pretblad 2108 vrydag - media24...down 1. dispossess by law 2. keyboard instrument 3. allude 4....

13
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 21 Augustus 2020

Upload: others

Post on 11-May-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!21 Augustus 2020

Page 2: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Blokraai-PRET

Blokraai

Pretblad1 uit 5 21 Augustus 2020

Dwars7. Belediging8. Pilare9. Uit eie beweging10. Sanggroepe15. Van mekaar16. Sorg dat iets altyd onthou word19. Nuusberig of amptelike mededeling22. Briefies23. Ontevredenheid te kenne gee24. Geskiedenis is hul vak

Af1. Styl gekenmerk deur dekoratiewe oorlading2. Aan ’n godheid aanbied 3. Op dieselfde wyse4. Wat die bruidegom om die nek kry5. Prikkelende6. Haal uit as jy dit probeer8. Waaraan die dwaas hom skuldig maak11. Geurige eetvis12. Gras vreet13. Diep verag14. Staatmaak op iemand wat van jou weggaan?17. Wat met die neus waargeneem kan word18. ’n Mens kan só geslaan word om sprakeloos te wees20. Dierevelle tot leer verwerk21. Onaangename

14 209

Page 3: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Crossword

Pretblad2 uit 5

Across3. Sonata’s last movement8. Whirlpool9. Publications11. Banquets12. Cowardly15. Smart18. Singer19. Insect20. Small dogs23. Religious denomination25. Moved quickly26. Woody plant27. Overspreads

29. Possessed30. Demand as a right33. Morse elements36. Wild, wolf-like animal37. Entertained38. Acrimonious39. Missive40. Closes up

21 Augustus 2020

Down1. Dispossess by law2. Keyboard instrument3. Allude4. Cattle5. Apprehends clearly6. Inn’s horse attendant7. Festivity10. Compass point (init)13. Make merry14. Electrical units16. Turn away17. Flower19. Hirsute growth

20. Prized possession21. Country22. Send money23. Hurried24. Domestic animals28. Short melodies30. Cyphers31. Great arterial trunk32. Full of cheer34. Greedy35. Headwear36. Prison room

490

Page 4: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 5 21 Augustus 2020

1. Met watter een van die Spice Girls is David Beckham getroud?2. Leef albei Everly Brothers, Phil en Don, nog?3. Lê Rayton oos of wes van Pretoria?4. Wat is die verwantskap tussen Luke en Leia in die Star Warsflieks?5. Is die Wieg van die Mensdom in die Oos-Kaap, Gauteng of die Vrystaat?

201Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Page 5: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Jongspan

Pretblad4 uit 5 21 Augustus 2020

SKRYF TYD IN HALFUREHoe laat is dit op hierdie horlosies?

3

12

9

12

6

1011

78 4

5

3

12

9

12

6

1011

78 4

5

3

12

9

12

6

1011

78 4

5

3

12

9

12

6

1011

78 4

5

3

12

9

12

6

1011

78 4

5

3

12

9

12

6

1011

78 4

5

Page 6: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Oplossings

Pretblad5 uit 5

Breinknoop1. Victoria Adams (Posh Spice)2. Nee3. Oos4. Hulle is broer en suster5. In Gauteng

21 Augustus 2020

Sudoku [200 20 Augustus]

Crossword [489 20 Augustus]Across: 1. Arias; 5. Mane; 9. Coven; 10. Yoyo; 11. Mogul; 12. Rife; 13. Minim; 14. Lash; 17. Steed; 19. Tames; 21. Tern; 23. Tattle; 25. Era; 26. Alter; 27. Red; 28. Assure; 30. Page; 31. Enter; 33. Salad; 34. Yore; 36. Poker; 37. Veil; 38. Civic; 39. Maze; 40. Nests; 41. Nags; 42. Shine.Down: 2. Roosters; 3. Acumen; 4. Solid; 5. Merit; 6. Animated; 7. Eyelet; 8. Dyes; 15. Astral; 16. Heeded; 17. Steady; 18. Eraser; 20. Mar; 22. Sleeping; 24. Legation; 26. Art; 29. Uneven; 30. Parish; 32. Roles; 33. Sects; 35. Oral.

