s a klank opleiding - webwoord.co.za · u begin op te neem deur die rooi sirkeltjie (nommer 4) te...

16
http://www.EGKerk.co.za www.WebWoord.co.za/Maranata http://www.WebWoord.co.za (H) 012-5424119 Matthys Helm (S) 082 268 5081 (W) 012-3342070 (e-pos) [email protected] Maranata Pastorie WMG Media Bediening Ds Jan Bekker 012-5460245 E F O R R E M G - E S E E R I D L E E G K N E R A K V E S E O R E H S E D I Ê A S Evangelies Gereformeerde Kerk van Suid Afrika Klank Opleiding Inhouds opgawe W W K I N O S V S at is WMG Media Bediening? aarvoor word die volgende gebruik? lankopnames vir die Kerklike gebruik. nstel van my Klankkaart ens. op AudaCity E -vangelisasie Doel eem preke direk op rekenaar op. orplaas van Gestoorde preke vanaf ‘n band, klankstelsel na rekenaar. toor preek, erediens vir argiefdoeleindes. erander preek, erediens se formaat om op die internet te plaas. ending

Upload: others

Post on 06-Sep-2019

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

http://www.EGKerk.co.za

ww

w.W

eb

Wo

ord

.co

.za

/Ma

ran

ata

http://www.WebWoord.co.za

(H) 012-5424119Matthys Helm

(S) 082 268 5081

(W) 012-3342070(e-pos) [email protected]

Maranata PastorieWMG Media Bediening

Ds Jan Bekker012-5460245

EFOR RE MG- ES EE RI DLE E G K

N ERA KV

E

S EO R E H S E DIÊ

AS

Evangelies Gereformeerde Kerkvan Suid Afrika

Klank OpleidingInhouds opgawe

WW

KINO

SV

S

at is WMG Media Bediening?

aarvoor word die volgende gebruik?

lankopnames vir die Kerklike gebruik.

nstel van my Klankkaart ens. op AudaCity

E -vangelisasie Doel

eem preke direk op rekenaar op.

orplaas van Gestoorde preke vanaf ‘n band, klankstelsel na rekenaar.

toor preek, erediens vir argiefdoeleindes.

erander preek, erediens se formaat om op die internet te plaas.

ending

W M Gandel et OD

http://www.EGKerk.co.za

ww

w.W

eb

Wo

ord

.co

.za

/Ma

ran

ata

http://www.WebWoord.co.za

Media Bediening

“Wandel met God” is die naam van Maranata Gemeente se Media bediening. Die naam moedig elke persoon aan, wat na enige van die publikasies van media bediening kyk of luister, tot 'n dieper geestelike lewe wat groei in elke verhouding met God tot gevolg sal hê. Wandel volgens die roeping waartoe elkeen geroep is.

WMG

Gal 5:16 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie;

Ons doel is om die evangelie via CD, DVD, Video en Internet aan elke persoon wat oor die vermoeë beskik om daarna te luister of te kyk te bedien.

(H) 012-5424119Matthys Helm

(S) 082 268 5081

(W) 012-3342070(e-pos) [email protected]

Maranata PastorieWMG Media Bediening

Ds Jan Bekker012-5460245

EFOR RE MG- ES EE RI DLE E G K

N ERA KV

E

S EO R E H S E DIÊ

AS

Evangelies Gereformeerde Kerkvan Suid Afrika

www.EGKerk.co.za

Waarvoor word die volgende gebruik:

1. CD: 'n CD word gebruik om enige vorm van klank (bv. Musiek of spraak op te brand, en vir hierdie doeleindes word 'n CD/R gebruik. In kort praat ons van 'n CD. Hierdie CD kan in enige CD Speler gespeel word, insluitende 'n DVD Speler en jou rekenaar se “CD Rom”. 'n Maksimum van 80 minute se klank kan per CD gebrand word en die rekenaar sal jou nie toelaat om met 1 sekond te oorskry nie

2. DVD: 'n DVD kan slegs gebruik word om videobeeld met klank mee vas te lê, en vir hierdie doeleindes word 'n DVD/R gebruik. In kort praat ons van 'n DVD. Hierdie DVD kan slegs in 'n DVD Speler of jou rekenaar se “DVD Rom” gespeel word. 'n Standaard DVD is ontwerp om 'n maksimum van 120 minute se videobeeld vas te lê, maar die tegnologie vir DVD's het so verbeter dat daar met spesiale redigering bv. 'n 3 ure film op 1x DVD kan pas. Vir die opnames in die Kerk word dit beperk tot 1x preek per DVD.

