rxurqolqhwhdfkhu fr ]d · 2020. 4. 30. · .lhv glh uhjwh zrrug ,q klhuglh jhglj zrug ¶q...

26
www.youronlineteacher.co.za

Upload: others

Post on 12-Feb-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • www.youronlineteacher.co.za

  • Rondom myDawie de Jager

  • Rondom myDawie de Jager

    1 Ek wil my tyd vat hierdie keer2 ek moet my tyd vat hierdie keer3 want die haastigheid in my4 het my al veels te veel keer5 ondergekry6 my ondergekry.

    7 Ek wil my tyd vat hierdie keer8 ek moet my tyd vat hierdie keer.9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë.10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla11 dinge wat jou terughou.12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees.13 Kom wees net jy, kom wees net jy.

    14 As jy wil tyd vat hierdie keer15 kom vat ʼn rukkie hier by my16 As jy tyd wil vat17 kom wees hier rondom my18 kom wees hier rondom my19 net as jy wil ...20 net as jy wil.

    Skakel na liedjie “Rondom my”

  • With meDawie de Jager1 I want to take my time this time

    2 I must take my time this time3 because the haste in me4 has already far too many times5 got me down6 got me down.

    7 I want to take this time8 I must take my time this time9 I see the blues in you through the little in your eyes.10 I know there are things that still bother you11 things that hold you back.12 Come show me who you are and who you’d like to be.13 Come and be just you, come be just you.

    14 If you want to take time this time15 come take a moment here by me16 if you want to take time17 come and be with me19 only if you want to ...20 only if you want to.

  • 1. Ek wil my tyd vat hierdie keer

    2. Ek moet my tyd vat hierdie keer

    3. want die haastigheid in my

    4. het my al veels te veel keer

    5. ondergekry

    6. my ondergekry

    Persoonlik, want dit is die ek-spreker.

    Daar was vorige verhoudings tussen die geliefdes.

    moet: Die spreker besef dringendheid daarvan om sytyd te neem.

    Die spreker gee ‘n rede waarom hy tyd moet neem.

    herhalingstegniek

    Alleenplasing van ondergekry word beklemtoon (got the better of him).

    ee-assonansie: much too often and head over heels.

    In die titel is dit duidelik dat die spreker sygeliefde altyd naby hom wil hê.

  • 7. Ek wil my tyd vat hierdie keer

    8. Ek moet my tyd vat hierdie keer.

    9. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë

    10. Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla

    11. dinge wat jou terughou

    12. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees.

    13. Kom wees net jy, kom wees net jy.

    Refrein: herhaling beklemtoon spreker se voornemeom sy tyd hierdie keer te neem.

    denotief – geliefde se oë is blou.konnotief – geliefde is ook bekommerd oorverhouding.

    metafoor

    Hierdie dinge weerhou die geliefde om voort te gaanmet die verhouding.

    Die spreker nooi sy geliefde uit om net haarself tewees.

    Wat kan alles in jou verhouding pla? Dit kan jaloesie, ontrouheid, aggressie, agtergrond, maniere of gewoontes wees.

  • 14. As jy wil tyd vat hierdie keer

    15. kom vat ‘n rukkie hier by my

    16. As jy tyd wil vat

    17. kom wees hier rondom my

    18. kom wees hier rondom my

    19. net as jy wil …

    20. net as jy wil

    Die geliefde moet besluit of sy nog wil dink oor die verhouding.

    Die spreker wil hê die geliefde moet steeds naby homwees terwyl sy tyd nodig het om na te dink oor hulverhouding.

    Die titel word weer hier duidelik.

    ellips: die geliefde moet besluit oor die voortbestaanvan hulle verhouding.

    Paarrym dui op die verhouding tussen die paartjie. Progressie is duidelik in hierdie gedig, want die spreker verklaar sy liefde aan die einde.

  • Rondom my verwys daarna dat die spreker die geliefde naby hom wil hê, maar terselfdertyd besef hy dat sy tyd gegun moet word in die verhouding.

    In hierdie liefdesgedig wat ook ʼn liriek kan wees, gaan dit daaroor dat die twee geliefdes die verhouding rustig en stadiger moet benader aangesien die spreker in die verlede haastig was en

    daarom het sy verhouding nie geslaag nie.

  • antwoorde

  • Kies die regte woord: In hierdie gedig word ’n derdepersoon spreker/ek-spreker aangetref.

    1.1

    ek- spreker

  • 2

    die spreker herinner homself/haarself dat hy/sy hierdie keer nie te veeldruk op die verhouding moet plaas nie.

    In hierdie gedig word baie sinsnedes herhaal. Die funksie hiervan is:

  • 3

    Die haastigheid in hom het hom al veels te veel keer ondergekry. (versreëls 3 tot 5) “hierdie keer”

    Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was? Motiveer jouantwoord.

  • 4

    Die haastigheid het hom ondergekry (versreël 5 en 6).

    Hoe weet die leser dat die spreker swaar gekry het na ‘n mislukteverhouding?

  • 5

    Die ek-spreker skryf vanuit sy/haar perspektief; ‘n liriek is klankryk, want dit word gesing; ritme en herhaling (refrein) bind die liriek tot ‘n eenheid; dit is gevoelvol.

    Hierdie gedig is deur Dawie de Jager gesing toe hy deel van die musiekgroep Klopjag was. Noem drie kenmerke van ‘n liriek.

  • 6

    Paarrym, want dit dui op die liefdesverhouding tussen die paartjie.

    Bespreek die rymskema van die refrein.

  • 7

    Die strofe begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

    Die eerste strofe bestaan uit een sin. Hoe weet jy dit?

  • 8

    Aan die begin van die gedig verduidelik die spreker waarom die verhouding nie in die verlede gewerk het nie. Aan die einde van die gedig verklaar die spreker sy liefde teenoor sy geliefde.

    Dui die progressie in hierdie gedig aan.

  • 9

    Hy is te ernstig en hy is te haastig. Hy wil hê die verhouding moet tevinnig vorder.

    Wat dink jy is hierdie spreker se fout wat hy herhaaldelik maak as hyverlief raak op iemand?

  • 10

    Liefde is universeel en baie verliefde mense wil hê dat ‘n verhouding tevinnig moet ontwikkel.

    Waarom stem jy saam dat die tema van hierdie gedig universeel is?

  • 11

    Konnotatief: Sy geliefde is hartseer (het die blues).Denotatief: Sy geliefde se oë is blou.

    Wat is die konnotatiewe en denotatiewe betekenis van blou in versreël 9?

  • 12

    na te dink oor die verhouding

    Kies die korrekte antwoord:Die funksie van die ellips in versreël 19 is om die geliefde tyd te gee om na

    te dink oor die verhouding / om te besef dat sy verkeerd was.

  • 13

    Hulle ken mekaar dalk nie goed genoeg nie. Hy verwag te veel van die verhouding / van sy geliefde. Hy is te ernstig oor die verhouding. Ander dinge kan hulle pla, byvoorbeeld: jaloesie, aggressie, ontrouheid.

    Watter dinge (versreël 11) dink jy, kan die geliefde terughou in dieverhouding?

  • 14

    “Kom wees net jy,”

    Watter woorde in strofe 2 dui daarop dat die spreker sy geliefde aanvaarnet soos wat sy is?

  • 15

    alleenplasing en herhaling

    Hoe word versreëls 5 en 6 beklemtoon?

  • 16

    “net”

    Haal EEN woord aan wat daarop dui dat dit slegs die geliefde kan wees wat kan bepaal of die verhouding sal kan voortgaan.

  • www.youronlineteacher.co.za