Blokraai [14 208 20 Augustus]Dwars: 1. Opstand; 4. Kapel; 7. Ruïne; 8. Rosig; 9. Lidmate; 10. Gorrel; 12. Askete; 15. Geskuur; 17. Gedra; 18. Vleis; 19. Etter; 20. Geruste.Af: 1. Oprol; 2. Skilder; 3. Drome; 4. Kartets; 5. Poste; 6. Legende; 10. Gesegde; 11. Ewenaar; 13. Eeufees; 14. Gedut; 15. Gesag; 16. Rusie.

Page 7: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!16 Augustus 2020

Page 8: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Blokraai-PRET

1 uit 6

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Stuur jou inskrywing na [email protected]

435Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is ’n woord vir ’n sekere noodlenigingsaksie ten behoewe van ’n gemeenskap waarin baie mense min of geen geld het om kos te koop nie. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 22 Augustus om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 23 Augustus aangekondig.

16 Augustus 2020

Page 9: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

2 uit 6 16 Augustus 2020

Dwars1. Party mense s’n is fynbesnede11. Hoofstad van die Kaap Verde12. Wat die Swahili-word simba beteken13. Lid van die Uitvoerende Raad (afk.)14. Die glas in ’n vergrootglas16. Hul hoofstad is aan die Teems17. Wat sterk aantrekkingskrag het19. Die platipus se bek lyk soos hierdie voël s’n21. So skraps dat dit jou seermaak?24. Rekenaargesteunde onderrig (afk.)25. Vabond – of dalk ’n ontvangstoestel van ’n sagte wit metaal!26. Buurt waarin die toestande baie swak is28. Skuldeiser32. Vreeslose mens wat graag gevaarlike dinge doen36. Iemand onvoorsiens êrens raakloop38. Eenkleurig39. Mense wat onderling . . . wyn skink, praat reguit met mekaar40. Die kassie42. Nuusblaaie half so groot soos die gewone breëbladsoort45. Wat ’n mens en ’n bottel gemeen het46. Verkoper van rou vleis47. Wie sy eie gang gaan, steur hom aan . . . nie

Af1. Botter hieraan gesmeer, is vergeefse moeite2. Kenmerk van iets of iemand3. Lois . . . is die vrou in die lewe van die strokieskarakter Superman4. Voornaam van wyle die komediant Debbo5. So oordadig weglê aan ’n sekere eetding dat jy nie meer lus daarvoor het nie6. Gevoelig of liggeraak7. Dissipline8. Ou lengtemate9. Lappie grond waarop jy jou huisie by die see kan bou10. Dooie dier wat aan die ontbind is11. Verdubbel dié gedraaide mop vir ’n outomatiese kanon15. Hulle sit in toegewerkte wonde en word later weer uitgehaal18. Moontlik binne-in die malligheid!20. Herodes het Johannes die . . . in die tronk laat onthoof22. Of hoe?23. Bondgenoot maak27. Onvoltooid29. Duitse duikboot in die Wêreldoorloë30. Behorende aan u, die briefleser31. Geboue waarin soldate woon33. Nie meer so warm wees nie34. Onbeduidend of van weinig waarde35. Hy en sy maat word glo rooi as die knaap begin vryerig raak36. Enorm37. Dikvelligheid, dis wat dit is!41. Plek vir springbokke en Springbokke43. Benader die tee van die agterkant om só te kou en sluk44. Vrou wat nie ’n naeltjie hoef te gehad het nie?!

Page 10: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

3 uit 6 16 Augustus 2020

Page 11: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Vrasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