3. VCD: 'n VCD is soortgelyk aan 'n DVD met die verskil dat dieselfde videobeeld met behulp van tegnologie op 'n standaard CD/R gebrand word. Hierdie VCD kan in enige rekenaar wat toegerus is met 'n “CD Rom”, “DVD Rom” of DVD Speler gespeel word. Die beskikbare tyd op 'n VCD invergelyking met 'n DVD is heelwat minder en word u na bovermelde paragraaf 1 & 2 verwys.

4. Video: 'n Video is 'n standaard videokasset van 3 ure wat slegs in 'n videomasjien teruggespeel kan word. As standaard opname word 'n oggend en aanddiens per video opgeneem.

5. Mp3: MP3 is 'n formaat waar die rekenaar meer as een preek per CD kan brand. Baie belangrike nota is dat jou toerusting vir MP3 voorsiening moet maak anders baat dit jou niks om MP3 CD's te bestel nie. Afhangende van die hoeveelheid data (lengte van die preek) kan daar +/- 15 preke per MP3 CD gebrand word.

6. 3GP: Dit is die nuutste formaat waarin videobeeld met klank op 'n selfoon afgelaai en vertoon kan word. Jou selfoon is dan ook ‘n bron van e-vangelisasie, bemoediging, stigting en veel meer.

www.EGKerk.co.za

e -vangelisasie

1 Sing tot eer van die Here ‘n nuwe lied; sing voor die Here, o ganse aarde!

2 Sing tot eer van die Here, loof Sy Naam, verkondig Sy heil van dag tot dag.

3 Vertel onder die nasies Sy eer, onder al die volke Sy wonders.

4 Want die Here is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode.

5 Want al die gode is afgode, maar die Here het die hemele gemaak.

Vanuit plaaslike byeenkomste, versprei, beskikbaar stel en oordrag, Internasionaal met as meduim.InterNet

Reël, organiseer en bied Plaaslike byeenkomste aan met inagneming van Media-Aksies.

Internasionaal, weerklank en Spieëlbeeld van Plaaslike byeenkomste deur verskeie media.

Aksie:Aksie:

Ps 96 : 1 tot 5Ps 96 : 1 tot 5Doel:Doel:

Internasionaal via PlaaslikBedieningsarea:Bedieningsarea:

Metode:Metode:

Internasionaal = 3gp (vir jou selfoon)

2 Video-opnames

1 Klank opnames:

Plaaslik = VideoCD( ), & 3gp

Internasionaal = mp3Plaaslik = Klank CD( ) & mp3

Media:Media:

www.WebWoord.co.za

3gp vir jou selfoon

33GG3G

www.EGKerk.co.za

083 512 7501

Die volgende behoort beskikbaar te wees:

'n Rekenaar met 'n klankkaart, 'n CD of DVD-skrywer met sy eie sagteware, en Internet verbinding indien u die Erediens / preek op die Internet wil plaas.

'n Eie mikrofoon of 'n koppeling aan die klankstelsel van die kerk, OF 'n Stelsel waarop die preke reeds op band opgeneem word.

U moet die volgende bekom:

'n Program vir klankredigering. Ter illustrasie word Audacity gebruik.- Dit is 'n gratis program wat van die afgelaai kan word.- Indien u hierdie Gids van die CD af lees, is die program op die CD. Onthou om gereeld die webruimte van Audacity te besoek vir die nuutste opgradering van die program.

Indien u van bande of 'n ander stelsel gebruik maak wat reeds die preek / erediens elektronies gestoor het, het u 'n verbinding(kabel) tussen die klankversterker en die rekenaar nodig.

Internet

KLANKOPNAMESVIR DIE KERKLIKE GEBRUIK

Ek wil leer :1. Neem preke direk op rekenaar op. 2. Oorplaas van Gestoorde preke vanaf 'n band, klankstelsel na rekenaar.3. Stoor preek, erediens vir argiefdoeleindes.4. Verander preek, erediens se formaat om op die internet te plaas.

