predikant: ds. s.p. venter pastorie: 015 296 1840 28 ... · louisa vd walt b b 084 491 1165 078 965...

8
Die Basuin 28 OKTOBER 2018 DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG EREDIENSTE VANDAG: Oggend: 09H00 Aand : Geen Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 Sel: 082 809 0222 Epos: [email protected] Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Romeine. 1 Tema Redding deur geloof alleen Psalm 146: 1, 2, 8 Psalm 9: 7, 10 Psalm 38: 1, 17 Psalm 84: 2, 4 Psalm 89:6, 14 Psalm 68: 1, 9 Romeine is die sleutel tot die verstaan van God se genade. Luther het na die genade gesoek, maar dit nie in die Roomse Kerk gevind nie. Hy kry sy antwoord in Romeine. God se genade alleen is genoeg. God se Woord is genoegsaam. Dit bly 'n krag tot redding vir elkeen wat glo dat God alleen ons ewige en enigste Redder en Verlosser is. Fokusteks: “Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ʼn krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot openbaring dat God mense van hulle sondes vryspreek enkel alleen omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan “elkeen wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe’’ Romeine 1 : 16 en 17

Upload: others

Post on 06-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

Die Basuin 28 OKTOBER 2018

DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG

EREDIENSTE

VANDAG:

Oggend: 09H00 Aand : Geen

Predikant: Ds. S.P. Venter

Pastorie: 015 296 1840

Sel: 082 809 0222

Epos: [email protected]

Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE

OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Romeine. 1 Tema Redding deur geloof alleen Psalm 146: 1, 2, 8

Psalm 9: 7, 10 Psalm 38: 1, 17 Psalm 84: 2, 4 Psalm 89:6, 14 Psalm 68: 1, 9

Romeine is die sleutel tot die verstaan van God se genade. Luther het na die genade gesoek, maar dit nie in die Roomse Kerk gevind nie. Hy kry sy antwoord in Romeine. God se genade alleen is genoeg. God se Woord is genoegsaam. Dit bly 'n krag tot redding vir elkeen wat glo dat God alleen ons ewige en enigste Redder en Verlosser is.

Fokusteks: “Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ʼn krag

van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die

Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot

openbaring dat God

mense van hulle sondes vryspreek enkel alleen

omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan “elkeen wat

deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe’’

Romeine 1 : 16 en 17

Page 2: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

KATKISASIE

B L A D S Y 2

Daar is geen katkisasie vandag nie.

DATUMS OM TE ONTHOU

Konsistoriediensbeurt 28 okt 2018

OOG VIR MEKAAR

D I E B A S U I N

28 Oktober Kollektes Tydens erediens: Diakonale sorg

By deure: Spesiale Fonds

28 Oktober 10:00 Katkisasiekommissie

29 Oktober 18:00 Bedieningskommissie beplanningsvergadering

01 November 18:00 Ouderlingevergadering.

02 November Kuieraand

Diensbeurt: Wyk P1 Katkisasie: Geen

Ouderling: Johan Maritz Diaken: Chris Botha

Die Dr het die afgelope week vog van Piet Fourie se long verwy-der. Ons bede is dat die Here hom en Alta in die geloof sal bly dra.

Ons dank ons hemelse Vader dat Hy in sy genade vir t'Esther Venter deur die operasie gedra het. Ons bid vir haar en die familie in die tyd. Sy sterk tans by die huis aan.

Johan Snyman sou 'n operasie aan sy hand ondergaan. Intussen het toetse gewys dat sy hart te swak is om narkose te ontvang. Ons bid vir hom en sy familie in die dae.

Ons wens vir Jan-Carel en Melissa Oosthuizen baie geluk met die geboorte van hulle Seuntjie. Baie geluk aan ouma Rienie Oosthuizen. Mag hy vir julle almal 'n vreugde wees.

Baie sterkte aan al ons kinders wat besig is om eksamen te skryf. Sterkte aan die onderwysers in die tyd. Ouers bly asb ons kinders motiveer om hard te werk.

DV volgende Sondag het ons 7 kinders wat Openabre Belydenis van hulle geloof doen.