4 uit 6 16 Augustus 2020

1. Soek vir elkeen van die Beatles die voorname wat hulle ná hul geboorte gekry het. (1) McCartney; (2) Lennon; (3) Starkey/Starr; (4) Harrison. (a) John; (b) James; (c) Paul; (d) George; (e) Winston; (f) Richard.2. Na watter geografiese verskynsel is die volgende lande genoem: Haïti, Kenia, Montenegro en Sierra Leone? (a) Berge; (b) Riviere; (c) Seë; (d) Eilande. 3. Die White Star-redery se skepe Britannic en Olympic was by rampe betrokke. Wat was die naam van hul susterskip wat in ’n ramp gesink het? (a) Queen Mary; (b) Titanic; (c) Germanic; (d) Queen Elizabeth II.4. Watter musiekinstrument het die wetenskaplike en sterrekundige Galileo Galilei graag in sy vrye tyd bespeel? (a) Luit; (b) Fluit; (c) Klavier; (d) Viool.5. Watter smaak kan ’n mens se tong die maklikste waarneem? (a) Umami; (b) Bitter; (c) Suur; (d) Sout.6. Van watter plant word die kossoort polenta gemaak? (a) Koring; (b) Rys; (c) Sojabone; (d) Mielies.7. Watter gebruiksvoorwerp het ontstaan en gewild geword nadat ’n baie suiwer vorm van koolstof in die 1600’s in Engeland ontdek is? (a) Tou; (b) Loodglas; (c) Buskruit; (d) Potlood.8. Soek vir elk van die volgende wêreldstede ’n beroemde straat. (1) Lombard Street; (2) Bourbon Street; (3) Via Monte Napoleone; (4) Fifth Avenue; (5) Abbey Road; (6) Ginza. (a) Tokio; (b) New Orleans; (c) New York; (d) Londen; (e) Milaan; (f) San Francisco.9. Die Engelse woord ji�y (wat in Afrikaans met “japtrap” of “kits” vertaal word) is ’n werklike tydseenheid in fisika. Dit word gebruik vir die tyd wat lig benodig om hoe ver in ’n vakuum te beweeg? (a) 1 mm; (b) 1 cm; (c) 1 m; (d) 1 km.10. Watter dier se nekhare is tot 1938 vir tandeborsels gebruik?

Wat beteken

lariks? (a) soort boom (b) blaasinstrument (c) strottehoof

Page 12: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Jongspan

5 uit 6 16 Augustus 2020

LEER SKRYFLeer hoe om die woord “masker’’ te skryf.

mas ermas ermas ermas ermas ermas ermas er

mas ermas ermas ermas ermas ermas er

Page 13: Pretblad 2108 Vrydag - Media24...Down 1. Dispossess by law 2. Keyboard instrument 3. Allude 4. Cattle 5. Apprehends clearly 6. Inn’s horse attendant 7. Festivity 10. Compass point

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Juniorblokraai

6 uit 6 16 Augustus 2020

Blokmakierie Versteekte sin: Laat net een blikskottel dit waag om nie te lag nie.Dwars: 1. Gelaatstrekke, 11. Praia, 12. Leeu, 13. LUR, 14. Lens, 16. Engelse, 17. Magneties, 19. Eend, 21. Eina, 24. RGO, 25. Blikskottel, 26. Gops, 28. Krediteur, 32. Waaghals, 36. Teëkom, 38. E�e, 39. Klare, 40. TV, 42. Poniekoerante, 45. Nek, 46. Slagter, 47. Niemand. Af: 1. Galg, 2. Eienskap, 3. Lane, 4. Al, 5. Teëeet, 6. Sensitief, 7. Tug, 8. Elle, 9. Kuserfie, 10. Kreng, 11. Pom(-pom), 15. Steke, 18. Allig, 20. Doper, 22. Nè, 23. Allieer, 27. Onaf, 29. U-boot, 30. Uwe, 31. Barakke, 33. Afkoel, 34. Gering, 35. Skeen, 36. Tamaai, 37. Eelt, 41. Veld, 43. Eet, 44. Eva.

