presentación de powerpointdie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping...

9
Les 3 vir 18 Januarie 2020

Upload: others

Post on 27-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

Les 3 vir18

Januarie2020

Page 2: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

God openbaar. Daniël 2:1-16

God antwoord. Daniël 2:17-23

God ken. Daniël 2:24-36

God is in beheer van diegeskiedenis. Daniël 2:37-43

God regeer. Daniël 2:44-49

God openbaar Homself aan 'n heidense koning in Daniël 2. Hy wys die koning die toekomstige geskiedenis van die grootste koninkryke op aarde.

Daniel maak dit bowenal duidelik: "Daar is 'n God in die hemel wat geheime openbaar." (Daniël 2:28). 'n Lewende, persoonlike en nabye God.

Kom ons leer meer oor ons wonderlike God.

Page 3: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

“sê die koning vir hulle: ‘Ek het ‘n droom gehad, en my gees is onrustig om die droom te verstaan.’” (Daniël 2:3)

Waarom was Nebukadnesar so bekommerd toe hy nie sy droom kon onthou nie?

Hy het geweet dat God daardie droom gestuur het. Hy was besorg omdat hy nie God se plan geken nie.

1. Niemand kan doen wat die koning vra nie2. Niemand het nog ooit so iets gevra nie3. Slegs die gode kan dit openbaar (maar hulle het nie

of wil nie)

Hulle onvermoë het God se openbaring deur Daniel nog indrukwekkender gemaak.

Waarom het die koning Daniël meer tyd gegee?

Waarom beveel hy die teregstelling van die wyse manne so uitdruklik?

Hulle kon die koning nie help nie, en hulle het hul eie onbevoegdheid blootgelê:

Page 4: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

Dit was 'n pleidooi in gebed. Hulle het gevra om nie saam met die ander wyse manne te vergaan nie. Hulle het nie geweet hoe God sou antwoord nie, maar hulle het op Sy genade staatgemaak.

Watter soort gebed het Daniel en sy vriende gebid nadat hulle ter dood veroordeel is?

Hoe het God hulle gebed beantwoord?

Hy het die droom en die uitleg daarvan aan Daniël geopenbaar en hulle uit die dood verlos. Terselfdertyd openbaar Hy Homself aan die koning as die enigste magtige God.

Watter soort gebed het hulle gebid nadat hulle die antwoord van God ontvang het?

Dit was 'n gebed van dankbaarheid en lof. God antwoord, en ons moet Hom bedank vir hoe Hy in ons lewens ingryp.

Page 5: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

Hoe het Daniël God se krag beklemtoon?

Hy het bevestig dat niemand die koning kon antwoord nie. Hy het Nebukadnesar egter 'n God in die hemele gewys wat op die aarde optree.

Wat het God geweet van Nebukadnesar?

Hy ken sy gedagtes en bekommernisse. God ken selfs ons mees intieme gedagtes (Psalm 26:2).

Wat was die koning se droom?

'n Vreeslike beeld van verskillende metale wat deur 'n klip fyn gestamp en deur die wind weggewaai is.

Ons lewens is vlugtig, soos 'n asem wat vervaag (Psalm 78:39).

Page 6: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

“En ná u sal daar ‘n ander koninkryk opstaan, geringer as dié van u; daarna ‘n ander, ‘n derde koninkryk, van koper, wat oor die hele aarde sal heers.”(Daniël 2:39)

Is dit 'n voorwaardelike of onvoorwaardelike profesie

Babilon(605-539 vC)

Goud is volop

(Jesaja 14:4;

Jeremia 51:7)

Medo-Persië(539-331 vC)

Nie so glansend nie. Hul

belasting=stelsel was gebaseer op silwer

Griekeland(331-168 vC)

“Koper mense”

(Herodotus ii, 152)

Rome (168 vC-476 nC)

Die ysterkoninkryk; 'n militêre

enpolitiesesterk ryk

Europa (476 nC-2de Koms)

Verbind deur

menslike alliansies, maar altyd verdeeld

Die profesie sou vervul word ongeag die besluite van die betrokkenes.

Hoe het die profesie waar geword?

Die evolusie van die metale is 'n simbool van die verval wat teenwoordig is in die geskiedenis van die mens.

Page 7: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

“maar die klip wat die beeld getref het, het ‘n groot rots geword wat die hele aarde gevul het.”

(Daniël 2:35)Wie is hierdie klip?

God is die klip (Deuteronomium 32:4; Psalm 18:31), Christus is die hoeksteen (1 Petrus 2:4, 7; Efesiërs 2:20).

Watter gebeurtenis vind plaas wanneer die klip die beeld tref?

Jesus se Wedekoms. Die enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie.

Wat is die berg wat die aarde vul?

Berg Sion (Openbaring 14:1), waar die Nuwe Jerusalem geleë is. God sal sy koninkryk vestig en daar met die verlostes woon (Openbaring 21:22).

Met die wederkoms van Jesus sal God se koninkryk al die aardse koninkryke vernietig envervang. Sy koninkryk sal vir ewig bly.

Page 8: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

“In die anale van die geskiedenis blyk dit dat die

groei van nasies en die opkoms en val van

keiserryke, afhanklik is van die wil en die

bekwaamheid van die mens. Die verloop van

gebeure, word tot ‘n groot mate deur sy mag,

ambisie of giere bepaal, maar in die woord van

God word die sluier eenkant toe getrek en ons

aanskou dat, bo en behalwe die gevolge van

menslike belang, mag en passies, die agente van

die Al-genadige Ene se wil, stilweg, geduldig

uitgevoer word.”

E.G.W. (Prophets and Kings, cp. 40, p. 499)

Page 9: Presentación de PowerPointDie enigste historiese gebeurtenis wat nie deur menslike ingryping veroorsaak word nie. Wat is die berg wat die aarde vul? Berg Sion (Openbaring 14:1), waar

“Ons koninkryk is nie van hierdie wêreld

nie. Ons wag op ons Here uit die hemel om

aarde toe te kom om alle gesag en mag te

stop en Sy ewige koninkryk op te rig.

Aardse magte word geskud. Ons hoef nie,

en kan nie, eenwording tussen die nasies

van die aarde verwag nie. Ons posisie in

die beeld van Nebukadnesar word

voorgestel deur die tone, in 'n verdeelde

toestand en van 'n verkrummelende

materiaal, wat nie aanmekaar sal kleef

nie. Profesie wys ons dat die groot dag

van God op ons is. Dit kom baie vining.”

E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 1, cp. 69, p. 360)