on andwill miss his presence andinformative conversations.His ashes will be scatteredon Jeanís Hill, during a pri-vate ceremony, according tohis wish. He will most likelyfind a way to continue hispassion for exploration inheaven. Danie Joubert.

Skakel ons by028 271 3394

Enigenuuswenk?

Page 11: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 11

Oom Sakkie (die strooipop opSingleton se Winkelstoep) hetnog stories rakende begrafnis-ondernemers (BO) en hulwedervaringe opgetel.So het ën oorledene se vrou dieBO beveel dat hy haar op diekis moet laat sit as dit in diegraf afdaal. Hoekom? ìHy hetlank genoeg op my kop gesiten dit is nou m˝ beurt!îDie BO was ook al heerlikverleÎ as hy per ongeluk by dieverkeerde kerk aangekom het/ die verkeerde graf gebruikhet / die graf nie kon vind nie /in ën doodloopstraat (ën keer-weer) ingedraai het met diehele stoet agter hom!!Op ën keer moes die BO netbontstaan toe die eggenoot ënbottel brandewyn te voorskynbring, ën sluk neem, dit aan diedraers aanbied en ook nogprobeer het om van die vog-gies in die predikant se keelaf te kry.Ook moes ën BO net keer toedie begrafnisgangers wou uit-eenspat toe hulle die geklop-klop van die neerlaatapparaatvir die geklop van die oorle-dene aangehoor het.ën Ander BO het nie besef datal die draers doof is en nie sybevele kon hoor nie. Toe hyverduidelik hoe hulle die kis indie graf moet laat sak, hetalmal net gelos en die kis hetëkardoef!!í in die gat beland.Buitengewone versoeke wat altot BOís gerig is, is dat ën vrou

Oom sakkie se “wooi”eers ën maand na haar doodbegrawe moes word, net ingeval sy nie regtig dood is nie.ën Ander ou het weer versoekdat hy so aangetrek word dathy vir die opstandingsdag be-hoorlik geklee sou wees. Nogeen het versoek dat ën bottelwhisky oor sy kis uitgegooimoes word, terwyl ën ander ënhoed op sy kop in die kis wouhÍ. Iemand het selfs versoekdat die BO die oorledene moetlaat glimlag soos op die fotowat voorsien is.Ook van die ander amps-draers by ën begrafnis het aldinge ondervind. So is ën orre-lis versoek om ìWish me luckwhen you wave me goodbyeîte speel aan die einde van diediens. ën Koster moes al ënmuntstuk opskiet om te bepaalwatter seun kry die video-masjien.Menige predikant, begrafnis-ganger, BO of grafgrawer hetal in die graf geval, partykeersywaarts en soms agteroor.Vreemde versoeke is ook algerig oor wat in die kis saammet die liggaam begrawemoes word. Eenkeer was ditën wenkaartie, en ën ander keerën hamburger, skyfies en ënmodelvliegtuigie in ën seun sekis.

In Singleton se Winkel hangën doodskleed met die kennis-gewing: ìTe huur. Nog onge-bruik!î Jean

KLEINMOND - Niki Costaraswho has lived here for quite anumber of years, is thought tohave passed away sometimeon Monday eve-ning.Niki was a fully qualified jewel-ler and goldsmith who opera-ted her own business for someyears with her son, Barry Ver-ster, as apprentice. Many resi-dents knew her from her stintat Stax and lately at Emmaís.Emma Bates said Niki hadbeen feeling under the weath-er since she broke her footsome weeks ago. Emma sayson Monday Niki was told thatshe would have to undergo afurther operation as the boneshad not mended correctly. Nikialso apparently told Emmathat she wanted to come back

Niki passed away unexpectedlyto work the following day.Toe Emma Dinsdagoggend virNiki wou oplaai, was daargeen antwoord nie en het Em-ma glo gedink Niki slaap nog.Sy het ën bietjie later weer ëndraai gaan maak omdat Nikiook nie haar sel geantwoordhet nie en Emma bekommerdbegin raak het. Die eienaarvan Niki se woonplek het diedeur oopgesluit en Niki isgevind waar sy op haar ruggelÍ het, nog met ën skoppiein haar hand waar sy blykbaariets wou opvee. Vermoedelikis sy reeds die vorige aandoorlede aan natuurlike oorsake.Geen begrafnisreÎlings- wasnog bekend met die Herald seter perse gaan nie.

Page 12: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 12

Siyabulela reg vir speel!KLEINMOND - The SiyabulelaPre-Primary has been thefortunate recipient of abeautiful child-friendly garden.This was brought about by agardening business in town toaccommodate the growingnumber of pupils at the school.Tydens die skoolvakansie wasdit baie bedrywig by SiyabulelaPre-Primer! Daar is hard ge-werk om die speelgrond tevergroot vir die groeiendeleerdergetalle. GreencapeLandscapping was in beheervan die projek en met die hulpen harde werk van ChristoAdams, Henry John & Uncle

het hulle in 3 weke ën leÎ stukgrond in ën lushof vir die kin-ders omskep! Daar is ënpaadjie aangebring waaropdie kinders met fietsies kan ryen sodoende meer oor pad-veiligheid kan leer asook ënpaar speel appararate. Verderis die gebied met gras enbome verfraai. Siyabulela be-plan om met die amptelikeopening van die speelgrond ënbraai te hou om sodoende diegemeenskap deel te maakvan die geleentheid.

