pdf of cv for 2016

13
Wie dit mag aangaan: My naam is Charissa Jacobs en ek is ‘n vierde jaar BEd student aan die Universiteiet van Pretoria. Ek het my praktiese opleiding by onderskeidelik Laerskool Skuilkrans en Laerskool Lynnwood voltooi. My rigting in Afrikaans en Lewensvaardigheid (Persoonlike en Sosiale welsyn). Ek is ‘n betroubare persoon wat my goed sal handhaaf in die praktyk, en beoog om goeie klaskamerbestuur te handhaaf. Ek is gemaklik om vir ‘n groot hoeveelheid kinders in ‘n klaskamers klas te gee. Goeie dissipline is nodig vir effektiewe onderrig, elke leerder het die demokratiese reg om ongehinderd te kan leer in ‘n klaskamer situasie. Ek maak gebruik van die KABV om my lesplanne suksesvol uit te werk. Ek streef daarna om my lesse genotvol en verstaanbaar aan te bied. Ek is ‘n hardwerkende persoon en is gretig om ‘n werklike goeie onderwyser te word, wat die leerders van ‘n klas kan akkommodeer met verskeie onderrig style. Ek is ‘n aanpasbare persoon en glo ook dat jy as onderwyser verandering moet teweeg bring, om die perfekte balans daar te stel. Ek voel sterk daaroor om my kinders in die klas goed te laat voel, en ‘n opbouende klaskamer atmosfeer te skep. Ek sien elke leerder as ‘n individu, elkeen met sy eie behoeftes. Ek streef ook daarna om ‘n goeie verhouding met my leerders te hê, dus wedersydse respek. My filosofie as ‘n onderwyser sal wees om ‘n positiewe invloed en verskil te maak, deur aan leerders die geleentheid te gee om hul eie identiteit in konteks met die skool se doelwitte te bou, in ‘n gemaklike omgewing. Ek wil graag hê dat elke leerder die vrymoedigheid sal hê om met my as onderwyser en mentor te kan gesels. Die kultuur, sport en akademie moet deel vorm van ‘n kind se opvoeding. Ek sal baie graag ‘n bydra wil maak deur deel te word van die skool se kuns en kultuur, bv. betrokke te raak by reël van kampe, skoolfeeste en redenaars. Ek is bereid om ‘n rol te speel in entrepeneurskap, asook om uit te reik na die gemeenskap. Ek sal dit hoog op prys stel as u my geleentheid sal gee om u te ontmoet en hopelik deel te word van u wenspan. Byvoorbaat dank Charissa Jacobs .

Upload: charissa-jacobs

Post on 22-Jan-2018

823 views

Category:

Documents


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: PDF OF CV FOR 2016

Wie dit mag aangaan:

My naam is Charissa Jacobs en ek is ‘n vierde jaar BEd student aan die Universiteiet van

Pretoria. Ek het my praktiese opleiding by onderskeidelik Laerskool Skuilkrans en Laerskool

Lynnwood voltooi. My rigting in Afrikaans en Lewensvaardigheid (Persoonlike en

Sosiale welsyn).

Ek is ‘n betroubare persoon wat my goed sal handhaaf in die praktyk, en beoog om goeie

klaskamerbestuur te handhaaf. Ek is gemaklik om vir ‘n groot hoeveelheid kinders in ‘n

klaskamers klas te gee. Goeie dissipline is nodig vir effektiewe onderrig, elke leerder het die

demokratiese reg om ongehinderd te kan leer in ‘n klaskamer situasie.

Ek maak gebruik van die KABV om my lesplanne suksesvol uit te werk. Ek streef daarna

om my lesse genotvol en verstaanbaar aan te bied. Ek is ‘n hardwerkende persoon en is

gretig om ‘n werklike goeie onderwyser te word, wat die leerders van ‘n klas kan

akkommodeer met verskeie onderrig style. Ek is ‘n aanpasbare persoon en glo ook dat jy

as onderwyser verandering moet teweeg bring, om die perfekte balans daar te stel.

Ek voel sterk daaroor om my kinders in die klas goed te laat voel, en ‘n opbouende

klaskamer atmosfeer te skep. Ek sien elke leerder as ‘n individu, elkeen met sy eie

behoeftes. Ek streef ook daarna om ‘n goeie verhouding met my leerders te hê, dus

wedersydse respek.

