rooimier 1 nov 2013
TRANSCRIPT
-
8/14/2019 Rooimier 1 Nov 2013
1/5
Senties
Rooimier34 van 2013 1 - 7 November
Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad
Tel. 056 212 5731
Hillstraat [email protected]
RooimierSkoolhoof: Mnr LGH Welthagen
wiwiew twatw rwaar
w nn rwanneer
Voordat jy vandag iets negatief enafbrekend vir jou medemens te s het...dink aan iemand wat stom is. Voordat jyvandag kla oor die slegte smaak van diekos... dink aan diegene wat niks het om teeet nie. Voordat jy vandag kla oor ngeliefde wat nie dink, s en doen soos jyvan hulle verwag nie... dink aan iemandwat by God smeek vir vriende of n
lewensmaat. Voordat jy vandag kla oordi ou lewe... dink aan n kind wat op nsterfbed l. Voordat jy vandag oor joukinders kla... dink aan di wat begeer omMamma of Pappa te hoor maar nooitdie voorreg sal h nie. Voordat jy vandagbaklei oor jou vuil en deurmekaar huis watiemand nie uitgevee het of waar n bed nieopgemaak is nie... dink aan di mensewat op straat bly of onder rommel skuilingmoet soek. Voordat jy vandag kla oor dieafstand wat jy werk toe moet ry... dink aaniemand wat geen vervoer het en werk toemoet loop. Voordat jy vandag kla oor jou
werk en hoe moeg jy is... dink aan diewerkloses of gestremdes wat n werkbegeer. Voordat jy daaraan dink om nvinger te wys of te oordeel... onthou datnie een van ons sonder sonde entekortkominge is nie. Ons moet almalverantwoording doen aan een Skepper.Wanneer negatiewe gedagtes vandagdreig om jou depressief te laat voel...
glimlag en dank God dat jy leef.Die lewe is n geskenk...
leef voluit! Vervolmaak vandag inJesus naam...
Wees vrolik en lag sonder ophou...Geniet elke oomblik daarvan...
Gee baie liefde...want God het hierdie lewe aan jou
geskenk!
Baie geluk aan elke kind wat verkies isa s P r e f e k , P a d p a t r o l l i e l i d ,Laboratorium- en Biblioteekprefekte,ons is trots op elkeen van julle. Ek glodat ons 'n waterdigte stelsel by onsskool het waar nie net die kinders stemvir gewilde kinders nie. Kinders kansoms wreed wees en daarom is daarander stelsels ingebou om seker temaak dat elke kind 'n regverdige kanskry. Die verkiesing van nuwe leerlingetot die leerderraad getuig daarvan. Ekkan u verseker dat geld by hierdie skool
geen rol speel in enige verkiesing nie.Die resultate l op my tafel en ouerskan gerus kom kyk as hulle wil. Hierdieis 'n oop stelsel vir enige persoon omna te kom kyk. Net soos daar leiers indie werksplek is waaraan menseonderworpe is, so ook is daar leerlingewat vir die toekoms gereed gemaakword. Sterkte met die werk wat voorl,
dit gaan beslis nie kinderspeletjies weesnie. Ouers sal briefies ontvang vanvergaderings en funksies wat voorl,reageer tog onmiddelik op al dieversoeke.
Geluk aan al ons krieketspanne met diemooi krieket wat die manne speel. Ekhet die voorreg gehad om die o/11B
spannetjie hierdie week te sien speel endie manne het my baie beindruk. Onshet wel verloor manne, maar daar hetgoeie goed gebeur gedurende diewedstryd. Ruan Cronje is besig om in nskitterende kolwer te ontwikkel, hy kolfregtig baie goed die afgelope seisoen.Mooi so Ruan, ek dink die Proteas moetjou dalk oorweeg vir hulle volgendeeendagwedstryd hierdie week.
n Groot dank aan Klub 500 vir dieongelooflike Gholfdag wat hulle verledeSaterdag gerel het. n Spesiale dank
ook aan Mev. Estelle Sadler, Juf. Marl,Mnr. Jaco, Mnr. Stefan, Mnr. JP en Juf.Anika vir julle harde werk gedurende diedag. Julle almal is voorwaar wenners enons s vir julle baie dankie daarvoor.Dankie ook aan al ons borge vir al julleskenkings gedurende die dag, sonderjulle sou die dag nie moontlik geweeshet nie!
