powerpoint presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · title: powerpoint...

25
Identiteit Herontdek jou 1 KORINTIËRS 1

Upload: others

Post on 26-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

IdentiteitHerontdek jou

1 KORINTIËRS 1

Page 2: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM
Page 3: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

EensgesindheidOns Identiteit:

1 KORINTIËRS 1:10-17

Page 4: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

Net uit GenadeOns Identiteit:

1 KORINTIËRS 1:18-31

Page 5: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM
Page 6: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM
Page 7: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

"Nou is ek seker dat God nie bestaan nie.

Ek het oral in die ruimte na Hom gesoek,

en ek kon Hom nêrens kry nie."- Yuri Gagarin

Page 8: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

18Die boodskap van die kruis van Christus is

wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir

ons wat gered word, is dit die krag van God. 19Daar staan tog geskrywe:

“Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig,

en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot

niet maak.”

1 Korintiërs 1:18-31

Page 9: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

20Waar is die wysgeer van hierdie wêreld

nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim

woordvoerder? Het God nie die wysheid van

die wêreld tot onsin gemaak nie?

1 Korintiërs 1:18-31

Page 10: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

11Die leiers van Soan is dwaas, die slimste

raadgewers van die farao gee slegte raad.

Hoe kan julle vir die farao sê: “Ons is van die

slim manne, afstammelinge van die konings

van vroeër”? 12Egipte, waar is jou wyse

manne nou? Laat hulle jou tog vertel sodat jy

kan weet wat die Here die Almagtige teen

Egipte besluit het.

Jesaja 19:11-12

Page 11: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

24So sê die Here jou Verlosser wat jou in die

moederskoot gevorm het: Ek is die Here, Ek het

alles geskep, Ek alleen het die hemel oopgespan,

Ek het die aarde gevorm; daar was niemand by

nie. 25Ek stel die toekomsvoorspellers aan die

kaak, Ek maak die waarsêers belaglik. Ek

weerlê dié geleerde mense, Ek ontmasker hulle

kennis as dwaasheid.

Jesaja 44:24-25

Page 12: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

21Dit was die bedoeling van God in sy wysheid

dat die wêreld nie deur geleerdheid tot kennis

van God sou kom nie. Daarom het God in sy

goedheid besluit om deur die prediking wat vir

die wêreld onsin is, dié te red wat glo.

1 Korintiërs 1:18-31

Page 13: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

22Die Jode vra wondertekens en die Grieke soek

wysheid, 23maar ons verkondig Christus wat gekruisig

is. Vir die Jode is dit 'n aanstoot en vir die ander is dit

onsin, 24maar vir dié wat deur God geroep is, Jode

sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die

wysheid van God. 25Wat vir die wêreld die onsin van

God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en

wat vir die wêreld die swakheid van God is, is

groter krag as die krag van mense.

1 Korintiërs 1:18-31

Page 14: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

26Dink maar net, broers, aan wat julle was toe

julle geroep is. Volgens die opvatting van

mense was daar nie baie geleerdes of baie

invloedrykes of baie mense van aansien onder

julle nie. 27En tog, wat vir die wêreld onsin is,

het God uitgekies om die geleerdes te beskaam;

wat vir die wêreld swak is, het God

uitgekies om die sterkes te beskaam, 1 Korintiërs 1:18-31

Page 15: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

28en wat vir die wêreld sonder aansien of betekenis is,

ja, wat niks is nie, het God uitgekies om wat iets is, tot

niet te maak. 29Voor God het geen mens dus iets om op

te roem nie. 30Aan God is dit te danke dat julle met

Christus Jesus verenig is. Hy het vir ons geword die

wysheid wat van God kom: die vryspraak, die heiliging

en die verlossing. 31Daarom, soos daar geskrywe staan:

“Dié wat wil roem,

moet in die Here roem.”

1 Korintiërs 1:18-31

Page 16: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

Net uit GenadeOns Identiteit:

1 KORINTIËRS 1:18-31

Page 17: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

10Wysheid begin met die dien van die Here;

almal wat dit doen, het ware insig.

Die roem van die Here hou altyd stand.

Psalm 111:10

Page 18: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

“An astronaut cannot be suspended in space

and not have God in his mind and his heart.”- Yuri Gagarin

Page 19: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

2Die hemel getuig van die mag van God,

die uitspansel maak die werk van sy

hande bekend.

Psalm 19:2

Page 20: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM
Page 21: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

I was successful in my military career as

an astronaut test pilot. I had achieved

the ultimate flight, if you will, of

landing on the moon. And after Apollo

was over, I was now 37 years old and

the thought occurred to me, what are

you going to do now with the rest of

your life? That drive that took me to the

moon was still there. Still unsatisfied. I

really didn’t have any peace in my life.

Page 22: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

I found a peace that I was searching for and

the purpose of my life which was to serve

God as actually a businessman now and

retired military and a retired astronaut.

And a walk on the moon was very exciting.

I’d do it again. I’m still physically qualified

to do it but NASA says, don’t call us. We’ll

call you. And it lasted for three days, but a

walk with Jesus lasts forever, and it’s been a

very exciting adventure.

Page 23: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM
Page 24: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

7God sprei die hemel uit oor die leë ruimte, Hy

laat die aarde hang waar niks is nie.

Job 26:7

Page 25: PowerPoint Presentationweskerk.co.za/wp-content/uploads/sermons/2020/02/... · Title: PowerPoint Presentation Author: Cornel Viljoen Created Date: 2/6/2020 12:32:33 PM

Net uit GenadeOns Identiteit:

1 KORINTIËRS 1:18-31