Hierdie geleentheid sal vroegin die lente plaasvind.

SB Meyer was tydens ‘nonlangse trekking byKleinmond Superspar diegelukkige wenner van ‘n 40cm platskerm tv en dvdhoëtroustel. Hier ontvanghy sy prys.

Page 13: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 13

KLEINMOND - Nadat die He-rald ën naamlose briefie ont-vang het dat die plaaslikekampus van die Boland Kol-lege op die terrein van Mthim-khulu Village gaan sluit, hetons die volgende van die kan-toor op Caledon verneem:The Kleinmond site has al-ways been a satellite site forthe Caledon Campus andnever an independently fun-ctioning campus. The stra-tegic direction of the collegehas changed and due to thecollege having to work withinvery tight funding parametersthe current format of all siteswere reviewed and three sitesífunctioning was found to needa change in strategy.The programme offering of theBredasdorp Site will beadjusted to closely link with theproposed Anene BooysenSkills Centre. Student num-bers at the Kleinmond Sitecompared to large populationgrowth in Hermanus made thecollege strategically decide to

Local Boland campus shifting focusincrease its formal, full-timeoperations in Hermanus anddecrease in Kleinmond. Thesite is therefore not closingdown, but merely shifting itsfocus to alternative modes ofdelivery, other than the formalfull-time programmes whichmay include skills program-mes.Boland College remains com-mitted to see students throughwho are currently in the sys-tem. The Kleinmond Site willcontinue to function as a sate-llite site of Caledon Campusand students currently in thesystem will be supported tofinish their studies. Should stu-dent numbers in these groupsbecome too small, studentswill be transported to eitherHermanus or Caledon to com-plete their studies.

Proof of Boland Collegeíscommitment to training in theKleinmond area is the new N4Management Assistant groupcurrently being registered.

Spaying females animals can result in the following benefits:Spotting during the heat period. Male animals entering the yardwhile the female is in heat. Pregnancy complications, involvingcaesarean sections and in some cases, death. Breast tumours.Less than 1% incidence if spayed prior to the first heat, in excessof 5% incidence ñ in non-spayed female dogs older than fiveyears. Uterine infections, possibly life threatening, increasinglycommon with age. Tumors of the ovaries, uterus, and vagina.Need for extra food. Irritability and emotional changes.Hormonal stress and instability. Unwanted puppies killed inshelters, abandoned in the streets, neglected or abused in badhomes. Angie’s Pudding and Pie is aiding KAWS this month.They are selling lovely meals on Thursday evenings duringJuly. 15 % of the price of every meal will go to KAWS. Lastweek 80 meals were sold.

Spaying

Page 14: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 14

ën Weeklikse rubriek deurIlna [email protected]

Nog ‘nkoppie..?

Ek is tog ën ernstige fan vanìPeanutsî. Dis die vaal stro-kiesprentjies met karaktertjiessoos Charlie Brown en Snoo-py, geskep deur Charles MSchulz.Ek is veral gek daaroor dat diesnaaksighede niks te doen hetmet terte wat vlieg of ham-mers wat mense se koppeplatslaan nie. Dis niks ìin yourfaceî nie en tog vertel elkestrokie ën storie.In een reeks verhaaltjies, isSnoopy dolgelukkig en Lucykan dit glad nie insien dat ënmens (of ín hond!) so onon-derbroke oor niks in besondergelukkig kan wees nie. Hy kykna blare wat val en dit griefLucy dat ín mens (of ín hond!)so simpel kan wees dat val-lende blare soveel vreugdeveroorsaak.Op ín ander plek dans Snoopyweer en weer eens is Lucy erggegrief. Met al die hongers-nood en oorloÎ en ongeluk-kigheid, het hy die astrantheidom vrolik te wees! Snoopydans net voort en hy lyk sogelukkig soos ín vark(-ie) inPalestina. Op oulaas sÍ hy hykan nie help nie, sy voete isgelukkig, dis hulle wat sodans.Nou moet ek vir Lucy gelykgee: daar is armoede enhonger en ongelukkigheid indie wÍreld. Ek gee toe datdaar daagliks rede is om tefrons of huil of tande te knersoor al die ongegtigheid. Dievraag is: gaan ons op hierdiemanier iets daaraan kandoen? Mense (en seker hon-de) kla en kerm oor die ekono-mie, die regering, die petrol-prys, misdaad en wat nog al.ën Mens (of ën hond) kan jou-

