parktown boys’ high schoolfs1.beta.obami.com/portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · web...

10
PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : JULIE 2012 VRAESTEL : TAAL IN KONTEKS TYD : 1 UUR _____________________________________________________________ EKSAMINATOR: Mnr. W. Swart MODERATOR : Me. M. Watson _____________________________________________________________ Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit EEN afdeling. Afdeling A: Taal in Konteks 60 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die VRAE wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit. 5. Nommer in die middel van die bladsy. 6. Begin ELKE VRAAG op ‘n NUWE bladsy. 7. Skryf met ‘n BLOU PEN. 8. Trek ‘n streep na elke afdeling. Sterkte!

Upload: others

Post on 08-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL

DEPARTEMENT AFRIKAANS

(TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

GRAAD : 12 DATUM : JULIE 2012VRAESTEL : TAAL IN KONTEKS TYD : 1 UUR _____________________________________________________________

EKSAMINATOR : Mnr. W. SwartMODERATOR : Me. M. Watson _____________________________________________________________

Instruksies

1. Hierdie vraestel bestaan uit EEN afdeling.

Afdeling A: Taal in Konteks 60

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Nommer die VRAE wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit.

5. Nommer in die middel van die bladsy.

6. Begin ELKE VRAAG op ‘n NUWE bladsy.

7. Skryf met ‘n BLOU PEN.

8. Trek ‘n streep na elke afdeling.

Sterkte!

AFDELING A : TAAL IN KONTEKS

WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE

VRAAG 1

Page 2: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

2 Nommer in die MIDDEL van die BLADSY en skryf die antwoord ONDER die nommer.

Maak seker jy weet wat van jou verwag word met elke vraag.

Die taalvrae wat op die volgende bladsy volg, is op die strokiesprent hieronder gebaseer.

1.1 - Gee die KORREKTE vorm van die woord(e) tussen hakies.- Skryf slegs die NOMMER en ANTWOORD neer.

1.1.1 Die twee (vrou) groet die mans en is oppad fliek toe.1.1.2 Babsie is bly die twee mans kan nie haar (dink) lees nie.1.1.3 Die fliek was die (baie) pret wat hulle in ‘n lang tyd gehad het.1.1.4 Met hulle (kom + terug) by die huis, vind hulle alles is

deurmekaar.1.1.5 Tee is op daardie stadium (belangrik) as om die twee mans los te maak.

(2½)

Page 3: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

31.2 - Lees die sinne hieronder en skryf dit oor soos aangedui sonder om die betekenis te

verander.

1.2.1 Herskryf die sinne met die voegwoord tussen hakies.Babsie en Hilda is oppad fliek toe. Die twee mans gaan rugby kyk.

(terwyl)

Begin só: Babsie en Hilda is oppad fliek toe terwyl ... (1)

1.2.2 Herskryf die sinne soos aangedui.Die twee voel soos kinders. Hulle voel hulle het hulle tyd wys spandeer.Die twee blyk __________ (1) omdat hulle ___________________ (2). (3)

1.2.3 Herskryf die sinne met die voegwoord tussen hakies.Hulle sit en kyk die fliek klaar. Hulle is oppad huis toe. (nadat)

Begin só: Nadat ... (3)

1.2.4 Herskryf die sinne soos aangedui.Die rowers het die mans met ‘n rol tou aanmekaar vasgebind. Hulle kon niks aan die situasie doen nie.Die mans ___________________ (1) dus ____________________ (2). (3)

1.2.5 Herskryf die sin soos aangedui.Hilda moet die mans losmaak maak, maar sy voel hulle kan ‘n bietjie

langer so sit.

Begin só: Hilda behoort ...(1)

1.2.6 Herskryf die sin soos aangedui.Hilda en Babsie wil die twee mans nie los hê nie.

Begin só: Nòg ... (2)

1.2.7 Herskryf die sinne met die voegwoord tussen hakies.Babsie geniet dit om nie rugbypraatjies te hoor nie. Hilda geniet dit ook. (sowel)

Begin só: Sowel ... (2) [17½]

VRAAG 2

Begin die vraag op ‘n NUWE BLADSY. Nommer in die MIDDEL van die BLADSY en skryf die antwoord ONDER die

nommer. Maak seker jy weet wat van jou verwag word met elke vraag.

