rinst jeugbedienings · 2017-10-13 · die belydeniskamp is die naweek by tri-hunt gehou. baie...

4
EREDIENSTE 09:00 Oggenddiens Reef Botha Teks: Mat 15: 21-28 Tema: “Die dag toe Jesus uitoorlê is.” Bestuursraadvergadering na die oggenddiens 11:00 English Service Renaldo Meyer 18:00 Aanddiens Henco Venter Teks: Gal 6:1-10 Tema: Sagmoedige dienaar Deurkollekte: Gemeenteprojekte (kyk ook die koevertjies in die bank) _________________________ Volgende Sondag: 09:00 Bertie Haasbroek 18:00 Retief Botha 15 Oktober 2017 Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda. JEUGBEDIENINGS Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens. Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens. Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus. Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens. Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens.

Upload: others

Post on 24-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: RINST JEUGBEDIENINGS · 2017-10-13 · Die belydeniskamp is die naweek by Tri-Hunt gehou. Baie dankie aan Rikus, Renaldo en die leraars asook die ouers vir hul bydraes daarvoor. Centre

EREDIENSTE

09:00 Oggenddiens Retief Botha Teks: Mat 15: 21-28 Tema: “Die dag toe Jesus uitoorlê is.” Bestuursraadvergadering na die oggenddiens

11:00 English Service Renaldo Meyer

18:00 Aanddiens Henco Venter Teks: Gal 6:1-10 Tema: Sagmoedige dienaar

Deurkollekte: Gemeenteprojekte (kyk ook die koevertjies in die bank)

_________________________

Volgende Sondag:

09:00 Bertie Haasbroek

18:00 Retief Botha

15

Ok

to

be

r 2

01

7

Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda.

JEUGBEDIENINGS

Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens.

Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens.

Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus.

Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens.

Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens.

Page 2: RINST JEUGBEDIENINGS · 2017-10-13 · Die belydeniskamp is die naweek by Tri-Hunt gehou. Baie dankie aan Rikus, Renaldo en die leraars asook die ouers vir hul bydraes daarvoor. Centre

Stel ons asb. in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie, omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie mag beskikbaar stel nie.

Siekes en Meelewing:

Maureen Grobbelaar, Humphrey Symes 19A, Pentagonpark

Cobus Fourie, Stellenryk 45, Tel 0798736930.

Abrie Visagie, Stellenryk 83, Tel 0833037933

Baie geluk aan Eric en Sanel Stoneman (YWAM) wat ’n seuntjie ryker

geword het. Geluk ook aan Wessel en Hester Nolte (Sanel se ouers)

Baie geluk aan die Haasbroek-gesin! Clarise is gister in Hanover met

ds. Pieter Cockeran getroud.

(En pa Bertie se gebed om sy bruidsdogter in die kerk in te loop is be-

waarheid!)

Die beeldmateriaal van die preke is ook op Youtube onder

Geloofsentrum Universitas Centre of Faith te sien.

Nuwe gebedsgeleentheid:

Dinsdae tussen 13:00 en 14:00 by die kerk.

Tiendemaand-insameling.

“Ons vertrou die Here om die kruike te vul tot by die 600-merkie.”

Die Tiendemaand staan nou op R 164 183

Page 3: RINST JEUGBEDIENINGS · 2017-10-13 · Die belydeniskamp is die naweek by Tri-Hunt gehou. Baie dankie aan Rikus, Renaldo en die leraars asook die ouers vir hul bydraes daarvoor. Centre

Huisbesoek:

Die leraars doen graag huisbesoek op versoek.

Skakel hulle gerus!

Word deel van ‘n span wat in die geloofsvorming van ons kinders

belê!

Ons benodig kategete vir die laerskool sowel as hulp by die kleuterbe-

diening (2-5 jariges) om tydens die oggend erediens ‘n gestruktureerde

program met ‘n jaargroepie te volg. As die Here dit op jou hart druk om

hierby betrokke te raak skakel asb vir ds. André of die kantoor.

Seniorklub-byeenkoms:

Donderdag 2 November 2017 om 10:00 in die kerksaal van die Geloofsen-

trum Universitas.

U word uitgenooi na ’n heerlike oggend. Du Preez Stoltz kom bederf ons

met pragtige sang en musiek. Ligte ete. Koste: R50 p.p.

Annie Cronjé sal vooraf kaartjies verkoop na die oggenddiens op 15 en 22

Oktober. Antwoord asseblief voor 25 Oktober by Annie

0515228096/0835567230 of Lettie by 0515223276/0726109381.

Die belydeniskamp is die naweek by Tri-Hunt gehou. Baie

dankie aan Rikus, Renaldo en die leraars asook die ouers

vir hul bydraes daarvoor.

Centre of Faith het op 22 Okt ‘n lekker

Getuienisstap.

Ons kom dan 11:00 bymekaar, bid vir die

gemeenskap en stap dan vir ‘n rukkie met

geskenkies en inligting om almal op straat in

te nooi na Jesus en uit te nooi na die volgende

Sondag se eredienste.

Page 4: RINST JEUGBEDIENINGS · 2017-10-13 · Die belydeniskamp is die naweek by Tri-Hunt gehou. Baie dankie aan Rikus, Renaldo en die leraars asook die ouers vir hul bydraes daarvoor. Centre

www.universitasng.co.za

Preke is op die webwerf beskikbaar.

KANTOORINLIGTING

Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]

Web www.universitasng.co.za

Telefoonnommers Leraars Retief Botha 082 564 0830

André Oosthuizen 082 378 3081

Bertie Haasbroek 083 440 4955

Japie Marais 082 782 8834

Jeugwerkers

Elandré Swartz 079 023 9872

Renaldo Meyer 072 033 6782

Rikus Botha 073 106 9776

Gesels ook saam

op Facebook. NG

Universitas.

E-pos-adresse: As jy nie ’n weeklikse e-

pos van die gemeentewebwerf ontvang

ten opsigte van die jongste nuus en af-

kondigings nie, en graag op hoogte wil

bly, kontak die kerkkantoor of skryf jou

e-pos-adres op ‘n geel kaartjie. Jy kan

ook op die webwerf daarvoor registreer.

Dankoffers Bankbesonderhede vir Internetbetalings:

Absa Brandwag. Rek no.1570580066.

Tak 632005

Verwysing: Naam/ Dankoffer/ Feesbydrae

Bejaardebediening:

Indien jy weet van bejaardes wat meer hulp en bemoediging nodig het, raak op die volgende wyses betrokke:

1. Gaan besoek die persoon/e en deel die liefde van die sorgende God (al is dit net met jou teenwoordigheid en belangstelling).

2. Indien die behoeftes te veel is, kan jy die kerkkantoor skakel sodat die Be-jaardebediening van Heling hul ook kan gaan ondersteun. Skakel Elmien by die kerkkantoor, 0515224911.

Hou die datum oop!

Op 26 November, na afloop van die oggend-erediens gaan

ons feesvier!

Inligting sal volgende Sondag deurgegee word.