pinksterreeks geheilig… ng kloofendal deur die heilige helper!€¦ · aan die koninkryk van god...

13
PINKSTERREEKS NG Kloofendal Sondagaand 13 Mei 2018 GEHEILIG… deur die heilige Helper!

Upload: others

Post on 02-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • PINKSTERREEKS

    NG Kloofendal

    Sondagaand

    13 Mei 2018

    GEHEILIG…deur die heilige Helper!

  • SONDIGE NATUURDade – Gedagtes - Woorde

  • GEHEILIG…deur die heilige Helper!

    TEMA

  • “soos julle elke deel van julle liggamein diens van sedelike onreinheid en wetteloosheid

    gestel het en losbandig gelewe het,so moet julle nou elke deel van julle liggame

    in diens van God stel om heilig te lewe.”

    Rom. 6:19

  • “Maar nou—julle is vrygemaak van die sondeen in diens van God gestel en die vrug daarvan

    is dat julle geheilig word, en die uiteindeis die ewige lewe. 23 Die loon wat die sonde gee,

    is die dood; die genadegawe wat God gee,is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.”

    Rom. 6:22

  • “’n offergawe mag wees wat vir God aanneemlik is en deur die Heilige Gees geheilig is...

    ...Dit het Hy deur my gedoen met woord en daad, 19 deur kragtige tekens en wonders, in die krag van

    die Gees van God.”

    Rom. 15:18-19

  • “Daarom dan, broers, staan ons onder ’n verpligting, maar nie teenoor ons sondige natuur om daarvolgens te lewe nie. 13 As julle julle lewe

    deur die sondige natuur laat beheers, gaan julle die dood tegemoet, maar as julle deur die Gees ’n

    einde maak aan julle sondige praktyke, sal julle lewe. 14 Almal wat hulle deur die Gees van God

    laat lei, is kinders van God.”

    Rom. 8:12-14

  • Sondige (vleeslike) vs. Geestelike (nuutgemaakte) natuur.

    Drie soorte mense:

    1. Geestelike mense…

    2. Ongelowiges….

    3. Vleeslike Christene…

  • • “When we submit to the leading and guidance of the Spirit, Hehelps us become more holy – more like Jesus. It is a lifelong journey of putting the flesh to death, or as Paul puts it in Gal. 5, of walking by the Spirit and not gratifying the desires of the flesh….”these two are opposed to each other” (Gal. 5:17).

    • Paul goes further: those who belong to Christ

    “have crucified the flesh with its passions and

    desires.” (5:24)

  • • In addition: becoming like Christ in His holiness becoming like Christ in His love. 1 Cor. 13

    • Redirection from supernatural power to LOVE….Eph. 3:16-19: ROOTED and ESTABLISHED in LOVE.

    • Rom. 5:5: “…God’s love is poured out in our hearts through the Holy Spirit who has been given to us.”

  • “Here’s what I know for sure: I need the Holy Spirit more today than I did yesterday. And I need as much of Him as I can get.

    Or maybe I should say, I need to yield as much of me as I can to Him. When we do that, the Holy Spirit doesn’t make us better than anybody else. He makes us better than ourselves!

    He gives us wisdom beyond our knowledge, power

    beyond our strength, and gifting beyond our ability.

    With the help of the Holy Spirit, we become better

    than our best effort, better than our best thought.

    We become the best version of ourselves possible.

    Of course, it takes time – a lifetime.”

  • “Moenie julleself mislei nie: geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat

    homoseksualiteit beoefen of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry

    aan die koninkryk van God nie.11 En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in

    die Naam van die Here Jesus Christusen deur die Gees van ons God.”

    1 Kor. 6:9-11

  • GEHEILIG…deur die heilige Helper!

    DieGEESis INjou…