p 4 27 may 2016 platinum weekly, 50 marais street, tel ... · privaat guest house, gee ‘n r 15...

1
p 4 27 May 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Rustenburg – Die Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016 ten bate van Rustenburg Kindersorg, beloof om jou wildste verwagtinge te oortref. Daar is slegs ‘n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar teen R350.00 per persoon. Kontak Lourisa Venter, organiseerder van die jaar se Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016, by 082-806 4352 of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting. Groot pryse is ook op die spel op díe dag! Peter Bondesio gee ‘n trourok of aandrok weg as trekking prys ter waarde van R15 000.00. Elke kaartjie verkoop vir die groot dag, het ‘n afskeur-nommer op, en gedurende die vertoning sal ‘n trekking gedoen word om vas te stel wie die wenner is. Rochieta Boutique gee ook ‘n trourok weg ter waarde van R 6000.00 – slegs vir voornemende bruide. Daar sal twee trekking bakke wees, een vir die bruide en een vir al die gaste. Casa Bella Guesthouse, Wedding & Conference Centre gee ook ‘n kaartjie trekking prys, en skenk hul venue vir ‘n troue of funksie, ter waarde van R 10 000.00. Villa Castollini in Knysna, ‘n 5-ster privaat Guest House, gee ‘n R 15 000.00 trekkprys, insluitende aandete en massering weg vir ‘n bruidspaartjie by die Blackwater River Lodge. Hierdie jaar se tema is ‘A Feast for the Absurd Senses’ – en die glansgeleentheid sal by die Rustenburgse Burgersentrum plaasvind. Oud Rustenburgers en derduisende bruide sal kan getuig dat die Peter Bondesio Wedding Expo nog altyd ‘n ‘MOET’ was om by te woon. Dit is die ideale plek om idees en kontakte vir jou groot dag op te bou. Groot Marico – ‘n Boerebasaar atmosfeer, ‘n string pannekoek tannies, lekker boeremusiek, en fantastiese geselskap. Nou pra’ jy mos! Die Safari Karnaval vind plaas op 4 Junie 2016 – en almal is welkom! Vir meer inligting, kontak Santa van Bart van die Groot Marico Besoekers Inligting Sentrum, by 014-503 0085. Iets vir élke Bruid Groot pryse te wen! Safari Karnaval op 4 Junie

Upload: others

Post on 06-Sep-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: p 4 27 May 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel ... · privaat Guest House, gee ‘n R 15 000.00 trekkprys, insluitende aandete en massering weg vir ‘n bruidspaartjie by

p 4 27 May 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Rustenburg – Die Peter Bondesio Matric & Wedding Expo 2016 ten bate van Rustenburg Kindersorg, beloof om jou wildste verwagtinge te oortref.Daar is slegs ‘n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar teen R350.00 per persoon. Kontak Lourisa Venter, organiseerder van die jaar se Peter

Bondesio Matric & Wedding Expo 2016, by 082-806 4352 of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting. Groot pryse is ook op die spel op díe dag! Peter Bondesio gee ‘n trourok of aandrok weg as trekking prys ter waarde van R15 000.00. Elke kaartjie verkoop

vir die groot dag, het ‘n afskeur-nommer op, en gedurende die vertoning sal ‘n trekking gedoen word om vas te stel wie die wenner is. Rochieta Boutique gee ook ‘n trourok weg ter waarde van R 6000.00 – slegs vir voornemende bruide. Daar sal twee trekking bakke wees, een vir die bruide en

een vir al die gaste. Casa Bella Guesthouse, Wedding & Conference Centre gee ook ‘n kaartjie trekking prys, en skenk hul venue vir ‘n troue of funksie, ter waarde van R 10 000.00.Villa Castollini in Knysna, ‘n 5-ster privaat Guest House, gee ‘n R 15 000.00 trekkprys, insluitende aandete en massering weg vir ‘n bruidspaartjie by die Blackwater River Lodge. Hierdie jaar se tema is ‘A Feast for the Absurd Senses’ – en die glansgeleentheid sal by die Rustenburgse Burgersentrum plaasvind. Oud Rustenburgers en derduisende bruide sal kan getuig dat die Peter Bondesio Wedding Expo nog altyd ‘n ‘MOET’ was om by te woon. Dit is die ideale plek om idees en kontakte vir jou groot dag op te bou.

Groot Marico – ‘n Boerebasaar atmosfeer, ‘n string pannekoek tannies, lekker boeremusiek, en fantastiese geselskap. Nou pra’ jy mos! Die Safari Karnaval vind plaas op 4 Junie 2016 – en almal is welkom!Vir meer inligting, kontak Santa van Bart van die Groot Marico Besoekers Inligting Sentrum, by 014-503 0085.

Iets vir élke Bruid Groot pryse te wen!

Safari Karnaval op

4 Junie