pretblad 2005 woensdag · 2020. 5. 19. · sonsverduistering 11. groentesoort wat gloei? 12....

14
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 20 Mei 2020

Upload: others

Post on 13-Nov-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!20 Mei 2020

Page 2: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Blokraai-PRET

Pretblad1 uit 6

Blokraai

20 Mei 2020

Dwars1. Wat nie verbeel word of abstrak is nie7. Met meer waarskynlikheid8. Verlies9. Sonsverduistering11. Groentesoort wat gloei?12. Weerklank14. Vlugtige tekening16. Woestynfontein18. Parmantige kind19. Iemand met ’n klein postuur, informele vorm van die woord22. Uitgesoek 23. Opdragte 24. Bakteriële gifstowwe

Af1. Plek waar ’n toekomstige Van Gogh kan leer2. Sonder noodsaak3. In die ou dae is dit nie gespaar wanneer kinders stout was nie4. Rysmier5. Sproeikoppe van gieters of storte6. Tekortkoming10. Drang13. Goedertierene15. Deel van ’n gedig17. Heldedig20. Insekte, reptiele, voëls en visse bring hulle voort 21. Glansend maak deur te vryf

14 144

Page 3: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Pretblad2 uit 6

CrosswordAcross2. Waistbands7. Yielded8. Counterparts10. Make comparison12. Command13. Settle cosily16. Explode18. Goddess of tillage and corn20. Silence21. Equality in value23. Roman poet24. Ten decibels25. Tree

26. Vigour27. Laundry item28. Younger son29. Lift31. Give to charity33. Capable of endurance34. Scored36. Card game37. Reposes38. Evades

20 Mei 2020

Down1. Find and fetch2. Withdrew from federation3. Worships4. Part of the body5. Brook6. Indigo9. Direction11. Make void14. Lukewarm15. Heron17. Greek letter18. Dealt with successfully19. Mature

22. Short private tale24. Surface slant25. Processions27. Small explosive charge28. Stick together30. After due time32. Musical instrument35. Was ahead

412

Page 4: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 6 20 Mei 2020

1. Wie het die boek Twenty Thousand Leagues under the Sea geskryf?2. Wie was Suid-Afrika se tweede ten volle demokraties verkose president?3. Waarvoor staan die rekenaar-afkorting ROM?4. Is ’n eekhoring ’n knaagdier?5. Van watter land kom die tennisspeler Marin Cilic?

121Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Page 5: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Pretblad4 uit 6

Uitreksel uit Die Burger se Word slim met Snu�els se aktiwiteitsboek

Jongspan

20 Mei 2020

KNIP EN PLAKTrek vir Snuffels aan deur sy klere op die regte plekke te plak.Knipstukke is op die volgende bladsy. »

Page 6: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Pretblad5 uit 6

Uitreksel uit Die Burger se Word slim met Snu�els se aktiwiteitsboek

Jongspan

20 Mei 2020

UITKNIPBLADKleur Snuffels se parte in en knip dit uit op die stippellyntjies.« Vir die speletjie op die vorige bladsy.

Page 7: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Pretblad6 uit 6

Oplossings

Breinknoop1. Jules Verne2. Thabo Mbeki3. Read-Only Memory4. Ja5. Kroasië

20 Mei 2020

Sudoku [120 19 Mei]

Crossword [411 19 Mei]Across: 3. Rescue; 7. Spade; 9. Avid; 12. Mesa; 14. Attire; 16. Elaborate; 17. Nee; 18. Gore; 19. Tare; 21. Scent; 23. Peruses; 25. Tar; 26. Retired; 29. Hired; 32. Wren; 33. Pane; 34. Vie; 36. Admirable; 37. Arable; 39. Gate; 40. Lake; 41. Sells; 42. Tastes.Down: 1. Assess; 2. Damage; 3. Resort; 4. Chatter; 5. Eat; 6. Dire; 8. Debonair; 10. Vines; 11. Deeds; 13. Are; 15. Tear; 20. Ruminate; 22. Cue; 23. Pad; 24. Eve; 25. Tenders; 26. Rival; 27. Tweak; 28. Real; 29. Harass; 30. Rebels; 31. Dressy; 33. Pig; 35. Iran; 38. Bet.

