pnhs.co.za  · web viewdis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale pat in matriek...

19

Upload: others

Post on 24-Jun-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 2: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 3: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 4: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 5: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 6: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 7: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 8: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 9: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 10: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 11: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 12: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 13: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 14: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 15: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 16: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit
Page 17: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit

Hello julle

Daar is dalk ‘n paar van julle wat nogsteeds bietjie sukkel met die PAT. Dis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit. Vorige 3 jare se temas sluit in Blou, Baggasie en Ritueel. Soos julle kan sien is daardie drie temas nie duidelik met wat jy moet doen nie. Jy moet self jou eie stem kry in kuns, en niemand kan jou help met dit nie. Hierdie Pat is die eerste tree oor hoe jy jou “stem” ontwikkel. Kuns moet met mense praat. So jou Pat se finale kunswerk moet iemand kan kyk en verstaan wat jy probeer vir hulle vertel sonder dat hulle die liedjie gehoor het of jou ken. Kyk na hoe verskillend van

Page 18: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit

Gogh se werk is teen Gauguin. Hulle altwee het gepraat oor verskillende goed wat hulle intereseer. So kry ‘n stukkie uit die liedjie wat vir jou iets beteken of die algehele gevoel oor wat die liedjie vir jou beteken. Kyk na die volgende prentjies en dan kyk jy hoe dit vir jou in die liedjie kan pas:

Nie een van hierdie foto’s is ‘n reel of ‘n sin uit die liedjie nie maar hulle kan dalk gekoppel word aan ‘n sekere emosie.

Die liedjie is Afrikaans- wat beteken dit? Wat is Afrikaans? Wie is Afrikaans? Hoe gaan dit met Afrikaans tans in ons land. Meeste afrikaanse skole is nou dubbel medium. Universiteite gee nie meer in Afrikaans klas nie. Mense praat baie min Afrikaans by hulle werk. Hoe voel jy daaroor?

Wie is die beseerdes waarvan hulle sing? Plaasmoorde?

Hulle sing ons begin loop en begin leer. Is dit dalk da tons leer om te loop, leer om skool toe te gaan en te swot dan by die huis te sit werkloos agv BEE?

Page 19: pnhs.co.za  · Web viewDis okay, dis ‘n baie moeilike pat, maar onthou jou finale PAT in matriek is konseptueel want hulle gee jou ‘n tema dan moet jy maak wat jy wil met dit

Die liedjie praat oor baie issues wat ons het in ons land met politiek, geloof, geweld, wie is ons? Jy moet begin om dit te kan raaksien en iets te maak wat nie die letterlike vertolking van die liedjie is nie.

Tracy Emins wou ‘n kunswerk maak wat handel oor haar depressie. Sy kon dit doen:

maar dit is te eenvoudig. Toe doen sy dit:

Depressiewe mense slaap nogals baie en om uit die bed te kom is moeilik vir hulle. Haar kamer is ‘n gemors want sy is ‘n gemors (emosioneel). Dis hoekom die bed so gepas was vir haar kunswerk. Dit is ‘n instillasie en julle moet verf, maar sy kon die prentjie hierbo net eenvoudig geverf het as sy moes.

Laat weet as julle nog sukkel. Bernard, ek kyk vir jou! Jy moet werk aan jou Pat!