KLANKOPNAMESVIR DIE KERKLIKE GEBRUIK

In die gids, word vir die persoon wat graag klankopnames in die kerk van die eredienste / bidure wil maak, 'n paar riglyne gegee. Dit is geensins bedoel om 'n volledige handleiding te wees nie, en ook nie professioneel nie. Die doel is ook nie om enige verdienste hieruit te bekom nie.

Die gids gaan van die veronderstelling uit dat die gebruiker 'n geringe vaardigheid, rekenaar ondervinding het. Verder neem dit aan dat u 'n Internet verbinding het, en nie professionele sagteware het of kan bekostig nie.

Lêer Stoor Struktuur:

Om die aksie gebruikersvriendelik te maak, is dit belangrik om die Stoor Struktuur soos op die voorstelling(Regs), te skep.

Sommige van die Programmatuur is geneig om die soortgelyk Stoor Struktuur in My Documents te stoor. Dit bemoeilik die aksie en is nogal verwarrend.

Instel van my Klankkaart ens.op AudaCity

Instel van my Klankkaart ens.op AudaCity

Stap 1: Ek het Audacity geïnstalleer.

Die openings skerm lyk só:

Stap 2: Maak Audacity oop.Stap 3: Druk Ctrl+P of kies Edit/Preferences

Stap 4: Doen die volgende verstellings

Na die verstellings noukering gedoen is, kies die “OK” knop.

AudaCity gaan heelmoonlik kla dat daar nie so ‘n Temp Directory is nie en vra om so ‘n Direcotry te skep. Kies Yes. Nou sê AudaCity dat hy geheraktifeer moet word voor die verstellings in werking sal tree. Kies OK.

Nou behoort my stelsel gereed te wees vir die Aksie.

Die Mikrofoon word aan die rekenaar gekoppel deur die "Mic in" gaatjie (gewoonlik die pienk een). Maak seker dat Audacity ingestel is vir "Mic"(nommer 2 hieronder). U kan die volume beheer deur die instelling deur 1 hieronder.

U begin op te neem deur die rooi sirkeltjie (nommer 4) te kliek of bloot "R" op die sleutelbord te druk. U sal sien dat die klankgrafiek wys dat daar wel 'n opname is.

1 - Opname volume2 - Opname invoer3 - Knip4 - Opneem

5 - Terugspeel6 - Klankgrafiek7 - Grafiek sigbaarheids beheer8 - Opname volume

Stap 3b: Opname

As die grafiek, bo en onder “vasslaan” en die rooi Opname Aanduiding (8 sien Bo) regs “vasslaan”, is die opname te hard.

As die rooi opname (8) en die grafiek m i n b e w e g i n g t o o n , i s d i t waarskynlik te sag.

D a a r b e h o o r t redelik variasie te wees vir 'n goeie g e b a l a n s e e r d e volume.

Ek wil die prekedirek op die rekenaar opneem

Ek wil die prekedirek op die rekenaar opneem

Die openings skerm lyk só:

Stap 1: Ek het Audacity geïnstalleer.

Stap 2: Maak Audacity oop.

Stap 3a: Koppeling

Die naam kan dan byvoorbeeld so daar uitsien: 20060609o_Ontmoet_Jesus_by_die_Kruis_DsJanGoosen_2Tim02v07tot10

Wenk:

1. Onthou dat sekere karakters nie gebruik kan word nie, soos en .2. Onthou dat Windows die name sorteer in die orde van 1, 10, 11, 12, 2, 20, 21, 22, en

dan 3, 4, 5. Daarom is dit wys om 'n 01, 02, 03 stelsel te gebruik.3. Stoor die preke / eredienste volgens datum met die volgende formaat:

3.1. Datum - jjjjmmdd, byvoorbeeld 20060611,3.2.Tyd van die dag, Oggend/ Aand/ 13:00 - a / o / 13H003.3. Die Tema - Ontmoet_Jesus_by_die_Kruis3.4. Indien daar in reekse gepreek word, die nommer van die preek in die reeks - 013.5. Die prediker - DsJanGoosen3.6. Die Skrifseling - 2Tim02v07tot10

: / \en

Eerstens word 'n lêernaam benodig. Maak die naam vriendelik vir toekomstige verwysing. U sal sien dat Audacity die opname as 'n lêer binne 'n "folder” met dieselfde naam stoor. Kies die "folder" waar u die preek gaan stoor, sorgvuldig.