Blokraai [14 143 19 Mei]Dwars: 1. Pilatus; 4. Skurk; 7. Loepe; 8. Uitlê; 9. Uittrap; 10. Lispel; 12. Kretin; 15. Vergaan; 17. Rumba; 18. Skeur; 19. Kiste; 20. Ekstras.Af: 1. Pilou; 2. Leemtes; 3. Stulp; 4. Stuiwer; 5. Ultra; 6. Kremlin; 10. Lewerik; 11. Eerbare; 13. Traseer; 14. Oumas; 15. Vagte; 16. Norms.

Page 8: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!17 Mei 2020

Page 9: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Blokraai-PRET

1 uit 6

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Stuur jou inskrywing na [email protected]

422Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die naam van bekende welige klimplante met oorvloedige helderkleurige skutblare. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 24 Mei om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 31 Mei aangekondig.

17 Mei 2020

Page 10: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

2 uit 6 17 Mei 2020

Dwars1. Teer omhels of sag aanraak of streel6. Ervare; ook immuun teen ’n siekte11. Italiaanse rivier in die begin van Pole!13. Waarin die ko�e is, in “Jan Pierewiet”14. Versoeke om inligting oor mense of dinge16. Plek waar ’n mens gevestig is18. Hoeka reeds20. Hierin vind ’n mens haaie en plankton21. Begeerte22. Grenslyn aan die rugbyveld se bo- en onderent23. Wat met die weermag of krygswese te doen het26. Het bestaan27. Enigsins onplesierige geluid maak, soos ’n kraai29. Weefsel wat ontstaan waar dit in normale omstandighede nie hoort nie31. Aanmaan34. Toestel in verdiepinggeboue vir of en af ry37. Die ou Kaapprovinsie was ’n Britse... voordat dit met uniewording ’n Suid-Afrikaanse provinsie geword het39. Met agting bejeën40. Enorme bos in die bekken van ’n magtige Suid-Amerikaanse rivier46. As ’n mens dié houding aanneem, verbeel jy jou jy is kaas (woord uit Frans, al lyk dit Engels!)47. Simbool vir die element gallium48. Plant waarvan jy bv. boontjies of ertjies kan pluk49. Enig in sy soort

Af2. Die strewe na hoë ideale3. ... dinge is ontwerp om te werk soos hulle moet en nie net mooi te wees nie4. Skielik boontoe koers kies soos voëls5. By die een... in en by die ander een uit7. Dit kom ná Genesis8. Dinge van skrynwerkers en boswerkers9. Uitwerk wat in ’n haas onleesbare handskrif geskryf is10. Thai, Afrikaans, Letties, Engels – of die woord wat hul voorletters uitspel12. Wonderbaarlik15. Afskrif aan (afk.)17. Soos... man beteken almal saam19. Een minder as 17 Af hier bo24. Ontsag en eerbied25. Heel onderste syfer op die horlosie se wyserplaat27. Geboude muur waaraan skepe met toue vasgemaak kan word28. Bitter plant of sommer alles informeel!29. Wat jy hoor as iemand lag (2, 2)30. In Genesis was hy daar voor die vrou32. Woord tussen “a” en “a” in uitroep (as jy iemand betig of waarsku oor iets wat ongeoorloof is)33. Sonder bedrog35. Totaal van getalle36. Slank en lank, soos ’n gestalte kan wees38. Laaste letter van die Grieke, figuurlik die einde41. Vis waarop die taal uitgaan!42. Agter hulle kan dit nog nat wees by die groentjie43. Met water en seep skoonspoel44. As sy ’n perdebylyfie het, lyk haar middeltjie só 45. Gedaan, soos kos

Page 11: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

3 uit 6 17 Mei 2020

Page 12: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Vrasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

4 uit 6 17 Mei 2020

Wat beteken joel?(a) vrolik wees(b) bedrywig wees(c) skelm wees

1. ’n Driepunt is ’n plek waar drie lande se grense bymekaarkom. Watter vier van die onderstaande lande is deel van twee sulke driepunte wat net 300 meter van mekaar is? (a) Botswana; (b) Angola; (c) Zambië; (d) Suid-Afrika; (e) Namibië; (f) Mosambiek; (g) Zimbabwe.2. In watter oseaan is Kaap Driepunte, waar die 0°-lengtelyn en die 0°-breedtelyn by 0 meter (seevlak) bymekaarkom? (a) Stille Oseaan; (b) Indiese Oseaan; (c) Middellandse See; (d) Atlantiese Oseaan.3. In watter Amerikaanse deelstaat is die enigste plek waar krokodille en alligators op dieselfde plek in die natuur voorkom? (a) Florida; (b) Kalifornië; (c) Texas; (d) Washington.4. In watter Afrikaland is die enigste plek ter wêreld waar geen lewe moontlik is nie? (a) Egipte; (b) Libië; (c) Ethiopië; (d) Soedan.5. Hoeveel van die sewe vastelande het ’n bergpiek of meer wat hoër as 7 000 meter is? (a) Een; (b) Twee; (c) Drie; (d) Vier.6. Watter stad met meer as ’n miljoen inwoners lê op twee vastelande? (a) Kaïro; (b) Boedapest; (c) Moskou; (d) Istanboel.7. Watter land in Oos-Afrika is ’n lid van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap? (a) Uganda; (b) Tanzanië; (c) Burundi; (d) Kenia.8. Watter land is ’n federale monargie wat bestaan uit ’n aantal outonome gebiede met elk ’n monarg aan die hoof? (a) Indonesië; (b) Maleisië; (c) Verenigde Arabiese Emirate; (d) Verenigde Koninkryk.9. In watter land is ’n varswaterskeur waarin ’n mens kan afduik en tussen twee vastelande kan rondswem? (a) Griekeland; (b) Egipte; (c) Sri Lanka; (d) Ysland.10. Watter twee van hierdie vastelande is kleiner as Rusland? (a) Australië; (b) Suid-Amerika; (c) Europa;

Page 13: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Jongspan

Uitreksel uit Die Burger se Word slim met Snu�els se aktiwiteitsboek

5 uit 6 17 Mei 2020

SWAARSTEKleur die swaarste item in elke blokkie in.

Page 14: Pretblad 2005 Woensdag · 2020. 5. 19. · Sonsverduistering 11. Groentesoort wat gloei? 12. Weerklank 14. Vlugtige tekening 16. Woestynfontein 18. Parmantige kind 19. ... Deel van

Oplossings

Sudoku Woordslim

Vasvra

Moeilik

Maklik

Juniorblokraai

6 uit 6 17 Mei 2020

Blokmakierie Versteekte sin: Koos sou lankal dood gewees het as hy nie so oud was nie!Dwars: 1. Liefkoos, 6. Gesout, 11. Po, 13. Kan, 14. Navrae, 16. Setel, 18. Lankal, 20. See, 21. Lus, 22. Doodlyn, 23. Militêr, 26. Gewees , 27. Kras, 29. Heteroplasma, 31. Aansê, 34. Hyser, 37. Kolonie, 39. Eer, 40. Amasonewoud, 46. Air, 47. Ga, 48. Peulgewas, 49. Uniek. Af: 2. Idealisme, 3. Funksionele, 4. Opvlieg, 5. Oor, 7. Eksodus, 8. Sae, 9. Ontsyfer, 10. Tale, 12. Fenomenaal, 15. A.a., 17. Een, 19. Nul, 24. Respek, 25. Ses, 27. Kaai, 28. Als, 29. Ha ha, 30. Man, 32. Nee, 33. Eerlik, 35. Som, 36. Rysig, 38. Omega, 41. Aal, 42. Ore, 43. Was,t44. Dun, 45. Op.

(a) vrolik weesDie woord joel kom van Nederlands joelen, en beteken “ ’n vrolike, luidrugtige geraas maak, luidrugtig, woelig of vrolik wees, of feesvier”. (WAT)

1. (a) Botswana, (c) Zambië, (e) Namibië en (g) Zimbabwe kom op een plek baie na aan mekaar. Dit

is naby die punt waar Namibië se Zambezistreek (voorheen Caprivistrook genoem) aan Botswana en

aan Zambië grens. Ongeveer 300 meter van dié punt grens Botswana, Zambië en Zimbabwe aan

mekaar. In Suid-Afrika is die naaste wat vier provinsies aan mekaar is op die plek waar die N1 binne 2

km van Gauteng deur Noordwes tot in Limpopo loop. Mpumalanga se grens is net 15 km daarvandaan.