(a) soort boomDie woord lariks verwys na ’n slanke, bladwisselende naaldboom wat besonder duursame, digte en sterk hout lewer en tot ong. 35 m hoog word. (WAT)

1. (1b; c) James Paul McCartney; (2a; e) John Winston Lennon; (3f)Richard Starkey (verhoognaam Ringo Starr); (4d) George Harrison. Die vier Beatles het hul verhoogname verskillend gebruik. McCart-ney het sy tweede naam as deel van sy verhoognaam gebruik. H Harrison het sy geboortenaam behou, en Starkey het Ringo Starr as verhoognaam gekies. Lennon het sy eerste naam saam met sy van gebruik, maar later sy tweede naam verander van Winston na Ono, sy vrou se van. Toe is hy dus John Ono Lennon genoem.2. (a) Berge. Haïti se naam kom van die Taíno/Arawak-woord hayiti, wat “bergagtige land” beteken en na die eiland Hispaniola se bergagtige westelike deel verwys. Kenia is na Afrika se naashoog-ste berg genoem. Die naam kom waarskynlik van die Kikoejoe-woorde kere nyaga (“wit berg). Montenegro se naam kom van ’n Venesiese dialek van Italiaans. Dit beteken “swart berg” en verwys na die donker voorkoms van die Lov en-berg wanneer digte dennebosse dit bedek. Sierra Leone (“Leeuberge”) is die Spaans vir die Portugese Serra Leoa, soos die Portugese ontdekker Pedro de Sintra die berge in dié gebied genoem het.3. (b) Die Titanic het op 15 April 1912 teen ’n ysberg gebots en gesink. Een van die oorlewendes, Violet Jessop, ’n waardin en verpleegster, was later op die Britannic toe dit gesink het. Sy het die bynaam “Miss Unsinkable” gekry, want sy was ook aan boord van die Olympic toe dit in 1911 in ’n botsing met ’n Britse oorlogskip betrokke was. 4. (a) Luit. Galileo Galilei se pa, Vincenzio, was ’n bekende musiek-teoretikus en -onderwyser en ’n beroemde luitspeler. Vincenzio het Galileo geleer om die luit te bespeel, en sy broer, Michelagnolo, was ’n bekende komponis en luitspeler. Galileo het sy lewe lank luit gespeel, veral toe hy later blind geword het.5. (b) Bitter smake word volgens wetenskaplikes by 1 deel in 2 miljoen waargeneem. Soet word by 1 deel in 200 waargeneem.6. (d) Mielies. Polenta word van gekookte mieliemeel gemaak. Dit kan as warm pap voorgesit word, of dit kan gebak of gerooster word. Dit word hoofsaaklik van geelmielies gemaak, maar wit mieliemeel, bokwiet of mengsels daarvan word ook gebruik. Polenta is ’n stapelvoedsel in die noordelike en sentrale dele van Italië, asook in Switserland, Slowenië en die Balkanlande.7. (d) Potlood. Teen 1565 is ’n groot hoeveelheid baie suiwer, soliede grafiet ontdek naby Seathwaite in Cumbria, Engeland. Dit is eers as looderts beskou en gebruik in vorms waarmee kanonkoeëls gegiet is. Dit kon maklik in stafies gesaag word. Wanneer dit met tou of skaapvel toegedraai is, was dit goeie skryfinstrumente. In Engeland is dié toegedraaide grafietstafies tot 1860 as potlode gebruik. “Grafiet” kom van die Griekse woord grafein, wat “skryf” beteken.8. (1f) Lombard Street – San Francisco; (2b) Bourbon Street – NewOrleans; (3e) Via Monte Napoleone – Milaan; (4c) Fifth Avenue – New York; (5d) Abbey Road – Londen; (6a) Ginza – Tokio.9. (b) 1 cm. Die Engelse wetenskaplike term ji�y verwys na die tydwat lig nodig het om 1 cm in ’n vakuum te beweeg. Lig beweeg teen299 792 kilometer per sekonde, en ’n ji�y duur 33,4 pikosekondes (of 33,4 miljoen miljoenstes van ’n sekonde).10. (d) Vark. Die tandeborsel wat vandag gebruik word, is in 1938 uitgevind. Vroeë vorme van tandeborsels is al teen 3000 v.C. gebruik. Koustokke (dun takkies met ronde punte) is teen die tande gevryf. Die tandeborsel met hare is in 1498 in China uitgevind. Stywe, growwe hare aan die agterkant van varkbere se nek is aan ’n handvatsel van been of bamboes vasgesit. In 1938 is die tandebor-sel met nylonhare uitgevind. Die eerste een is Doctor West’s Miracle Toothbrush genoem.

Blokraai [431 19 Julie]