provinsiale voorbereidingseksamen graad 12 fisiese ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met...

18
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief FISIESE WETENSKAPPE V1: FISIKA SEPTEMBER 2019 ————————————————————— DEPARTMENT OF EDUCATION ————————————————————— DEPARTEMENT VAN ONDERWYS ————————————————————— LEFAPHA LA THUTO ————————————————————— ISEBE LEZEMFUNDO ————————————————————— PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 3 gegewensbladsye. GRAAD 12

Upload: others

Post on 01-Dec-2019

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 1 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

FISIESE WETENSKAPPE V1: FISIKA

SEPTEMBER 2019

—————————————————————

DEPARTMENT OF EDUCATION —————————————————————

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS —————————————————————

LEFAPHA LA THUTO —————————————————————

ISEBE LEZEMFUNDO —————————————————————

PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 3 gegewensbladsye.

GRAAD 12

Page 2: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 2 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM in die geskikte spasie op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. JY WORD AANGERAAI OM DIE AANGEHEGTE DATABLADSYE TE GEBRUIK. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar benodig. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Dui die formules en substitusies in ALLE berekeninge aan. Laat EEN lyn oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. Rond jou finale numeriese antwoorde na ’n minimum van TWEE desimale syfers af.

Page 3: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 3 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie moontlike opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoordbeeld 1.11 D.

1.1 Die fisiese hoeveelheid wat 'n kwantitatiewe maatstaf is van die weerstand van

'n voorwerp teen enige verandering in sy toestand van rus of beweging word ... genoem.

A gewig

B massa

C versnelling

D wrywing (2) 1.2 'n Bal word uit rus vanaf 'n sekere hoogte bo die grond laat val. Ignoreer die

effekte van lugweerstand. Watter EEN van die volgende posisie-tydgrafieke stel die beweging van die bal die beste voor?

(2)

A

tyd (s)

po

sis

ie (

m)

0 tyd (s)

po

sis

ie (

m)

0

B

tyd (s)

po

sis

ie (

m)

0 tyd (s)

po

sis

ie (

m)

0

C D

Page 4: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 4 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Die kinetise energie van 'n motor wat teen 'n konstante spoed v beweeg, is EK.

Die spoed van die motor verander na 1

2 v. Wat is die nuwe kinetiese energie van

die motor?

A 1

4 EK

B 1

2 EK

C 2 EK

D 4 EK (2) 1.4 Twee identiese biljartballe wat na mekaar toe beweeg, bots kop aan kop. Die

eerste bal tref die tweede bal teen 'n spoed, v, en die tweede bal tref die eerste bal met 'n spoed van 3v. Na die botsing beweeg die eerste bal in die

teenoorgestelde rigting met ‘n spoed van 1,5v. Watter EEN van die volgende uitdrukkings gee die spoed van die tweede bal korrek na die botsing?

A 0,5 v

B 1,5 v

C 2 v

D 3 v

(2)

1.5 'n Motor met massa m beweeg teen 'n konstante snelheid v en dek 'n afstand Δx onder die werking van 'n konstante wrywingskrag f. Die drywing wat nodig is om die liggaam teen hierdie konstante snelheid te hou, is ...

A f Δx.

B 1

2mv2.

C f v.

D f Δt. (2)

Page 5: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 5 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.6 'n Ambulans nader 'n ongelukstoneel teen 'n konstante spoed van 22,67 m∙s-1. Die sirene van die ambulans stel klankgolwe teen 'n frekwensie van 980 Hz uit. 'n Stilstaande detektor op die toneel meet die frekwensie van die vrygestelde klankgolwe. Watter EEN van die volgende frekwensie-tydgrafieke toon die frekwensie gemeet op die detektor?

(2)

1.7 Die skets hieronder toon 'n negatiewe en 'n positiewe puntlading. Die grootte van die positiewe lading is groter as die grootte van die negatiewe lading.

Waar op die lyn wat deur die ladings gaan, is die totale elektriese veld nul?

A Regs van die positiewe lading.

B Links van die negatiewe lading.

C Tussen die ladings, links van die middelpunt.

D Tussen die ladings, regs van die middelpunt. (2)

f (Hz)

t (s)

A

980

0

f (Hz)

t (s)

B

980

0

f (Hz)

t (s)

C

980

0

f (Hz)

t (s)

D

980

0

Middelpunt

Page 6: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 6 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.8 In die stroombaandiagram hieronder is die interne weerstand van die battery en die weerstand van die geleidingsdrade weglaatbaar. Die emk van die battery is ε.

