persoonlike dienste€¦ · van die griekwa-koningshuis. hy is die wes-kaapse voorsitter en ’n...

1
NOORDKAAP, WOENSDAG 14 OKTOBER 2015 7 P O Box 26409 Langenhoven Park 9330 | Tel: 051 430 4268 Skakel Herman Levin: 083 457 8260 Datum: Vrydag 30 Oktober 2015 om 11:00 op die plaas Onder Ongeluk nr. 28. BESIGTIGING KAN GEREëL WORD Skakel ons kantoor vir meer inligting. 10% deposito met die toeslaan van die bod. Volledige verkoopsvoorwaardes sal uitgelees word voor die veiling. GRIEKWASTAD - VEEPLAAS Restant van die plaas Onder Ongeluk nr. 28. Grootte: 2 497,2310 ha. Verbeteringe: 3-slaapkamerwoonhuis in goeie toestand, dubbel- motorhuis, stoorkamer en werks-kamer. Eskom-krag. 4 boorgate met windpompe, 3 boorgate met dompelpompe. Vee: 49 dragtige koeie, 19 koeie met 19 kalwers,16 Speenkalwers, 2 bulle, 20 Dragtige verse. 1999 Toyota 1800 bakkie, Drotsky hammermeul. Ry vanaf Griekwastad op die R325 (Postmasburg-pad) vir 28 km. Draai links by die Witsand-afdraai en ry vir ongeveer 3 km. Plaas aan linkerkant. PLAAS SAL SAAM MET BEESTE AS N LOPENDE SAAK EN AFSONDERLIK AANGEBIED WORD. X1QMWCB1-NK141015 PERSOONLIKE DIENSTE LENINGS 1445 TE KOOP ALLERLEI 1655 6-VOET-Jurgens LT670- sleepwaentjie. Puik toestand. 083 630 6303. UTILITY RUBBER STAMPS: SAME-DAY SERVICE. TEL./FAX: 053 832 1951. ALGEMENE & HUISDIENSTE HUISVERBETERINGS BINNE 1835 MEND - A - BATH : 'Re-enamel' van alle tipe baddens, was- bakke en toilette. Werk in badkamer. 5-jaar-waarborg. 082 854 8420. BETREKKINGS 3600 ALGEMEEN 3680 BENODIG Afrikaansspre- kende enkellopende persoon wat kan kos maak en omsien na kroeg en huishouding. Gratis ver- blyf. E-pos CV met FOTO na [email protected] of SMS na 082 413 8486. DEEGHUYS ASSISTENT- BESTUURDERSPOS beskikbaar. Kleinhandel, Excel en eie vervoer is vereistes. Stuur asb. slegs 'n 2-bladsy-CV na: [email protected] AFRIKAANSSPRE- KENDE oudsoldaat/- spoorsnyer benodig as wag by Awimaweh Oord, 100 km oos van Bloemfontein. Gratis verblyf. E-pos CV met FOTO na: [email protected] of SMS na 082 413 8486. X1QMR2BD-NK141015 REDAKTEUR Die Volksblad-groep het vakature in die pos van redakteur: Noord-Kaap in Kimberley. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: Die skryf van berigte in Afrikaans en Engels Die versterking van die koerant se betrokkenheid op sosiale media Die neem van foto's en video's Skakeling met medewerkers Die opbou van 'n netwerk van goeie kontakte in die Noord-Kaap Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Bewese Afrikaans- en Engels-skryf- en redigeringsvaardighede Vaardigheid wat betref die neem van foto's AkDewe betrokkenheid by sosiale media Internetvaardigheid en -belangstelling 'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie Toepaslikeondervinding 'n Lewendige belangstelling in nuussake Die vermoë om onder druk te kan werk en spertye te kan haal Uitstekende menseverhoudinge asook 'n goeie temperament Die vermoë om selfstandig én in 'n span te kan werk Bereidwilligheid om ongereelde ure te werk 'n Geldige Kode EC-rybewys In ruil vir die suksesvolle kandidaat se dienste bied die maatskappy mededingende vergoedingspakket, asook lidmaatskap van die aPree- en mediese fonds vir persone wat daarvoor kwalifiseer. Belangstellendes kan aansoeke stuur na: [email protected] of besoek Media24 loopbane bladsy op www.media24.com. Aansoekers moet duidelik aandui om waVer pos aansoek gedoen word. SLUITINGSDATUM: 23 Oktober 2015. Indien geen terugvoer teen 30 November 2015 ontvang is nie, moet aanvaar word dat u aansoek onsuksesvol was. Die maatskappy behou die reg voor om nie die pos te vul nie. Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word. X1QNBTEH-NK141015 VERKEER op die roe- tes na die Lohatlha- leërgevegskool gaan dié week glo druk wees. Weermagkonvooie van buurlande gaan by talle grensposte en deur die noordelike provinsies en die Vry- staat na die Noord- Kaap beweeg. Hierdie weermag- eenhede is deel van die Afrika-Unie (AU) wat aan die Amani Africa II opleidingsoefening gaan deelneem. Kol. Piet Paxton, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse nasi- onale weermag (SANW), versoek mo- toriste om geduldig te wees wanneer hulle agter konvooie be- land. Die militêre voer- tuie ry nie vinniger as 90 km/h nie. Die konvooie sal by die grensposte deur die Suid-Afrikaanse militêre polisie, poli- sie en verkeerseen- hede ontvang word en van daar na Lohatlha begelei word. Woensdag (14/10) sal Zimbabwiese weer- magvoertuie deur die Beitbrug-grenspos be- weeg en by Pienaars- rivier oornag. Nog militêre voer- tuie sal van Donder- dag (15/10) tot Sater- dag (17/10) deur die Maserubrug-grenspos beweeg. Baie van hierdie konvooie sal