presented by · “hmmm,”sê dr. skilpad nadenkend. “ditis ’nuiters ernstige geval van iets,...

25

Upload: others

Post on 16-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 2: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Presented By:

Miss.D.NaidooPitlochry Primary School Educator

Page 3: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Instructions

Beantwoord alle vrae in die gegewe ruimtes of op die eksamenblad.

Skryf netjies en leesbaar.

Gebruik die meegaande opskrifte.

Page 4: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Die seuns en die bye.

Lees die storie mooi deur, ‘n paar keur, vir voorbereide lees wanneer skool weer begin.

1. Aan die begin van die maand het Piet en sy maats ‘n nuwe onderwyser gekry. Omdat hy

kwaai was, het hulle nie van hom gehou nie. Hy het hulle baie na skool gehou.

2. Maar hierdie seuns het nooit daaraan gedink dat hulle ook stout was nie. Hulle het nie

hul lesse goed geleer nie. Ook het hulle baie in die klaskamer gepraat en ‘n groot geraas

gemaak. As hulle soet was, sou hy hulle nie na skool gehou het nie.

3. Eendag moes hierdie stout seuns weer na skool inbly en hulle was baie kwaad daaroor.

Toe die klokkie lui, gaan al die kinders huis toe, maar Piet en sy maats moes skoolsit.

4. Terwyl die onderwyser gou eers ‘n koppie tee gaan drink, hardloop Piet en ‘n paar ander

na die skool se tuin toe. Hier in die tuin het ‘n byenes tussen die rose en sonneblomme

gestaan.

Page 5: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

5. Hulle dra gou die byenes in die klaskamer in. Hulle sit dit agter Piet se lessenaar, waar

die onderwyser dit nie gou kan sien nie. Toe hy terugkom, gaan sit hy weer by die tafel.

Die kinders maak of hulle besig is met die werk wat hy hulle gegee het om te doen.

6. ‘n Paar van die bye kom toe uit en begin in die klaskamer rondvlieg. Een van hulle vlieg

by Piet se oor verby. Hy slaan na hom en die by steek hom op die neus.

7. Piet spring op en stamp die nes om. Die swerm bye kom nou uit en steek die kinders net

waar hulle plek kry. Die seuns huil en skree en rol op die vloer, so seer kry hulle.

8. Die onderwyser roep ‘n man wat by die skool werk, om die nes na buite te bring. Hy vat

die seuns na ‘n ander klaskamer en maak alles toe.

9. Dit was laat voor hulle huis toe kon gaan en daardie nag het hulle maar sleg geslaap. Dit

het soos vuur gebrand waar die bye hulle gesteek het.

10. Die volgende dag was Piet en sy maats nie by die skool nie. ‘n Paar van hulle was so siek

dat hulle medisyne moes kry. Die ander moes twee of drie dae in die bed bly.

Page 6: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 7: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Aktiwiteit 1

Page 8: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 9: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Leeu was koning van die diere. Sy harde brul het die blare aan die bome laat bewe. Bedags

het hy gejag vir kos en in die son gelê en slaap. Hy was trots op sy brul, en hy was trots op sy skerp tande en

kloue, maar hy was die trotsste van alles op sy pragtige goue pels en maanhare.

Op ’n dag, terwyl hy by ’n dam water drink, sien Leeu dat sy maanhare vol kaal kolle is. “Wat’ dit?” brom hy

by homself. Hy draai om en sien dat die goue hare op sy rug ook vol kaal kolle is. Leeu is baie ongelukkig. Dit

sal nie deug as ’n leeu nie hare of maanhare het nie. Hy draf weg om dr. Skilpad te gaan sien en uit te vind wat

hy kan doen om sy pels te red. “Hmmm,” sê dr. Skilpad nadenkend. “Dit is ’n uiters ernstige geval van iets,

maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …”

“O, nee! Dit klink verskriklik,” snik Leeu, maar ’n groot leeu mag tog nie huil nie. Sy kniekoppe bewe. “Sal … sal

ek dit oorleef?” vra hy. “Natuurlik sal jy dit oorleef,” lag dr. Skilpad, “jy het net ’n ernstige vlooiaanval. Jy moet

vir Apie gaan vra om die vlooie te vang. Dan is jy weer so reg soos ’n roer.”

