provinsiale eksamens...

18
PROVINSIALE EKSAMENS REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 11 PUNTE: 120 TYD: 2½ UUR Die vraestel bestaan uit 11 bladsye

Upload: others

Post on 24-Sep-2019

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

PROVINSIALE EKSAMENS

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

VRAESTEL 2

JUNIE 2015

GRAAD 11

PUNTE: 120

TYD: 2½ UUR

Die vraestel bestaan uit 11 bladsye

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

2

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Lees AL die vrae aandagtig deur.

4. Begin ELKE vraag op ‟n NUWE bladsy.

5. Nommer die vrae korrek volgens die nommerstelsel wat gebruik is op die

vraestel.

6. Skryf netjies en leesbaar.

Vraag Voorgestelde tyd in

minute Punte

AFDELING A 20 Vraag 1 - Meervoudigekeuse-vrae 10 10 Vraag 2 - Pasitems-vrae 5 5 Vraag 3 - Waar of Vals 5 5 AFDELING B 60 Vraag 4 - Stelseltegnologieë 20 20 Vraag 5 - Internet En Netwerktegnologieë 12 12 Vraag 6 - Inligtingsbestuur 8 8 Vraag 7 - Sosiale Implikasies 8 8 Vraag 8 - Oplossingsontwikkeling 12 12 AFDELING C 40 Vraag 9 - Geïntegreerde Scenario 40 40 TOTAAL 120 120

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

3

AFDELING A VRAAG 1

Kies 'n item/woord uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf

slegs die letter (A – N) langs die vraagnommer (1.1 – 1.10) in die

ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 M.

KOLOM A KOLOM B 1.1 Webcam A Verwerkingspoed word in hierdie eenheid

gemeet.

1.2 Raakskerm selfoon B „n Versameling rekenaars of rekenaartoestelle wat deur middel van een of ander kommunikasiemedium verbind word.

1.3 Aanlyn Stoor C

Programmatuur probeer om die gebruik van jou rekenaar te monitor en daarvan boek te hou. Hulle word sonder die gebruiker se medewete geïnstalleer.

1.4 Primêre Geheue D „n Toestel wat gebruik word om die rekenaars in „n netwerk te verbind sodat kommunikasie kan plaasvind.

1.5 Netwerk E „n Digitale kamera wat jy aan jou rekenaar kan koppel vir die neem van digitale beelde direk met die rekenaar.

1.6 GHz F Apparatuurkomponent wat alle berekeninge doen en instruksies uitvoer.

1.7 Switch G Enkele voorbeelde van databergingsdienste aanlyn wat koste-effektiewe stoorplek vir data in die wolke bied.

1.8 WLAN H Die hoeveelheid data wat per radiogolwe afgelaai kan word.

1.9 Spyware I Dit gee meer beweegbaarheid vir mense wat die netwerk met draagbare toestelle soos skootrekenaars en slimfone gebruik.

1.10 Keylogger J Moderne kommunikasie-tegnologie waar baie opsies uitgeoefen kan word deur die ikone op die skerm aan te raak.

K

Programmatuur wat aangeteken watter sleutels jy op jou sleutelbord druk – alles in „n poging om uit te vind wat jou gebruikersname en wagwoorde is.

L Word gemeet in Gigabytes M Internet

(1 x 10) [10]

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

4

VRAAG 2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die

geskikste antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer

(2.1 – 2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.6 E.

2.1 Die soort rekenaar wat bv. 280,6 triljoen dataverwerkings per sekonde kan

uitvoer en gewoonlik by groot wetenskaplike – en navorsingsinstansies

gebruik word, staan bekend as „n ______________.

A lêerbediener

B superrekenaar

C kliëntbediener

D hoofraamrekenaar

2.2 Nuwe tegnologie maak dit vir die polisie en lisensie-afdeling moontlik om

mense se vingerafdrukke elektronies in die stelsel op te neem. Hierdie

metode staan bekend as ___________.

A biometriese

B terminale

C digitale

D optimale

2.3 Watter sleutels kan jy druk om by die Task Manager uit te kom?

A Alt + Ctrl

B Ctrl + Alt + enter

C Alt + PrtSc (print screen)

D Ctrl + Alt + Del

2.4 Die term „bandwydte‟ verwys na ________

A die hoeveelheid data wat per radiogolwe agfelaai kan word

B die maksimum hoeveelheid data wat enige tyd oorgedra kan word via

„n konneksie per Internet

C die aantal minute wat jy gebruik om aanlyn te wees

D die metode wat jy bebruik om met die Internet te koppel

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

5

2.5 Indien jy wil hê al jou dokumente moet dieselfde „patroon‟ hê m.b.t.

byvoorbeeld kleur, font en effekte, moet jy „n spesifieke _________ gebruik of

toepas.