Oor niks . . . en allesself sonder post-traumatiesestres of fisiologiese oorsaak,maklik in ën donker depressiein dink.Of ons kan sien die blare watval, is waarlik mooi. Die see isnooit dieselfde nie. Die bergwissel sy voorkoms saam metdie seisoene en babatjies blypragtig. Dit beteken nie dienood om jou gaan ongesiensverby nie, maar ën mens (of ënhond) hoef seker nie oor elkeding wat gebeur in sak en aste gaan sit nie. Meer as helpwaar jy kan, word van nie-mand verwag nie.Die wÍreld sal verseker ver-gaan, maar sover ek weet, nievandag of mÙre nie. En al soudit vandag of mÙre wees, gaandit help dat ek my klere skeuren as op my kop strooi? HoesÍ Paulus? ìNee, stellig nieî.Ek het ook al uitgevind, ekword nie langer van my kweloor iets waaraan ek niks kandoen nie, ek word breÎr.Ek glo die rose is ewe mooi ofiemand hulle nou sien of nie;New England se herfsblareword steeds hul sketterenderooi en oranje, selfs al kyk diemense nie; die pad omKoeÎlbaai hou nie skielik opom pragtig te wees, net oordaar nie ën kar daarlangs rynie. Ons kan dit net sowelgeniet en waardeer.Ons verwar dikwels geluk envrolikheid, met ligsinnigheid.Ja wel, soms is ën mens (of ënhond) laf wanneer jy gelukkigis, maar ligsinnigheid is in ënander kategorie. Ek ken lig-sinnige mense (dalk ookhonde) wat depressief raakoor (vir my) onbenullighede.Gewoonlik wanneer hulle nie

(vervolg op bl 15)

Page 15: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 15

Briewe

die regte handsak of skoenekan kry om ën uitrusting af terond nie, of ën geleentheid ge-mis het om ën sepie-ster teontmoet.Eintlik moet ën mens (of ënhond) net onthou elke dag het

genoeg aan sy eie kwaad enën mens (of ën hond) moet blywees oor die goeie dinge watis. En om te troos hÈt Lucyimmers eenmaal vir SnoopygesÍ: ìFELICITAS EST PAR-VUS CANIS CALIDUSî (Hap-piness is a warm puppy).

(vervolg op bl 15)

In Kleinmond is die werk soskaars dat jy enige iets souneem by enige iemand al kenjy ook nie die persoon nie.Veral werk vir messellaarsasook arbeiders maar selfsander soort werk, want as jyvir jare of maande nie iets opdie tafel kon sit nie, sien jydaarna uit om op die einde vanjou werksweek jou eie geld injou hand te kan hÍ al was ditook vir twee dae, ën week ofselfs ën paar ure. Maar as ditdarem nou by Vrydag kom enjy moet hoor jy sal volgendeweek jou salaris kry, is ditdarem kommerwekkend, enas die volgende Vrydag komword vir jou gesÍ jy moet wagtot die volgende een.En dan moet jy bel agter jougeld aan of jy moet selfs totdaar loop en as jy by die per-soon se huis kom is hy nooit

Pas maar opdaar nie. Wanneer daar virhom gebel word is hy kortaf enonbeskof en sit sommer diefoon af. Daar is sekere mensewat desperaat vir hul geld iswant hulle het daarvoorgewerk. Hulle dink ook aan hulfamilies wat gevoed moetword.Met hierdie brief in die Over-strand Herald waarsku ek diepubliek teen mnr Isaac Phil-lips, want ek wil verhoed dathulle nie dieselfde oorkom aswat ek en baie ander oorge-kom het nie.Ontevrede van Kleinmond

Die Herald het mnr. Phillipsgebel en hy ontken “Onte-vrede” se stellings ten sterk-ste. Hy sê hy werk daagliksmet bouers en sy mense wordbetaal op die ooreengekomedae.

Na aanleiding van ën paar ad-vertensies, en ën lang-arm-dans wat ten bate van Bran-don gehou is wil ons Baiegraag ën GROOT Dankie geeaan almal wat tot dusver ënbydrae, donasie of enige vormvan hulp aangebied het.Die totale bedrag van R45 000is vinnig besig om nader tekom. Ons het sopas die R23000 merk verby gesteek, en ditagv. van ons gemeenskap watsoveel omgee vir sy wondelikeen talentvolle kinders.Die kaartjies vir die dans in diestadsaal het goed verkoop,maar menige mense kon nieself daar wees nie, hoewelbaie ën bydrae gemaak het.Intussen is besluit om nog ën

Brandon se fondsinsameling vorderdans te hou nader aan dieeinde van die maand. Allebesonderhede sal weer eensin die Herald geadverteerword.Ons sal ook die baie gewildeVetkoek en Mince & VetkoekHamburgers, asook die wel-bekende en gesonde Semel-beskuit wat Elize destyds inhaar winkel (Biltong & Smo-kes) verkoop het, op ën week-likse basis verkoop. Voorafbestelling vir Vrydae kan ookby Elize direk gemaak word.Nogmaals BAIE DANKIE aanalmal se bydraes, bekend ofnie, sonder julle is dit niemoontlik nie.Ons doen hiermee ën beroepop ons gemeenskap, individue

en besighede as u enigebydrae of donasie wil maak ofbestellings wil plaas, om ElizePoole te kontak, by 072-765-2234 of selfs by haar kantoor

Hoofweg 15 in te loer. Brandonse Toer na Ierland vind plaasvanaf 20-30 September 2013.

