ready for action? of 11 jul 2015 pw.pdf · cheetahs vs sharks. in bloemfontein bewys die blikore...

1
Die laaste wedstryde van die 2014 Super 15 het aangebreek en die Superkookpot is behoorlik aan die koke ou grote. Buiten die Waratahs, wat nou reeds vir ‘n tuis semi kwalifiseer het, is daar nog steeds enige een van ses spanne wat kan kwalifiseer vir die ander semi en die uitspeel rondtes. Vir ‘n meer spannende en dramatiese einde kon daar nie gevra word nie. Die Sharks is derde en ook die enigste Suid-Afrikaanse span wat nog kans het om die trofee vir die eerste keer te kan wen en ons ou rugby- mal landjie trots te kan maak. So, vir ses spanne is daar so baie op die spel in die laaste games, en dis ondenkbaar dat sekere spanne op tegniese punte uitgeskakel sal moet word. Chiefs vs Hurricanes In Hamilton klop die manne van Waikato die Canes 24-16 en het nog ‘n buitekans om die uitspeel rondtes te haal. Die Canes beklee, ondanks hul neerlaag, nog steeds die sesde plek op die log, maar is tegnies nou uit die kompetisie - want die game teen die Chiefs was hulle laaste van die seisoen. Die Chiefs pak die Blues in Auckland en dit gaan ‘n oorlog in kleine wees ou grote, want die wen vir die Chiefs kan dan meebring dat hulle in die vierde plek kan eindig. Lions vs Rebels Op ‘n koue Ellispark grom die Leeu en verslind die Aussie besoekers en wen gemaklik 34-17. Die Rebels is nou gemaklik laaste op die log met 21 punte en sal definitief daar bly - want hul volgende game is teen die gekweste Bulle op Fort Loftus. Die wen vir die Jo’burgers is hulle sesde van die seisoen en ook dan ‘n nuwe rekord vir Akker en kie. Die Leeus se laaste game is teen die Cheetahs op Ellispark en die ver- loorder hier sal dan die wenner se gesogte houtlepel wees. Grrrrr… Crusaders vs Blues In ‘n woeste Kiwi derby in Christchurch wys die Saders dat hulle nooit afgeskryf moet word nie ou grote. Die terugkeer van Dan Carter en Kieran Read het ‘n reuse verskil gemaak om die Saders in staat te stel om hier- die belangrike game 21-13 te wen en sodoende die tweede plek op die log te beklee. Die Blues speel vol- gende teen die verdedigende kampioen, die Chiefs in Auckland, terwyl die Saders die Highlanders in Christ- church gaan aanvat. Force vs Reds Die Force wen hulle negende game van die seisoen om die Reds 30-20 in Perth te klop en beklee nou die sewende plek op die log met 40 punte. Die Force se laaste game is teen die Brumbies in Canberra wat ook op 40 punte staan, en wat ‘n riller gaan dit nie wees nie ou grote! Die Reds se laaste game is teen die Wara- tahs in Brisbane. Stormers vs Bulls Op Nuweland beëindig generaal Schalk Burger en sy jong troepe alle drome wat die Bulle gehad het om nog die uitspeel rondtes te haal. En dit nogal met ‘n oorwin- ning van 16-0! Eina! Wat die oorwinning merkwaardig maak vir die Kapenaars, is dat hierdie gekamoefleerde span van Matfield en Ludeke op volle sterkte was ou grote, of dalk “under cover”... Hoe die Stormers dit regkry om skielik sulke goeie ruggas op te dis met ‘n klomp youngsters, sal seker net Gert Smal kan ver- duidelik. Die Stormers speel in hul laaste game van die seisoen teen die gewonde Haaie op Nuweland, terwyl die ouens van Pretoria in blou gaan speel teen die Rebels. Cheetahs vs Sharks In Bloemfontein bewys die Blikore dat daar geen gun- sies in Superugby verwag kan word nie en klop die Haaie welverdiend 27-20. Lood de Jager het bewys dat die nuwe jong bloed in SA Rugby die pas aangee. Hy was ‘n handvol en dit het sy spanmaats aangevuur om die besoekers se visit aan hul families te bederf. Die Haaie se skrummie, Cobus Reinach, het seker een van die beste drieë van die seisoen gedruk en weer- eens gewys dat hy in die Bokspan behoort te wees! Die Cheetahs reis Jo’burg toe om in ‘n katgeveg met die Leeus die houtlepel af te weer terwyl die Haaie ‘n ongemaklike agtermiddag op Nuweland te wagte kan wees ou grote. Waratahs vs Highlanders In Sydney verniel die Tahs die besoekers en wen verspot