raak stil saam met ng bergsig

8
Raak stil saam met NG Bergsig 2014-04-09

Upload: landon

Post on 11-Jan-2016

47 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Raak stil saam met NG Bergsig. 2014-04-09. Lectio. Psalm 46 2 God is vir ons ’n toevlug en ’n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. 3 Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, 4 al druis en skuim die - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Raak stil saam met NG Bergsig

Raak stil saam met NG Bergsig2014-04-09

LectioPsalm 462 God is vir ons n toevlug en n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. 3 Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, 4 al druis en skuim die waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid.Luister na God se WoordMeditatioWat beteken toevlug en beskerming vir jou?

Glo jy dat God nog altyd daar was?

Hoe sal jy dink lyk die voorbeelde in jou wreld wat jy kan invul in vers 3-4?-Gee die aarde pad-Val die berge in die see-Druis die waters-Skud die bergeOordink God se WoordOratioDeel met Jesus waarvan jy wil wegvulg?

Wat is daar waarteen jy en jou geliefdes beskerming nodig het?

Praat met die Here oor vers 3:Daarom is ons nie bang nie!

Praat met die Here die AlmagtigeIntersessieOns Toevlug en Beskermer ek tree in vir almal - wat hulp nodig het;- wat liefde nodig het;wat kos nodig het;wat vrees het.

Bid spesifiek virGebedsversoekeBid asseblief vir die persone wat in nood is.

As jy hulle ken skakel hulle gerus of stuur n bemoedigende boodskap.

DoxaPsalm 46:11-12Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons n beskutting.Eer God vir wie Hy isAMENGod dra deur ons!

Don't Let the Sun Go Down on MeFree the SpiritPan Pipe Moods Disc 1, track 141995New Age207006.67