A tema (theme)

B bladsyagtergrond (page background)

C watermerk (watermark)

D bladsyraam (page border)

(1 x 5) [5]

VRAAG 3

Gee telkens die korrekte woord/term wat pas by die beskrywing. Skryf die

WOORD/TERM langs die vraagnommer neer.

3.1 „n Hardeware toestel wat gebruik word om rekenaars teen kragstuwings

en ook teen kragonderbrekings te beskerm.

3.2 „n Maateenheid vir drukkerspoed.

3.3 „n Soort geheuebord (memory board) wat bestaan uit RAM-vlokkies wat

op „n stroombaan gemonteer is.

3.4 „n Rekenaar wat hulpbronne wat gedeel word, soos lêers, e-pos-,

Internetfasiliteite en drukkers, aan netwerkgebruikers verskaf.

3.5 Die plasing en formatering van letters/teks op papier / „n webblad.

(1 x 5) [5]

TOTAAL AFDELING A: [20]

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

6

AFDELING B

VRAAG 4 STELSELTEGNOLOGIEË

4.1 Verwys na die diagram hierbo en verduidelik hoe „n rekenaar werk? (8)

4.2 Wat is die verskil tussen 'n toegewyde rekenaar en algemene rekenaar? (2)

4.3 Wat word bedoel wanneer na "dual core" of "quad core" verwys word om

'n SVE te beskryf?

(3)

4.4 Wat beinvloed die KWALITIEIT van die beeld van 'n skerm? (3)

4.5 Wat beteken „Print Spooling‟? (1)

4.6 Noem drie voordele van aanraakskerms? (3)

[20] VRAAG 5 INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË

5.1 Definieer die term „AUP‟? (2)

5.2 Bespreek twee redes hoekom „n AUP nodig is. (2)

5.3 Noem drie nadele van die installering en gebruik van „n LAN. (3)

5.4 Noem twee voordele van „n koordlose „Wireless‟ netwerk. (2)

5.5 Verduidelik kortliks wat die hoofdoel van „n proxy-bediener is. (2)

5.6 Waarvoor staan die afkorting „NIC‟? (1)

[12]

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

7

VRAAG 6 – INLIGTINGSBESTUUR

Die skool se beheerliggaam is bekommerd oor die leerlinge te veel tyd op sosiale netwerk spandeer bv. Facebook. Hulle is ook bekommerd oor die gevare wat hierdie webblaaie inhou en oorweeg om die ouers daaroor in te lig en vra die netwerk administeer om hierdie webblaaie te blok. Die leerder moet sosiale netwerke ondersoek en „n verslag skryf aan die Beheerliggaam oor hulle bevindinge en hulle moet voorstelle maak om hierdie besluite te ondersteun of nie. 6.1 Watter sosiale probleem word aangespreek in hierdie taak definisie? (2)

6.2 Wie is die teiken gehoor? (2)

6.3 Waar sal jy gaan soek vir inligting oor hierdie probleem? (2)

6.4 In watter maniere kan jy jou bevindinge voorstel? (2)

[8] VRAAG 7 SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 Noem twee alternatiewe toestelle wat gerbuik kan word i.p.v. 'n muis vir

gestremde mense? (2)

7.2 Wat is „n Biometriese toevoer toestel? En gee een voorbeeld daarvan. (2)

7.3 Jou maatskappy wil adverteer vir 'n persoon om gebruikers op die

netwerk op te stel, om probleme op rekenaars en konneksie reg te

maak en om ander netwerk take te verrig.

x Watter werkstitel moet hulle in die advertensie gebruik? (1)

7.4 Verduidelik die term „phishing‟? (2)

7.5 Wat noem ons dit as „n skootrekenaar tydelik in „n rustoestand oorgaan

om energie te bespaar? (1)

[8]

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

8

VRAAG 8 OPLOSSINGSONTWIKKELING

8.1 Verduidelik die volgende onderbrekings soos dit in „Word‟ gebruik word.

8.1.1 Bladsy-onderbreking (1)

8.1.2 Kolom-onderbreking (1)

8.1.3 Kontinue Seksie-onderbreking (1)

8.2

(1) 8.2.1 Watter „Word‟ funksie word hierbo gebruik?