Elize Poole

Graag wil ons as familie aanalle Kleinmonders ën dankiebring vir die wyse waarop myman, Flip Fouche, sy laastedae in Kleinmond kon sluit. Viral die besoeke en belang-stelling, die meegevoel betuig,en ook die ondersteuningvanaf die Kogelpark Bestuuren Personeel. Dit was so be-sonders en gepas, en hy wasso vol vrede in die wete dat hy

‘n Dankbare hart!in Kogelpark versorg kon wordtot die laaste.Dankie Kleinmonders dat julleons kom toevou het, en datons steeds voel soos inwonersvan ons mooi dorp ñ met symooi mense! Ek salueer julleen sal altyd Flip se voetspoorhier kan volg in die talle monu-mente wat hom verteen-woordig.Irene Fouchè

Nuwe bestuurderKLEINMOND ñ AndrewMartin is onlangs as een vandie twee senior bestuurdersby die Kleinmond Supersparaangestel. Andrew is ënervare kleinhandelaar met21 jaar se ondervindingagter die blad. Hy was voor-heen by die Keur, Kos en

Wyn Kwikspar op Stellen-bosch en het onlangs ën tweejaar lange bestuurskursus bydie SPAR-groep suksesvoldeurloop.Hy is ën boorling van Somer-set Wes en het hom aan-vanklik as onderwyser be-kwaam.

Page 16: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 16

BrieweDie twee laaste groot vragtemet sakke vol sekerlik goeieklere en skoene is weer ge-durende die afgelope drieweke deur Salma en HansLoots kom haal. Me Bekker,die Sosiale Werkster in dieKantoor van Ruiterwacht hetby navraag of hulle nog sulkedonasies wil ontvang, ge-antwoord dat ons tog NOOITmoet ophou nie want dit isvoorwaar ën groot behoefte enën diepe put waarin dit moetvoorsien. Haar groot dank aanalmal wat so gereeld bydra draek graag aan u almal oor.Iemand het twee sakke volklere en ën lekker dik plastiesebeddekking, baie geskik vir ëngrondbeddekking onder dunkomberse, hier gelaat met diespesiale versoek dat dit na dieHuisloses in die Strand moetgaan en so is dit toe gedoen.Baie dankie daarvoor.Daar is ën hele paar personewat elke nag op ons dorp indie oopte koud slaap. Onsweet mos almal hoe snoesigdit is om onder ons eie lekkerdik komberse of duvets, ensoms nog bo-op ën elektriesekombers in te kruip. Mens voelheel skuldig wanneer jy dielekker warmte van jou eie bed,in jou eie veilige huise so nagvir nag as vanselfsprekend en

Wie kan help?ìek het dit mos self verdienîaanvaar. Ek soek assebliefdringend na so ag of ses kom-berse (dit hoef nie nuwes tewees nie) om vir die personete gee om die ysige koue vandie lyf af te hou en so ook dandie siektes wat so makliktoeslaan.My tafels op die agterstoepstaan altyd reg as ek nie tuisis nie, en ons ou 14 jarigehondjie blaf nie eens meer nie,wat nog te sÍ byt. Hier by 61Botrivierweg is klere, skoeneen komberse vir die wintermos altyd so welkom en alhierdie donasies word dan sospoedig moontlik voorentoegeneem na diegene wat dit sonodig het. Veral wanneer daarën sterfgeval in ons dorp onderdie oues van dae voorkom dankan die familie met groot ge-rustheid die woonplek leeg-maak hier na my kant toewetende dat alles goed ont-vang en aangestuur sal word.Ek ontvang alles met grootdankbaarheid vir u barm-hartigheid.Nou vra ek hierdie week ñWIE kan help? En WIE wilgraag help? Sluit aan by onsketting en help ën niks-ver-dienende maar groot hulpbe-hoewende medemens.Marie

Page 17: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 17

BrieweTydens die jaarlikse steak-braai-aand van Kleinmond seRotariÎrklub op 29 Junie, is ënblokkieskombers wat deur dieeggenotes van die klubledegebrei is, uitgeloot. Op die fotoverskyn Jan Brand van Bettys-baai wat die gelukkige lootjiegehad het. Die trekking istydens die jongste vergadering

Rotariërs sê dankiegemaak. Die RotariÎrs wilgraag almal vir hul ondersteu-ning bedank. Dit was ën ge-noeglike aand in die Gholf-klubhuis. Die fondse wat inge-samel is, stel ons in staat omverskeie diensorganisasies opdie dorp te help met diewonderlike werk wat hulledoen. Kleinmond Rotariërs

