raak stil saam met ng bergsig

Download Raak stil saam met  NG Bergsig

If you can't read please download the document

Upload: marla

Post on 09-Jan-2016

104 views

Category:

Documents


49 download

DESCRIPTION

Raak stil saam met NG Bergsig. 3 September 2014. Lectio. Luister na God se Woord. Jesaja 45:14b “Waarlik, God is by jou en daar is geen ander nie, daar is nie nog ’n God nie.”. Meditatio. Dink na oor God se Woord. Wat hoor jy uit God se mond?. Lectio. Luister na God se Woord. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Raak stil saam met NG Bergsig

Raak stilsaam met

NG Bergsig3 September 2014

LectioJesaja 45:14b

Waarlik, God is by jou en daar is geen ander nie, daar is nie nog n God nie.

Luister na God se WoordMeditatioDink na oor God se WoordWat hoor jy uit God se mond?LectioKom na My toe dat julle gered kan word,almal op die aarde,want Ek is God, daar is geen ander nie.Ek l n eed af in my eie Naam,wat Ek s, is betroubaar,dit is n woord wat nie onvervul sal bly nie:voor My sal elke knie buig,in my Naam sal elke tong n eed aflLuister na God se WoordJesaja 45:22-23LectioMaar al die nakomelinge van Israel sal gered word omdat hulle aan die Here behoort,en hulle sal in Hom roem.

Luister na God se WoordJesaja 45:25MeditatioVerlossing is meer as net om hemel toe te gaan. Dit is vry word om te lewe!*God verskyn toe ons redding!*Ons behoort aan Hom!*Daar is net EEN God!Dink na oor God se WoordOratioHere, ek het U redding nodig vir...

Here, U is nie net die Enigste God nie,U is my God!Praat met GodPrex PrecisHere, ek bid dat...Bid tot GodInter CedereTree in vir:die gemeentes van Jesus;die gemeentes van Rustenburg;die lidmate van NG Bergsig;almal wat buite die kerk staan;almal wat redding nodig het;vernuwing van gees en hart.IntersessieInter CedereTree in vir:almal op ons gebedslysIntersessieInter CedereAttie de Jongh (082 568 1710)Chris Horn (082 822 1073)Corrie & Johannes (083 319 1166)Esme Kock (082 804 7471)Gwen Venter (078 082 4848) Jan Venter (078 618 1824)Jan Vermaak (082 744 8251)Janes Beukes (ma Lizette) (082 953 2678)Judith van Straten (082 546 2142)Laneska Bergh (074 958 9289)Lien Brittz (014 592 5616)Lettie Venter (078 618 1824)Odette Brandow (083 229 2341)IntersessieInter CedereRina Oberholzer se skoonseun, Johan Crause (082 875 1093)Skalk Louw (083 455 7159)Sra de Oliveira (082 575 1301)Tannie Annatjie Koekemoer se dogter, Lina (073 284 7279)Tannie Martie Kruger (082 564 2347)

HospitaalUnitasBartho Giessing (082 774 7940)

IntersessieGratiaDankie Here, dat U die Een is

voor Wie elke knie sal buig,en elke tong sal bely:

U is Here en God!DankieAMEN!Abba Father / Thou art worthyChristopher NortonWorship without words, track 5Religious250217.42