8.3

/

(3) 8.3.1 Skryf die formule neer wat jy in C11 sal gebruik om die antwoord 2 te kry.

8.3.2 Wanneer sal jy die COUNTA funksie gebruik? (1)

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

9

8.4

8.4.1 Watter veld sal jy tot „n „Field size‟ van 13 beperk? (1)

8.4.2 Watter uitleg „View‟ word hierbo gewys? (1)

8.5

8.5.1 Hoekom is die selfoon nommer se DATA TYPE „Text‟ en nie „Number‟ nie?

(1)

8.5.2 Wat is die funksie van die Primere Sleutel „Primary Key‟? (1)

[12]

TOTAAL AFDELING B: [60]

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

10

AFDELING C VRAAG 9 GEÏNTEGREERDE SCENARIO

Wilhelm wil „n nuwe rekenaar koop. Hy sien twee advertensies in die koerant en is nie seker oor wat al die inligting beteken nie. Help hom deur die vrae wat hieronder volg, te beantwoord.

REKENAAR A Windows Vista Home Basic

Intel Celeron D420 processor 1.6 GHz 1 024 MB RAM 160 GB HDD

Super Multi DVD RW 56 K Modem & 10/100 Ethernet

4-in-1 geheuekaart-leser 1 Jaar waarborg

REKENAAR B Windows 7 Home Premium

Intel Core i3 processor 2.13 GHz 2 048 MB RAM 250 GB HDD

DVD RW Modem & 10/100 Ethernet 8-in-1 geheuekaart-leser

1 Jaar waarborg

9.1 Watter twee bedryfstelsels word in die advertensies genoem? (2)

9.2 Verduidelik of dit verwante stelsels is en/of wat die verskil is. (2)

9.3 Waarna verwys Intel? (1)

9.4 Watter een van die twee rekenaars sal die vinnigste werk? (1)

9.5 Hoeveel primêre geheue het rekenaar A? Gee jou antwoord in GB. (1)

9.6 Hoeveel sekondêre geheue het rekenaar B? (1)

9.7 Hoeveel is dit meer as in die geval van rekenaar A? (1)

9.8 Waarvoor staan HDD? (Engels) (1)

9.9 Waarvoor staan die afkorting DVD RW? (Engels) (1)

9.10 Noem twee funksies waarvoor die modem gebruik kan word? (2)

9.11 Watter eksterne sekondêre stoormedium kan ook gebruik word volgens

die inligting in die advertensies?

(1)

9.12 Watter rekenaar sal die meeste kos? Motiveer jou antwoord. (3)

RTT/Gr11/V2 MP/Junie 2015 NSS

11

9.13 Kan mens Rekenaar A gebruik om data aanlyn te stoor? Verduidelik jou

antwoord.

(3)

9.14 Wilhelm het sy „flash disk‟ in die rekenaar ingesit. Die rekenaar wys nie

dat die „flash disk‟ gekonnekteer is nie.

Noem drie stappe wat hy kan volg om hierdie probleem op te los?

(3)

9.15 Noem vier funksies van Wilhelm se slimfoon? (4)

9.16 Wilhelm kies die wagwoord “Wilhelm”, maar sy vriend is nie tevrede met

sy keuse nie. Hoekom nie? Verwys na die riglyne van „n goeie

wagwoord. (3)

9.17 Wilhelm wil vir hom „n digital kamera koop.

9.17.1 Noem vier faktore wat moet oorweeg word by die keuse van 'n

digitale kamera.

(4)

9.17.2 Noem vier voordele van „n digitale kamera (4)

9.18 Wilhelm staan by die ATM masjien om geld te trek vir sy digitale kamera.

Noem twee bronne of sensors wat in die masjien ingebou is: (2)

TOTAAL AFDELING C: [40]

TOTAAL: 120

PROVINSIALE EKSAMENS

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

VRAESTEL 2

MEMORANDUM

JUNIE 2015

GRAAD 11

PUNTE: 120

TYD: 2½ UUR

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye

RTT/Gr11/V2/Memo MP/Junie 2015 NSS

2

AFDELING A VRAAG 1 VRAAG 2

(1 x 10) [10] VRAAG 3 WOORD OF TERM 3.1 Uniterruptible Power Supply (UPS). 9 3.2 Bladsye per minute (PPM) . 9 3.3 Dual Inline Memory Module (DIMM) . 9 3.4 Bediener (Server). 9 3.5 Tipografie. 9 (1 x 5) [5]