WAT IS ’N SOEN?

Page 4: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

4

2.1 - Gee die KORREKTE vorm van die woord(e) tussen hakies. - Skryf slegs die NOMMER en ANTWOORD neer.

’n Soen is goed vir die siel. ’n Soen kan iets wonderlik vir ’n persoon 2.1.1 (bedoel / beteken) _______(½). Die 2.1.2 (baie) _________ (½) mense geniet dit om hulle geliefde in hulle arms te neem vir ’n lang soen. Navorsing het getoon dat ’n man 2.1.3 (wat / wie) _________ (½) sy vrou soen as hy 2.1.4 (een woord : in die oggend) ________ (½) werk toe gaan, minder in motorongelukke betrokke raak as die nie-soeners.

(2)

Hier is nog dinge omtrent soene wat jy nie geweet het nie:

Verliefdes oefen ’n druk van vyftien (2.1.5) (skryf uit: kg) ______ (½) op mekaar se lippe.

Kenners glo soenery het (2.1.6) (by / per) _________ (½) ongeluk 4000 jaar gelede in Indië ontstaan.

Die gebruik was om neuse teen mekaar te vryf. Eendag het iemand gegly en gevind die lippe is (2.1.7) (sensitief) __________ (½) as die neus.

Twee (2.1.8) (een woord: mense in hul tienerjare) __________ (½) het in ’n motor in Rio de Janeiro gesoen.

Die klein (2.1.9) (draad) _________ (½) aan hulle tande het verstrik geraak.

’n (2.1.10) (een woord: Man wat aan tande werk) ___________ (½) het hulle uitmekaar gekry.

(Verwerk en aangepas uit: Huisgenoot, Mei 2012) (3)

2.22.2.1 Herskryf die sin in die verlede tyd.

Lank, lank gelede stap ‘n aantreklike, jong man in ‘n lieflike roostuin. (2)

2.2.2 Herskryf die sin in die ontkenning.Die man was jonk. Die man was aantreklik.

Begin só: Nie alleen ... (3)

2.2.3 Herskryf die sinne met die voegwoord tussen hakies.Hy is verdiep in sy gedagtes. Hy dink aan ‘n naam vir sy tee. (aangesien)

Begin só: Aangesien ... (3)

die romantiese verhaal van hoe

vyf rosese naam ontstaan het

Page 5: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

52.2.4 Herskryf die sinne met die voegwoord tussen hakies.Hy draai om na een van die roosbome. Hy kan vir haar ‘n rooi roos pluk. (sodat)

Begin só: Hy draai om na een van die roosbome sodat ... (1)

2.2.5 Herskryf die sin in die indirekte rede.Hy sê: “Ek moet aan ‘n naam vir my tee dink.”

Begin só: Hy sê ... (2)

2.3 - Gee die KORREKTE vorm van die woord(e) tussen hakies. - Skryf slegs die NOMMER en ANTWOORD neer.

Skielik swaai hy om na Emily, vat haar om haar lyfie en draai met haar in die 2.3.1 (ronde / rondte) ___________ (½). Hy vra of 2.3.2 (hou sy van die naam Vyf Rose / sy van die naam Vyf Rose hou) ________ (½). “Die eerste roos is vir die geur, die tweede roos vir die sterkte, die derde roos is vir die aangename 2.3.3 (ruik / reuk) _________ (½) en die vierde roos is vir die beste van Ceylon.” Emily kyk 2.3.4 (glimlag) _________ (½) na hom en vra: “En die vyfde roos – 2.3.5 (wat + vir) _____________ (½) is dit ?” Ons held trek Emily 2.3.6 (lief + vol) _______ (½) nader en sê: “Die vyfde roos is vir jou, my liefling, want 2.3.7 (iemand) ________ (½) maak beter tee as 2.3.8 ________ (½) en Vyf Rose nie.” (4)

(4) [20]

VRAAG 3

Begin die vraag op ‘n NUWE BLADSY. Nommer in die MIDDEL van die BLADSY en skryf die antwoord ONDER die

nommer. Maak seker jy weet wat van jou verwag word met elke vraag.

MATHEWS PHOSA digter in Afrikaans

Talle tonge het ekeen tong op ‘n gegewe oomblik

Page 6: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

6

3.1 - Gee die KORREKTE vorm van die woord(e) tussen hakies. - Skryf slegs die NOMMER en ANTWOORD neer.