Voorstel: U moet dit daarvandaan redigeer.

Na u dit geredigeer het, kan u die lêer en die "folder" uitvee. Maak egter seker dat u nie die verkeerde goed uitvee nie. As dit weg is, is dit weg...

C:\Audio Recording\Rou\

“Folder” “Lêer”

Na die opname voltooi is, sal u die volgende op die skerm sien.

Stap 4: Stoor van Opname

Nou is die Opname gereed vir Redigering.

Ek wil die preke vanafdie rekenaar opneem‘n band op

Ek wil die preke vanaf‘n band op die rekenaar opneem

Die openings skerm lyk só:

Gebruik 'n klankversterker en stel dit effens bas. (Eksperimenteer met die klank, dit gaan wissel van die bandspeler en klankversterker).

Stap 1: Ek het Audacity geïnstalleer.

Stap 2: Maak Audacity oop.

Die draad word vanaf die luidprekers / oorfone na die rekenaar gekoppel deur dit in die "Line in" gaatjie (gewoonlik die blou een). Maak seker dat Audacity ingestel is vir "Line in" (nommer 2 hieronder). U kan die volume beheer deur die instelling soos by 1 hieronder.

Stap 4: Opname

Stap 3: Koppeling

U begin op te neem deur die rooi sirkeltjie (nommer 4) te kliek of bloot "R" op die sleutelbord te druk.

Die opname prosedure is dieselfde as in die onderwerp “Ek wil die preke direk op die rekenaar opneem - Stap 3b: Opname”. Die res van die prosedure is ook dieselfde.

Nadat die Opgeneme Lêer gestoor is, is die Opname gereed vir Redigering.

Ek wil die prekeop die rekenaar Verwerk en Stoor

Ek wil die prekeop die rekenaar Verwerk en Stoor

Hier is dit belangrik om te besef dat 'n mens nie dieselfde kwaliteit klankopname nodig het as 'n kommersiële CD nie. Dink hieraan: die opname vir kommersiële doeleindes kan tot 1Mb per sekonde wees. Die gemiddeld waarop die kommersiële mark werk is 700Mb per uur. Die koste en stoorplek kan moeilik word as dit 'n langtermyn projek word.

Die openings skerm lyk só:

Stap 1: Ek het Audacity geïnstalleer.

Stap 2: Besluit waar die opname gebruik gaan word.

Opmerking:Stoor die preke / erediens in MP3 formaat. U kan ook besluit om dit in Wave- formaat op te neem. Die nadeel van hierdie formaat is dat dit slegs binne die Microsoft-omgewing gebruik kan word. MP3 kan in alle bedryfstelsels gebruik word asook draagbare MP3-spelers

Wenk:

Stap 3: Stel Audacity in vir die formaat waarin u dit wil gebruik.

Druk (vir die instellings)

Die eerste venster wat oopmaak is die Audio I/O keuse

CTRL-P

Gebruik hierdie instellings.

Die keuse van stereo (2 Channels) kan gekies word. Weinig mikrofone neem stereo op - dit verg gekompliseerde toerusting. Wen kwaliteit deur mono te kies.

Stap 4: Laai die lêer

Druk of Kliek

Kies die gestoorde lêer.

Die program laai die lêer in sy eie formaat sodat dit geredigeer kan word.

CTRL-O File | Open

Die volgende instellings hang af van wat u wil doen met die lêer.

Om te herskryf

In hierdie formaat gaan 'n aantal preke op 'n gewone CD geskryf word en in die argief gebêre word. Indien iemand later 'n kopie van die preek wil hê, kan dit as 'n gewone klank CD geskryf word en dit sal 'n goeie klank-kwaliteit hê.

Die instellings beteken dat daar ongeveer 1Mb per minuut gebruik kan word. 'n Preek van 30 minute sal dan ongeveer 30Mb spasie neem, en daar kan ongeveer 22 preke op 'n gewone CD gestoor word. (Indien 'n volle erediens opgeneem word, sal dit 10 - 12 Eredienste per CD kan stoor).

Indien daar dan CD geskryf word in gewone klankformaat wat in 'n gewone CD-speler teruggespeel word, voorsien dubbel die stoorplek. U sal dus 2, maksimun 3 preke per CD kan inpas, of 1 volledige erediens.