Baie geluk aan Pietersburg-Noord gemeente met die ontvangs en bevestiging van Prop Josef Hibbert. Mag hy deur God se genade julle as kudde lei en voed met God se Woord.

Page 3: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

Laai die Basuin en vorige preke af op jou foon of rekenaar op ons webblad www.gereformeerd.co.za

B L A D S Y 3

ALGEMEEN

D I E B A S U I N

Skryf jou naam op die kennisgewingbord vir ‘n Almanak 2019. Kostes teen R84 per Almanak. Afsny datum is 29 Oktober 2018.

Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die Stap vir Bybels en al die stappers wat die dag saam gekuier het. Ons is dankbaar vir die R4000 wat ons ingesamel het. Daarmee kan 80 Bybels aangekoop word.

28 Oktober Marina vd Walt

Adri Venter

Carien Venter

Elma Venter

Antonette Albertyn

04 November Nelie Badenhorst

Annemarie Bakker

Octava Botha

Christa Carlisle

Christine de Lange

B2

B2

B4

B2

C3

C3

C4

C1

C2

C2

TEESKINKBEURTE

Suster as jy nie beskikbaar is met jou teeskinkbeurt nie,

ruil self met ʼn ander suster uit asseblief!

2 8 O K T O B E R 2 0 1 8

BEVESTIGING VAN PREDIKANT Proponent Josef Hibbert sal DV Sondag, 4 November 2018 bevestig word

as Predikant.

BEROEPE ONTVANG

Ds HFR Pelser (Riekert) van Vaalharts na Kemptonpark.

BEROEPE AANVAAR

Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Die Kandelaar

Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Rietvallei as medeleraar.

Ds TJ van Vuuren (Tommie) van Heilbron na Durban-Noord.

KERSSANGDIENS Skryf asseblief vandag u naam op die lys wat op die kennisgewingbord is as u die Kerssangdiens by die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord gaan bywoon sodat daar vir u reggemaak kan word. 'n Mannekoor vanaf Nylstroom asook Dr. Thinus du Plessis gaan tydens die geleentheid optree. Dit beloof om 'n uitsonderlike aand te wees

Page 4: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

B L A D S Y 4

Kontak Alta indien daar lidmate is wat in gesinsverband of tuisbybelstudie wil doen, [email protected]

Gebed Openbaring Daniël Dood en hiernamaals Joël Jakobus Maleagi Die duiwel maak sin Miga Hebreërs Nahum Die lewende kategismus Groei in die Gees Beproewing

Bybelstudies ook beskikbaar op die webblad www.gereformeerd.co.za

Bybelstudie

Groepleier Tyd Plek

Gideon de Klerk (082 805 8947) Sondag, 10:30 Van huis tot huis

ds. Sarel Venter (082 809 0222) Dinsdag, 09:30 Bendor Pastorie

Johan van Biljon (082 388 2117) Woensdag,

18:00 Van huis tot huis

Annemarie Bakker (082 484 6267) of

André Bakker (083 457 1711)

Woensdag, 19:00

Herculesstraat no.6

- Sondag, 11:00 Van huis tot huis

Alta Theron (015 – 296 2168) Donderdag,

09:30

Wesselstraat no.148

ds. Sarel Venter (082 809 0222) Woensdag,

18:30 Bendor Pastorie

Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:

Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstu-diegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar onder-

steun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word

Indien u enige inligting in die Basuin wil plaas kan u met sr. Elzánne Botha kontak maak by die kerkkantoor of die inligting

per epos na die kerk se e-posadres stuur. Maak asseblief seker dat u enige inligting nie later as

Donderdag 19:00 deurstuur nie.

Plasings in die basuin

Bybelstudie

Sluit nou aan

D I E B A S U I N

Page 5: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

B L A D S Y 5

KALENDER

Verjaarsdae

Datum Naam Belydend/Doop Sel/Tel no.

So. —28 Okt. Nelmerie Venter B 082 444 0336

Di.—30 Okt.

Heleen du Plessis

Simoné Jongbloed

Evelyn Vorster*

B

B

B

082 933 5360

084 511 3831

084 864 9899

Wo. – 31 Okt.