(5)

3.2 - Pas die TAALFASET in KOLOM B by die VOORBEELD in KOLOM A.- Skryf slegs die NOMMER en LETTER neer.

KOLOM A KOLOM B

3.2.1 Omdat Mathews Phosa lief is vir Afrikaans, skryf hy in die taal.3.2.2 Afrikaanse gedigte is al in 1976 deur Mathews Phosa geskryf.3.2.3 Nòg Afrikaans nòg Engels is Mathews Phosa se moedertaal.3.2.4 Mathews Phosa behoort as inspirasie vir ons almal te dien.3.2.5 Oud-president Mandela vir wie ons baie respek het, is ook lief vir Afrikaans.

A. lydende vormB. infinitiefC. skeibare werkwoordD. voornaamwoordE. ontkenningF. voegwoord

(2½) [7½]

VRAAG 4

Begin die vraag op ‘n NUWE BLADSY. Nommer in die MIDDEL van die BLADSY en skryf die antwoord ONDER die

nommer. Maak seker jy weet wat van jou verwag word met elke vraag.

Mathews Phosa is ‘n man 3.1.1 (waarop / op wie)_______(½) Suid-Afrika baie trots kan wees. 3.1.2 (Sy / Hy / Hom) _______ (½) vermoë om in Afrikaans te dig, 3.1.3 (‘n inspirasie is / is ‘n inspirasie) ______ (½) vir alle 3.1.4 (Suid-Afrika) _______ (½).

Dit is jammer dat nie meer van ons dit 3.1.5 (kry + reg) ______ (½) om dit te doen 3.1.6 _______ (½). Hoe 3.1.7 (hard) ______ (½) ons daaraan werk, hoe 3.1.8 (maklik) ______ (½) sal dit wees om 3.1.9 (spelling : brue) ______ (½) te bou.

Mathews Phosa se 3.1.10 (poetry) ______ (½) kom uit die hart en spreek almal aan.

Page 7: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

7

WINSTE WORD DEUR SUPRA FAMILIAS IN BEMARKING OORSEE GEPLOEG

SUPRA FAMILIAS BORG HULLE MUSIEKDIE HEUWELS FANTASTIES

IS BAIE SUKSESVOL

DIE HEUWELS FANTASTIES

4.1 - Skryf die volgende opskrifte oor soos aangedui.

Nie alleen word winste _________________________________ (1), _________ (1) hulle borg ook hulle musiek en daarom __________ (1). (3)

4.2 - Lees die sinne hieronder en skryf dit oor soos aangedui sonder om die betekenis te

verander.

4.2.1 Herskryf die sin in die lydende vorm.Sama het onlangs Wilder as die Wildtuin tydens ‘n spoggeleentheid

bekroon.

Begin só: Wilder as die Wildtuin ... (3)

4.2.2 Herskryf die sin in die direkte rede.Die Heuwels Fantasties is baie opgewonde oor Supra Familias se planne.

Begin só: Die Heuwels Fantasties sê: “ ...” (1)

4.2.3 Herskryf die sinne in die ontkenning.Die Heuwels Fantasties wil hulle mark verbreed. Supra Familias wil hulle mark verbreed.

Begin só: Sowel ... (2)

4.2.4 Herskryf die sin soos aangedui.Die Heuwels Fantasties wil hulle mark verbreed.

Begin só: Blykbaar ... (1)

4.2.5 Gebruik die volgende sin om ‘n direkte vraag te stel met die korrekte lees- en skryftekens.Springbok-rugby, strokiesprentboeke en live shows inspireer hulle.

Page 8: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

8Begin só: Die Heuwels Fantasties se fans vra: “ ... “(1)

4.2.6 Herskryf die volgende sin soos aangedui.

Omdat Die Heuwels Fantasties _____________ (2), werk hulle (plaat + maatskappy) ________ (1) daaraan om hulle ook buite die grense vanSuid-Afrika (Afrikaans: world famous) ________ (1) te maak. (4)

[15]

TOTAAL VAN DIE VRAESTEL : [60]

Page 9: PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOLfs1.beta.obami.com/Portal/af5b7fe9-573f-432c-9466-a09a... · Web viewPARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE)

9