programme - studies | nwustudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... ·...

12

Upload: others

Post on 18-May-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike
Page 2: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

Programme

FIRST SESSION09:00 Welcome & Overview: Marquee Tent (Behind Building 31 and 1309:30 Visit to the faculty/faculties of your choice10:30 Visit to the Information Hub, Online Application Labs, SCD,-

Fundi,Residences, Bursaries and Loans and stalls of your choice (Next to the Marquee Tent (Behind Building 31 and 13). Library and CTL (Building 31)Student Life Stalls: Sports, House Committees, Affiliated Socities, SCC, Campus Clinic and Radio Station (Student Centre)

SECOND SESSION11:00 Welcome & Overview: Marquee Tent (Behind Building 31 and 13)11:30 Visit to the faculty/faculties of your choice12:30 Visit to the Information Hub, Online Application Labs, Residences,

Bursaries and Loans and stalls of your choice (Next to the Marquee Tent (Behind Building 31 and 13)Student Life Stalls: Sports, House Committees, Affiliated Socities, SCC, Campus Clinic and Radio Station (Student Centre)

Page 3: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

Visit the faculties at the following venues:

FACULTY OF EDUCATION (BUILDING 11, room GO2(also please attend this session if you are interested in BA in Pastoral Psychology)

FACULTY OF ENGINEERING (BUILDING 13; HONOURS WING)

FACULTY OF LAW (BUILDING12, room GO 4)(attend this session if you are interested in BA with Law and BCom Law)

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCESSchool of Economic and School Of Management (Building 12, Room G05)School of Accounting Sciences (Building 12, Room G02)School of Industrial Psychology and Human Resources (Building 12, room G03)

FACULTY OF NATURAL AND AGRICULTURAL SCIENCES (BUILDING 12, room GO1)School of Computer Sciences and Information SystemsSchool of Mathematical and Statistical SciencesSchool of Geography

Page 4: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

Visit the faculties at the following venues:

FACULTY OF HEALTH SCIENCES (BUILDING 9BSchool of PsychologySchool of Social WorkSchool of PharmacySchool of Human Movement SciencesPhysiologyNutritionConsumer SciencesOccupational HygieneNursing

FACULTY OF HUMANITIESSchool of Communication (Building 31, room G10)School of Languages (Building 31)School of Government Studies (Building 6, room 111)School of Philosophy (Building 9C)School of Social Sciences (Building 9C)

Page 5: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

1. When do applications close? Selection courses – 30 June 2019 Residence applications – 30 June 2019 General course applications – 30 September 2019

2. Important documents and information to ensure a seamless online application:• Copy of ID • Copy of grade 11/12 results • A valid email address • It is recommended to upload above information on a flash drive beforehand to speed up the online application process.

3. How much is it going to cost me? Payable with your application:R700 as non-refundable residence deposit.

4. Selection courses Applications for selection courses close 30 June 2019. http://studies.nwu.ac.za/undergraduate-studies/selection

5. General admission requirements To enrol for a degree at a university a prospective student must have university exemption – have a look at our Admission Requirements for 2020 at: http://studies.nwu.ac.za/undergraduate-studies/fields-study

#MYNWU

Page 6: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike
Page 7: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike
Page 8: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike
Page 9: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

Program

EERSTE SESSIE09:00 Welkom & Oorsig: Markiestent (Agter Gebou 31 en 1309:30 Besoek aan die fakulteit/fakulteite van jou keuse10:30 Besoek aan die Inligtingsentrum, Aanlyn Aansoek-laboratoriums,

SVO, Fundi, Koshuise, Beurse en Lenings en stalletjies van jou keuse (Langs die Markiestent (Agter Gebou 31 en 13)). Biblioteek en SOL (Gebou 31)Studentelewe-stalletjies: Sport, Huiskomitees, Geaffilieerde Vereniging, KSR, Kampuskliniek en Radiostasie (Studentesentrum).

TWEEDE SESSIE11:00 Welkom & Oorsig: Markiestent (Agter Gebou 31 en 13)11:30 Besoek aan die fakulteit/fakulteite van jou keuse12:30 Besoek aan die Inligtingsentrum, Aanlyn Aansoek-laboratoriums,

SVO, Fundi, Koshuise, Beurse en Lenings en stalletjies van jou keuse (Langs die Markiestent (Agter Gebou 31 en 13)).Studentelewe-stalletjies: Sport, Huiskomitees, Geaffilieerde Vereniging, KSR, Kampuskliniek en Radiostasie (Studentesentrum).

Page 10: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

Besoek die fakulteite by die volgende plekke:

FAKULTEIT OPVOEDINGSWETENSKAPPE (GEBOU 11, lokaal G02)(woon asb. ook hierdie sessie by as jy belangstel in ʼn BA in Pastorale Sielkunde)

FAKULTEIT INGENIEURSWESE (GEBOU 13; HONNEURSVLEUEL)

FAKULTEIT REGTE (GEBOU 12, lokaal G04)(woon hierdie sessie by as jy belangstel in ʼn BA met Regte en BCom Regte)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPESkool vir Ekonomie en Skool vir Bestuur (Gebou 12, lokaal G05)Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe (Gebou 12, lokaal G02)Skool vir Bedryfsielkunde en Mensehulpbronne (Gebou 12, lokaal G03)

FAKULTEIT NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE (GEBOU 12, lokaal G01)Skool vir Rekenaarwetenskappe en InligtingstelselsSkool vir Wiskundige en Statistiese WetenskappeSkool vir Geografie

Page 11: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

Visit the faculties at the following venues:

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE (GEBOU 9B)Skool vir SielkundeSkool vir Maatskaplike WerkSkool vir FarmasieSkool vir Menslike BewegingskundeFisiologieVoedingVerbruikerswetenskappeBeroepshigiëneVerpleegkunde

FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPESkool vir Kommunikasie (Gebou 31, lokaal G10)Skool vir Tale (Gebou 31)Skool vir Owerheidstudies (Gebou 6, lokaal 111)Skool vir Filosofie (Gebou 9C)Skool vir Sosiale Wetenskappe (Gebou 9C)

Page 12: Programme - Studies | NWUstudies.nwu.ac.za/sites/studies.nwu.ac.za/files/files/... · 2019-05-15 · Skool vir Sielkunde Skool vir Maatskaplike Werk Skool vir Farmasie Skool vir Menslike

1. Wanneer sluit aansoeke?Keuringskursusse – 30 Junie 2019Koshuisaansoeke – 30 Junie 2019Algemene kursusaansoeke – 30 September 2019 2. Belangrike dokumente en inligting om ʼn naatlose aanlyn aansoekproses te verseker: • Afskrif van ID• Afskrif van graad 11/12-uitslae• ʼn Geldige e-posadres• Dit word aanbeveel dat bogenoemde inligting vooraf op ʼn geheuestokkie gelaai word om die aanlyn aansoekproses te bespoedig.

3. Hoeveel gaan dit my kos? Betaalbaar met jou aansoek:R700 as nie-terugbetaalbare losiesdeposito

4. KeuringskursusseAansoek vir keuringskursusse sluit30 Junie 2019. http://studies.nwu.ac.za/undergraduate-studies/selection

5. Algemene toelatingsvereistesOm vir ʼn graad aan ʼn universiteit in te skryf, moet ʼn voornemende student universiteitstoelating hê – kyk na ons Toelatingsvereistes vir 2020 by:http://studies.nwu.ac.za/undergraduate-studies/fields-study

#MYNWU