deur Bloemfontein en Kim- berley ry. Geduld op pad gevra Charné Kemp DIE skrywer van ’n nuwe boek oor die Griekwakultuur glo ’n begrip van die gebruike en rituele van sy kultuur kan die bende-euwel teenwerk. Aäron Martin William Messelaar het pas die beskry- wings en betekenis van die Griekwa-gebruike in ’n boek, Forgotten but not Buried, verewig. Messelaar is die hoëkommis- saris en administratiewe hoof van die Griekwa-koningshuis. Hy is die Wes-Kaapse voorsitter en ’n nasionale uitvoerende lid van die kongres van tradisione- le leiers van Suid-Afrika. “Dit is die eerste keer dat ’n Griekwa sy eie mense se tradisies verduidelik en in ’n boek neerpen,” sê hy. Messelaar het sy boek Saterdag by die McGregor-muse- um aan Griekwa-hooggeplaastes van oor die hele land, en vriende en familielede bekend gestel. “Die boek het in Engels verskyn. Ek wil hê ons land se verskillende groeperings moet ons kultuur ook verstaan en erken. Die boek gaan ook in Afrikaans vertaal word.” Messelaar het in Campbell grootgeword en woon deesdae in Elsiesrivier in die Wes-Kaap waar hy ’n prediker is. “Ek het nooit bendegeweld en misdaad as kind geken nie. Die bendegeweld wat ek in Elsiesri- vier sien, is verskriklik. Ek het besef dié jong mense is identi- teitloos en voel nie deel van ’n kultuur nie. Daarom sluit hulle hulle by bendes aan. Ek hoop dat, as hulle die boek lees en meer van hul wortels en tradisie leer, hulle die bendekul- tuur sal verwerp. In ons kultuur het ons respek vir mekaar.” Volgens Messelaar is sy mense se kultuur nie dood nie. “Daar is ongelukkig min jong mense wat ons geskiedenis en gebruike ken. Gelukkig kon ek familielede en ouer stamlede raadpleeg vir my navorsing. Hulle het baie van die gebruike verduidelik.” Daar is ook hoofstukke oor die geboorte van ’n kind, begrafnisse, hoe om ’n seun en meisie groot te maak, die huwelik en huldeblyke aan Griekwa-mense wat ’n groot rol in Messelaar se lewe en die bewaring van die Griekwa-ge- skiedenis gespeel het. Messelaar bring ook hulde aan koning Adam Adei Kok IV. ) Die boek kos R150. Mense wat meer inligting verlang, kan aan Messelaar by e-posadres [email protected] skryf of hom by 078-992-2722 bel. Kultuur nie dood AÄRON MARTIN WILLIAM MESSELAAR het pas die be- skrywings en betekenis van die Griekwa-mense se gebruike in ’n boek, Forgotton but not Bu- ried, verewig. Foto: Charné Kemp SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES EIA: OPENBARE DEELNAMEPROSES NEAS Verwysings No: DEA.EIA/0001557/2012 DEA Verwysings No: 14/12/16/3/3/2/440 WISIGING VAN DIE KONSEP-OIV-FASE: VOORGESTELDE ARIES TOT KRONOS-765-kV- TRANSMISSIEKRAGLYNE EN SUBSTASIES OPGRADERING, NOORD- KAAP-PROVINSIE (Deel van die Kaapse gang te versterk, fase 5) Projekvoorstel: Voorgenome ontwikkeling van 'n 765-kV-transimissiekraglyn wat ongeveer 180 km van die Aries-substasie na Kronos-substasie loop, asook die opgradering van die twee stasies. Plek: Die Aries-substasie is geleë in die Kai Garib Plaaslike Munisipaliteit binne die grense van die Siyanda Distriksmunisipaliteit, in die Noord-Kaap-provinsie. Die Kronos-substasie is geleë in die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit binne die grense van die Karoo Distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap-provinsie. Projekaansoeker: Eskom Holdings SOC Ltd. Aansoek om omgewingsmagtiging om die volgende aktiwiteite te onderneem: EIA-aktiwiteite: Lyskennisgewing 1: 11 (xi), 13, en 38. Lyskennisgewing 2: 8, Lyskennisgewing 3: 12, 16 en 24 – Regeringskennisgewing: R.544, R.545 en R.546 (of 2010). Geleentheid om deel te neem: Belanghebbende en Geafftekteerde Partye (I&AP's) word uitgenooi om geskrewe kommentaar te lewer rakende die projek. Verwys asseblief na die relevante DEA- verwysingsnommer en voorsien ons ook asseblief van u naam, kontakbesonderhde (verkose metode van kennisgewing) en 'n aanduiding of u enige direkte besigheid, finansiële, persoonlike of ander belangstelling wat u het in hierdie aansoek, aan die kontakpersoon soos hier onder aangedui binne 30 dae van 22 Oktober tot 20 November 2015. Die Wysiging van die Konsepomgewingsimpakverslag is beskikbaar vanaf 22 Oktober 2015 op die Mokgope webwerf: www.mokgope.co.za en elektroniese kopieë van die verslae kan aan individue gestuur word op aanvraag. Indien u belangstel oom 'n vergadering by te woon, kontak asseblief die persoon hier onder aangedui vir verdere inligting. Kontak: Me. Judith Fasheun - Mokgope Consulting CC, Posbus 2363, Highlands-Noord, Johannesburg 2037. Tel. 076 876 2672. Faks: 086 607 9481. E-pos: [email protected] Studie gedoen deur Mokgope Konsultante names Eskom Holdings SOC Ltd. X1QNEJ4R-NK141015

