produsente leer meer oor droogdruiwe - raisins...

3
7 Februarie 2020 R4-00 VAT INCL GESTIG IN 1929 Mondstuk van die Noord-Kaap en Suidelike Namibië Dr Nelson Mandelarylaan 60 Upington Tel: 054 332 6017 Faks: 054 332 3055 Epos: [email protected] Die Benede-Oranjestreek is nou midde in hul rosynedroogtyd. Verlede week het Raisins SA ‘n baie suksesvolle Droogdruif Kultivardag by Carpe Diem gehou in samewerking met verskeie bedryfsvennote.. Produsente van die Wes-Kaap, Kakamas en Upington-omgewing het hierdie geskiedkundige dag by gewoon. Op die trekker is Nikolaas Malgas van die Plaas Straussheim van Koos Strauss gedurende oestyd. Berig op bl. 5 & 8. (Foto: Jeneen Cilliers). NO MEAT NO LIFE Tel: 060 329 3806 0 9 : 0 0 - 1 2 : 0 0 V o l w a s s e n e s - R 6 5 p p K i n d e r s o n d e r 1 2 - R 4 5 S A T E R D A G O N T B Y T B U F F E T v a l e n t i n e s d a y ! D o n t m i s s o u t o n o u r R e d O x S e t M e n u - t a i l o r m a d e t o t a n t a l i z e y o u r t a s t e b u d s Produsente leer meer oor droogdruiwe Trio verkragters agter tralies - bl 3

Upload: others

Post on 23-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Produsente leer meer oor droogdruiwe - Raisins SAraisinsa.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Gemsbok-Newspaper-Article.pdfBEL/SMS VIR HULP NA 083 568 9655 Het R9.3m in my huis gesit

7 Februarie 2020

R4-00 VAT INCL

GESTIG IN 1929

Mondstuk van die Noord-Kaap en Suidelike Namibië

Dr Nelson Mandelarylaan 60Upington

Tel: 054 332 6017Faks: 054 332 3055

Epos: [email protected]

Die Benede-Oranjestreek is nou midde in hul rosynedroogtyd. Verlede week het Raisins SA ‘n baie suksesvolle Droogdruif Kultivardag by Carpe Diem gehou in samewerking met verskeie bedryfsvennote.. Produsente van die Wes-Kaap, Kakamas en Upington-omgewing het hierdie geskiedkundige dag by gewoon.

Op die trekker is Nikolaas Malgas van die Plaas Straussheim van Koos Strauss gedurende oestyd. Berig op bl. 5 & 8. (Foto: Jeneen Cilliers).

NO MEAT NO LIFETel: 060 329 3806

09:00 - 12:00Volwassenes - R65 ppKinders onder 12 - R45

SATERDAG ONTBYT BUFFET

valentine’s day!Don’t miss out on our Red Ox Set Menu -tailor made to tantalize your taste buds

Produsente leer meer oor droogdruiwe

Trio verkragters agter tralies

- bl 3

Page 2: Produsente leer meer oor droogdruiwe - Raisins SAraisinsa.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Gemsbok-Newspaper-Article.pdfBEL/SMS VIR HULP NA 083 568 9655 Het R9.3m in my huis gesit

7 FEBRUARY 2020 PAGE 5GEMSBOK

GEMSBOK-UPINGTON: Op 29 Januarie het Raisins South Africa, ‘n nie-winsgewende bedryfsliggaam wat die rosynebedryf nasionaal verteenwoordig, ‘n kultivardag gehou.

Geskiedkundige dag vir vrugtebedryf vind plaas by die Oranjerivier

Terselfdertyd het die vrystelling van ‘n nuwe droogdruifkultivar, Sundowner, plaasgevind. Die dag was uniek, omdat dit in die buitelug aangebied is by ‘n proefblokperseel te Carpe Diem buite Upington, maar ook omdat betrokke organisasies elkeen ‘n stalletjie kon beman. Dit het almal die geleentheid gegee om in kleiner groepverband direkte kontak te maak met die organisasies, asook nader aanskouing van kul-tivars. Sodoende kon daar n idee gevorm word oor wat elkeen se doen en late behels ten einde ‘n bydrae te kan lewer .