2. (d) Atlantiese Oseaan. Kaap Driepunte in Ghana is bekend as die “plek naaste aan nêrens”. Dit is

570 km noord van die plek in die Golf van Guinee waar die drie nulle bymekaarkom: die 0°-lengtelyn,

die 0°-breedtelyn en 0 meter (seevlak).

3. (a) Florida. Die Amerikaanse krokodil kom in Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika voor, asook in die

Karibiese Eilande. Die enigste plek waar dié krokodil saam met die Amerikaanse alligator in die

natuur voorkom, is in die suide van Florida. Die alligator is swart en het ’n meer U-vormige snoet. Die

Amerikaanse krokodil is ’n ligter grysbruin, en sy snoet is V-vormig.

4. (c) Ethiopië. Wetenskaplikes het vasgestel dat die warm hipersuur soutpoele van die Dallol

Geotermiese Velde in Ethiopië se Danakillaagte (100 meter onder seevlak) geen lewe bevat nie.

Selfs mikrobes kan nie in dié soutpoele aanpas en oorleef nie. Die omgewing is só warm, droog en

leweloos dat dit met Mars se oppervlakte vergelyk kan word.

5. (a) Een vasteland. Asië bevat 14 bergpieke wat hoër as 8 000 meter is. Dit is ook die enigste

vasteland met bergpieke wat hoër as 7 000 meter is. Daar is altesaam 117 sulke pieke. Die hoogste

berg buite Asië is Aconcagua (6 962 meter), wat in Argentinië se Andesgebergte lê.

6. (d) Istanboel in Turkye lê in Asië én in Europa. Die 31 km lange Bosporus-seestraat skei Istanboel

se Europese hawe van dié stad se hawe in Asië. Istanboel het ’n bevolking van meer as 15 miljoen

mense en is die enigste stad met meer as ’n miljoen inwoners wat op twee vastelande lê. Drie ander

stede lê in Europa én in Asië: Atyrau in Kazakstan (220 000 inwoners), asook Magnitogorsk (400

000) en Orenburg (550 000) in Rusland. Suez in Egipte (560 000), wat weerskante van die Suezka-

naal lê, is in Afrika én in Asië.

7. (b) Tanzanië. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, met die hoofkantoor in

Gaborone, Botswana, bestaan uit 16 lande. Dit is Suid-Afrika en sy ses buurlande, asook die

Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Zambië en Angola en die eilande Madagaskar,

Mauritius, Seychelle en Comore. Tanzanië is die enigste land in Oos-Afrika wat deel van die SAOG is.

8. (c) Die Verenigde Arabiese Emirate is ’n federasie van sewe emirate, naamlik Abu Dhabi, Adjman,

Dubai, Fudjairah, Ras al-Khaimah, Sjardjah en Umm al-Kuwain. Elkeen het ’n emir as staats- en ’n

premier as regeringshoof. Die sewe premiers kies uit die sewe emirs die VAE se president en visepresi-

dent. Laasgenoemde is ook die premier van die VAE.

9. (d) Die Silfra Tektoniese Skeur in Ysland is ’n varswaterskeur in die Thingvellir Nasionale Park se

Thingvallavatn-meer. Dié skeur is tussen die Amerikaanse en die Eurasiese vastelandsplate. Duikers

kan op sekere plekke aan albei plate gelyk raak. Die water syfer deur die poreuse lawa vanaf Ysland

se naasgrootste gletser.

10. (a) Australië (en Oseanië) se oppervlakte is 8,48 miljoen km2, terwyl (d) Antarktika ’n

oppervlakte van 13,72 miljoen km2 het. Rusland, die wêreld se grootste land, het ’n oppervlakte van

17,1 miljoen km2. Suid-Amerika is byna so groot soos Rusland (17,46 miljoen km2), maar die ander

vier vastelande is heelwat groter.