past allen depressie

7
Hoe hanteer ek depressie 1 Konings 18 en 19

Upload: ernest-potgieter

Post on 08-Aug-2015

47 views

Category:

Spiritual


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: Past allen depressie

Hoe hanteer ek depressie

1 Konings 18 en 19

Page 2: Past allen depressie

1. Daar is vier denk foute wat ons maak, wat ons in depressie laat verval.1.1 Hy fokus op wat hy voel (emosies) en nie

die feite nie.1 Kon. 19:4a: “....maar self het hy ‘n

dagreis ver die woestyn ingegaan en daar onder ‘n besembos gaan sit en gewens dat hy mag sterwe”.

1.2 Hy vergelyk homself met ander.1Kon. 19:4b: “En hy sê: Dit is genoeg,

neem nou my siel weg, HERE, want ek is nie beter as my vaders nie”.

Page 3: Past allen depressie

1.3 Hy begin vat beheer oor situasies buite sy beheer.

1 Kon. 19:14: “En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die HERE, die God van die leërskare; want die kinders van Israel het u verbond verlaat, u altare afgebreek en u profete met die swaard gedood, sodat ek alleen oorgebly het; en hulle soek my lewe om dit weg te neem”.

 Hy sê, hoe hy sy bes gedoen het om die volk te help,

maar hulle maak net droog, hulle dien baal en hulle breek altare af.

 1.4 Hy het die negatiewe oordryf.

1 Kon. 19:14b: “.....sodat ek alleen oorgebly het; en hulle soek my lewe om dit weg te neem”.

1 Kon. 19:18: “Maar Ek sal sewe duisend in Israel laat oorbly, al die knieë wat nie voor Baäl gekniel en elke mond wat hom nie gesoen het nie”.

Page 4: Past allen depressie

Wat is God se vier handelinge vir depressie?2.1 Hy versorg Elia se fisiese behoefte.

1 Kon. 19:5 en 6: “Daarop gaan hy lê en raak onder ’n besembos aan die slaap; en kyk, daar raak ‘n engel hom aan en sê vir hom: Staan op, eet”!

Vers 6: “Toe hy opkyk, was daar aan sy koppenent ‘n broodkoek, op warm klippe gebak, en ‘n kruik water. En hy het geëet en gedrink en weer gaan lê”.

2.2 Hy laat Elisa toe om sy frustrasies te deel.

Page 5: Past allen depressie

2.3 Hy sê vir Elia raak opnuut bewus van My in jou lewe.

1Kon. 19:11: “En Hy sê: Gaan uit en staan op die berg voor die aangesig van die HERE. En kyk, die HERE het verbygegaan, terwyl ‘n groot en sterk wind die berge skeur en die rotse verbreek voor die HERE uit; in die wind was die HERE nie. En ná die wind ‘n aardbewing; in die aardbewing was die HERE nie”.

2.4 Hy gee vir Elisa nuwe visie, rigting en doelwitte.

1 Kon. 19:15: “Maar die HERE sê vir hom: Gaan terug op jou pad na die woestyn van Damaskus,en gaan heen en salf Hásael as koning oor Aram.”

Page 6: Past allen depressie

Watter vyf gereedskappe kan ek gebruik om my te help om uit die put van depressie te kom?3.1 Tel jou seëninge.

3.2 Skryf 'n brief aan

3.3 Slaap terapie.

3.4 Eet koolhidrate wat vitamin B bevat.

3.5 Doen genoeg oefeninge.

Page 7: Past allen depressie

Ten slotte.Vraag: Kan ek hier uitkom? Is daar hulp vir depressie?Jy moet kies. Jy besluit, gaan ek terug veg en met God

se hulp hierdeur kom, of gaan ek omrol en sterf in my gees en my persoon.

Maak gebruik van die preek notas en beproef die Woord van God.Psalm 42:6: “Yet I am standing here depressed and gloomy, but I will meditate upon your kindness...”

Skyf jou fokus na God se goedheid en genade.Psalm 32:1-3: “I will praise the Lord no matter what happens. I will constantly speak of His. Let all who is discouraged take heart . Let us praise the Lord together and exalt his name.”

Besluit sommer nou! Tot hier toe en nie vêrder nie en aanvaar daardie mag deur die krag van die Heilige Gees.