Wanneer skakelaar S gesluit word, is die lesing op voltmeter V1 1

3 ε en die lesing

op voltmeter V2 is ...

A 1

2ε.

B 1

3ε.

C 2

3ε.

D ε. (2) 1. 9 Die komponent van 'n GS-motor wat verseker dat die spoel aanhoudend in EEN

RIGTING roteer, is die ...

A spleetring.

B sleepringe.

C koolstofborsels.

D battery.

(2)

1.10 'n Graad 12-leerder bestudeer die spektrum wat deur 'n natriumdamp-gloeilamp geproduseer word deur gebruik te maak van ‘n spektroskoop. Die spektrum waargeneem, bestaan uit ...

A twee donker lyne op die geel gedeelte van die spektrum van wit lig.

B 'n volle reeks kleure.

C baie donker lyne op die spektrum van wit lig.

D twee geel lyne op 'n donker agtergrond. (2) [20]

ε

S

R

2R

V2

V1

Page 7: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 7 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Blok A met 'n massa van 4 kg wat op 'n ruwe horisontale tafel rus, is met 'n ligte onelastiese toutjie wat oor 'n ligte, wrywinglose katrol gaan, aan 'n ander blok B met 'n massa van 8 kg vasgeheg. 'n Krag van grootte 96 N word vertikaal opwaarts op blok B toegepas, soos in die diagram hieronder getoon.

Die kinetiese wrywingskrag wat op blok A inwerk, is 11,76 N. Ignoreer die effekte van lugweerstand. 2.1 Stel Newton se tweede bewegingswet in woorde.

(2) 2.2 Teken 'n benoemde vrye kragtediagram (vrye liggaamsdiagram) vir blok B.

(3) 2.3 Bereken die grootte van die:

2.3.1 Normaalekrag wat op blok A inwerk (3)

2.3.2 Spanningskrag wat op blok A inwerk (6) [14]

A

B 8 kg

4 kg

F = 96 N

Page 8: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 8 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Voorwerp A word vanaf 'n sekere hoogte laat val en 5 s later word 'n tweede voorwerp B vertikaal afwaarts gegooi vanaf dieselfde hoogte. Ignoreer lugweerstand. 3.1 Verduidelik wat met 'n projektiel in Fisika bedoel word?

(2)

3.2 Gebruik bewegingsvergelykings om die volgende te bereken:

3.2.1 Tyd geneem deur voorwerp A om 'n spoed van 245 m∙s-1 te bereik

(3)

3.2.2 Beginsnelheid van voorwerp B, as voorwerp A 'n snelheid van

245 m∙s-1 afwaarts het, wanneer hulle ontmoet.

(4)

3.3 Teken 'n snelheids-tydgrafiek vir voorwerp B, vanaf die oomblik dat dit

geprojekteer is totdat dit voorwerp A bereik. Dui die volgende op die grafiek aan:

Aanvanklike snelheid

Finale snelheid

Tyd geneem deur voorwerp B om voorwerp A te bereik

(4) [13]

Page 9: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 9 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die kontaktyd van die bal met die krieketkolf was 6 x 10-3 s. Die grafiek hieronder verteenwoordig die krag wat deur die kolf op die bal uitgeoefen word as 'n funksie van tyd.

4.1 Definieer in woorde impuls van 'n krag.

(2)

4.2 Wat is die grootte van die maksimumkrag wat deur die bal op die kolf uitgeoefen word?

(1)

4.3 Wat word deur die oppervlak onder die grafiek verteenwoordig?

(1)

4.4 Bereken die spoed waarmee die bal die kolf verlaat.

(4)

4.5

'n Krieket veldwerker trek sy arms terug na sy lyf terwyl hy 'n bal vang. Verduidelik waarom dit gedoen word deur Newton se tweede wet in terme van momentum te gebruik.

(3) [11]

t (×10-3

s)

3 000

F (N)

0 3 6

Page 10: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 10 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n 4 kg houtvoorwerp met 'n reghoekige driehoekvorm verkeer in rus op 'n horisontale, wrywingsvrye oppervlak. 'n Bal met massa 0,1 kg wat horisontaal gegooi word teen 10 m∙s-1 bots ELASTIES met die houtvoorwerp. As gevolg van die botsing bons die bal vertikaal opwaarts soos hieronder aangetoon. Ignoreer lugweerstand.