Upload: others

Post on 05-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PERSOONLIKE DIENSTE€¦ · van die Griekwa-koningshuis. Hy is die Wes-Kaapse voorsitter en ’n nasionale uitvoerende lid van die kongres van tradisione-le leiers van Suid-Afrika

NOORDKAAP, WOENSDAG 14 OKTOBER 2015 7

P O Box 26409Langenhoven Park 9330 | Tel: 051 430 4268

Skakel Herman Levin: 083 457 8260

Datum: Vrydag 30 Oktober 2015 om 11:00op die plaas Onder Ongeluk nr. 28.

BESIGTIGING KAN GEREëL WORDSkakel ons kantoor vir meer inligting. 10% deposito met die toeslaan van die bod. Volledige

verkoopsvoorwaardes sal uitgelees word voor die veiling.

GRIEKWASTAD - VEEPLAAS

Restant van die plaas Onder Ongeluk nr.28. Grootte: 2 497,2310 ha.

Verbeteringe: 3-slaapkamerwoonhuis in goeie toestand, dubbel-motorhuis, stoorkamer en werks-kamer. Eskom-krag. 4 boorgatemet windpompe, 3 boorgate met dompelpompe. Vee: 49 dragtige

koeie, 19 koeie met 19 kalwers,16 Speenkalwers,2 bulle, 20 Dragtige verse.

1999 Toyota 1800 bakkie, Drotsky hammermeul.

Ry vanaf Griekwastad op die R325(Postmasburg-pad) vir 28 km. Draai linksby die Witsand-afdraai en ry vir ongeveer

3 km. Plaas aan linkerkant.

PLAAS SAL SAAM MET BEESTE AS N LOPENDE SAAKEN AFSONDERLIK AANGEBIED WORD.

X1QMWCB1-NK141015

PERSOONLIKE DIENSTE

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

6-VOET-Jurgens LT670-sleepwaentjie.Puik toestand.083 630 6303.

UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS BINNE

1835

MEND-A-BATH:'Re-enamel' van alletipe baddens, was-bakke en toilette.Werk in badkamer.5-jaar-waarborg.082 854 8420.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

BENODIG Afrikaansspre-kende enkellopendepersoon wat kan kos maaken omsien na kroeg enhuishouding. Gratis ver-blyf. E-pos CV met [email protected] SMS na 082 413 8486.