Page 18: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 18

BrieweSalarisseEk sien in verlede week seHerald dat die munisipaliteitposte beskikbaar het virskoonmakers. Die vereiste isstanderd 6 en vorige ondervin-ding van skoonmaak. SalarisR65000,00 pj!Dis mooi en rein, maar nou ismy vraag: my vrou het baiejare gelede matriek geskryf, indie dae toe mens dit nogonder eie stoom moes doen,sy werk haar hele lewe lank,en nou twee jaar op Klein-mond. Sy verdien tansR2000,00 PM MINDER AS ëNSKOONMAKER!!Dis ën absolute skande. Sytoyi-toyi nooit nie, was nognooit een dag van die werk afnie, doen ën verantwoordelikewerk en word deur ons eiemense misbruik. Die houdingis, ìtake it or leave itîDie heer Ehrenreich is weer

besig om die mense van syunie op te sweep om betervoordele, met ën minimum sa-laris van R4500,00 permaand. Wat sal die meneer sÍas hy sien wat die ìvoorheenbevoordeeldesî regtig in onsdorpie verdien? Sal hy ook virons opkom, of steeds sÍ allewittes is rykmense?Werk self uit wat huushuur be-loop, die kleinste beskikbaar,water en ligte en kos, vergeetmaar petrol, ons sal met dap-per en stapper oor die wegkom.Die ou storie van ìonthou jy isnou min die Kaapî hou abso-luut geen water nie. Dis net soduur, indien nie duurder nie,om hier te woon as elders. Kykmaar na huishuur, motorlisen-sies, water en ligte ens.

Agge nee wat!

Page 19: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 19

Het uNuus-

wenke?

Skakelons by

028271

3394

Page 20: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 20

Page 21: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 21

Page 22: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 22

Page 23: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 23

Spertye vir advertensies en berigte:

ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00BERIGTE: Dinsdae 16:00

Page 24: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 24

Selfs ën koning en koningin hetal Jukskei gespeel. Gedu-rende 1947. Terwyl generaalJan Smuts eerste mininsterUnie was en dr. D. F. Malandie vooruitsig gesien het omdie regering se leierskap oorte neem, het Smuts die koningvan Engeland vir ën amptelikebesoek genooi. Op Maandag17 Februarie 1947 arriveerkoning George die 2de, konin-gin Elizabeth tesame metprinsesse Elizabeth enMargaret vir die eerste keer inKaapstad.Jukskei was indaardie stadium baie gewilden uniek. Hoewel die monargse verblyf slegs vir vyf daegeskeduleer is, reÎl Smutsmet die voorsitter van Jukskei

Kleinmond JukskeiklubSA, dr. Norman Reinach datdie koning en koningin ën potjiejukskei kan speel.Die geleentheid het hom toeafgespeel by die Fernwoodbane naby die parlement waarparlementariÎrs gereeld juk-skei gespeel het. Die konings-paar heel goed vertoon,hoewel jukskei uiteraard virhulle ìvolksvreemdî was. Diekoningin het glo beter gevaaras die koning, wat links was.Nog ën eerste minister, B.J.Vorster het baanbrekerswerkvir jukskei gedoen en mee-gehelp om jukskei op nasio-nale vlak tot ën nasionale sportin Suid Afrika te organiseer ente erken.Jukskeigroete

Dit is amper weer sulke tyd endie Kleinmond krieketspan isreeds besig met oefeninge virdie komende seisoen. Itís timefor the cricket season to startonce again.Prospective members can joinpractice on Tuesdays andThursdays from 17:00-18:00(winter times, or until the sunsets) at Kleinmond Laerskool.Nuwe persone wat die jaar wildeel wees van die span wordgevra om volgende weekDinsdag by Laerskool Klein-mond te wees vir die eersteoefening. Oefentye is Dinsdae

Kleinmond Krieketen Donderdae vanaf 17:00 ñ18:00 in winter en daarna totdie son sak.Almal is welkom. Die klub issteeds die houers van die son-dagliga 20 en 40 beurt bekersen wil graag bou op die suk-ses. Daar sal ook later diemaand meer inligting weesrakende die Kleinmond krie-ketklub se aansoek om dieSuid-Boland lidmaatskap.Everyone and anyone is wel-come to join. We will havemore clarity on Boland CricketBoard decision to let us jointhe South Boland league in acouple of weeksí time.After practice on Thursday(Today) at 18:15 at Guthrie &Theronís premises. All mem-bers, prospective membersand prospective sponsors arewelcome to attend.News from abroad: One of ouresteemed members, Chris-tiaan Jordaan, has been per-forming well for his Club sidein England. He was namedMVP (most valuable player)for their game two weeks agoand has already taken morethan 20 wickets. Reno Botes

Page 25: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 25

Page 26: Overstrand Herald

Christian Revival ChurchìMend the nets, the catch will be greatîMain Road 68Wednesday Nights at 19:00. All ages welcome.We worship, praise and love God with boldness and with all ofour heart, so come and join us!Heinrich 072 460 6226 / Riana 072 403 0599

AGS KERK KLEINMONDHoofweg 68 (Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365Elke Sondagaand om 18:00 KerkdiensWoensdagaande om 19:00 C.R.C. JeugDonderdagaande om 16:45 Uitleg van OpenbaringSondagoggende Verskillende UitreikingsOggendbiduur Maandag tot Vrydag om 07:00

