petra ittmann bevorder die belange van die stad · 2020-06-07 · petra ittmann lisa stoffberg...

1
20 Oktober 2019 Bevorder die belange van die stad Wat sal gebeur as ons God toelaat om deur ons te werk waar ons is?Dié vraag is tydens die dag- opening van die Algemene Sinode deur ds. Maartje van der Westhuizen, predikant van Elarduspark in Pretoria, aan die Algemene Sinode van die NG Kerk gevra. Van der Westhuizen het na aanleiding van Jesaja 29:4-14 gepraat. Die agtergrond van dié teks is dat Jerusalem en die tempel verwoes is. Die elite van die volk is as ballinge na Babilon weggevoer. Hulle wil nie daar wees nie. Hulle twyfel oor baie dinge en wonder waar is God. Hulle verlang terug na die verlede of trek terug en probeer net na hulle eie belang omsien. Teen dié agtergrond kom n boodskap van God na hulle. Hulle moet hoor dat hulle nie in hulle leeftyd sal terugkeer na Jerusalem nie. Dit sal eers oor 70 jaar gebeur. In daardie situasie sê God hulle moet huise bou, tuine aanlê, trou, kinders hê – en die belange van die stad bevorder. Hulle moet vir die stad bid, want die stad se belange is ook die ballinge se belange. En dan hoor hulle die hart van God. Hy beplan vir hulle voor- spoed. Hy wil hulle n toekoms gee. Van der Westhuizen het gesê die teks daag die NG Kerk uit om die Here te vra om hulle oë oop te maak vir geleenthede om in te bou in die huidige situasie, en dat gelowiges moet bid vir diegene met wie hulle nie klaarkom nie. Ds. Maartjie vd. Westhuizen GEBEDSLYS Marie van der Watt Louise Lamprecht Henk Fourie Claudia Maree Margo Kruidenier Geluk aan ons lidmate wat vandag verjaar! Ian Barnard Henry Hill Petra Ittmann Roelene Meyer Lisa Stoffberg Werner Zaayman SKUILKRANS SE GAWEBANK Skuilkrans gemeente begin met die opstel van 'n Gawebank. 'n Mandjie gaan in die voorportaal van die kerk geplaas word. Neem asseblief die vrymoedigheid om julle besigheidskaartjies daarin te gooi. Daar sal ook 'n lys wees waarop julle julle gawes, talente en vaardighede kan lys. Die Gawebank word opgestel sodat ons mekaar kan help en dien met ons gawes. Word gerus deel van hierdie beweging. DANKBAARHEIDSMAAND Oktober is Dankbaarheidsmaand en ook tyd vir ons jaarlikse Dankfees. Dit is n geleentheid waar ons God saam dank en die oorvloedige gawes wat ons elke dag ontvang, omhels en vier. Ons wil jou en jou gesin graag uitnooi om te gaan dink waarvoor jy/julle dankbaar is hierdie jaar, saam daaroor te bid en te dink hoe julle n bydrae wil maak vir Sy Koninkryk. Ons mikpunt vir dankbaarheidsmaand is om R300 000 in te samel vir ons gemeente. Daar is n paar maniere hoe jy n bydrae kan maak: 1. Daar sal dankbaarheidsmaand koeverte beskikbaar wees by al die eredienste. Daar is ook koeverte beskikbaar vir ons kinders en jongmense. Kom ons leer ons jongmense iets van die vreugde om vir God iets weg te sit, dit gewoon weg te gee en dan te vertrou. 2. Jy kan ook n EFT oorbetaling maak met die verwysing dankbaarheidsmaand”. Ons vier ons dankfees hierdie jaar op Sondag 27 Oktober met nagmaal in al ons ere- dienste. Na afloop van die dankfeesdienste, kuier ons as gemeente saam met lekker koek en roomys. Die dankfees is n gemeentefees. Dit is n fees deur gemeentelede vir gemeentelede. Dit kan alleen n sukses wees as elke leraar, kerkraadslid, kleingroepleier, - ja, elke lidmaat, dit ondersteun.