Vir die Internet

In hierdie geval gaan kwaliteit ingeboet word omdat spasie beperk word. 'n Mens moet die luisteraar hier in ag neem. Iemand wat inbel om na preke te luister, moet tyd bestee om dit op sy rekenaar af te trek en te luister. (Om direk te luister oor 'n gewone foonlyn is feitlik onmoontlik. U gaan die skakel só aanbring dat dit eers afgetrek en daarna geluister word)

Hier gaan gepoog word om die grootte van die lêer te beperk tot ongeveer 3Mb per preek / erediens. Dit beteken dat die lêer slegs sowat 10% van die gewone MP3 sal wees. Die klankverskil sal hoorbaar wees, maar behoort voldoende te wees om die preek duidelik te volg.

Die gebruik van ander programmatuur kan tot voordeel/ nadeel strek.

Kwaliteit

Stoor

Lêer formaat

Die res van die stellings is nie van belang nie. Kliek OK.

U is nou gereed om die gestoorde lêer te verwerk voor dit finaal gestoor word.

Stap 5: Redigeer.

U sal die volgende op d i e s k e r m s i e n . Hierdie is die beeld van 'n lêer wat in Mono gestoor is.

Ondersoek die program en leer dit beter ken. Die volgende plekke is van belang.

1 - Opname volume2 - Opname invoer

7 - Grafiek sigbaarheids beheer8 - Opname volume

3 - Knip4 - Opneem

5 - Terugspeel6 - Klankgrafiek

Ter illustrasie gaan 'n hoes uitgesny word.

Met die terugspeel (terugspeel 5) hoor u dat op 12:45.5 'n hoes is. Stop dadelik.

Merk die hoes deur te links kliek en terwyl u die knoppie inhou, te trek tot aan die einde van die hoes

Druk weer die terugspeel. U sal net die hoes hoor. As dit te ver of naby is, kan dit verander word deur na die begin / einde met die kursor te beweeg en as dit verander in 'n "handjie" die linker knoppie in te hou en te skuif.

Kliek nou die "skêr" [3] en die gedeelte is uitgesny!

Indien u 'n vout gemaak het, kan u kliek op (of u kan druk)

Edit | Undo CutCtrl-Z

Stap 6: Stoor geredigeerde Lêer

Indien u tevrede is met die preek / erediens, stoor dit. U doen dit deur te kliek op as Mp3.File | Export

Tweedens word detail inligting gevra.

Onthou: die inligting wat u hier invoer, word vertoon as die lêer in 'n program soos Media Player of Winamp teruggespeel word. Spelfoute kan nie later reggestel word nie.

Title: Gee hier die volledige tema van die preek / erediens.

Artist: Wie is die prediker

Album: Indien dit 'n reeks preke oor Soeke na Jesus is, kan hier " " ingevul word.

Track number: nie vreeslik belangrik nie. As die preek in 'n reeks is, kan die nommer in die reeks van die preek hier ingevul word.

Die res kan oopgelaat word.

Genre : Ongelukkig word nie hier gelys nie. Genre word egter nie vertoon in die meeste spelers nie en kan geïgnoreer word.

20060609o Ontmoet Jesus by die Kruis 2Tim02v07tot10

DsJanGoosen

Waar vind ons Jesus

preke

Die Skerm lyk so: Leêr inligting beskrywing:

Nou is die preek / erediens op die hardeskyf gestoor en kan nou op die Internet geplaas word of daar kan gewag word tot 'n CD vol is voordat dit geskryf word.

NOTA: Indien u Nero gebruik, let daarop dat die program onderskei tussen Audio, Data en MP3. Indien u dit in MP3 formaat wil stoor moet u dus nie Audio gebruik nie - anders skryf die program dit as 'n gewone CD wat in 'n CD speler teruggespeel kan word.

Eerstens word 'n lêernaam gevra. Maak die naam vriendelik vir toekomstige verwysing. Onthou die van

WENK by Stap 4: Stoor van Opname Ek wil die preke direk op die rekenaar opneem

Ek wil die klank formaatverander om op die Internet te plaas

Ek wil die klank formaatverander om op die Internet te plaas

Stap 1: Installeer Cdex

Stap 2: Maak die program oop.