Page 10: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Vlooie? Is dit al?” sê Leeu en lyk verlig. Hy bedank dr. Skilpad en haas hom om Apie te gaan soek.Apie is soos gewoonlik besig om kattekwaad aan te vang. Hy sit in ’n boom en gooi vrot ngwenya-bessies na ’n lui vlakvark wat in die son lê en slaap. “Apie!” brul Leeu. Apie skrik en val byna uitdie boom uit. “Apie, kan jy asseblief die vlooie in my pels kom vang?” vra Leeu. “Ja, natuurlik, UMajesteit,” kwetter Apie. Hy laat val sy laaste bessie en skarrel af grond toe. Leeu lê in die warmson terwyl Apie sy maanhare en pels kam en die vlooie vang. Apie kam en vang vlooie.

Hy streel en pamperlang. Die son is warm en sommer gou is Leeu vas aan die slaap.

Toe Leeu wakker word, kan hy nie roer nie. Hy brul van woede toe hy ontdek dat Apie sy stertaan ’n boom vasgebind het. Hoe meer Leeu trek en wriemel, hoe stywer trek die knoop in systert. ’n Klein nagapie kyk met pieringoë uit die boom hoe Leeu spartel en spook. “Ek kan jouhelp, Leeu,” sê Nagapie liefies, “maar dan moet jy eers belowe om my nie op te eet nie.” Leeu ismoeg gespartel. “Natuurlik sal ek jou nie eet nie,” hyg hy. Sy maag grom. Nagapie lyksenuweeagtig. “Ek belowe ek sal jou nie eet nie!” sê Leeu.

Page 11: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Nagapie klim toe uit die boom en begin die knoop met sy lang, delikate vingers losknoop. Uiteindelik is Leeu vry. Hybedank vir Nagapie en loop weg. Terwyl hy loop, besin Leeu oor wat Apie aan hom gedoen het, en hy raak baie kwaad.Hy besluit om Apie ’n les te leer. Hy vertel vir die ander diere om vyf dae te wag en dan vir Apie te vertel dat Leeu doodis.

Vyf dae later gaan die diere na Apie toe en vertel hom hartseer dat Leeu ongelukkig dood is. Vlakvark maak selfs of hyhuil. Die diere vertel vir Apie dat hulle besluit het om ’n partytjie te hou om van Leeu afskeid te neem. Apie is dol oorpartytjies en sê: “Ek sal beslis daar wees!” Daardie middag kyk Apie hoe die diere naby die groot liggaam van die leeubymekaarkom en dan een-een by hom verbystap. Hulle streel sy maanhare, soen hom op die kop en groet hom. Apie hopvan een been na die ander. Hy wil so gou moontlik vir Leeu totsiens sê sodat hy by die partytjiekos kan uitkom.

Toe hy by Leeu se kop kom, leun hy oor en kwetter: “Totsiens, jou lawwe ou kat. Ek het jou behoorlik om die bos gelei.”Leeu maak sy oë oop en spring met ’n B-R-U-L orent! Apie skrik so groot dat hy agteroor val. Apie kom vinnig weer op syvoete en klim rats in die naaste boom, waar hy sit en raas en bewe van vrees. Leeu brul weer en skud sy reuse klou inApie se rigting: “Jy en al die ander apies moet liewer nie uit die bome kom nie! As julle dit doen, sal ek julle vir aandeteeet!” En tot vandag toe woon apies altyd in bome. Hulle durf nie afkom nie, want hulle is steedsbang dat hulle Leeu sevolgende maaltyd sal word.

Page 12: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 13: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Aktiwiteit 2

Page 14: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 15: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 16: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 17: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 18: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 19: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 20: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

Aktiwiteit 4

Indirekte rede. Skryf die volgende sinne oor in die indirekte rede.

Voorbeeld: “Ek hou van sjokolade.”

Antwoord: Sy sê sy van sjokolade hou.

1. Hy sê: “My ma kook die lekkerste groente bredies.”

__________________________________________________________________________________

2. Karen sê: “Sy dra altyd die mooiste skoene.”

__________________________________________________________________________________

3. Nicky sê: “Haar rok het die helderste strepe op.”

__________________________________________________________________________________

4. Nellie sê: “Hulle speel die mooiste musiek.”

__________________________________________________________________________________

5. Sy sê: “Die blare aan die boom waai.

__________________________________________________________________________________

Page 21: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 22: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 23: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 24: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink
Page 25: Presented By · “Hmmm,”sê dr. Skilpad nadenkend. “Ditis ’nuiters ernstige geval van iets, maar ek is nie heeltemal seker van wat nie. Laat ek dink …” “O,nee! Dit klink

THANK YOU! https://www.pitlochryps.co.za/