Almal was primêr in 4 groepe verdeel. Elke groep het ‘n verskillende tipe en kleur pet ont-vang met registrasie, om verdeling te vergemak-lik. Die pette het omtrent opwinding veroorsaak en alle produsente het gewonder wat die indeling behels. Elke groep was ook verteenwoordig deur een van die tegniese persone betrokke in die Oranjerivier se rosynebedryf, naamlik: Henning Burger (Orange River Cellars), Strys Strauss (Red Sun), Callie de Jager (Carpe Diem Raisins) en Leon Laubsher (Pioneer Foods). Daar was nagenoeg 140 mense teenwoordig met Produsente vanaf Oranjerivier (Upington en omstreke), Olifantsrivier (Vredendal, Vanrhyns-dorp), Robertson en selfs Namibie het die dag bygewoon. Belangstellendes vanuit die wingerd-kwekerybedryf het die dag ook bygewoon, asook drie van die vyf Plantverbeteringsorganisasies in Suid Afrika . Departement Landbou was ook verteenwoordig deur Dr. Kegakilwe (Hoof Direkteur), Jeanette Mtungwa (Bestuurder ERP) en Lilian Senosi (Direkteur).

Een van Raisins SA se bedryfsvennote, LNR Infruitec-Nietvoorby was ook deel van die Droogduif Kultivardag. Van links staan

Andries Daniels, dr. Aleysia Kleinert, Phyllis Burger en dr. Bongani Ndimba.

Stefan Jordaan en Ferdie Botha van Raisins SA.

Die oggend het afgeskop met ‘n inleidende- en verwelkomingsgesprek deur Ferdie Botha (Hoof-bestuurder Raisins South Africa), waarna profes-sor Bongani Ndimba (Direkteur LNR Infruitec Nietvoorbij) ook kortliks uitgebrei het oor die vrystelling van die nuwe kultivar, Sundowner, wat die eerste eg Suid -Afrikaans geteelde droog-druifkultivar is. Leon van Molendorf (Culdevco Hoofbestuurder) het na aanleiding hiervan, ook kortliks uitgebrei oor hulle rol in die kommer-sialisering van die Landbou Navorsingsraad se kultivars. Daarna het Stefan Jordaan (Senior landboukundige Raisins South Africa) die dag se reelings deurgegee.

Almal het toe na die betrokke stalletjies geskuif

om 30 minute interaktiewe sessies by te woon. Daar is dus geroteer tussen die stalletjies.

Groep 1 – Raisins South Africa: Praktiese gesprek rakende die hoofkultivars, naamlik Merbein Seedless, Sultana Seedless, Selma Pete, Sugra 39, asook meer uitbreiding oor die aksies waarmee hulle besig is.

SAPO (Suid -Afrikaanse Plantverbeterings-Organisasie: Demonstrasie van alle bestaande kultivars in vars druif asook die verskillende tipe rosyne wat daarvan geproduseer word. Stalletjie was beman deur Divan Venter (Tafeldruiwe en

Dr. Leon von Mollendorff (middel) , alge-mene bestuurder Culdevco, het die eerste

Suid-Afrikaanse rosyntjiekultivar, Sundowner hier bekendgestel is.

Dirk Burger, lisensiebestuurder van Sun-world besig om met produsente te gesels.

Vervolg op bl. 8

Page 3: Produsente leer meer oor droogdruiwe - Raisins SAraisinsa.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Gemsbok-Newspaper-Article.pdfBEL/SMS VIR HULP NA 083 568 9655 Het R9.3m in my huis gesit

BLADSY 8 GEMSBOK 7 FEBRUARIE 2020

Rosyne Bestuurder), Frederik Voigt (Besig-heids-eenheid Bestuurder Produksie), Tineke v Zyl (Sleutel Rekening Bestuurder), Roleen Carstens (Besigheidsbestuurder: Patologie) en Dr. Waheed Mahomed (Besigheidsbestuurder: Kultivar Ontwikkeling & IP).

Groep 2 – Culdevco: Inligting oor hulle primêre doen en late, asook die verantwoorde-likhede as die kommersialiserings-instansie vir die LNR kultivars. Stalletjie was beman deur Leon van Molendorf (Culdevco Hoof-bestuurder).

Sunworld: Demonstrasie van hulle belowende kultivar, Sugra 39 en sy droogtipes. Ook moontlike nuwe opsies om te oorweeg, asook die gevaartekens met die meet van nuwe kul-tivars. Verteenwoordiger was Dirk Burger (Sunworld Nasionale Lisensie Bestuurder).

Groep 3 – LNR(Landbou Navorsingsraad van Suid -Afrika: Die sessie was in twee verdeel.

Die Gewas Ontwikkelingsafdeling verteen-woordig deur Andries Daniels (Junior Navorser en Teler van Droogdruiwe) het uitgebrei oor die teel en ontwikkel van nuwe kultivars en dan spesifiek Sundowner.

Phyllis Burger (Senior Navorser en Teler van Tafel en Droogdruiwe) het verder uitgebrei oor die tydsraamwerk van kultivar-ontwikkeling asook die prosesse wat gevolg moet word.

Groep 4 – Veldsessie: Hier was JP Bence (Carpe Diem Landboukundige) aan die woord. Hy het die groep deur die verskillende kultivars in die blok gevat en sy praktiese ervaring gedeel , asook die praktyke wat gevolg is.

