properties of matter a

15

Upload: natasia-gouws

Post on 16-Jul-2015

150 views

Category:

Education


20 download

TRANSCRIPT

Page 1: Properties of matter a
Page 2: Properties of matter a

Nie-metale

Metale

Metaloïede

Page 3: Properties of matter a

Metale Nie-metale

Metaal glans Dowwe, helder kleureGoeie Geleiers Swak Geleiers

Nie Deurskynend Soms Deurskynend

Vervormbaar Bros

Meestal vastestowweVastestowwe,

vloeistowwe of gasse

Hoë smelt- en kookpunte

Lae tot matige smelt- en kookpunte

Page 4: Properties of matter a
Page 5: Properties of matter a
Page 6: Properties of matter a

Ook genoem half metale Het sommige eienskappe van metale

en ander van nie metale Blink of dowwe voorkoms Gelei elektrisiteit en hitte, maar nie so

goed soos metale nie Elektriese geleiding neem toe as

temperatuur toeneem

Page 7: Properties of matter a
Page 8: Properties of matter a

Goeie geleiers van elektrisiteit Alle metale en koolstof (grafiet) Elektriese geleidingsvermoë

neem af as temperatuurtoeneem

Toets: • Konnekteer stukkie van

materiaal in stroombaan soosgetoon.

• Gloeilamp brand - Geleier

Page 9: Properties of matter a

1) Watter metaal het die hoogste elektriesegeleidingsvermoë?Silwer

2) Waarom word koper dan in elektriese toestelle gebruik?Goedkoper

Page 10: Properties of matter a

Swak geleiers van elektrisiteit Nie-metale Voorbeelde:

• Plastiek en Rubber

Page 11: Properties of matter a

Gelei elektrisiteit, maar nieso goed soos geleiers nie.

Metaloïde Elektriese geleidingsvermoë

verhoog soos die temperatuur verhoog

Geruike:• LED’s• Elektroniese toestelle

Page 12: Properties of matter a

Termiese Geleiding• Vloei van hitte energie

van een punt na ‘n ander Termiese Geleiers

• Stowwe wat hitte goedgelei

• Metale Gebruike

• Verwarmers, ketels, stowe

Page 13: Properties of matter a

Termiese Isolators• Stowwe wat hitte swak

gelei• Nie-metale

Voorbeelde• Glas, Plastiek, Lug

Gebruike• Isolasie in huise, termiese

flesse, “cooler bags”

Page 14: Properties of matter a

Stowwe wat sterk deur magneteaangetrek word.

Yster, Nikkel en Kobalt Magnetiese allooie

• Keramiek: yster en mataaloksiede• Alnico: Alluminium, nikkel en kobalt• Staal: Yster en koolstof

Gebruike:• Kompasse, kaarte, luidsprekers

Page 15: Properties of matter a

Sagte Magnete Harde Magnete

Word maklikgemagnetiseer

Vorm tydelikemagnete

Word moeilikgemagnetiseer

Vormpermanentemagnete