TOTAAL AFDELING A: [20]

1.1 E 2.1 B 1.2 J 2.2 A 1.3 G 2.3 D 1.4 L 2.4 B 1.5 B 2.5 A 1.6 A 1.7 D 1.8 I 1.9 C 1.10 K

(1 x 5) [5]

RTT/Gr11/V2/Memo MP/Junie 2015 NSS

3

AFDELING B TOTAAL AFDELING VRAAG 4 STELSELTEGNOLOGIEË

4.1 x Toevoer 9– ontvang vanaf die sleutelbord of muis 9

8

x Verwerking 9 - word deur die „SVE‟ verwerk 9 x Afvoer 9 - verwys na drukstukke en skerm kopieë 9 x Stoor 9 - geproseseerde data word gestoor vir latere gebruik. 9

4.2 Toegewyde rekenaar: Ontwerp om 'n sekere taak te verrig 9 Algemene rekenaar: Jy kan programme op hom laai, wat 'n verskeidenhied van funksies kan doen 9 2

4.3 x Dit is 'n aanduiding van die aantal SVE's (CPU's) wat fisies op die verwerkerskyfie voorkom 9

3

x 'n "Dual core" het twee SVE's, wat dan die werklas tussen die twee versprei en dus werk die rekenaar meer effektief. 9

x 'n Quad core het vier SVE's op die skyfie 9 4.4 x Die VIDEOKAART binne die rekenaar

3

x Kleurdiepte x Resolusie (Digtheid van beeldpunte) x Verfrissingtempo (Reaksietyd) x Kontrasverhouding

9 9 9 (enige 3) 4.5 Dokumente word in 'n waglys geplaas om gedruk te word. 9 1 4.6 x Kan as muis en sleutelbord dien.

3

x Meer skermspasie, want dis nie nodig om plek te laat vir 'n sleutelbord nie.

x Min of geen opleiding is nodig om dit te gebruik. x Dit laat toevoer soos "teken" toe x Maak voorsiening vir aksies soos skuif, knyp en uitrek.

9 9 9 (enige 3) [20]

RTT/Gr11/V2/Memo MP/Junie 2015 NSS

4

VRAAG 5 INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË 5.1 „n Beleid 9 vir die aanvaarbare gebruik van netwerke. 9 2 5.2 x Beskryf wat die gebruikers mag en nie mag doen nie.

2

x Sluit basiese netiketreël en verantwoordelike rekenaargebruik in. 9 x Dien as „n kontrak tussen die organisasie en die gebruiker oor moets

en moenies. x Plaas die onus om die netwerk verantwoodelik en eties te gebruik,

op die gebruiker. 99 (enige 2)

5.3 x „n LAN kan duur wees om te installeer en in stand te hou.

3

x „n Netwerkadministrateur word gewoonlik benodig om die netwerk te bestuur.

x Die netwerk moet veilig wees om die veiligheid van data te verseker. x As die lêerbediener foutief is, het gebruikers nie toegang tot hul lêers

nie. 999 (enige 3)

5.4 x Dit is maklik om rekenaars by te voeg of te skuif.

2

x Dis baie makliker om „n LAN sonder kabels op te stel. x Maklik om konnektiwiteit te verskaf op plekke waar dit moeilik is om

kabels te lê. x Dit gee meer beweegbaarheid vir mense wat die netwerk met

draagbare toestelle. 99 (enige 2)

5.5 Laat gebruikers toe aan die Internet te koppel 9 en sodoende kan sekuriteitsbeheer vir virusse gedoen word. 9 2

5.6 Network Interface Controller/Card. 9 1 [12]

RTT/Gr11/V2/Memo MP/Junie 2015 NSS

5

VRAAG 6 INLIGTINGSBESTUUR 6.1 Leerlinge spandeer te veel tyd op sosiale netwerk. 99 2 6.2 Skool se Beheerliggaam. 99 2 6.3 x Internet.

2

x Vraelyste. x Onderhoude. x Tydskrifte.

99 (Enige redelike antwoord) 6.4 x Powerpoint voorstelling

2

x Verslag. x Webblad.

99 (Enige redelike antwoord) [8]

VRAAG 7 SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 x Beheerstok.

2

x Raakskerm. “touchpad”

x Ligpen.

