reeks uit dordtse leerreëls: 6

7
Die volharding van die heiliges Reeks uit Dordtse leerreëls: 6

Upload: neville-rocha

Post on 03-Jan-2016

33 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Reeks uit Dordtse leerreëls: 6. Die volharding van die heiliges. Inleiding. Verwarring oor die leer van die uitverkiesing. Is verkondiging van die evangelie nog nodig? DL hfst . 3/4 par. 17 spreek hom duidelik hieroor uit . - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Die volharding van die heiliges

Reeks uit Dordtse leerreëls: 6

Page 2: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Inleiding• Verwarring oor die leer van die uitverkiesing. • Is verkondiging van die evangelie nog nodig?• DL hfst. 3/4 par. 17 spreek hom duidelik hieroor uit. God gebruik in die natuurlike wêreld middele om ons gebore te laat word soos ouers. Hy gebruik middele om ons te versorg soos werk, kos en klere, beskutting.Net so in die bo-natuurlike gebruik Hy die evangelie as middel om sy genade werklik te laat word.Ons kyk vanaand na Rom. 10.

Page 3: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Rom. 10Rom 10:9 -14: “As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered. Die Skrif sê tog: "Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.“ "Niemand nie!" Dit maak dus geen verskil of ‘n mens ‘n Jood of ‘n Griek is nie, want dieselfde Here is Here van almal, en Hy seën almal wat Hom aanroep, ryklik, want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.”• Roep Jesus aan tot verlossing.

Page 4: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Rom. 10:14 en 15:“Maar hoe kan ‘n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie?”• Eers geloof dan aanroeping.• Reeds gesien: Geloof is ‘n gawe wat God deur die Heilige Gees gee aan sy uitverkorenes.•Deur die geloof roep ons Jesus aan tot verlossing.“En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie?”• Die Heilige Gees werk nooit los van die Woord nie.•Woord: “Saad van die wedergeboorte en spys van die siel”.• Die Woord moet gehoor word.• Deur die Woord werk die Heilige Gees die geloof waardeur ons Jesus aanroep tot verlossing.

Page 5: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Rom. 10:14 en 15“En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek?” • Die hoor van die Woord impliseer duidelik iemand wat preek.• Iemand moet die woord verkondig sodat dit gehoor kan word sodat die Heilige Gees die geloof kan wek waardeur ons Jesus aanroep tot verlossing.“En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie?” • Verlede week: Die Here is ‘n roepende God.• Vandag: Die Here is ‘n sturende God.• God roep na Hom en stuur na die wêreld.• God roep mense wat die Woord verkondig sodat dit gehoor kan word sodat die Heilige Gees die geloof kan wek waardeur ons Jesus aanroep to verlossing.

Page 6: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Uitverkiesing as troos vir verkondiging van die evangelie

• Troos vir verkondiging in die wêreld – saad van die weergeboorte.

• Troos vir verkondiging in die kerk – spys van die siel.• Prediking.• Huisbesoek.• Katkisasie.• Opvoeding van kinders deur ouers.• Eie lees van die Bybel.

Page 7: Reeks uit Dordtse leerreëls:  6

Slot• Moenie moedeloos word nie.• Moenie lui wees nie.