Johan du Plessis

Mira Fick

Daleen Hoogendyk

D

D

B

072 744 3300

082 924 8193

084 298 8927

Do.– 01 Nov. Nicola du Plessis

Louisa vd Walt

B

B

084 491 1165

078 965 8226

Huweliksherdenkings

Huweliksdatum Lidmate Jare

Getroud Sel/Tel no.

28 Okt. 1989 Rudolf & Anita Korff 29 083 301 9043 083 301 9044

29 Okt. 1977 Patty & Hennie Pelser 41 072 376 8967 072 376 8931

29 Okt. 1960 Pietra & Hannes vd Walt 58 084 602 4057

30 Okt. 1965 Bettie & Gert Olivier 53 083 305 9664 083 275 9062

01 Nov. 1997 Karen & Johnny Krüger 21 072 709 0747 078 369 2166

01 Nov. 2008 Hans & Sharon vd Merwe 10 082 594 2533 082 561 2167

02 Nov. 1985 Albie & Riana Olivier 33 082 853 5470 082 460 8286

2 8 O K T O B E R 2 0 1 8

Page 6: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

Nagmaal ete: 11 November

U elkeen word hiermee hartlik uitgenooi

na die nagmaalete.

Spyskaart: Braaivleis, verkillende

slaai en Nagereg

Tyd: 12h00

Wat moet u saambring:

Elke suster moet asseblief ‘n slaai

voorsien – groot genoeg vir u gesin. Die slaaie gaan op een tafel geplaas word sodat almal saam daarvan

kan eet.

U eie eetgerei (onthou bakkies vir nagereg) en

drinkgoed.

Blok C se susters is verantwoordelik vir die nagereg

en dek van tafels.

Op die kennisgewingbord is daar ‘n lys

aangebring

waarop u asseblief u naam moet skryf indien

u die ete gaan bywoon.

Ons sien uit daarna om heerlik saam met u elkeen te kuier.

B L A D S Y 6 D I E B A S U I N B L A D S Y 6

Page 7: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

B L A D S Y 7

Kerssangdiens

2018

U word hartlik uitgenooi na die jaarlikse

Kerssangdiens wat dié jaar deur die

Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord

aangebied word.

DATUM: DV Vrydag – 16 November 2018

TYD: 18:00

PLEK: Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord

h/v Dap Naude- en Andrewstraat

Eduanpark

NAVRAE: Sr. Danita Snyman (081 394 2695)

Sr. Elmarie Swanepoel (073 801 4149)

RSVP: Skryf asseblief u naam voor of op

Sondag, 4 November 2018 op die

lys wat op die Kennisgewingbord is

as u die aand gaan bywoon.

2 8 O K T O B E R 2 0 1 8

Page 8: Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt

Preke Kan afgelaai word op: www.gereformeerd.co.za

Kerkkantoor Faksnommer Epos Webwerf Kantoorure Bankbesonderhede Kerkkas Diakonie Koningskinders Geref. Susters Org. Pietersburg-Suid Aktiwiteitskommissie

Elzánne Botha (015) 296 0054 (Tel/Faks) 086 293 4674 (Faks) [email protected] www.gereformeerd.co.za Ma, Wo, Vr. – 08:00 tot 12:00 en Sondagoggend na ere-diens ABSA Tak 334-248 Tjekrek 11-5034-0426 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-1287 ABSA Tak 632-005 Geldmarkrek 91-9071-1847 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 11-5034-0191 ABSA Tak 632-005 Tjekrek 40-6962-4784

Koster Elzánne Botha 015 296 0054 Orreliste Barbara Nagel 083 260 9581 Marisa Linde 083 408 2100 Renchia Grobbelaar 072 634 3442

Almal is hartlik welkom vir ‘n

koppie tee of lekker boeretroos

na afloop van die

erediens

ALLE NUWE INTREKKERS MELD AAN BY DIE

KERKKANTOOR NET LANGS DIE KONSISTORIE

NA AFLOOP VAN DIE EREDIENS

“Pas op dat julle nie jul

liefdadigheid voor die mense bewys

om deur hulle gesien te word nie;

anders het julle geen loon by julle

Vader wat in die hemele is nie.

Mattheus 6: 1

B L A D S Y 8