Stap 3: Instelling

Die volgende instelling moet gebruik word indien u vermoed dat die meeste persone wat na die preke gaan luister, via telefoon op die Internet inskakel. Die kwaliteit is redelik, maar nie so goed soos die oorspronklike wat gestoor is toe u dit met Audacity geredigeer het nie.

Ter illustrasie die volgende: Psalm 8 het in 'n opname een minuut geduur. Hieronder is 'n tabel waar die opname gedoen is in Audacity. Die lêer is geredigeer om foutjies uit te sny, en die pousering te verkort om presies op 'n minuut te eindig. Die lêer is aanvanklik in mono opgeneem. Daarna is dit oorgesit in WAV-formaat (sodat dit met CDex verander kan word. Al die oorsettings is vanaf die WAV formaat gedoen).

Die openings skerm lyk só:

Die resultaat is soos volg.

Formaat

Grootte

Persentasie van WAV

WAV 128kBps 64kBps 32kBps 16kBps 16kBps

5160kB 936kB 470kB 235kB 118kB 59kB

18.14% 9.11% 4.55% 2.29% 1.44%100%

Vir WebWoord doeleindes, aanvaar ons geen swakker kwaliteit as 32kbps Hoë-kwaliteit Codec Bitrate Selection nie.

Druk F4 (vir die instellings)

Die eerste venster wat oopmaak is die Encoder keuse.

Stap 3a: Instelling (Encoder)

of

U is nou gereed om, met die toepaslike program, die lêers oor te dra na 'n webwerf. Op die WebWoord webblad gebruik ons onderandere Windows XP FTP, CuteFTP32.

Kontak gerus die WerfMeester van die werf waarop u die boodskappe wil plaas, om die nodige rëelings en prosedures te aktifeer.

Die belangrike stellings is:

- WAV -> Mp3 en

- Recorded Tracks

Stap 3b: Instelling (Output filename and directories)

Die volgende instelling moet gebruik word indien u die voorgestelde lêer-stoor-struktuur gebruik.

Stap 4: Omskakel en Stoor van verwerkte lêer

Kies die verlangde lêer wat vanaf WAV na Mp3 omgeskakel word.

Druk die Convert knop om die lêer om te skakel en te stoor.

Druk F11 (vir die laai van werwerkte lêer)

Maak seker dat die Keep Original Directory Layout gemerk is.

of

Stap 5: Oordra na Internet

Nadat die Omskakel-en-Stoor voltooi is, sal die lêers in die mp3 “folder”soos op die voorstelling regs gevind word.

E.G. Kerk

EL SHADDAI132 Brits Weg

Akasia012 546 0941083 500 7139

http://www.EGKerk.co.za

http://www.WebWoord.co.za

012 549 1876 (H)

MediaMediaBedieningBediening

eer kp LS es wn eO Spr 18 : 21

Vas jy waarlik terwille van My?Sag 7 : 1 tot 5

Gawie Herbst

Media

Bediening

http://www.EGKerk.co.zahttp://www.WebWoord.co.za

082 5703287

oH mn e a s s u gt esi kr rh uiC ss i gu ds ee J

Gill StrLambton

011 9084181

Media

Bediening

Evangelies Gereformeerde

Kerk

Germiston

1 Kor 2 : 2

Die Kruis,God se antwoord op Sy stilte!

1 kor 1 : 17 tot 31Ds Wiliam Colling

ied H ê es r eo S

E.G. Kerk Pta-Tuine875 Commercial Str

Pta-Tuine

Prediker :

Skriflesing :

http://www.EGKerk.co.za

http://www.WebWoord.co.za

083 512 7501

Ontmoet Jesus by die kruis

Heb 12 : 1 - 7 & Jak 4 : 1 - 12

Ds Frikkie Lombard Jr

http://www.EGKerk.co.zahttp://www.WebWoord.co.za

082 268 5081

Me tl Ged On Da W

Media

012-546 0245Suiderstr 389

Pretoria-Noord

Prediker :

Skriflesing :

Bedienning

Perspektiewe van ‘n Heilige lewe

Ds Hendrik van Rensburg

1 Pet 1 : 13 tot 25

VOL 2Jammer vir die klank probleme

SendingSendingJesus se persoonlike opdrag: