reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · gr. 12 - goue sertifikaat vir 0...

13
Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings HOE KANDIDATE WAT TOEKENNINGS KRY, BEPAAL WORD Gr 12: Op grond van die eerste Assessering, Junie-en Rekordeksamen. In verhouding 1:2:3 Gr 8 – 11: Word bereken op die finale promosiepunt Vir graad 10 – 12 word universiteitstoelatingsvakke en nie- universiteitstoelatingsvakke apart bepaal. Toelatingsvakke behels die volgende: Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe, Geografie, Ingenieurs Grafika en ontwerp, Elektriese Tegnologie, Rekeningkunde, Besigheidstudies, Inligtingstegnologie,Verbruikerstudie(indien dit saam met Wiskunde of Fisiese wetenskappe geneem word). Alle ander vakke tel as nie-universiteitstoelatingsvakke. Lewensoriëntering tel glad nie as 'n vak nie. Die volgende waardes word aan vakpunte toegeken: Nie universiteits- toelatingsvakke Universiteits- toelatingsvakke 95+ = 7 90 - 94 = 6 95+ = 8 90 - 94 = 7 85 - 89 = 5 80 – 84 = 4 85 - 89 = 6 80 – 84 = 5 75 - 79 = 3 70 – 74 = 2 75 - 79 = 4 70 – 74 = 3 65 – 69 = 1 60 – 64 = 0 65 – 69 = 2 60 – 64 = 1 55 - 59 = -1 50 - 54 = -2 55 - 59 = 0 50 -54 = -1 45 – 49 = -3 40 – 44 = -4 35 – 39 = -5 45 – 49 = -2 40 – 44 = -3 35 – 39 = -4 Persentasies is slegs 'n aanduiding; daar word suiwer op die puntetoekenning gewerk vir al die senior grade.

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

HOE KANDIDATE WAT TOEKENNINGS KRY, BEPAAL WORD

Gr 12: Op grond van die eerste Assessering, Junie-en Rekordeksamen. In

verhouding 1:2:3

Gr 8 – 11: Word bereken op die finale promosiepunt

Vir graad 10 – 12 word universiteitstoelatingsvakke en nie-

universiteitstoelatingsvakke apart bepaal.

Toelatingsvakke behels die volgende:

Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe,

Lewenswetenskappe,

Geografie, Ingenieurs Grafika en ontwerp, Elektriese Tegnologie,

Rekeningkunde,

Besigheidstudies, Inligtingstegnologie,Verbruikerstudie(indien dit saam met

Wiskunde of Fisiese wetenskappe geneem word).

Alle ander vakke tel as nie-universiteitstoelatingsvakke.

Lewensoriëntering tel glad nie as 'n vak nie.

Die volgende waardes word aan vakpunte toegeken:

Nie universiteits-

toelatingsvakke

Universiteits-

toelatingsvakke

95+ = 7

90 - 94 = 6

95+ = 8

90 - 94 = 7

85 - 89 = 5

80 – 84 = 4

85 - 89 = 6

80 – 84 = 5

75 - 79 = 3

70 – 74 = 2

75 - 79 = 4

70 – 74 = 3

65 – 69 = 1

60 – 64 = 0

65 – 69 = 2

60 – 64 = 1

55 - 59 = -1

50 - 54 = -2

55 - 59 = 0

50 -54 = -1

45 – 49 = -3

40 – 44 = -4

35 – 39 = -5

45 – 49 = -2

40 – 44 = -3

35 – 39 = -4

Persentasies is slegs 'n aanduiding; daar word suiwer op die puntetoekenning

gewerk vir al die senior grade.

Page 2: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

'n Kandidaat met 'n punt laer as 35 % in 'n vak, kwalifiseer nie vir 'n toekenning

nie , behalwe vir vakpryse in Matriek, waar die minimum 70% moet wees voor

die toekenning gemaak word.

Indien 'n leerling meer vakke het, tel die twee tale, Wiskunde/Wiskunde

Geletterdheid en die beste 3 keusevakke.

Die toekennings word dan as volg gemaak

GRAAD Silwer

Sert

Goue

Sert

Kleurebalkie Bronsbalkie Silwerbalkie Gouebalkie

8 75 %

+

80 %

+

85 % +

9 75 %

+

80 %

+

85 % +

10 11 –

15

65 %

16 –

19

70 %

20 – 27

73 %

28 – 33

78 %

34 – 41

84 %

42 +

90 %

11 6 – 9

61 %

10 –

15

65 %

16 – 21

70 %

22 – 27

75 %

28 – 35

80 %

36 +

85 %

12 4 – 7

60 %

8 – 11

63 %

12 – 15

67 %

16 – 21

70 %

22 – 29

75 %

30 +

82 %

SAMEVATTING**REGLEMENT VIR DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE

1. Algemene bepalings:

Dit word toegeken aan leerlinge wat buitengewoon presteer het en wat die

skool se naam hoog hou.

Die kandidaat moet ‘n positiewe lewensgesindheid handhaaf, lojaal en

positief teenoor die skoolwees.

Die kandidaat mag nie ‘n rekord van voortdurende negatiewe gedrag of

dade hê nie.

Slegs Graad 10, 11 en 12-leerlinge kan erekleure verwerf.

Slegs Graad 11 en 12-leerlinge mag erekleure dra.

Graad 10-leerlinge ontvang wel hul erekleure aan die einde van hul Graad

10 jaar.

Erekleure sakwapens word tydens toekenning aan die leerling gegee.

Leerlinge wat reeds Prestasiekleure verwerf het, kwalifiseer om in aanmerking

te kom vir erekleure.

Die Hoofseun en –dogter kwalifiseer om in aanmerking te kom vir erekleure.

Onder-hoofleiers kwalifiseer om in aanmerking te kom vir erekleure.

Page 3: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op
Page 4: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

2. Hoe ‘n kandidaat vir erekleure kwalifiseer

Die volgende kriteria word in aanmerking geneem om te bepaal of ‘n

kandidaat die skool se erekleure mag dra:

AKADEMIE

[Die vorige volwaardige eksamen word in ag

geneem]

‘n Punt uit 10 word

toegeken

SPORT [Slegs skoolverwante sport – Huidige jaar] ‘n Punt uit 10 word

toegeken

KULTUUR [Slegs skoolverwante kultuuraktiwiteit –

Huidige jaar]

‘n Punt uit 10 word

toegeken

BEELD NA BUITE ‘n Punt uit 10 word

toegeken

PERSOONLIKHEIDSEIENSKAPPE ‘n Punt uit 5 word

toegeken

LEIERSEIENSKAPPE ‘n Punt uit 5 word

toegeken

AKTIEWE DEELNAME AAN SKOOLAKTIWITEITE [Huidige

jaar]

‘n Punt uit 10 word

toegeken

3. Belangrik

Uitsondering: SPORT & KULTUUR = Huidige jaar (tensy die kandidaat nog nie

daardie jaar ‘n geleentheid gehad het om sy/haar vorige prestasie te kon

behaal nie bv. Proewe was nog nie gehou nie, ens.)

Uitsondering: AKTIEWE DEELNAME = Huidige jaar (tensy die aktiwiteit nog nie

daardie jaar sodanig voltooiisdat die kandidaat voldoende geleentheid

gehad het om wel aan daardie spesifieke aktiwiteit deel te neem nie.)

Twee (2) punte per aktiwiteit word gegee vir aktiewe deelname aan

skoolaktiwiteite (Nie item nie)

Punte toegeken aan die aktiwiteit wat die leerling laat kwalifiseer, word met

5 vermenigvuldig om uiteindelik ‘n totaal van 50 te kry. [Die beginsel

“HUIDIGE JAAR” geld nie vir die kwalifiserende aktiwiteit nie]

Die kandidaat moet ten minste 70 of meer punte behaal om erekleure te

verwerf. GEEN uitsondering nie en GEEN punt sal ekstra bygevoeg word om

‘n leerling te laat kwalifiseer nie.

Geen persoon wat op enige wyse familie is van die kandidaat onder

bespreking mag die vergadering bywoon nie.

Daar word van leerders wat erekleure verwerf het, verwag om ‘n positiewe

beeld te handhaaf.

Wangedrag van sodanige leerders kan lei tot drastiese optrede na

skuldigbevinding.

Page 5: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

[Kategorie C – oortreding as voorbeeld of enige voortgesette wangedrag

wat die skool se beeld skaad]

Page 6: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

4. Reglement vir die toekenning van punte: Erekleure

Punt Prestasie - Sport Prestasie - Sport Prestasie - Kultuur Prestasie - Kultuur

Leierskap Individueel Span Verhoog Akademies van aard

10 SA - Kleure / Deelname SA - Wenner Deelname aan SA's Top 10 in SA

Mpumalanga A - Kleure SA - Deelname

9 Mpumalanga B - Kleure Noordvaal - Wenner Olimp: Top 100 in SA

Laeveld - Kleure - 2 jaar.

8

Laeveld - Kleure - 1 jaar. Noordvaal - Naaswenner

Eisteddfod: gala aand Hoofseun

Hoofdogter

SA - Kaptein

7

Finale Mpu- proewe Noordvaal - Uitspele Eisteddfod: A++ : 2 jaar Koshuis-HS /HD

Revue: Hoofrol: 2 jaar O/Hoofseun

O/Hoofdogter

6

Deelname: Streek finale Mpumalanga - Wenner Eisteddfod: A+ en beter EXPO: Goud op streek Prefekte

en Naaswenner Mnr/Mej. Rob Redenaars: Wen 2 jaar Mpu - Kaptein

Dirigente - Wen IH Skeidsregter

5

1 ste Span (75% gespeel)

Mpumalanga - Uitspele Revue: Hoofrol: Olimp: Verdere rondte VLR: Dagbest-.

Int-Hoër: Deelname Eisteddfod: A en beter Mpumalanga: Finale Kapt-: 1e span

Dirigente: IH - Deelname EXPO: Silwer op streek

4

1 ste Span (75% gespeel)

A-span: Ligawenners Revue: H/rol op meriete Olimp: 80% Klaskapteine

A - Span (75% gespeel) Mnr/Mej. Rob: Toekenning

EXPO: Silwer op streek Kapt-: A span

Redenaars: Wen [80%+] Kapt-: Toergroep

3

1 ste Span gespeel Ander -spanne: Revue: Deelname-meriete

Olimp: 70% Kapt-: Ander

A - Span gespeel Ligawenners Redenaars: 80%

EXPO: Brons op streek

2

Aktiewe deelname Revue: Deelname Olimp: 60% Punt -:- 2 = Uit 5

Mnr/Mej. R: Deelname EXPO: Deelname Uitstaande leier-

Eisteddfod: Deelname Red-: 70% skap getoon kan

1 Ongereelde deelname Olimp: Deelname 1 tot 2 punte

bygetel word

Die hoogste punt van die 2 word toegeken

0 Geen deelname

Page 7: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Vir die aktiwiteit wat die punt uit 50 sal uitmaak, word een van die volgende

gebruik:

Akademie

Sport

Kultuur

Die ander twee sal dan die punte uit 10 uitmaak

AKADEMIE SPORT KULTUUR

BEELD NA

BUITE PERSOONLIKHEID LEIERSKAP

AKTIEWE

DEELNAME TOTAAL

Punt uit 10 Punt uit 10 Punt uit 10 Punt uit 10 Punt uit 5 Punt uit 5 Punt uit 10 Punt uit 100

of 50 of 50 of 50 Geleenthede:

Binne & Buite

Skoolverband

Kwaliteit &

Kwantiteit

Optrede

teenoor

personeel,

leerders en

ander mense

Volgens

reglement.

1 tot 2

punte

mag

bygetel

word

Deelname.

Volgens

reglement.

2 punte

per

aktiwiteit

Finale punt sal

deur die

rekenaar

uitgewerk word

Een van die 3 = punt uit 50

5. Kultuur

Akt Silwer Sert Goue Sert Kleurebalkie Prestasiekleure

Dirig

en

te

Deelname as dirigente Wen sangbeker Wen sangbeker en

en wen nie sangbeker nie

Wen dirigentebeker

dirigentebeker in 1 jaar

Eis

ted

dfo

d

A - simbole Nelspruit A + simbole Nelspruit A++ vir 2 jaar Nasionale deelname

Eisteddfod Eisteddfod of op meriete

A ++ simbole Nelspruit

Eisteddfod

EX

PO

on

t-

we

rp

Brons op streek Silwer op streek Goud op streek &

S.A. deelname

Me

/ M

nr.

Ro

b

1e Prinses Mej. ROB

2e Prinses Mnr. ROB

Me. Persoonlikheid

Me/Mr. Fotogenies

Ton

ee

l Deelname - 75 % Hoofrol op meriete Hoofrol vir 2 jaar PK - Hoofrol of op meriete vir

3 agtereenvolgende

opvoerings Hoofrol 1 jr. of op meriete

Deelname op meriete

Ra

dia

le

Re

de

-

na

ars

en

Lee

s

Mpumalanga Finaal Redenaars Top 10 in

Mpumalanga

Lees: Nas Deelname

Redenaars Nasional

deelname

Lees: Top 3 Nasionaal

ATK

V

Re

de

-

Na

ars

Semi-finaal deelname Top 10 in Mpumalanga Nasionale deelname

Sk

oo

l

Re

de

-

na

ars

Juniors: 70 %

Seniors: 70 %

Juniors: 80 %

Seniors: 80 %

Snr. & Jnr. 3 jaar bo 85%

Radikaal: nasionale

deelname

Olim

pia

de

s Afr

60% 70% 1e in Mpumalanga

(wenners) ongeag die % Top 10 in S.A.

Page 8: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Re

k

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

FIM

O

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

We

t

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

Wis

k

Slaag 2e rondte

kategorie 1

Dring deur na

3e rondte

Top 100 in S.A.

Top 10 in S.A.

We

reld

Ke

nn

is

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

Alg

Ke

nn

is

60% 70%

.80% Top 10 in S.A.

CA

T

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

RTT

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

Bio

Sc

i-

60% 70% 80% Top 10 in S.A.

Enige ander olimpiade wat nie reeds genoem is nie en wat wel geskryf word sal volgens die bostaande kriteria gemeet word

Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar

Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar - Word in Desember toegeken

Bostaande reglement is onderhewig aan verandering, sou omstandighede dit vereis.

6. Sport

Akt- Silwer Sert Goue Sert

No

ord

va

alb

alk

ie -

Be

tro

kk

e b

y N

oo

rdv

aa

l u

itsp

ele

[D

ie b

alk

ie is

'n

toe

vo

eg

ing

to

t b

est

aa

nd

e t

oe

ke

nn

ing

s]

Kleurebalkie Prestasiekleure

Atle

tie

k 601-649 ASA punte

3e Plek Interhoër.

650-749 ASA punte

2e Plek Interhoër.

1e Plek Interhoër.

Deelname Mpu -Kamp

750 + ASA punte

Provinsiale Kleure & deelname

1ste & 2de plek op Mpu-

kampioenskappe

Hoogste prestasie per item Hoogste prestasie per item

Be

rgfie

ts

75 % - van liga byeen-

komste deelneem.

1 ste X 3 plekke in die

provinsie

Span wen SA's

Ind. 1 ste X 3 plekke

in SA.

Gh

olf B- en 2e spanne

ligawenners

A- spanne

ligawenners

75 % - 1e Span.

Wenners & naaswenners -

Mpumalanga

Halfeind - Noordvaal

Provinsiale Kleure & deelname

Ho

kk

ie B- en 2e spanne

ligawenners

A- spanne

ligawenners

75 % - 1e Span.

Wenners & naaswenners

Mpu-grootskole liga.

Finale Mpumalanga proewe

gespeel.

Wenners & naaswenners –

Mpumalanga uitspele.

Halfeind - Noordvaal

Provinsiale Kleure & deelname.

Krie

ke

t

B- en 2e spanne

ligawenners

A- spanne

ligawenner

75 % - 1e Span.

Finale Mpumalanga proewe

gespeel.

Wenners & naaswenners –

Mpumalanga.

Halfeind - Noordvaal

Provinsiale Kleure & deelname. KB = Krieket -100 tal

KB = Krieket -5 paaltjies

Lan

dlo

op

ASA

Interprovinsiale

Span

Ehlanzani span

deelname

Provinsiale Kleure & deelname

1ste & 2de plek by MPU-

kampioenskappe

Sc

ho

ols

Sk

ole

Ehlanzani Span 2e of 3e plek Ehlanzeni

Kampioenskappe

1e plek Ehlanzeni

Kampioenskappe

Provinsiale Kleure & deelname

1ste & 2de plek by MPU-

kampioenskappe

Page 9: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Ne

tba

l B- en 2e spanne

ligawenners

Liga wenner &

naaswenner.

Ehlanzeni Region wenner &

naaswenner.

75 % - 1e Span.

Finale Mpumalanga proewe

gespeel.

Mpu wenner &

naaswenner.

Provinsiale Kleure & deelname

Halfeind - Noordvaal

Sw

em

3e Plek Interhoër.

Deelname level 1.

2e Plek Interhoër.

Deelname level 2.

75 % - 1e Span.

1e Plek Interhoër.

Deelname level 3.

Provinsiale Kleure & deelname

1ste & 2de plek op Mpu-

kampioenskappe.

Deelname Junior S.A.

Hoogste prestasie per item Hoogste prestasie per item

Ru

gb

y B- en 2e spanne

ligawenners

A- spanne

ligawenners

75 % - 1e Span.

Finale Mpumalanga proewe

gespeel.

Wenners & naas-

wenners Mpumalanga.

Provinsiale Kleure & deelname

Halfeind - Noordvaal

Ru

gb

y

7's

1 x Cup Wenners 2 x Cup Wenners 75 % - 1e Span.

Wenners & naas-

wenners Mpumalanga.

Provinsiale Kleure & deelname

Halfeind - Noordvaal

Sk

aa

k 1 x Toernooi

wenners

2 x Toernooi wenners Deelname Junie

kapioenskappe

Deelname Desember kampioenskappe

Sk

iet

3e -Laeveldkomp-

(In)

B- en 2e spanne

ligawenners

2e -Laeveldkomp-(In)

A- spanne

ligawenners

1e -Laeveldkomp-(In)

75 % - 1e Span.

2e -Mpu-kompetisie(In)

Provinsiale Kleure & deelname

1e S.A.skole(In)

1e -Mpu-kompetisie(In)

Spanlid wenners - Mpu- & SA's

Halfeind - Noordvaal

Ten

nis

B- en 2e spanne

ligawenners

A- spanne

ligawenners

75 % - 1e Span.

Provinsiale Kleure & deelname

Halfeind - Noordvaal

Bu

ite

- spo

rt Eervolle verwelding indien nodige

dokumentasie ingehandig is vir nasionale

prestasie

Eervolle verwelding indien nodige dokumentasie ingehandig is vir

nasionale prestasie

1e Span = 75 % wedstryde gespeel indien daar 4+ wedstryde gespeel is. Anders 66 % wedstryde gespeel

2e / B-spanne skuif een kolom links vir prestasies gelewer en toekennings gemaak (Geen PK vir B-spanne)

Reserwespelers vir spanne wat aan die Noordvaal-kompetisie deelneem, is amptelik deel van die span

Leerders wat as skeidsregters / beamptes optree, word onder dieselfde kriteria gegroepeer as die spelers

Jaartal (Bv. 2015) sal vir alle toekennings bygevoeg word - Hertoekenning word slegs die jaartal gegee

Bostaande reglement is onderhewig aan verandering, sou omstandighede dit vereis.

7. VariëActu-Toekenning

Agtergrond

Die behoefte het ontstaan om leerders se promosiepunt te gebruik as

maatstaf vir akademiese toekennings.

Dit het meegebring dat Gr.8 tot 11 se akademiese toekennings eers in die

daaropvolgende jaar gedoen kan word.

Vanaf 2014 sal slegs buitemuurse toekennings vir Gr.8 tot 11 gedoen kan

word.

In die verlede was daar 'n "Top Robbie"-toekenning gemaak wat die leerder

se akademiese prestasie ingesluit het.

Aangesien dit nie meer moontlik is nie het daar 'n leemte onstaan vir

dietoekenning as hoogste presteerder.

Daar is 'n besluit geneem om aan leerders wel 'n toekenning te maak.

Page 10: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Verder is besluit om die dogters en seuns apart te vereer vir hul besondere

prestasies oor die totale spektrum van Rob-buitemuurs.

Beginsels van berekening:

1. Veelsydigheid is die belangrikste beginsel (Dieselfde as die OMNIA - Gr.12

beginsel).

2. Dus moet die beginsel van 'n verhouding 2:1 deurlopend gebruik word.

3. Die hoogste prestasie per sportkode word gebruik.

4. Die hoogste prestasie per kultuurgroepering word gebruik. (Kultuurgroepering

is bv. Olimpiade / Eisteddfod / ens.)

5. Indien 'n leerder slegs aan bv. 1 sportkode deelgeneem het,kan slegs die

prestasies van 2 (twee) kultuurgroeperings in aggeneem word.

6. Indien 'n leerder slegs aan bv. 1 kultuurgroepering deelgeneem het, kan

slegs die prestasies van 2 (Twee) sportkodes in aggeneem word.

Veelsydigheid oor die totale spektrum van Rob-buitemuurs

Page 11: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Puntetoekenning as volg:

1. Twee (2) punte vir elke aktiwiteit waaraan deelgeneem is.

2. Een (1) punt vir elke SOD (Sertifikaat vir Onbaatsugtige Diens)

3. Puntetoekenning per sportaktiwiteit / kultuurgroepering.

Belangrik - Die beginsel van die verhouding 2:1 moet hier toegepas word!

Sportprestasies Punte Kultuurprestasie

Deel (Deelname) 1 punt Deel (Deelname)

SS (Silwer Sertifikaat) 2 punte SS (Silwer Sertifikaat)

GS (Goue Sertifikaat) 3 punte GS (Goue Sertifikaat)

KB (Kleure Balkie) 4 punte KB (Kleure Balkie)

PK (Prestasie Kleure) 5 punte PK (Prestasie Kleure)

TR (Trofee) 6 punte TR (Trofee)

Veelsydigheid oor die totale spektrum van Rob-buitemuurs

Rob glo dat hierdie toekenning 'n groot motiveerder sal wees vir groter

deelname

8. Hoe werk die OMNIA toekenning

Dit word slegs aan ‘n gr12 leerder toegeken wat op sport, kultuur en akademie

gebied uitblink.

Die volgende leerders kom op die tafel om bespreek te word:

Almal wat in gr12 prestasie kleure verwerf het

Alwat wat in gr12 ‘n brons-, silver- of goue balkie vir akademie verwerf het

Die hoofmeisie en hoofseun van die skool

Die kriteria daarna is as volg:

Akademie gemiddeld (uitgesonder LO) verwerkk na ‘n punt uit 60

Twee sportsoorte tel tot ‘n maksimum van 20 elk/of 2 kleure

Een kultuur tel tot ‘n maksimm van 10 (elke deelname in die jaar tel 2)

Gesindheid van leerder teenoor ander leerders, personeel, skoolwerk,

sportgeleenthede ens. tot ‘ n maksimum van 10

Beeld wat leerder uitdra na buite die skool waar die publiek hom/haar

kan sien, tot ‘n maksimum van 10

Dus die groot totaal uit 160. Die leerder met die hoogste punt kry die

toekennig

9. Hoe kry jy prestasie kleure:

Page 12: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

Jy moet vir ‘n provinsiale span gekies word in ‘n sportsoort wat by die skool

aangebied word EN deelneem by die SA’s. As jy gekies word, maar nie

gaan deelneem nie, verbeur jy die kleure.

Jy moet vir ‘n kultuur aktiwiteit gekies word om die provinsie te

verteenwoordig by die Nasoinale kampioenskappe EN deelneem

daaraan. As jy nie gaan deelneem nie, verbeur jy die kleure.

Page 13: Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings€¦ · Gr. 12 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op die gedragskode vir die jaar Gr. 8 tot 11 - Goue Sertifikaat vir 0 punte op

10. Hoe word jy oorweeg vir evaluering vir erekleure:

Jy moet prestasie kleure vir ‘n sportsoort of ‘n kultuur aktiwitiet verkry het

Jy moet in gr10 of 11 of 12 ‘n brons-, silwer- of goue kleurbalkie vir

akademie verwerf het

Jy moet gr7 in die musiek eksamen geslaag het

EREKLEURE word slegs een maal aan ‘n leerder toegestaan. Sodra ‘n leerder dit

verwerf het, kan so ‘n leerder nooit weer op die tafel vir erekleure kom nie.

Leerlinge wat provinsiale of nasionale kleure verwerf het ontvang eers die

toepaslike erkennig by die skool NADAT hulle vir die betrokke span/aktiwiteit

deelgeneem het.