HERVORMDE KERKSkakel Ds J Claasen (021) 855 4847Strand: 09:00 elke SondagHermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand

SEWENDE DAG ADVENTISTE KERKAanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6deStraat, KleinmondSaterdae: Sabbatsskool 09:30 ñ Erediens 11:00Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173

NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMONDc/o Nemesia Ave & School str, Protea dorp, Kleinmond072 077 7888 / 082 781 3556Sunday Mornings Service: 09:00Wednesday evening Service: 19:30All welcome

VKG PROTEADORPOggendbyeenkoms: 10:00 ñ Aandsamesang: 18:00

AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERKElke 2de en 4de Sondag van elke maand om 16:00 in dieGereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond.Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870

NG KERK: JULIE

KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.KH/v 7de Laan & 7de StraatAlmal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172Sondagoggend: 09:45

GEREFORMEERDE KERKH/v 13de Laan & 6de Straat. Tel: 028 271 5359Skriba: Izak Lessing Tel: 028 273 8134 / 083 259 340309:30 Ds Ferdi Postma18:00 Ds Ferdi Postma

LAKESIDE CHAPEL(Undenominational Christian Fellowship)Lakeside Drive, Bettyís Bay.Jan Vorster (Elder) 084 555 3322 / 028 272 9932Sunday Service time at 09:30

ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRYHoly Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman CatholicChapel, Twist Street, Bettyís BayFor further information contact - Chapelwardens 028 2729901 / 028 272 9551

KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH72 6th Street, KleinmondPastor Lionel Gibbons 028 271 4249Sunday Morning Worship: 09:30Sunday School: Grade R ñGrade 3

CATHOLIC CHURCHTwist Street, Bettyís Bay, Mass: Saturday @ 17:30Additional services as per notice board.Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411Deacon: Rev. Lester May 021 856 3793 / 082 568 4187

ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCHHeide Street, ProteadorpChapelwardens: Chris Japhta 0847 686 984 / Leilani Abrams079 980 4540 / 028 272 9363Services:1st and 3rd Sunday ñ morning prayer at 10:00 2nd Sunday communion at 10:00 3rd Sunday morning prayer at 10:00 4th Sunday at 08:00 holy communionSundayschool at 09h00Mavis swartz 028 271 4378Fonteinvroue gebedsgroep Maandagaande 18:00Jeug Vrydagaande 18:00 ñ Kyle Oliver 0840219372“nce a Anglican, always a Anglican.ë

PRINGLE BAY UNITED CHURCHCnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham028 273 8172. Sunday service: 09:00

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 26

ROOTED IN CHRIST Kleinmond Kerk"gees, bloed, kruis, waarheid, jou voorland"Jukskei KlubhuisDringend: Geen dienste verder tot nuwe diens tyeEn lokaal ge-allokeer is. DankieNavrae: 082 739 6275

DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDEWeihnachtsgottesdienst 24/12/2012, 18:00 gehalten vonHannes Trauernicht Kleinmond Fellowship Church 726th Street Keinmond.Sie Sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit HeiligemAbendmahl jeweils um 15:30 im Hause Kiessling 19 HarbourRoad Kleinmond.Sonntag, den 28. April 2013Sonntag, den 23 Juni 2013Sonntag, den 25 August 2013Sonntag, den 27 August 2013Sonntag, den 2 Dezember 2013. Adventsfeier

Kerke / ChurchesDatum Kerk: 09:00 Sentrum: 09:00 Saal: 09:007 Ds. Dirkie v/d Spuy Ds. Nico Rabe Geen14 Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan Geen21 Ds. Schalk van Wyk Ds. Ben de Wet Ds. Barry Lordan28 Ds. Barry Lordan Ds. Ben de Wet Ds. Carl Schunke

Page 27: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 27

Ska

kel o

ns

by

028

271

3394

Het

u e

nig

e n

uu

swen

k?

Page 28: Overstrand Herald

DagboekOverstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 28

Kleinmond Craft Market (Kunsmark). As the library has againreverted to closing every Saturday, our market will be heldevery Friday 09:00 – 15:00 depending on availability of thehall. If our board is outside, we are inside. New memberswelcome. Marlene 028 271 3582 / 073 171 1623

19 & 20 Julie: Singletonís Winkel oop Vrydag- en Saterdag-oggende (winter) vanaf 09:00-13:00 in Tweede Straat 14, Klein-mond. Kontakpersoon: Estelle Victor 0282713260/0727780249.

Donderdae: Interkerklike damesel om 10:00. H/v Elfde Straaten Eerste Laan. Kontak Marietjie by 0828725022.

Lieflappers Uitstalling: 1 Augustus: Vergadering rolbalsaal.Bring blokke en teesakkie-artikel. 3 September: Vergaderingrolbalsaal. Bring blokke en naaldwerk-benodigdhede. 3 Oktober:Vergadering rolbalsaal. Bring vlieÎnde-voÎls-blokke. 7November: Vergadering rolbalsaal. Bring die hele jaar se blokke.

