praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties...

8
Grenslyn/Borderline Kamp 27 Grenslyn/Borderline Kamp 27- 29 Mei 2016 Bl 2 29 Mei 2016 Bl 2 As jy nog twyfel of jy op die regte pad is, is dit nou die tyd om vorentoe te begin kyk en die doel waarvoor jy geroep is, passievol in te hardloop en te begin DOEN! Jy het kosbare geleent- hede laat verbygaan omdat jy deur mense negatief beinvloed is, maar dis nog nie te laat nie! Begin met een waardevolle tree vorentoe! Moenie te vêr vooruit dink nie. God se Gees gaan jou lei, maar jy moet die keuse in JOU gees maak en toelaat dat jou wil, denke, emosies en liggaam hul onder- werp aan jou gees wat nou in lyn kom met God se Gees in jou! Jou toekoms kan nie langer beheer word deur jou siel of jou liggaam nie. Jou GEES moet nou opstaan in outoriteit! Ja dis nie maklik nie, maar niks in die lewe wat kosbaar is, gaan sommer vanself in jou skoot val nie! Hierdie is ‘n dringende roep van God, want JY is geroep om ‘n verskil te bring in ‘n sekere arena van hierdie lewe. Moenie vaskyk teen die agente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n rede. Sommige is goed, sommige is sleg, maar dit gaan jou sterk maak en jy gaan in oorwinning uit hierdie arena tree! God het jou naam geroep, antwoord vandag nog! AMEN! Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit ‘n kans! 1) Sê NEE vir energie parasiete en mense wat nie wil leer om iets self te doen nie! 2) STOP en besluit WAT & WIE werklik vir JOU belangrik is in die lewe en hou op skuldig voel. Jy kan nie die hele wêreld red of help nie! God verwag dit ook nie ! 3) Gryp elke dag vas asof dit jou laaste dag op aarde is en doen iets spesiaals vir jouself! 4) Probeer daai “TO DO” lys van dinge wat jy so uitstel te doen...net 1 ding per dag! 5) LAG ten minste 10 keer per dag! HUIL as jy so voel, want dit verlig stress en so was jy jou siel ook skoon. 6) Gee LIEFDE vir iemand wie jy voel dit nie verdien nie! Liefde hoop vurige kole op jou vyand se hoof! 7) Moenie verder SKULD maak nie! Skuld maak jou ‘n slaaf van die een vir wie jy skuld! Williston Garage

Upload: others

Post on 26-Sep-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

Grenslyn/Borderline Kamp 27Grenslyn/Borderline Kamp 27--29 Mei 2016 Bl 229 Mei 2016 Bl 2

As jy nog twyfel of jy op die regte pad is, is dit

nou die tyd om vorentoe te begin kyk en

die doel waarvoor jy geroep is,

passievol in te hardloop en te begin

DOEN! Jy het kosbare geleent-

hede laat verbygaan omdat jy

deur mense negatief beinvloed

is, maar dis nog nie te laat nie!

Begin met een waardevolle tree

vorentoe! Moenie te vêr vooruit

dink nie. God se Gees gaan jou

lei, maar jy moet die keuse in JOU

gees maak en toelaat dat jou wil,

denke, emosies en liggaam hul onder-

werp aan jou gees wat nou in lyn kom met

God se Gees in jou! Jou toekoms kan nie langer

beheer word deur jou siel of jou liggaam nie. Jou GEES moet nou opstaan in

outoriteit! Ja dis nie maklik nie, maar niks in die lewe wat kosbaar is, gaan sommer

vanself in jou skoot val nie! Hierdie is ‘n dringende roep van God, want JY is geroep

om ‘n verskil te bring in ‘n sekere arena van hierdie lewe. Moenie vaskyk teen die

agente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n rede. Sommige is

goed, sommige is sleg, maar dit gaan jou sterk maak en jy gaan in oorwinning uit

hierdie arena tree! God het jou naam geroep, antwoord vandag nog! AMEN!

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te

verander. Gee dit ‘n kans!

1) Sê NEE vir energie parasiete en mense

wat nie wil leer om iets self te doen nie!