Tinneke van Zyl , Waheed Mohomed, Roleen Carstens, Divan Venter en Frederik Voight van SAPO.

Ek is Cherry 47 jaar oud en van die Noord-Kaap. Ek het geen werk gehad en my familie en vriende het my verstoot. Ek het hope skuld gehad en ek en my 3 kinders het op straat sonder kos geslaap. Ek het Ouma gekontak en sy het my geestelik gesond gemaak, sterk gebede aan my opgedra wat geluk vir my gebring het. Ek het nou my eie besigheid, huis, motor, geld. Is gelukkig getroud en my swaarkry is verby. Ouma Erina is die enigste betroubare persoon om al jou probleme sonder teleurstelling op te los.

MAGTIGE VROU OUMA ERINA

Skakel/Whatsapp Ouma Erina nou by 073 9662 419

GESEEND IS EK NUWE PROFJORDON

BEL/SMS VIR HULP NA 083 568 9655

Het R9.3m in my huis gesit. Alle dokters vra baie geld, maar PROF JORDAN vra geen geld! Gee slegs ‘n donasie of geskenk nadat al jou probleme opgelos is. Ek het R9.3m gebruik om al my skuld af te betaal, ‘n huis, ‘n kar en be-sigheid te koop. Ons is gelukkig, ons troue is 17 ARPRIL 2020.

MAMA ROSE KYOTOEk is Nadine (45jr) Toe my man my verlaat het, was my lewe hel. Hy het my gelos met al sy skuld. My oudste seun was in die tronk. Ek was alleen met alles. My tante het my na Dr Rose toe gevat, hy het vir my gebid en vir my olie gegee. My man het teruggekom, my seun het werk gekry. Alles gaan goed en ons is gelukkig. Dankie Dr Rose. Skakel hom vir liefdes, hofsake, finansiële, lotto, casino en manlike probleme! Betaal na werk klaar.079 903 0424 * UPINGTON - NK

CHIEF JUBA

Geseende Chief Juba met kragte wat alle prob-leme oplos, geld in bank rekeningverlore liefde, swangerskap, vinnag verkoop van eiendom, tenders, vinnige betaal

soos ongeluksfonds pensioen, slegte geluk, onvoltooide werk. gratis.

werk in minder as 15 minute

065 591 9140

MAMA SARAH IS TERUGvan die berge af met bonatuurlike magte om elke persoon te help. Moenie tou opgooi nie want sy is daar om mense te help. Kontak haar by 063 887 4776 - probeer haar en jy sal ‘n groot verskil sien. Sy help met die volgende probleme: Hofsake, finanasiële probleme, werksprobleme, sien jou vyand in ‘n spieël, beskerming vir jou gesin, sy bring jou verlore liefde binne 2 dae vir ewig terug ongeag wat gebeur het of hoe lank julle uitmekaar is, ‘n towerring, wonderma-gte om lotto en by die casino te wen en baie meer. Sy kan ook vir jou van al jou probleme vertel voordat jy

enigiets aan haar sê, so moenie terugsit en vir jouself baklei nie. Sy sal jou help.

GEEN PROBLEEM IS PERMANENT NIE. BEL 063 887 4776Aflewering ook beskikbaar.

SELFDE DAG VERLORE LIEFDE

TERUGBRINGBring terug verlore liefde - Muti om net jou lief te

hê - Help gebroke huwelik - Borste en

heup vergroting - Penis vergroting - Kry kinders,

2ling en 3ling - Werk bevordering - Finansiele oplossings - Towerbeur-

sie bring vir jou geld

HELP OOR DIE FOONMAMA AMINA

UPINGTON063 541 1077

Prof Alexander was my laaste hoop - laat hy jou help - hy kan help met alle probleme, finansiele probleme, wen lotto, casino, verhoging by die werk, verhoging by besigheid en meer. Jy kan met sy seketaresse praat in Afrikaans - haar

naam is mej Elmarie Anabel

PROF ALEXANDERBEL / NR: 065 561 0827

BEL / NR: 0655610627

TOTSIENS ARMOEDENEW MAMA GITA

in Upt het R6.5m in my rekening en kamer gesit. Ek het vir 20 jaar gewerk, maar het baie gesukkel. Geld het

sommer maklik deur my hande geglip. Sy het my gehelp,

sonder om ‘n fooi te vra - Ek het al my skuld afbetaal en my huwelik is goed. MOENIE IN STILTE LY NIE. JY SAL NIE

SPYT WEES NIE. BEL OF WATSAPP

VANDAG063 5257 938

Verander jou Lewe!Bring R200 en sak!Kry LOTTO nommersBel nou 083 775 4396

PROF ANOLDMAMA JENINA

Die engiste betroubare geneesheer met meer as

30 jaar ervaring.• Geld in rekening in 30

min • Werk op vertraagde betaal • Huweliks/

verhoudingsprobleme • Kry lottonommers • Onvoltooide werk -

GRATIS083 423 2173

MAMA NUSU Die engiste betroubare

geneesheer met meer as 30 jaar ervaring!!