18 Julie: U word hiermee vriendelik uitgenooi na ënGemeenskaps-vergadering wat gehou sal word om 17h30 indie Jeug Saal (langs die Kliniek). Die doel van die vergaderingis om KINDER-AANGELEENTHEDE aan te spreek. Uteenwoordigheid sal baie welkom wees. Vir verdere inligtingkontak gerus Kindersorg Suid-Afrika: Kleinmond by 028 2714044 ñ Kontak persoon: Erica/Corrie/Johanna/Sherridan.

Friends of the Library, Betty‘s Bay: 18 July: ìMakingChocolateî by Gaspard Bassut at 10h30, 2037 DelportStreet,Bettyës Bay. 8 August: ìLife with my family in the NamibDesertî by Nadine Zipfel at 10h30, Bettyës Bay Library. 28August: ìLocal History Collectionî to be started Bettyës BayLibrary; all interested invited to attend at 10h00, Bettyës BayLibrary. 19 September: ìA paint Mix & Techniqueî by Derric vanRensburg at 10h30 in his shop in Harbour road, Kleinmond.Refreshments available for own account. 28 September: BOOKSALE at Miems in Pringle Bay from 9h00. 17 October:ìComplete your Makeoverî by Chantal Witthuhn from LaFemmetique at 10h30, Bettyës Bay Library.

26 Julie: Fotoís vir die kompetisie met die tema ìNageregî moetnie later as 12:00 ingehandig word nie. 30 Julie: Die Kiekieklubbyeenkoms vind plaas om 19:00 in die Biblioteeksaal.Die inskrywings vir die kompetisie met die tema ìNageregî salbeoordeel word en Friso Woudstra sal ën aanbieding doen oordie Namib, Namakwaland en Hexriviervallei.

29 Julie: KLEINMOND LEESKRING vergader om 13h00 indie biblioteeksaal. Boekbespreking van DIE REISIGER vanELSA JOUBERT word bespreek deur Mariana Cilliers. AlmalWelkom Marietjie 082 445 5962

30 Julie: VLV Vergadering om 14:30 in NG Kerksaal. SprekersElanie Basson: Regte Versorging van ons voete. Hilda Woudstra:DieÎtkundige. Elmien van der Hoven: B.B.B. Baie BelangrikeBlare noodsakklike om gesond te lewe. Kom luister watter blaredit is. Almal welkom.

5 Augustus: Walkerbaai SeÎlklub vergader om 17:30 in dieHermanus Rolbalklubsaal. Navrae 082 376 6255

Buksies

14 Augustus: Die Vriende van Afrikaans, Kleinmond bied weerhulle Afrikaansaand aan met die tema vanjaar: Stof die oue af.Kom geniet die aand saam met Wilna Snyman (verse envertellings) en die Hangklip Dayzees (liedere uit die nuwe FAK-bundel) en sing lekker Afrikaanse liedere saam in dieGereformeerde Kerk om 19:00. Slegs 100 kaartjies is beskikbaarby Albertyn Apteek teen R30 elk. Geen besprekings word gedoennie. ín Heerlike koppie sop en toebroodjies is daarby ingesluit.

26-29 Augustus: Senior Burgers Vereniging reÎl WeskusBlomme Toer. Ons besoek verskeie dorp en natuur reservateen oornag saam by Dwarskersbos Karavaanpark in woonstelle.Finale prys sal wees R1525 p.p. Slut in middag-etes. Meerbesonderhede al met bespreking verskaf word. Deposito moetbetaal word nie later as 5 Julie 2013 die bedrag van R750 p.p.Enige persoon wat belangstel kan Wouter Theron skakel by 028271 4435 / 082 476 5860. Daar is nog plek beskikbaar.

27 August: Herewith please be informed that Child WelfareSouth Africa: Kleinmond will be having its Annual GeneralMeeting at 18h00 in the Youth Hall (behind the office). Yourattendance will be appreciated. A yearly membership fee ofR10 is payable. Annual reports will be made available. Forfurther information, please contact the office at 028 271 4044.Contact person: Erica/Corrie/Johanna/Sherridan.

6 September: TRU-CAPE KOGELBERG MOUNTAINCHALLENGE. Race starts in Pringle Bay CBD area inconjunction with the Windgat Festival 2013. Enter-on-line:Please contact Sandy on 079 413 6610 :[email protected]. Everyone welcome to join also greatnews for crafters/exhibitors contact [email protected]:or 079 038 3916

WANTED / GESOEKSmall deep freeze, in good working order, ice cream freezer orsimilar, for cash.† †Please call Barry, 082 567 8930

1 Open seat with our Lift Club to Hermanus from Mondays toWednesdays. Leaving at 06:30 in morning and returning at +/-18:00. The cost is R180 per week. Please phone Sean @082†739 6275

Middelslag yskas. Skakel 028 271 5200 / 083 422 1110

Gesoek: 3 Slaapkamer huis met garage. Redelik rolstoel-vriendelik. Verkieslik sentraal geleÎ. Skakel 083 805 2066