2) STOP en besluit WAT & WIE werklik vir

JOU belangrik is in die lewe en hou op

skuldig voel. Jy kan nie die hele wêreld

red of help nie! God verwag dit ook nie !

3) Gryp elke dag vas asof dit jou laaste dag

op aarde is en doen iets spesiaals vir jouself!

4) Probeer daai “TO DO” lys van dinge wat jy so

uitstel te doen...net 1 ding per dag!

5) LAG ten minste 10 keer per dag! HUIL as jy so voel,

want dit verlig stress en so was jy jou siel ook skoon.

6) Gee LIEFDE vir iemand wie jy voel dit nie verdien

nie! Liefde hoop vurige kole op jou vyand se hoof!

7) Moenie verder SKULD maak nie! Skuld maak jou ‘n

slaaf van die een vir wie jy skuld!

Williston Garage

Page 2: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

Kruispad Familie Kerk Bl 3Kruispad Familie Kerk Bl 3

Die Here het hierdie tema vir ons gegee en ons besef Die Here het hierdie tema vir ons gegee en ons besef

net hoe belangrik GRENSE is in ons lewens. ‘n Land net hoe belangrik GRENSE is in ons lewens. ‘n Land

of ‘n mens sonder grense is ‘n OOP TEIKEN vir die of ‘n mens sonder grense is ‘n OOP TEIKEN vir die

vyand!vyand!

By hierdie kampe behandel ons relevante temas wat vir

manne, vroue & kinders help om hul grense te verstaan, te

herstel waar dit vernietig is en hulle te versterk om hierdie

grense te beskerm met alles in hul vermoeë!

Daar gaan selfs tye wees wanneer ons “gewonde soldate”

moet gaan uithaal uit die vyand se territory en terugbring

na veiligheid agter hul eie grenslyn!

Daar kom ook tye waar God jou grenslyn verskuif en jou

grondgebied vergroot. Dan moet jy wakker wees om nie

hierdie seisoen te mis nie!

KOM WORD ‘N GELOOFSKRYGER WAT SAAM MET KOM WORD ‘N GELOOFSKRYGER WAT SAAM MET

ONS SKOUER AAN SKOUER KAN VEG SAAM MET ONS SKOUER AAN SKOUER KAN VEG SAAM MET

GOD SE LEERMAG OM ONS GEWONDE VEGTERS GOD SE LEERMAG OM ONS GEWONDE VEGTERS

TE GAAN UITHAAL SODAT ONS LAND GENEES KAN TE GAAN UITHAAL SODAT ONS LAND GENEES KAN

WORD EN GOD SE KINDERS SE GRENSE HERSTEL WORD EN GOD SE KINDERS SE GRENSE HERSTEL

EN BESKERM KAN WORD! EN BESKERM KAN WORD!

Ons op soek na 12x12m camo nette!Ons op soek na 12x12m camo nette!

Elke kamp sal ‘n sterk militêre tema hê en ons wil dit Elke kamp sal ‘n sterk militêre tema hê en ons wil dit

vir almal wat hierdie kampe bywoon, ‘n belewenis vir almal wat hierdie kampe bywoon, ‘n belewenis

maak! Kontak René @ 0732582688maak! Kontak René @ 0732582688

Word deel en bring iemand kamp toe wat

weer moet MOED skep, wat die kragtige

invulling van God se Heilige Gees nodig het,

wat geestelik gewond lê op die slagveld van

die lewe, wie se lewe wreed ontwrig is deur

satan...bring hulle, want God wil hul

DAPPER HELDE maak!

Beprekings: René @ 073 258 2688

E-Pos: [email protected]

Aanlyn: www.crossroad-ministries.co.za

(Registrations)

Bedrag: R380 per volwassene (12jr +)

Sluite alle etes, akkommodasie & sessies in!

As jy nog nooit by so ‘n kamp was nie,

klaar jy in as ‘n troep en jou eerste

rang bevordering as Korporaal vind

plaas die Sondag van die kamp.