DEEGHUYSASSISTENT-BESTUURDERSPOSbeskikbaar. Kleinhandel,Excel en eie vervoer isvereistes. Stuur asb.slegs 'n 2-bladsy-CV na:[email protected]

AFRIKAANSSPRE-KENDE oudsoldaat/-spoorsnyer benodig as wagby Awimaweh Oord, 100km oos van Bloemfontein.Gratis verblyf.E-pos CV met FOTO na:[email protected] SMS na 082 413 8486.

X1QMR2BD-NK141015

REDAKTEURDie Volksblad-groep het vakature in die pos van redakteur:Noord-Kaap inKimberley.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelikweesvir:• Die skryf vanberigte inAfrikaansenEngels• Die versterkingvandie koerant sebetrokkenheidop

sosialemedia• Dieneemvan foto's envideo's• Skakelingmetmedewerkers• Dieopbouvan 'nnetwerkvangoeie kontakte indie

Noord-Kaap

Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgendevereistes voldoen:• BeweseAfrikaans- enEngels-skryf-

en redigeringsvaardighede• Vaardigheidwatbetref dieneemvan foto's• Ak ewebetrokkenheidby sosialemedia• Internetvaardigheiden -belangstelling• 'nToepaslike tersiêre kwalifikasie• Toepaslikeondervinding• 'n Lewendigebelangstelling innuussake• Die vermoëomonderdruk tekanwerken spertye te

kanhaal• Uitstekendemenseverhoudingeasook 'ngoeie

temperament• Die vermoëomselfstandigén in 'n span tekanwerk• Bereidwilligheidomongereeldeure tewerk• 'nGeldigeKode EC-rybewys

In ruil vir die suksesvolle kandidaat se dienste bied diemaatskappy mededingende vergoedingspakket, asooklidmaatskap van die a ree- en mediese fonds vir personewatdaarvoor kwalifiseer.

Belangstellendeskanaansoeke stuurna:[email protected] of besoek Media24 loopbanebladsyopwww.media24.com.

Aansoekers moet duidelik aandui om wa er pos aansoekgedoenword.

SLUITINGSDATUM: 23 Oktober 2015.

Indien geen terugvoer teen 30 November 2015 ontvang isnie, moet aanvaar word dat u aansoek onsuksesvol was.Die maatskappy behou die reg voor om nie die pos te vulnie.

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aangeskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeurgegeeword.

X1QNBTEH-NK141015

VERKEER op die roe-tes na die Lohatlha-leërgevegskool gaandié week glo drukwees.

Weermagkonvooievan buurlande gaanby talle grensposte endeur die noordelikeprovinsies en die Vry-staat na die Noord-Kaap beweeg.

Hierdie weermag-eenhede is deel van dieAfrika-Unie (AU) wataan die Amani AfricaII opleidingsoefeninggaan deelneem.

Kol. Piet Paxton,woordvoerder van dieSuid-Afrikaanse nasi-onale weermag(SANW), versoek mo-toriste om geduldig tewees wanneer hulleagter konvooie be-land.

Die militêre voer-tuie ry nie vinniger as90 km/h nie.

Die konvooie sal bydie grensposte deurdie Suid-Afrikaansemilitêre polisie, poli-sie en verkeerseen-hede ontvang word envan daar na Lohatlhabegelei word.

Woensdag (14/10)sal Zimbabwiese weer-magvoertuie deur dieBeitbrug-grenspos be-weeg en by Pienaars-rivier oornag.

Nog militêre voer-tuie sal van Donder-dag (15/10) tot Sater-dag (17/10) deur dieMaserubrug-grenspos beweeg.

Baie van hierdiekonvooie sal deurBloemfontein en Kim-berley ry.

Geduld op pad gevra

Charné Kemp

DIE skrywer van ’n nuwe boek oor die Griekwakultuur glo ’n begrip van die gebruike en rituele van sy kultuur kan die bende-euwel teenwerk.

Aäron Martin William Messelaar het pas die beskry-wings en betekenis van die Griekwa-gebruike in ’n boek, Forgotten but not Buried, verewig.

Messelaar is die hoëkommis-saris en administratiewe hoof van die Griekwa-koningshuis. Hy is die Wes-Kaapse voorsitter en ’n nasionale uitvoerende lid van die kongres van tradisione-le leiers van Suid-Afrika.

“Dit is die eerste keer dat ’nGriekwa sy eie mense se tradisies verduidelik en in ’n boek neerpen,” sê hy.

Messelaar het sy boek Saterdag by die McGregor-muse-um aan Griekwa-hooggeplaastes van oor die hele land, en vriende en familielede bekend gestel.