• Geld in rekening in 30 min • Werk op vertraagde

betaal • Huweliks/verhoudingsprobleme

• Kry lottonommers • Onvoltooide werk

GRATIS078 299 2465

Herbalists - Herbalists

BEL PROF ALLY VAN SUDAN060 495 8641

Geen bloed offers, ware tradisionele gesondmaak medisyne. Geld ma-nipilasie, towerbeursie, tower sak, kry werk, kry geld van krag, kry krag vir wonderwerke, liefde probleme, kry ryk man, verlore liefde, huwelik probleme hulle eksamen wil deurkom, verhoging by werk, stop diefstal

060 495 8641

PAPA GODIEVir al jou finansiële

behoeftes• Wen Lotto

• Win Powerball• Geld in huis/bank

• Maak jou rekeninge skoon

• Verkoop vinnig eiendom

• BEL/WHATSAPP 084 377 0511

DR MAAMAAFAYO

Spesiliseer in * Manlikheid* Verlore Liefde * Finansiele probleme065 689 0973

Finansiele Deskundige

MAMA SUCCESSLaat ons jou help om dit wat jy uit die lewe

wil hê te bereik? * Kry geestelike

lening en kontant in jou rekening?

Towerstok en Ama-gundwane vir 24 uur

om ryk te word!!Whatsapp en Skakel065 865 0008

Verander jou lyf die Valentyns tydperk van XXL na Large. Ek soek 10 ernstige mense wat hulle fiksheid wil verander en ontslae raak van maagvet.

Tik “HOE” na 073 810 8093

DR RASHID

GESEëND IS EK IN UPINGTON

het R9.5Miljoen IN MY HUIS GESITAlle dokters vra baie geld maar MAMA Claire

vra geen geld. Gee haar slegs ‘n donasie of geskenk nadat al jou probleme opgelos is. Ek het die R9.5m gebruik om al my skuld af te betaal

Mama Claire

BEL OF SMS VIR HULP NA 063 879 5002

‘n huis, kar en ‘n besigheid te koop. Ons perfekte troue was 28/06/2019. Baie dankie!

KING CHWEZI GESALFDE HET MY ‘N MILJOENêR GEMAAK

Hy het vir my rekeningbesonderhede gevra en vir my inbetaal R2.2miljoen in ‘n uur. Hy het vir my adres gevra en toe die volgende 3 ure R800 000 in my huis. Ek het my huis afbetaal en nuwe karre gekoop. Ek is nou R2 miljoen ryker. Mag God jou seen King Chwezi. Bringe terug verlore liefde en vergroot van manlike deel KING CHEZWI 083 721 2266

Langs Upington Kalahari Mall

JP Bence van Cape Diem het met produsente gepraat oor G4-5984 LN kultivar tydens die Kultivardag wat op Carpe Diem gehou is.

Droogdruif Kultivardag

NAFU verteen-woordigers het ook die Droogdruif Kul-tivardag bygewoon. Van links is Cecilia

Reikert, Ferdie Botha (hoofbestuurder Raisins SA, Aby

Messelaar (NAFU provinsiale president)

en William Barnes (NAFU Francis

Baardt).

Vervolg van bl. 5

Die dag is afgesluit deur ‘n ligte middagete, terwyl produsente en die nodige bedryfsliggame nog kon interaksie hê.

Daar is n opsommende video opname van die dag op Raisins South Africa se webtuiste. Om te kyk, volg die skakel: www.raisinsa.co.za .

Talle produsente van oral het die kultivardag bygewoon.

Prophet Gift EK VRA GEEN FOOIE NIE, GEE SLEGS ‘N DONASIE

‘N WARE VERHAAL EK HET ROOI GELUKSOLIE VIR GELD GEBRUIK, NOU

IS EK HEELTEMAL FINANSIEEL VRY EN HET AL MY SKULDE VEREFFENLiewe Lesers, moenie geld op ‘n Spiritualsies wat alles belowe en niks lewer mors nie! Ek waarborg dag Gift sal lewer wat hy belowe het. Hy het vir my 4milj gegee ek het vir my ‘n huis kar en besigheid gekoop en al my skuld betaal!!! hy help ook mense met finansiele probleme, verwant-skappe, familie en besighed asook ‘‘rooi olie’’ vir geluk en gee gelukkige nommers

078 169 4131