maklik 44-16. Met hierdie puik oorwinning het die Tahs ‘n tuis semi verseker en beklee die eerste plek op die log met 53 punte. Die Highlanders speel volgende teen die Crusaders in Christcurch terwyl die Waratahs teen die Reds in Brisbane kragte sal meet. Nag ou grote… p 20 11 July 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Vodacom Superugby 2014 – Week 18 VS VS VS VS VS VS VS Rustenburg – Jason Froneman claimed his second victory at this year’s Glacier Junior Series when he won the James Kingston Tournament at the Rustenburg Golf Club on Monday, 7 July. With only seven tournaments left to be able to qualify for the National Final, junior golfers are travelling from all over the country to secure a spot, with this event fielding players from as far as Port Elizabeth and Bloemfontein. But it was Ekurhuleni golfer Froneman, who was the winner of the overall national title in this series in 2012; and who has been in incredible shape in the nationwide junior series this year, who took the title by two strokes with his 72. Froneman also won the Sunshine Tour Tournament last week at the Country Club Johannesburg and finished third in the Charl Schwartzel Tournament at Maccauvlei Golf Club before that. With Froneman already having qualified for this year’s National Final, there was a play- off between Jacques Smith and Ray Janse van Rens- burg after their 74s to determine who would go through. Smith won the playoff with a par on the first extra hole. Scores: A DIVISION (Handicaps 1-6) 1) Jason Froneman 72; 2) Jacques Smith 74; 3) Ray Janse van Rensburg 74 and Best Nett: Herman Ander- son 71. B DIVISION (Handicaps 7-18) 1) Brendon Reid 77; 2) Ronald Green 87; 3) Franco Keyter 88 (count-out); and Best Nett: Rikus Hattingh 75. C DIVISION (Handicaps 19-36) 1) Mandie Badenhorst 35 points (count-out); 2) Phillip Raaths 35 points; and 3) Brandon McBride 33 points. SERIES DATES: DATE: EVENT: Wednesday, 09 July 2014 Totalsports XTERRA Pezula Kids Thursday, 10 July 2014 Totalsports XTERRA Pezula Lite Totalsports XTERRA Pezula Full Saturday, 24 January 2015 Totalsports XTERRA Buffelspoort Full Sunday, 25 January 2015 Totalsports XTERRA Buffelspoort Lite SPORT Friday, 20 February 2015 Totalsports XTERRA Grabouw Kids Saturday, 21 February 2015 Totalsports XTERRA Grabouw Lite Sunday, 22 February 2015 Totalsports XTERRA Grabouw Full Photo Credit ~ Jetline Action Photo Nico Sterk in action at the 2013 FNB Magalies Monster Mountain Bike (MTB) Classic presented by ISUZU. Sterk took on his first FNB Magalies Monster MTB Classic in 2013. “I enjoyed the whole race, except the Monster climb, it is really brutal,” said Sterk. “I also have good memories having placed 2nd at the 2013 FNB Magalies Monster MTB Classic and 2nd overall at the Totalsports XTERRA Buffelspoort earlier this year. Ready for Action? Local sports marketing specialist, Stillwater Sport & Entertainment are pleased to welcome Craft Functional Sportswear as the official ON-BIKE Partner to South Africa’s largest off- road triathlon, the Totalsports XTERRA presented by REHIDRAT® SPORT. “The sheer guts and determination re- quired to finish an XTERRA is a hugely attractive proposition for Craft,” says Raoul de Jongh, General Manager Craft South Africa. “I’ve competed at a number of Totalsports XTERRAs, hav- ing functional sportswear that supports your training efforts is a huge help when you are trying to juggle family life, work commitments and training. Cycling training apparel is one of the highlighted areas in which Craft pro- vides world-leading sportswear to the market. Multisport enthusiasts can rely on Craft as a partner to their mission to becom- ing the ultimate XTERRA Warrior”. For more information please contact 086 138 3591, or email [email protected] Jacques Smith won the playoff at the James Kingston Tournament to qualify for the National Final of the Glacier Junior Series. Credit: Glacier Junior Series. Froneman wins Glacier Junior Series once more!