Dina is looking for char work Mondays & Wednesdays. Hasreference. Phone 072 129 2292

Retired teacher and potter seeking accommodation such as agarden flat for R2000 or less. Needs to be pet-friendly, as Ihave 2 cats. Phone Jacqui at 083 960 2364

Klein tipe stofsuier in goeie toestand. Skakel 083 303 5464

Elethu is looking for a cleaning or nanny job Mondays,Wednesdays, Thursdays and Fridays. Phone 078 721 2643

If anyone has moved to Kleinmond recently and has cardboard

Page 29: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 29

Buksiesboxes, I would really appreciate having them. Phone Jacqui at083 960 2364

Saamrygeleentheid van Kleinmond na Hermanus en terugMaandae ñ Vrydae. Werksure is 07:45 to 16:15 (HermanusHospitaal). Sal bydrae tot koste. Skakel Monique 084 508 7222

LOST / VERLORE: GOEIE† BELONING. Verlore goud-kleurigeManshorlosie ñ vermoedelik met tuin vuilgoed aftgehaak †entoe weggeneem. Naam van eienaar agterop uitgegraveer.†Wees asb verdag vir iemand wat dit privaat wil verkoop. SkakelO72 906 8029 / 028 271 5333. †

FOR SALE / TE KOOPRoyal blue 3 seater, 2 seater & single chair lounge suite + 54îLG TV all in excellent condition. R1000Phone 028†272 9901

Wasmasjien National Toploader in goeie werkende toestandbehalwe die spinner se motor R290. Skakel 071 256 4199

Twee wit los enkelbedkopstukke in puik toestand R50 elk. 1Oefenfiets, baie netjies R250. Skakel 072 212 2388

Single vew DSTV decoder, brand new, still in box R350. Phone028 315 1811

Visstok + Penn 49 katrol R235. Kantoor stoel R200. ìGrinderîR180. Skakel 028 271 5200 / 083 422 1110

Canopy for long wheel base bakkie, what offers! Phone 073222 0620

Vuka Xl 110 parte beskikbaar. Skakel 028 271 3094 / 079 5224183

3 Stuk slaapkamerstel: Kopstuk, (mooi gestoffeer) met Ma-honiehout bedkassies, -spieÎlkas met 3 spieÎls (2 swaaispieÎlsweerskante van hoofspieÎl) met 2 laaikassies en middelrakkie,plus bypasende gestoffeerde stilstoel. Baie mooi versorg ingoeie toestand R1500. Skakel 028 271 4033 / 083 305 4436

ìBarî yskas R250 in goeie werkende toestand. Skakel 076 0327832

BlackBerry Curve 9320 (wit) nuut met ekstra laaier R1800 (nuutR2900). Skakel 084 681 9852

DSTV dekodeerder met afstandbeheer in perfekte toestandR395. Lexmark drukker (Pro 205) kort net ink in perfektetoestand, verklein en vergroot R295. Skakel 028 272 9334 /084 517 6664

Kamera Canon Power Shot SX30IS, nog onder waarborgR3000. Skakel 083 580 7348 na 16:00

Koperware en versameling fotoreeks, kom besigtig rustig.Skakel 073 424 0046

Two gentsí charcoal woollen coats (M + L) good condition. 2Gentsí Rudco raincoats, navy + cream (M + L), good condition.Phone 072 582 6306

Page 30: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie2013 Bladsy 30

SERVICES / DIENSTE

Page 31: Overstrand Herald

Overstrand Herald 18 Julie 2013 Bladsy 31

SERVICES / DIENSTE

Page 32: Overstrand Herald

Kleinmond golf resultsWEDNESDAY COMPETI-TION 10TH JULY 2013 (4BSTAB 6X6X6)This game is more for themathematicians who knowjust when to multiply and whento add their scores, not for thefeint-hearted. The alternativeis to chose a partner who isable to do this without a blinkof an eye!!!

Nearest the pin on hole no 1:Lionel Pfister (sponsored byWerners)

Nearest the pin on hole no 12:Stefan Burger (sponsored byBurger Turf Management)

1st: S Flores & S Upsher (87)2nd: H Upsher & L Pfister (76)3rd: H Strydom & G Lˆtter (75)4th: W du Plessis & DUngerer (74)

Winners: F Eagar, D Ungerer, M Bisset & S Pretorius

FRIDAY SUNDOWNER 12THJULY 201347 players took to the field toplay the Singles Stablefordover 10 holes.

Nearest the pin on hole no 7:G Brown (Overberg AssetManagement)Nearest the pin on hole no 12:D Loubser (Werners)

1st: F Eagar (28)2nd: D Ungerer (25)3rd: M Bisset (23)4th: S Pretorius (23)5th: A Ferreira (23)6th: D Bunn (22)7 C Murray-Smith (22)

OUT SATURDAY COMPETI-TION WAS CANCELLEDDUE TO THE WEATHER.

Sheila Augustyn

Het u ‘n nuuswenk? Skakel ons gerus by

028 271 3394