“Die boek het in Engels verskyn. Ek wil hê ons land se verskillende groeperings moet ons kultuur ook verstaan en erken. Die boek gaan ook in Afrikaans vertaal word.”

Messelaar het in Campbell grootgeword en woon deesdae inElsiesrivier in die Wes-Kaap waar hy ’n prediker is.

“Ek het nooit bendegeweld enmisdaad as kind geken nie. Die bendegeweld wat ek in Elsiesri-vier sien, is verskriklik. Ek het besef dié jong mense is identi-teitloos en voel nie deel van ’n kultuur nie. Daarom sluit hulle hulle by bendes aan. Ek hoop dat, as hulle die boek lees en meer van hul wortels en tradisie leer, hulle die bendekul-tuur sal verwerp. In ons kultuur het ons respek vir

mekaar.”Volgens Messelaar is sy

mense se kultuur nie dood nie.“Daar is ongelukkig min jong

mense wat ons geskiedenis en gebruike ken. Gelukkig kon ek familielede en ouer stamlede raadpleeg vir my navorsing. Hulle het baie van die gebruike verduidelik.”

Daar is ook hoofstukke oor die geboorte van ’n kind, begrafnisse, hoe om ’n seun en meisie groot te maak, die huwelik en huldeblyke aan Griekwa-mense wat ’n groot rol in Messelaar se lewe en die bewaring van die Griekwa-ge-skiedenis gespeel het. Messelaar bring ook hulde aan koning Adam Adei Kok IV. ) Die boek kos R150. Mense wat meer inligting verlang, kan aan Messelaar by e-posadres [email protected] skryf of hom by 078-992-2722 bel.

Kultuur nie dood

AÄRON  MARTIN  WILLIAMMESSELAAR  het  pas  die  be­skrywings en betekenis van dieGriekwa­mense se gebruike  in’n boek, Forgotton but not Bu­ried, verewig.  Foto: Charné Kemp

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

EIA: OPENBARE DEELNAMEPROSESNEAS Verwysings No: DEA.EIA/0001557/2012

DEA Verwysings No: 14/12/16/3/3/2/440WISIGING VAN DIE KONSEP-OIV-FASE:

VOORGESTELDE ARIES TOT KRONOS-765-kV-TRANSMISSIEKRAGLYNE EN SUBSTASIES OPGRADERING, NOORD-

KAAP-PROVINSIE (Deel van die Kaapse gang te versterk, fase 5)

Projekvoorstel: Voorgenome ontwikkeling van 'n 765-kV-transimissiekraglyn wat ongeveer180 km van die Aries-substasie na Kronos-substasie loop, asook die opgradering van dietwee stasies.

Plek: Die Aries-substasie is geleë in die Kai Garib Plaaslike Munisipaliteit binne die grensevan die Siyanda Distriksmunisipaliteit, in die Noord-Kaap-provinsie. Die Kronos-substasie isgeleë in die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit binne die grense van die KarooDistriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap-provinsie.

Projekaansoeker: Eskom Holdings SOC Ltd.

Aansoek om omgewingsmagtiging om die volgende aktiwiteite te onderneem:EIA-aktiwiteite: Lyskennisgewing 1: 11 (xi), 13, en 38. Lyskennisgewing 2: 8,Lyskennisgewing 3: 12, 16 en 24 – Regeringskennisgewing: R.544, R.545 en R.546 (of2010).

Geleentheid om deel te neem:Belanghebbende en Geafftekteerde Partye (I&AP's) word uitgenooi om geskrewekommentaar te lewer rakende die projek. Verwys asseblief na die relevante DEA-verwysingsnommer en voorsien ons ook asseblief van u naam, kontakbesonderhde(verkose metode van kennisgewing) en 'n aanduiding of u enige direkte besigheid,finansiële, persoonlike of ander belangstelling wat u het in hierdie aansoek, aan diekontakpersoon soos hier onder aangedui binne 30 dae van 22 Oktober tot 20 November2015.

Die Wysiging van die Konsepomgewingsimpakverslag is beskikbaar vanaf 22 Oktober 2015op die Mokgope webwerf: www.mokgope.co.za en elektroniese kopieë van die verslae kanaan individue gestuur word op aanvraag.

Indien u belangstel oom 'n vergadering by te woon, kontak asseblief die persoon hier onderaangedui vir verdere inligting.

Kontak: Me. Judith Fasheun - Mokgope Consulting CC, Posbus 2363,Highlands-Noord, Johannesburg 2037.

Tel. 076 876 2672. Faks: 086 607 9481. E-pos: [email protected]

Studie gedoen deur Mokgope Konsultante names Eskom Holdings SOC Ltd.X1QNEJ4R-NK141015