profesie: die stroom en die rivieroewer - am - werner... · het en die lede nie almal dieselfde...

20
Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer Werner Joubert

Upload: others

Post on 24-Sep-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Profesie:

Die Stroom en die

RivieroewerWerner Joubert

Page 2: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Paulus en Silas word gestuur

• (Han 13:1) In die gemeente in Antiogië was daar profete en

leraars: Barnabas, Simeon met die noemnaam Niger,

Lucius van Sirene, Manaen, wat saam met koning Herodes

Antipas grootgeword het, en Saulus.

• (Han 13:2) ’n Keer toe hulle bymekaar was om die Here te

dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: “Sonder

Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen

waarvoor Ek hulle geroep het.”

Page 3: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Paulus en Silas word gestuur

• (Han 13:3) Ná nog vas en gebed is hulle die hande

opgelê en het die gemeente hulle weggestuur.

• (Han 13:4) Deur die Heilige Gees uitgestuur, het

Barnabas en Saulus na Seleukië toe afgegaan en

daarvandaan na die eiland Siprus toe oorgevaar.

• (Han 13:5) In Salamis aangekom, het hulle die woord van

God in die Joodse sinagoges verkondig

Page 4: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Profesie: Riglyne uit die Woord

1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”

inhoud?

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

3) Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?

Page 5: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Die “Stroom” van Profesie

(Mat 28:19) Gaan dan heen, maak dissipels van al

die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader

en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om

alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Page 6: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Die “Stroom” van Profesie

(Luk 4:18) Die Gees van die Here is op My, omdat Hy

My gesalf het om die evangelie aan die armes te

bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van

hart is, te genees;

(Luk 4:19) om aan gevangenes vrylating te verkondig

en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke

is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar

van die Here aan te kondig.

Page 7: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Die “Stroom” van Profesie

(1 Kor 14:3) Maar as jy profeteer, bou jou woorde

mense op en bemoedig en vertroos hulle

Page 8: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”

inhoud?

Is die inhoud “in diens” van die Stroom van die

Evangelie?

Page 9: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Profesie: Riglyne uit die Woord

1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”

inhoud?

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

Page 10: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

(Han 13:2) ’n Keer toe hulle bymekaar was om die

Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê:

“Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te

doen waarvoor Ek hulle geroep het.”

(Han 13:3) Ná nog vas en gebed is hulle die hande

opgelê en het die gemeente hulle weggestuur.

Page 11: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

(Rom 12:4) Want soos ons in een liggaam baie lede

het en die lede nie almal dieselfde werking het nie,

(Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in

Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.

(Rom 12:6) En ons besit genadegawes wat verskil

volgens die genade wat aan ons gegee is:

(Rom 12:7) is dit profesie, na die maat van die geloof;

of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in

die lering;

Page 12: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

(1Ti 4:14) Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou

is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die

handoplegging van die ouderlinge.

Page 13: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

Medegelowiges dien as jou “rivieroewer”. God praat

vanaf die “liggaam” met “ledemate”. En mede

gelowiges bevestig die akkuraatheid van ‘n profesie

(leiding/toepassing).

Page 14: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Profesie: Riglyne uit die Woord

1) Is die profesie van God af? Wat is die “bottomline”

inhoud?

2) Wie gee die boodskap: Kan ek dit vertrou?

3) Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?

Page 15: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?

• (Han 13:4) Deur die Heilige Gees uitgestuur, het

Barnabas en Saulus na Seleukië toe afgegaan en

daarvandaan na die eiland Siprus toe oorgevaar.

• (Han 13:5) In Salamis aangekom, het hulle die

woord van God in die Joodse sinagoges verkondig

Page 16: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Hoe gaan ek te werk?

(2Ti 1:6) Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om

die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is

deur die oplegging van my hande.

(2Ti 1:7) Want God het ons nie ‘n gees van

vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en

selfbeheersing.

Page 17: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

Hoe gaan ek te werk?

(Joh 6:8) Een van sy dissipels, Andréas, Simon

Petrus se broer, sê vir Hom:

(Joh 6:9) Hier is ‘n seuntjie wat vyf garsbrode en twee

vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?

Page 18: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

3) Wat kan ek doen om gehoorsaam te wees?

• Blaas op die vuur in jou hart. Hy brand nie net

vanself nie.

• Bring wat jy het. Dit is genoeg vir Jesus om mee te

werk.

Page 19: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen
Page 20: Profesie: Die Stroom en die Rivieroewer - AM - Werner... · het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, (Rom 12:5) so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen

empty