5.1

Stel die wet (beginsel) van die behoud van liniêre momentum in woorde.

(2)

5.2 Verduidelik wanneer is 'n botsing elasties. (2)

5.3 Bereken die spoed van die houtdriehoek onmiddelik na die botsing. (4)

5.4 Gebruik SLEGS energie-oorwegings en bereken die maksimum hoogte wat die

bal bereik nadat dit ELASTIES met die houtdriehoek bots.

(6)

Na die botsing beweeg die houtdriehoek op die horisontale wrywinglose oppervlak en beweeg dan verder op 'n RUWE oppervlak. Terwyl dit oor die nuwe oppervlak beweeg, ondervind dit wrywingskrag van 4,80 N totdat dit tot rus kom. 5.5 Gebruik SLEGS energiebeginsels en bereken die afstand wat die houtdriehoek

op die RUWE oppervlak beweeg.

(4) [18]

Voor botsing

Na botsing

4 kg 4 kg

Page 11: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 11 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Fluitjie van 'n lokomotief wat teen 'n konstante spoed beweeg, gee 'n golfklank van 2 000 Hz af. 'n Man wat langs die kant van die spoorlyn staan, hoor 'n klank met frekwensie 1 836,0 Hz, wanneer die lokomotief weg van hom af beweeg. 'n Meisie wat langs die spoorlyn staan hoor 'n klank van 2 196,2 Hz, wanneer die lokomotief na haar toe beweeg. Neem die spoed van klank in lug as 340 m∙s-1.

6.1 Stel die Doppler-effek in woorde.

(2)

6.2 Verduidelik hoekom die meisie 'n klank met hoër frekwensie hoor as die lokomotief haar nader.

(3)

6.3 Sal die frekwensie wat deur die bestuurder van die lokomotief waargeneem word, GROTER AS, GELYK AAN of KLEINER AS 2 000 Hz wees? Gee 'n rede vir die antwoord.

(2)

6.3 Bereken die spoed van die lokomotief. (5)

6.4 Skryf EEN toepassing van die Doppler-Effek in medisyne neer. (1) [13]

Page 12: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 12 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die onderstaande diagram toon 'n metaalsfeer X van onbeduidende massa op 'n geïsoleerde staander in 'n vakuum. 3,125 x 1010 elektrone is vanaf die sfeer verwyder.

7.1

Teken die elektrieseveld-patroon wat met sfeer X geassosieer word.

(2)

7.2 Beskryf 'n elektriese veld.

(2)

7.3 Bereken die netto lading op die sfeer. (3)

7.4 Bereken die elektriese veld by punt P. (3)

7.5 Hoe vergelyk die grootte van die elektriese veld by punt M met die waarde wat in VRAAG 7.4 bereken is? Skryf slegs GROTER AS, GELYK AAN of KLEINER AS. Gee 'n rede vir die antwoord.

(2)

7.6 'n Metaalsfeer Y op 'n geïsoleerde staander met 'n lading van -4 nC word nou by punt M geplaas. Wys, met berekeninge, waar 'n positiewe puntlading Q geplaas moet word sodat dit in ewewig is.

(4) [16]

0,8 m

X

P

0,4 m

M

Page 13: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 13 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

S

R1 = 15 Ω

12 V

R2 = 10 Ω R3 = 10 Ω

R4 =10 Ω

V1

V2

A1

VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

In die stroombaandiagram hieronder is die weerstand van die geleiers en die ammeter weglaatbaar. Die emk van die battery is 12 V en die interne weerstand is 0,5 Ω. Die skakelaar S is gesluit.

8.1 Stel Ohm se wet in woorde.

(2)

8.2 Bereken die:

8.2.1 Lesing van die ammeter A1

(6)

8.2.2 Drywing verkwis in die 15 Ω resistor

(4)

8.2.3 Lesing van voltmeter V2

(3)

8.3 Skakelaar S word nou oopgemaak.

8.3.1 Hoe sal die lesing op die ammeter A1 beïnvloed word? Skryf neer TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. Verduidelik die antwoord.

(3)

8.3.2 Hoe sal die lesing op voltmeter V1 beïnvloed word? Skryf neer

TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. Verduidelik die antwoord.