99 (enige 2) 7.2 Behels eenvoudig dat unieke biologiese eienskappe van „n mens gemeet

word. 9 Voorbeeld: vingerafdrukke, irisse of stem herkenning 9 2

7.3 Netwerk administrateur. 9 1 7.4 „n Rekenaarsgebaseerde kwaadwillige program 9 wat ontwerp is om

persoonlike inligting te steel en wat selfs tot identiteitsdiefstal kan lei. 9 2 7.5 Hiberneer (Hibernate). 9 1

[8]

RTT/Gr11/V2/Memo MP/Junie 2015 NSS

6

VRAAG 8 - OPLOSSINGSONTWIKKELING 8.1.1 Begin teks op „n nuwe bladsy. 9 1 8.1.2 Begin teks in „n nuwe kolom. 9 1 8.1.3 Begin „n nuwe seksie op dieselfde bladsy. 9 1 8.2.1 Multivlak- of geneste lyste. 9 1 8.3.1 =COUNTIF 9 (C2:C9 9,10) 9 3 8.3.2 Tel die aantal selle in „n gebied wat waardes (teks of numeries) bevat. 9 1 8.4.1 ID NUMBER. 9 1 8.4.2 Design View. 9 1 8.5.1 Indien dit „Number‟ is sal die 0 wegval as jy hom intik. 9 1 8.5.2 „n Veld wat elke rekord d.m.v „n unieke waarde identifiseer. 9 1

[12] AFDELING C VRAAG 9 GEÏNTEGREERDE SCENARIO 9.1 Windows Vista Home Basic. [ ]9 en Windows 7 Home Premium. [ ]9 2 9.2 Vista is 'n ouer weergawe. [ ]9 van die Windows bedryfstelsel, hulle is

verwant, maar Win 7 Home Premium sal meer funksies . [ ] 9 kan verrig as Home Basic.

2

9.3 Na een van die vervaardigers van mikro-skyfies/verwerkers. 9 1 9.4 Rekenaar B. 9 1 9.5 1 GB. 9 1 9.6 250 GB. 9 1 9.7 90 GB. 9 1 9.8 Hard Disk Drive. 9 1 9.9 Digital Video Disc Rewritable 1 9.10 Om fakse per telefoonlyn te stuur . [ ]9 en om per

telefoonlyn/skakellyn aan die Internet te koppel. . [ ]9 2

9.11 Geheuekaart (aanvaar ook CD) 9 1 9.12 Rekenaar B. [ ]9, want dit het 'n i-reeks prosessor. . [ ]9 wat

vinniger werk as die verouderde Celeron en ook 'n groter geheue. . [ ] (primêr en sekondêr). 9 3

9.13 Ja [ ]9 want dit bevat „n modem [ ]9 en „n Ethernet [ ]9 3 9.14 x Gebruik die regte manier om die „flash disk‟ te verwyder.

3

x Verwyder en sit hom weer terug. x Probeer „n ander rekenaar. x Soek vir die drywer op die internet.

999 (enige 3) x 9.15 x hy kan op die internet soek. 4

RTT/Gr11/V2/Memo MP/Junie 2015 NSS

7

x hy kan e-posboodskappe stuur en ontvang. x hy kan dit as „n MP3-speler gebruik. x hy kan dit as „n kamera gebruik. x hy kan dit as „n modem gebruik vir jou skootrekenaar. x hy kan ekstra programme, soos bv speletjies, laai. x Koordlose skakeling.

9999 (enige 4) 9.16 x die wagwoord is minder as 8 karakters.

3

x Dit moet gemeng wees met nommers en letters. x Nie jou eie naam nie. x Nie familie se name nie. x Nie jou troeteldier se naam nie etc.

999 (aanvaar enige redelike antwoord) 9.17.1 x Resolusie en sensorgrootte.

4

x Berging. x Zoom. x Koppeling. x ISO gradering (rating) x Kleurdiepte. x Sensorgrootte.

9999 (enige 4) 9.17.2 x Kan foto's dadelik besigtig x Kan foto's uitvee x Kan foto's op rekenaar laai x Foto's kan met grafieka programme verander word x Spaar kostes omdat jy nie foto's hoef te laat ontwikkel nie x Kan baie foto's op 'n slag neem x Foto's hoef nie geskandeer te word nie, want dis reeds in digitale

formaat

x Kan ook as videokamera gebruik word 9999 (enige 4)

4

9.18 x Kaartleser gleuf x Numeriese sleutelbord & kieslysknoppies x Modem of netwerk koppeling x Aanraakskerm x Geld-teller x Deposito-gleuf

99 (enige 2)

2

[40]

TOTAAL AFDELING C: [40]

TOTAAL : 120