As korporaal in God se weermag sal jy

met ons volgende kamp op 27-29 Mei

ons nuwe troepe bystand en onder-

steuning bied saam met ons

leierskorps.

Volledige Range is beskikbaar

op bestelling @ R140 per stel &

R40 vir jou eie Dog Tag.

Bestellings: Maj vdBERGH

073 258 2688

Page 3: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

Getroud Met Liefde Naweke Bl 4Getroud Met Liefde Naweke Bl 4

Ons hou SLEGS 2 DIENSTE PER MAAND, maar dit

is dienste met ‘n IMPAK! Ons verkondig die

Evangelie van Jesus Christus suiwer en reguit.

Ja, baie mense het gekom en gegaan agv van die

Woord van God wat TE REGUIT was na hul mening,

maar ons sal aan God se Woord getrou bly en

NOOIT kompromie aangaan met die wêreld ter wille

van mammon of guns van mense nie.

Ons bied glad nie nie die pakket van ‘n “normale

kerk” vir jou nie, maar dit is ook nie ons doel nie.

Ons doel is RESTORASIE, TOERUSTING &

POSITIONERING...die 3 Pilare waarop Kruispad se

hele roeping gebou is!

3, 17, 31 Jan 14 & 28 Feb 13 & 27 Mrt

10 & 24 Apr 8 & 22 May 5 & 19 Jun

3,17, 31 Jul 14 & 28 Aug 11 & 25 Sep

9 & 23 Oct 6 & 20 Nov 4 & 18 Dec

Venue: Mayfair Village (Wedding Venue) op die R30

roete tussen Klerksdorp en Orkney

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie

val nie. 1 Korinthiërs 10:12

Al ons boodskappe is weekliks beskikbaar op ons web-

tuiste www.crossroad-ministries.co.za/archive.html

Die boodskap kan geluister of afgelaai word tesame met

die bypassende Powerpoint wat dit vir jou soveel meer

visueel maak. Terwyl jy na die boodskap luister kan jy

die boodskap volg op Powerpoint en dit help ook as jy

graag ‘n dieper studie wil maak. Al die teksgedeeltes en

hoofpunte word duidelik en visueel aangebied!

Audio CD’s kan ook bestel word

@ R20 per CD of u kan dit met elke

diens bestel en afhaal. Hierdie is ook

‘n uitstekende manier om die

Evangelie te versprei!!

Page 4: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

Getroud Met Liefde in Welkom Bl 5Getroud Met Liefde in Welkom Bl 5

Ons kan net vir Nick & Julie Vlok van Shammah Game Lodge uit die diepste van ons harte bedank vir die groot blessings wat

hulle vir Kruispad is om hierdie pragtige venue vir ons beskikbaar te stel en daarom wil ons ook paartjies seën met hierdie

spesiale aanbod! Normale prys is R2200 per paar, dus boek gou! Daar is slegs ‘n paar plekkies nog oop!

AANDAG MANNE!!!!

By hierdie wegbreek naweke kan jy ontspan! Dis nie ‘n “uithaal” sessie nie, jy sal NIE blootgestel

word of gekonfronteer word nie. Ek is self ‘n man en ek weet hoe ons manne se koppe dink. Die

naweke is ook nie omdat daar dalk “fout” is met jul verhouding nie. Hierdie naweek is ‘n WEG-

BREEK van die normale gang af en ons vertel jou dalk ‘n paar dinge wat jy reeds weet, ons mag

dalk by jou leer, maar geniet gaan ons mekaar beslis geniet! Blessings, Francois

Gaan loer gerus in by Shammah Game Lodge se webtuiste!

www.shammahgamelodge.co.za of besoek hul Facebook Page

Video Clip: https://www.youtube.com/watch?v=Ql_s_j4d24o

As huweliks aktiviste is dit ons passie

om paartjies te help in elke faset van

hul verhouding! Ons kom deur die

stofpad van ‘n gebroke huwelik van

bykans 10 jaar en nou na 30 jaar is ons

liefde innig, opreg en ons vang nou

nog op vir wat ons gemis het! (Hehe!)