(3) [21]

Page 14: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 14 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon 'n vereenvoudigde weergawe van 'n generator en 'n gloeilamp van 25 Ω wat daarmee verbind word met drade van weglaatbare weerstand.

9.1 Watter tipe generator (WS of GS) word in die diagram voorgestel?

(1)

9.2 Noem die energie-omskakeling in generators. (1)

9.3 Skryf die naam neer van komponent X. (1)

9.4 Verduidelik die funksie van :

9.4.1 Komponent Y

(1)

9.4.2 Komponent Z (1)

Komponent Z van die bogenoemde generator word deur sleepringe vervang. Die onderstaande grafiek toon hoe die potensiaalverskil oor die gloeilamp, weerstand 25 Ω, met tyd verander vir een volledige siklus wanneer die generator funksioneer.

9.5

Bereken die:

9.5.1 wgk-spanning oor die gloeilamp.

(3)

9.5.2 Gemiddelde drywing verkwis in die gloeilamp. (3)

[11]

V (V)

t (s) 0

12,73

-12,73

Page 15: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 15 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon 'n aluminiummetaalplaat wat elektrone vrystel wanneer 'n bestraling van golflengte 200 nm daarop inval. Die aluminiummetaalplaat is gekoppel aan 'n bron van potensiaalverskil en 'n ammeter wat die versadigde stroom lees soos in die stroombaan hieronder getoon.

10.1 Noem die verskynsel wat hierbo beskryf word. (1)

10.2 Gee die belangrikheid van hierdie verskynsel. (2) Die werkfunksie van aluminium is 6,7 x 10-19 J. 10.3 Definieer die term werkfunksie van 'n metaal in woorde.

(2)

10.4 Bereken die maksimum kinetiese energie van die vrygelate fotoelektrone. (4) 10.5

Hoe sal die lesing op die ammeter verander indien die intensiteit van die elektromagnetiese straling verhoog word? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE neer. Verduidelik jou antwoord.

(3)

10.6 Invallende straling met 'n groter frekwensie word nou gebruik. Hoe sal die lesing op die ammeter verander? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE neer. (1)

[13]

GROOTTOTAAL: 150

A

Elektromagnetiese strale

Aluminiummetaalplaat

Geëvakueerde buis

Quartz venster

e-

Page 16: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 16 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 1 (PHYSICS)

GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 1 (FISIKA)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

1

Page 17: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 17 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES MOTION/BEWEGING

tavv if 2

21

i taΔtvΔx or/of 2

21

i taΔtvΔy

xa2vv2

i

2

f or/of ya2vv2

i

2

f Δt2

vvΔx fi

or/of Δt

2

vvΔy fi

FORCE/KRAG

maFnet mvp

Nf s

max

s Nf kk

ptFnet

fmvp – imv

mgw

2

21

d

mmGF or/of

2

21

r

mmGF

2d

MGg

2r

MGg

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

xFW cos mghU or/of mghEP

2mv2

1K or/of 2

k mv2

1E

KWnet or/of knet EW

if KKK or/of kikfk EEE

UKWnc or/of pknc EEW t

WP

aveave FvP / gemidgemid FvP

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

fv f

1T

s

s

LL f

vv

vvf

b

b

LL f

vv

vvf

hfE or/of

chE

k(max)o E WE or/of maxo K WE where/waar

hf E and/en 00 hfW and/en 2

max(max)k mv2

1E or/of

2

maxmax mv2

1K

or/of

2

Page 18: PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN GRAAD 12 FISIESE ... · 'n 160 g krieketbal word gegooi met 'n spoed van 20 m·s-1 gegooi. Dit word reguit terug na die krieketbouler geslaan. Die

Fisiese Wetenskappe V1/Graad 12 18 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA

2

21

r

QkQF

2r

kQE

q

WV

q

FE

e

Qn

eq

Qn

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

I

VR

emf ( ε ) I(R + r)

emk (ε ) I(R + r)

...RRR 21s

...R

1

R

1

R

1

21p

Iq t

W Vq W VI t W I2R t

W R

ΔtV2

Δt

WP

P VI

RP 2I

R

VP

2

ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM

2

maxrms

II /

2

makswgk

II

2

VV max

rms / 2

VV maks

wgk

rmsrmsave VP I / wgkwgkgemiddeld VP I

RP 2

rmsave I / RP 2

wgkgemiddeld I

R

VP

2

rmsave /

R

VP

2

wgk

gemiddeld

or/of

3