Upload: others

Post on 13-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Petra Ittmann Bevorder die belange van die stad · 2020-06-07 · Petra Ittmann Lisa Stoffberg Werner Zaayman SKUILKRANS SE GAWEBANK Skuilkrans gemeente begin met die opstel van 'n

20 Oktober 2019

Bevorder die belange van die stad

“Wat sal gebeur as ons God toelaat om deur ons te werk waar ons is?” Dié vraag is tydens die dag-opening van die Algemene Sinode deur ds. Maartje van der Westhuizen, predikant van Elarduspark in Pretoria, aan die Algemene Sinode van die NG Kerk gevra. Van der Westhuizen het na aanleiding van Jesaja 29:4-14 gepraat. Die agtergrond van dié teks is dat Jerusalem en die tempel verwoes is. Die elite van die volk is as ballinge na Babilon weggevoer. Hulle wil nie daar wees nie. Hulle twyfel oor baie dinge en wonder waar is God. Hulle verlang terug na die verlede of trek terug en probeer net na hulle eie belang omsien. Teen dié agtergrond kom ’n boodskap van God na hulle. Hulle moet hoor dat hulle nie in hulle leeftyd sal terugkeer na Jerusalem nie. Dit sal eers oor 70 jaar gebeur.

In daardie situasie sê God hulle moet huise bou, tuine aanlê, trou, kinders hê – en die belange van die stad bevorder. Hulle moet vir die stad bid, want die stad se belange is ook die ballinge se belange.

En dan hoor hulle die hart van God. Hy beplan vir hulle voor-spoed. Hy wil hulle ’n toekoms gee.

Van der Westhuizen het gesê die teks daag die NG Kerk uit om die Here te vra om hulle oë oop te maak vir geleenthede om in te bou in die huidige situasie, en dat gelowiges moet bid vir diegene met wie hulle nie klaarkom nie.

Ds. Maartjie vd. Westhuizen

GEBEDSLYS

Marie van der Watt

Louise Lamprecht

Henk Fourie

Claudia Maree

Margo Kruidenier

Geluk aan ons lidmate wat vandag verjaar!

Ian Barnard Henry Hill

Petra Ittmann Roelene Meyer Lisa Stoffberg

Werner Zaayman

SKUILKRANS SE GAWEBANK

Skuilkrans gemeente begin met die opstel van 'n Gawebank. 'n Mandjie gaan in die voorportaal van die kerk geplaas word. Neem asseblief die vrymoedigheid om julle besigheidskaartjies daarin te gooi. Daar sal ook 'n lys wees waarop julle julle gawes, talente en vaardighede kan lys. Die Gawebank word opgestel sodat ons mekaar kan help en dien met ons gawes. Word gerus deel van hierdie beweging.

DANKBAARHEIDSMAAND

Oktober is Dankbaarheidsmaand en ook tyd vir ons jaarlikse Dankfees. Dit is ‘n

geleentheid waar ons God saam dank en die oorvloedige gawes wat ons elke dag

ontvang, omhels en vier. Ons wil jou en jou gesin graag uitnooi om te gaan dink

waarvoor jy/julle dankbaar is hierdie jaar, saam daaroor te bid en te dink hoe julle ‘n

bydrae wil maak vir Sy Koninkryk. Ons mikpunt vir dankbaarheidsmaand is om

R300 000 in te samel vir ons gemeente. Daar is ‘n paar maniere hoe jy ‘n bydrae kan

maak:

1. Daar sal dankbaarheidsmaand koeverte beskikbaar wees by al die eredienste.

Daar is ook koeverte beskikbaar vir ons kinders en jongmense. Kom ons leer

ons jongmense iets van die vreugde om vir God iets weg te sit, dit gewoon weg

te gee en dan te vertrou.

2. Jy kan ook ‘n EFT oorbetaling maak met die verwysing “dankbaarheidsmaand”.

Ons vier ons dankfees hierdie jaar op Sondag 27 Oktober met nagmaal in al ons ere-

dienste. Na afloop van die dankfeesdienste, kuier ons as gemeente saam met lekker

koek en roomys. Die dankfees is ‘n gemeentefees. Dit is ‘n fees deur gemeentelede

vir gemeentelede. Dit kan alleen ‘n sukses wees as elke leraar, kerkraadslid,

kleingroepleier, - ja, elke lidmaat, dit ondersteun.