Uit die hoof se kantoor
Datumlys 5 Nov Oefen Prysuitdeling in Skouburg om 08:00Krieket o/9A vs COE(tuis)
6 Nov Krieket o/11A vs COE(tuis)
Prysuitdeling in Skouburg om 17:00 vir Junior PrimrPrysuitdeling vir Senior Primr ongeveer 18:30
7 Nov Kleuterskool Prysuitdeling om 18:008 Nov Prefekte kamp
Gr.4 Wegbrekers(Clarens)9 Nov Vrystaat Junior Federasie Jukskei Toernooi
Prefekte kamp en Gr.4 Wegbrekers12 Nov Leerlinge na Wawielpark19 Nov Prefekte kamp
Gedagte van die week:He who opens a school door,closes a prisonVictor Hugo
-
8/14/2019 Rooimier 1 Nov 2013
2/5
Prysuitdeling
Kleredrag
6 November 2013 in die Skouburg.
JP stiptelik om 16:30. SP stiptelik om 18:30.
Wit kortmouhemp. Oortrektrui. Skoolromp. Kort witkouse. Skoon swart skoolskoene.
Hare netjies. Geen kopbande. Navy of rooi lint, rekkies enknippies.
Swart knippies is ook reg.
Grys kortbroek. Blou kortmouhemp. Oortrektrui. Grys kouse. Skoon swart skoolskoene.
Kort gesny.
Aanmeldingstyd van leerders
Dogters:
Hare:
Seuns:
Hare:
Sonskynvandieweek
Sentie
Natasha Louw Gr.6
is by die afrigtersbeskikbaar@ R20 elk.Sluitingsdatum:Maandag4 November 2013.
BELANGRIK:
GEEN laat bestellings salaanvaar word nie.
Sport- en kultuurfotos
Klerewinkel &Klerebank
Daar is vreeslik baieverlore klere en -
goedere watonopgees by mev.
Charlotte Wessels l.Dit gaan aan die
klerebank geskenkword, kom kyk asb. as
u iets vermis.
TYE OP MAANDAE ENWOENSDAE:
Klerewinkel: 07:30 - 09:30en12:30 - 3:30
Klerebank: 07:30 - 08:00en13:00 - 13:30
Ons wil net u aandag daarop vestig dat
die klerewinkel en die klerebanktwee afsonderlike dienste lewer. Dieklerewinkel is vir die aankoop van nuweklere en die klerebank is vir die ruil of
aankoop van tweedehandse klere.
Die skool begin elke dag gedurende
die eksamen om 08:00 en kom om
12:00 uit. Daar sal toesig wees tot
13:30 vir leerders wie se ouers hulle nie
vroer kan kom haal nie.
NB!!!! GEEN LEERLINGE SAL VOOR
DIE TYD TOESTEMMING GEGEE
WORD OM VROER TE GAAN AS
WAT DIE EKSAMENROOSTER
AANDUI NIE. ONS IS VOLGENS WET
VERPLIG OM TOT DIE LAASTE DAG
VAN DIE ROOSTER TE SKRYF,
ASSEBLIEF, GEEN UITSONDERINGS
NIE!!!
-
8/14/2019 Rooimier 1 Nov 2013
3/5
AssesseringGraad 4:
Graad 5:
4 Nov Afrikaans Voorbereide praatjie en lees (30 punte)
4 - 8 Nov Engels Oral - Listening and reading.