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Die laaste wedstryde van die 2014 Super 15 het aangebreek en die Superkookpot is behoorlik aan die koke ou grote. Buiten die Waratahs, wat nou reeds vir ‘n tuis semi kwalifiseer het, is daar nog steeds enige een van ses spanne wat kan kwalifiseer vir die ander semi en die uitspeel rondtes. Vir ‘n meer spannende en dramatiese einde kon daar nie gevra word nie. Die Sharks is derde en ook die enigste Suid-Afrikaanse span wat nog kans het om die trofee vir die eerste keer te kan wen en ons ou rugby-mal landjie trots te kan maak. So, vir ses spanne is daar so baie op die spel in die laaste games, en dis ondenkbaar dat sekere spanne op tegniese punte uitgeskakel sal moet word.

Chiefs vs HurricanesIn Hamilton klop die manne van Waikato die Canes 24-16 en het nog ‘n buitekans om die uitspeel rondtes te haal. Die Canes beklee, ondanks hul neerlaag, nog steeds die sesde plek op die log, maar is tegnies nou uit die kompetisie - want die game teen die Chiefs was hulle laaste van die seisoen. Die Chiefs pak die Blues in Auckland en dit gaan ‘n oorlog in kleine wees ou grote, want die wen vir die Chiefs kan dan meebring dat hulle in die vierde plek kan eindig.

Lions vs RebelsOp ‘n koue Ellispark grom die Leeu en verslind die Aussie besoekers en wen gemaklik 34-17. Die Rebels is nou gemaklik laaste op die log met 21 punte en sal definitief daar bly - want hul volgende game is teen die gekweste Bulle op Fort Loftus. Die wen vir die Jo’burgers is hulle sesde van die seisoen en ook dan ‘n nuwe rekord vir Akker en kie. Die Leeus se laaste game is teen die Cheetahs op Ellispark en die ver-loorder hier sal dan die wenner se gesogte houtlepel wees. Grrrrr…

Crusaders vs BluesIn ‘n woeste Kiwi derby in Christchurch wys die Saders dat hulle nooit afgeskryf moet word nie ou grote. Die terugkeer van Dan Carter en Kieran Read het ‘n reuse verskil gemaak om die Saders in staat te stel om hier-die belangrike game 21-13 te wen en sodoende die tweede plek op die log te beklee. Die Blues speel vol-gende teen die verdedigende kampioen, die Chiefs in Auckland, terwyl die Saders die Highlanders in Christ-church gaan aanvat.

Force vs RedsDie Force wen hulle negende game van die seisoen om die Reds 30-20 in Perth te klop en beklee nou die sewende plek op die log met 40 punte. Die Force se laaste game is teen die Brumbies in Canberra wat ook op 40 punte staan, en wat ‘n riller gaan dit nie wees nie ou grote! Die Reds se laaste game is teen die Wara-tahs in Brisbane.

Stormers vs BullsOp Nuweland beëindig generaal Schalk Burger en sy jong troepe alle drome wat die Bulle gehad het om nog die uitspeel rondtes te haal. En dit nogal met ‘n oorwin-ning van 16-0! Eina! Wat die oorwinning merkwaardig maak vir die Kapenaars, is dat hierdie gekamoefleerde span van Matfield en Ludeke op volle sterkte was ou grote, of dalk “under cover”... Hoe die Stormers dit regkry om skielik sulke goeie ruggas op te dis met ‘n klomp youngsters, sal seker net Gert Smal kan ver-duidelik. Die Stormers speel in hul laaste game van die seisoen teen die gewonde Haaie op Nuweland, terwyl die ouens van Pretoria in blou gaan speel teen die Rebels.

Cheetahs vs SharksIn Bloemfontein bewys die Blikore dat daar geen gun-sies in Superugby verwag kan word nie en klop die Haaie welverdiend 27-20. Lood de Jager het bewys dat die nuwe jong bloed in SA Rugby die pas aangee. Hy was ‘n handvol en dit het sy spanmaats aangevuur om die besoekers se visit aan hul families te bederf. Die Haaie se skrummie, Cobus Reinach, het seker een van die beste drieë van die seisoen gedruk en weer-eens gewys dat hy in die Bokspan behoort te wees! Die Cheetahs reis Jo’burg toe om in ‘n katgeveg met die Leeus die houtlepel af te weer terwyl die Haaie ‘n ongemaklike agtermiddag op Nuweland te wagte kan wees ou grote.

Waratahs vs HighlandersIn Sydney verniel die Tahs die besoekers en wen verspot maklik 44-16. Met hierdie puik oorwinning het die Tahs ‘n tuis semi verseker en beklee die eerste plek op die log met 53 punte. Die Highlanders speel volgende teen die Crusaders in Christcurch terwyl die Waratahs teen die Reds in Brisbane kragte sal meet.

