roodepark school€¦  · web view2020. 5. 19. · jaar 3 – gr. 9. eenheid 1 week 1 & 2...

6
1 AFRIKAANS HT Kwartaal 2 Jaar 3 – Gr. 9

Upload: others

Post on 16-Sep-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Roodepark School€¦  · Web view2020. 5. 19. · Jaar 3 – Gr. 9. Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies. Instruksies. Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te

1

AFRIKAANS HT

Kwartaal 2

Jaar 3 – Gr. 9

Page 2: Roodepark School€¦  · Web view2020. 5. 19. · Jaar 3 – Gr. 9. Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies. Instruksies. Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te

Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies

1.1 Instruksies

Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te ry of hoe om ‘n koek te bak.

Instruksies moet kort en kragtig wees, nie lang verduidelikings nie.Instruksies moet puntsgewys aangebied word byvoorbeeld deur die stappe te nommer .Instruksies moet op mekaar volg, in die korrekte volgorde gegee word.

Aktiwiteit 1 Luister en Praat

Verduidelik mondelings aan jou vriend/ vriendin hoe om

koffie of tee te maak of eiers te bak enige taak wat jy stapsgewys moet aanpak

Aktiwiteit 2 Skryf en aanbied- Doen dit in jou huiswerkboek!

Skryf die instruksies puntsgewys in jou skrif. SBA (25)

Aktiwiteit 3 Werkkaart 1 Lees en kyk

Kyk na die prentjies van Werkkaart 1. Plaas die prentjies in die korrekte volgorde. Skryf ‘n paar sinne oor wat in elke prentjie gebeur.

Aktiwiteit 4 Taal Werkkaart 2 Voegwoorde

Verander enkelvoudige sinne in meervoudige sinne deur van voegwoorde gebruik te maak. Skryf die sinne oor in jou skrif. ONTHOU jou komma (,) voor jou voegwoord.

Aktiwiteit 5 Taal Werkkaart 3 Voorsetsels

Doen die werkkaart in jou skrif.

2

Page 3: Roodepark School€¦  · Web view2020. 5. 19. · Jaar 3 – Gr. 9. Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies. Instruksies. Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te

3

Page 4: Roodepark School€¦  · Web view2020. 5. 19. · Jaar 3 – Gr. 9. Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies. Instruksies. Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te

4

Page 5: Roodepark School€¦  · Web view2020. 5. 19. · Jaar 3 – Gr. 9. Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies. Instruksies. Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te

Werkkaart 3 Voorsetsels

5

Page 6: Roodepark School€¦  · Web view2020. 5. 19. · Jaar 3 – Gr. 9. Eenheid 1 Week 1 & 2 Instruksies. Instruksies. Ons gee baie instruksies aan ander mense byvoorbeeld hoe om te

6