Aandag alle redenaars
ATKV Temas vir 2014
Senties se kompetisie is Maandag 10Februarie 2014
Gr. 7's hou Sent ies se naam hoog ind ie Hors koo l
Graad 1 - 3
Graad 4 - 5
Graad 6 - 7
Graad 8 - 9
SkopSirkusPoeding
TrappeBraaiSeisoene
PosisieKookRooi
PolsArbeidSterre
Kleuters hou hierdie tydjie oopen kom kyk hoe lekker speel enleer ons by Oompie Kedoompie.
Datum: 14 N ovember2013
Tyd: 08h00 tot 10h0 0
Al diemaatjies
tussen 3 jr en6 jr is welkom
om saam met onste kom kuier.
Oompie Kedoompie
Kuierdag
Graad 4:
5 Nov SW Toets7 Nov Afrikaans Taaltoets8 Nov NW & Teg: Vuurpyl
J.P. WEGBREKERS!!Wanneer:Vrydag 8 November 2013.Plek:Sentrale Volkskool
Kry solank jou tent reg...ons gaan vet pret h!
JP Juffrouens
Gelukmet julleverjaarsdaeNtwagae& DaSilva
04 Demi-LeighKruger01 Karabo Natalie
-
8/14/2019 Rooimier 1 Nov 2013
4/5
Baie dankie aan al ons borge.Dudley Myburgh, Nashua,Volkswagen, Kobus Geldenhuys,Cobus Campher, Manie vanNiekerk, KHS, AHS, Molatek, CCChickens, Sadler Ing, Enco Diesel,De Wet Welgemoed, Cecil Parsons,
Parravlei ClassicHannes de Vos, Tasol, Pick aPay family store, DELTA, Marlec,PFS: Pieter Naude, FerdieKlopper, Voermol: Sas, VrystaatMielies, Sanlam, Dawie van derMerwe, Octa, Yield, PhillipCampher, Hair @ Home,
Country Meat, Du Randt en Louw,OM Agri, Discovery, Elite, JorrieJordaan, Food Zone, KroonstadWes-Makelaars, Toyota, QuantumKroonstad,
8km buite Kroonstad.
Ouderdom 8 jaar en ouer.
Slegs beperkte plek. Kontak my vir meer inligting.Zelda klemp 076 437 8509
E-pos [email protected]
Wil jy jou kind graag laat perdryen weet nie waar nie?
Luigi en Juffrou Marl
Jaco Froneman en Biempie Searle
F du Plessis (H du Plessiswas afwesig met neem van foto)
Ian van Rooyen en Chris Els D Barnard en Nico Louw
Stefan Bester en Jaco Viljoen
Baie geluk aan ons wenners
-
8/14/2019 Rooimier 1 Nov 2013
5/5
0/9A Verloor teen Kroonheuwel Primre skool.
0/11A Wen Humansvlakte met 4 paaltjies.
0/11B Verloor teen Salomon Senekal se A-span met 35 lopies.
0/13A Wedstryd teen Kroonheuwel ren uit.
Krieket uitslaeTennisKroonspanDogters o/103. Joret Olivier4. Lanel Olivier5. Emma Schutte6. Anri Kleynhans
Dogters o/141. Lean Marais3. Lezanne Geldenhuys4. Wilma Craus
Seuns o/101. Burger Marais3. HJ Kleynhans7. Kyle Cuperes (reserwe)
Seuns o/123. Paul Zietsman
5. DJ Liebenberg
Biblioteekprefekte Labratoriumprefekte
Leerderraad 2014
Dogters padpatrollie 2014
Seuns padpatrollie 2014
Baie geluk aan die nuweleiers van 2014.
Hou Senties se naam hoogsodat elke leerder met trotssal wil s dat hulle ook n
SENTIEis!
Muntlegging
Dankie aan almal wat deelgeneemhet aan die muntlegging.
Die 14 leerlingraadsledewoon n leerlingraadseminaar te Koppiesvlei by.Hulle vertrek Vrydag 8November 2013 om 12:00vanaf die skool en sal DV opSondag 13 November 2013om 13:00 terug wees.
Kostes beloop R470 perleerder en moet asb.
inbetaal wees voor 7November 2013.
Skakelonderwyser isMev E Burgers