Nag ou grote…

p 20 11 July 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Digital safe’s available until stocks last.Cut keys for Mini Coopers.

LOCKSMITH

Maak karre oop,sny sleutels,maak kluise oop,maak sleutels virkluise, huise, slotte

Cut & Program Allkeys to vehicles

+ duplicate

Rustenburg Keyhole cc t/a

Tel: 014 592 2921Fax: 014 597 1148

Louis & Derrick Stewarta/h 082 453 8761

of 082 339 7066 / 7077117 Pres. Mbeki Drive, Rustenburg

Vodacom Superugby 2014

– Week 18

VS

VS

VS

VS

VS

VS

VS

Rustenburg – Jason Froneman claimed his second victory at this year’s Glacier Junior Series when he won the James Kingston Tournament at the Rustenburg Golf Club on Monday, 7 July.With only seven tournaments left to be able to qualify for the National Final, junior golfers are travelling from all over the country to secure a spot, with this event fielding players from as far as Port Elizabeth and Bloemfontein.But it was Ekurhuleni golfer Froneman, who was the winner of the overall national title in this series in 2012; and who has been in incredible shape in the nationwide junior series this year, who took the title by two strokes with his 72.Froneman also won the Sunshine Tour Tournament last week at the Country Club Johannesburg and finished third in the Charl Schwartzel Tournament at Maccauvlei Golf Club before that. With Froneman already having qualified for this year’s National Final, there was a play-off between Jacques Smith and Ray Janse van Rens-burg after their 74s to determine who would go through. Smith won the playoff with a par on the first extra hole.Scores:A DIVISION (Handicaps 1-6)1) Jason Froneman 72; 2) Jacques Smith 74; 3) Ray Janse van Rensburg 74 and Best Nett: Herman Ander-son 71.B DIVISION (Handicaps 7-18)1) Brendon Reid 77; 2) Ronald Green 87; 3) Franco Keyter 88 (count-out); and Best Nett: Rikus Hattingh 75. C DIVISION (Handicaps 19-36)1) Mandie Badenhorst 35 points (count-out); 2) Phillip Raaths 35 points; and 3) Brandon McBride 33 points.

SERIES DATES:DATE: EVENT:Wednesday, 09 July 2014 Totalsports XTERRA Pezula Kids

Thursday, 10 July 2014 Totalsports XTERRA Pezula Lite Totalsports XTERRA Pezula Full

Saturday, 24 January 2015 Totalsports XTERRA Buffelspoort Full Sunday, 25 January 2015 Totalsports XTERRA Buffelspoort Lite SPORTFriday, 20 February 2015 Totalsports XTERRA Grabouw Kids Saturday, 21 February 2015

Totalsports XTERRA Grabouw Lite

Sunday, 22 February 2015 Totalsports XTERRA Grabouw Full

Photo Credit ~ Jetline Action Photo

Nico Sterk in action at the 2013 FNB Magalies Monster Mountain Bike (MTB) Classic presented by ISUZU. Sterk took on his first FNB Magalies Monster MTB Classic in 2013. “I enjoyed the whole race, except the Monster climb, it is really brutal,” said

Sterk. “I also have good memories having placed 2nd at the 2013 FNB Magalies Monster MTB Classic and 2nd overall at the Totalsports XTERRA Buffelspoort earlier this year.

Ready for Action?

Local sports marketing specialist, Stillwater Sport & Entertainment are pleased to welcome Craft Functional Sportswear as the official ON-BIKE Partner to South Africa’s largest off-road triathlon, the Totalsports XTERRA presented by REHIDRAT® SPORT.“The sheer guts and determination re-quired to finish an XTERRA is a hugely

attractive proposition for Craft,” says Raoul de Jongh, General Manager Craft South Africa. “I’ve competed at a number of Totalsports XTERRAs, hav-ing functional sportswear that supports your training efforts is a huge help when you are trying to juggle family life, work commitments and training. Cycling training apparel is one of the

highlighted areas in which Craft pro-vides world-leading sportswear to the market. Multisport enthusiasts can rely on Craft as a partner to their mission to becom-ing the ultimate XTERRA Warrior”.For more information please contact 086 138 3591, or email [email protected]

Jacques Smith won the playoff at the James Kingston Tournament to qualify for the National Final of the Glacier Junior Series. Credit:

Glacier Junior Series.

Froneman wins Glacier Junior

Series once more!