Page 5: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

15 - 17 April 2016

TEIKEN GROEP: Married & Unmarried Couples, Single Persons, Divorced Persons, Youngsters (18yrs+) KLEREDRA: Gemaklik

VENUE: Genesis Gemeente, Welkom, Free State

TAAL VAN AANBIEDING: 75% Afrikaans / 25% English KOSTES: COUPLES: R 300 per person (Includes Meals/Sessions)

BESPREEK AANLYN:

www.crossroad-ministries.co.za

Telefonies:

Danelize @ 083 685 0113

Kostes: (Akkommodasie vanaf Vrydagaand asook etes)

R390.00 per persoon (12 Jr+) Pensionarisse (60+) @ R360.00 Kruispad Konings @ R360.00 Kinders: 5-12jaar @ R360.00 Kinders: 0-4jr @ R0.00

Bustarief: Vertrek vanaf Vanderbijlpark, Gauteng op N12 roete na Barkly Wes. R350.00pp (kinders betaal volprys)

JY MOET BESPREEK EN BETAAL OM JOU PLEK TE VERSEKER ASB!

Jou Godgegewe staanplek en opdrag MOET in vervulling kom, want die tyd is min!

God roep ons vrou na 'n nuwe seisoen! Vroue wat hul volle roeping en

potensiaal uitleef! Vroue wat die lewe aangryp met vreugde en

vervulling en wat bekend is daarvoor dat hulle in alle areas van hul lewens getrou is. Vroue wat verstaan dat dit dissipline, sel-fopoffering en deursettingsvermoë verg,

maar wat glo dat dit moontlik is omdat God se Woord hulle voed en Sy Gees hulle lei en

hulle bereid is dat die Waarheid hulle vryheid gee!

Jy is dalk al so 'n vrou en daarom kan jy by hierdie kamp 'n verskil kom maak in

iemand se lewe. Jy wil dalk so 'n vrou wees, maar satan lieg

en bedrieg jou. Neem outoriteit en KOM word hierdie vrou van God! 'n Vrou met Goddelike

OUTORITEIT en VRYHEID! René & Francois

BESPREKINGS & REëLINGS:

René @ 073 258 2688 (enigste nr vir bespreking!!!) of aanlyn of op ons webtuiste

www.crossroad-ministries.co.za of per FAKS 086 622 5363

2) Ons aanvaar GEEN FACEBOOK BESPREKINGS nie. Dit maak vir ons die stelsel net baie makliker en ons vra almal se samewerk-

ing!!

Die VERWYSINGSNR is BELANGRIK: Slegs jou VAN + Selnommer

of net jou selnommer. (ons sal jou bel!)Bring jou bewys van betaling asb kamp toe!

BANKBESONDERHEDE VIR INBETALINGS EN BORGE REKENING NAAM:

Crossroad Gospel Message NPC Rekening: 62355533540 Takkode 250053

Verwysing: Van & Selnr

Page 6: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

Hiermee my getuienis wat op Kruispad se getuieblad kan Hiermee my getuienis wat op Kruispad se getuieblad kan kom. Dit is TOTAAL en AL AMAZING wat God vir my gedoen kom. Dit is TOTAAL en AL AMAZING wat God vir my gedoen het en so ver soos ek gaan vertel ek vir almal hoe AWESOME het en so ver soos ek gaan vertel ek vir almal hoe AWESOME

God is! Ek wil hë die HELE wereld moet weet!! God is! Ek wil hë die HELE wereld moet weet!! Hoe kan 'n mens stilbly oor so 'n wonderwerk?! Hoe kan 'n mens stilbly oor so 'n wonderwerk?!

Ek is 'n NUWE mens!! Hallelujah!Ek is 'n NUWE mens!! Hallelujah!

Tannie Rene en Oom Francois,

Eerstens wil ek begin deur om vir julle baie baie dankie te se dat julle opgestaan het toe God geroep het en julle vir hom gese het: "Hier is

ek Here, stuur my!" want deur julle wat julle lewens geoffer het in

volle diens aan ons Vader, sit ek vandag hier en vir die eerste keer in my lewe weet ek wat beteken dit en hoe dit voel om lewe in oorvloed

te hê.

Wanneer ookal ek nou huil, huil ek

omdat ek kan voel hoe lief ek vir

Hom is en wanneer ek dit vir Hom sê kan ek dit nie sonder trane sê

nie! Dankie Here Jesus!

September 2008 is ek ediagnoseer

met Bipolere depressie en is van een Psigiatriese hospitaal na n ander verwys. Ek was op baie baie verskillende medikasies

en my lewe was een vet gemors sonder rigting en hoop. Ek was dood binne.

So beland ek toe op die Healing Rain Profetiese Vrouekamp (24-27 September 2015) deur 'n baie kosbare vriendin en sussie in Jesus. Donderdagmiddag, 24 September 2015, het ek

buite gesit op die kampterrein, opgekyk na die die bome en vir God gesê ek weet nie wat ek by die kamp maak nie. Ek was SO moeg vir die kettings van depressie en ek kon nie meer

nie. Alles binne my het geskree. Ek het vir God gese ek kon nie meer nie en het beplan om

selfmoord te pleeg sodra die kamp verby was.

Die aand, 26 September 2015, het die Heilige Gees vir my gese dat ek vorentoe moet

gaan vir bediening en terwyl ek daar gestaan het, het ek net ALLES vir God gegee en ek het geweet dit was nou of nooit! Dit was 'n divine appointment en net daar en dan het God die

kettings van depressie in my lewe gebreek. Ek het gevoel asof my hele wese in my maag

bymekaarkom en wil uitbars soos 'n vulkaan. Ek het alles uitgeskree, my knieë het ingegee en ek het net daar voor God gelê en huil soos wat Hy sy liefde oor my gestort het.

Van daardie dag af is ek NOOIT weer dieselfde nie. Ek is glad nie meer op medikasie nie en ek wag nog tot vandag toe vir rollercoaster emosies. Dit kom nooit! Ek is waarlik vry! Ek lewe! Ek is n nuwe mens!

Dankie Jesus! Annemikke

Annemikke du Toit

082 317 7047

Kruisspore Kruisspore Bl 7Bl 7

Gebed vir elkeen wat hierdie Nuusbrief lees:

Vader in die Naam van U Seun, Jesus die Christus en deur die outoriteit en krag

van U Heilige Gees in my, bring ek elke behoefte, elke verslawing, elke binding,

elke vesting van die vyand wat hierdie boetie of sussie vashou om in oorwin-

ning te leef, nou voor U. Ek weet dat deur die Bloed van die Lam, elke vesting

nou vernietig word. Ons glo en bely dat Jesus Christus die Weg, die Waarheid

en die Lewe is en ons glo dat deur Sy Bloed ons gered, genees, gereining en

vrygemaak is! Ons sal oorwin deur die Bloed van die Lam en deur die krag van

ons getuienis! Amen en Amen!!! Die Here se guns en seën is met jou! Shalom

Page 7: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

..Kruispad Konings Bl 8..Kruispad Konings Bl 8

‘n D

ivis

ie v

an C

ross

road

Gos

pel M

essa

ge N

PC

Ons leef werklik hierdie opdrag hart & siel sedert 1996, maar ons ervaar ‘n nuwe,

vars seisoen wat ons bediening op die pad aanbetref!

Jaco & Elma wat ook Kruispad Konings is, het vir ons ’n bed ingebou in ons bussie

sodat ons nie in gastehuise hoef oor te bly nie. Ons verkies hierdie privaatheid ten

spyte van die natuur elemente wat stoei met ‘n mens en die bietjie ongemak!

So het ons op 1 Februarie besluit om ‘n toetslopie te doen met ons Vito bussie en

bykans 3000km afgelê wat strek van die Noord-Wes, Klein & Groot Karoo, die

Weskus en die Noordkaap! Ons het nuwe insig ontvang oor ons land en gesien hoe

groot die behoefte is veral in hierdie afgeleë dele van ons land. Die mense is honger

en as hulle ons bussie sien staan op ‘n plek, het hulle sommer vrymoedigheid geneem om met ons te kom praat. Van kerkprobleme tot

persoonlike behoeftes is aangespreek!

Ons het egter gesien dat ons ‘n paar behoeftes moet aanspreek om KRUISSPORE meer effektief te maak:

1) Ons Vito moet ASAP ‘n awning op kry om ons toerusting en onsself te beskerm teen son & reën. Ons is R4800

gekwoteer vir die awning self, R500 vir die installering en ‘n verdere R4500 sou ons kante wil laat maak om dit

soos ‘n tent te omskep indien ons vir meer as 2 dae op ‘n plek sou oorbly.

2) Ons wil graag ASAP ons KRUISSPORE LOGO op hemde asook op ons Vito laat druk sodat ons maklik herken-

baar kan wees in dorpe. Hemde beloop R250 per hemp en advertensie op bus beloop R1500.00

Ons het reeds wonderlike video toerusting om opnames te maak van waar ons as KRUISSPORE beweeg en wil graag onderhoude voer met

mense van verskillende dorpe om die stand van hul geestelike waardes en behoeftes te bepaal. Ons wil sommer boodskappe opneem in

verskillende dele van SA, Namibië en Botswana en as die Here vir ons dit weer moontlik maak, sal ons graag hierdie opnames as ‘n program wil

uitsaai op Kruiskyk! BID SAAM dat die Here se perfekte wil sal geskied! Dankie vir elkeen wat reeds betrokke is om Kruispad op die pad te hou!

Toe sê die heer vir die dienskneg: Gaan uit op die paaie en

na die lanings en dwing hulle om in te kom, sodat my huis

vol kan word. Lukas 14:23 (AOV)

Page 8: Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties tecrossroad-ministries.co.za/files/NEWSLETTER-2016-02-15.pdfagente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met ‘n

Crossroad Gospel Message NPC 2013/002341/08Crossroad Gospel Message NPC 2013/002341/08

Landlyn (018) 597 4796 Faks: 086 622 5363 Landlyn (018) 597 4796 Faks: 086 622 5363

EE--Pos: Pos: info@[email protected]

Adres: P.O Box 25, Makwassie, 2650Adres: P.O Box 25, Makwassie, 2650

First National Bank Account:First National Bank Account:

Crossroad Gospel Message, Acc Nr 62355533540, Branch 250052Crossroad Gospel Message, Acc Nr 62355533540, Branch 250052

Ons aflosbedrag op ons Vito Bussie is tans R26000 (Uitstaande Balans =

R32000) en ons vertrou die Here voluit dat ons hierdie bedrag so spoedig

moontlik sal kan afbetaal!

Ons wil weereens uit ons harte ook vir Newcom Fluid Manangement be-

dank vir hul enorme bydrae wat dit vir ons moontlik gemaak het om hier-

die bussie te koop. Hulle gehoorsaamheid sal deur God geëer en beloon

word en ons bind die guns van die Here styf vas aan hul sakeonderneming,

hul lewens en hul roeping. Ons sal werk met hierdie bussie, dis ‘n belofte!!

Francois van den Bergh

Rene van den Bergh

Crossroad Gospel Message NPCCrossroad Gospel Message NPC

Kruispad Profetiese KampeKruispad Profetiese Kampe

Grenslyn/BorderlineGrenslyn/Borderline

Watch for the enemy to try to bring confusion or fear. This will be an effort to take you off course by getting you out of the flow of My Spirit, says the Lord. Do not overreact to current

circumstances. You must take the time to re-establish yourself in peace and faith. I will guide you through this maze.

Isaiah 26:3 You will keep him in perfect peace, whose mind is stayed on You, because he trusts in You.

Kruispad sê weereens dankie

vir elke Kruispad Koning wat

getrou is in hul finansiële

ondersteuning aan ons!

Julle is deur God geroep en

aangestel as Konings!

Indien JY gelei word deur die

Heilige Gees om ook ‘n Koning

te word, kontak ons asb. Die

minimum aanvangsbedrag is

slegs R55.55.

Ons reël vir ‘n Aftrek Order of

jy kan self reel!