My filosofie as ‘n onderwyser sal wees om ‘n positiewe invloed en verskil te maak, deur

aan leerders die geleentheid te gee om hul eie identiteit in konteks met die skool se

doelwitte te bou, in ‘n gemaklike omgewing. Ek wil graag hê dat elke leerder die

vrymoedigheid sal hê om met my as onderwyser en mentor te kan gesels.

Die kultuur, sport en akademie moet deel vorm van ‘n kind se opvoeding. Ek sal baie graag

‘n bydra wil maak deur deel te word van die skool se kuns en kultuur, bv. betrokke te raak

by reël van kampe, skoolfeeste en redenaars. Ek is bereid om ‘n rol te speel in

entrepeneurskap, asook om uit te reik na die gemeenskap.

Ek sal dit hoog op prys stel as u my geleentheid sal gee om u te ontmoet en hopelik deel te

word van u wenspan.

Byvoorbaat dank

Charissa Jacobs

.

Page 2: PDF OF CV FOR 2016

Charissa Jacobs

Curriculum Vitae

Geboorte datum: 1993-01-12

Sel no: 074 515 1000

Epos: [email protected]

Page 3: PDF OF CV FOR 2016

Persoonlike informasie

Naam en van Charissa Jacobs

Ouderdom 22

ID nommer 9301120205086

Nasionaliteit RSA

Geboorte datum 12 Januarie 1993

Huwelikstatus en afhanklikes Ongetroud en geen afhanklikes

Lisensie Kode B

Taalvaardigheid Afrikaans(Moedertaal)

Engels (Uitstekend)

Adres en kontakbesonderhede The Met C4

Grand Boulevard, Milnerton, Kaapstad (vanaf

Desember 2015)

Selfoon: 074 515 1000

[email protected]

Stokpertjies

● Sportief - lief vir oefening

● Kamp

● Kosmaak

● Liefde vir natuur

● Sosiaal verkeer

KKwalifikasies

Tersiêre opleiding

BEd-Intermediêre Fase

Hoofvak: Afrikaans, Lewensvaardigheid

Vakke: Sien Addendum

Universiteit van Pretoria

2012-2015

Sekondêre opleiding

Hoogste graad geslaag

Vakke geslaag

Sport

Hoërskool Montana, Pretoria, Gauteng 2007-2011

Graad 12- met volle vrystelling.

● Afrikaans Huistaal

● Engels Eerste Addisionele taal

● Wiskunde Geletterdheid

● Lewensoriëntering

● Verbruikerstudie

● Lewenswetenskappe (Biologie)

● Toerisme

Hokkie A-span (2007-2009)

Page 4: PDF OF CV FOR 2016

Primêre opleiding

Hoogste graad geslaag

Sport

Laerskool Stephanus Roos, Pretoria, Gauteng

2000-2006

Standerd 5 / Graad 7

Atletiek- Verspring, Hoogspring, Naellope

Ondervinding (Prakties))

Laerskool Skuilkrans, Pretoria

Me. Antoinette Roets (Sel. 081 466 0989)

Vakke aangebied:

Afrikaans Graad 6

Ekstra aktiwiteite betrokke

Hokkie afrigting- Akademiese span

Laerskool Lynnwood, Pretoria

Tel: 012 3488894

Me. S van Staden (Sel. 072 460 7090)

Vakke aangebied:

Lewensvaardighede Graad 4

Engels Graad 4

Ekstra aktiwitiete betrokke

Hulp by swem gala

Hulp by toesig van sokkie

Hulp by LOK-Fees (sang, redenaars, kunswerke

en kreatiewe afdelings)

Algemene kursusse en rekenaarvaardighede

Rekenaar geletterdheid ● Internet en E-pos

● Exel, Word, Powerpoint, Access

● Paint en Multimedia

Kursusse Noodhulp

South African Council for Educators (SACE) PROVISIONAL REGISTRATION

P12310565

Page 5: PDF OF CV FOR 2016

Addendums

Op aanvraag beskikbaar ● Identiteitsdokument

● Graad 12 Sertifikaat

● Skoolsertifikate

● Akademiese rekord op Universiteit

● Noodhulp sertifikaat

● SACE Sertifikaat

● Getuigskrif van praktiese tydperk

Page 6: PDF OF CV FOR 2016
Page 7: PDF OF CV FOR 2016
Page 8: PDF OF CV FOR 2016
Page 9: PDF OF CV FOR 2016
Page 10: PDF OF CV FOR 2016
Page 11: PDF OF CV FOR 2016
Page 12: PDF OF CV FOR 2016
Page 13: PDF OF CV FOR 2016