s. swanepoel - standerton akademie. byekorf _29 nov… · r250 -00 nuwe leerlinge per jaar vanaf gr...

11
1 Geagte Ouers, ‘n Groot woord van dank aan elke ouer, leerling en personeellid vir ‘n uiters suksesvolle 2017! Ons het hierdie jaar absoluut die hand van die Here oor ons skool gesien. Dankie Vader vir U groot genade en seën teenoor Standerton Akademie. Weereens geluk aan al ons leerlinge wat hierdie jaar so puik presteer het. Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle. Gaan geniet die vakansie en ouers mag u en u familie in hierdie feestyd nooit vergeet dat ons tyd op aarde geleen is en dat ons moet dankbaar wees vir alles wat ons het en regtig moet tyd maak vir ons mense om ons. ‘n Geseënde Christusfees word u toegewens en voorspoed vir 2018. Groete, S. Swanepoel Skooltye Neem kennis dat alle akademiese onderrig staak op 1 Desember 2017. Kleuterskoolleerlinge ontvang dan rapporte terwyl die Laerskoolleerlinge rapporte ontvang op 6 Desember 2017 vanaf 7:30 tot 9:00. Die skool sluit eerskomende Vrydag vir alle leerlinge om 10:30. Skool begin vir alle personeel op Maandag 15 Januarie 2018 en vir leerlinge op Woensdag 17 Januarie 2018. 08/11/2017 Standerton Akademie 34/23 29 November 2017

Upload: others

Post on 29-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

1

Geagte Ouers,

‘n Groot woord van dank aan elke ouer, leerling en personeellid vir ‘n uiters suksesvolle 2017! Ons

het hierdie jaar absoluut die hand van die Here oor ons skool gesien. Dankie Vader vir U groot

genade en seën teenoor Standerton Akademie. Weereens geluk aan al ons leerlinge wat hierdie

jaar so puik presteer het.

Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle. Gaan geniet die vakansie en ouers mag u en u familie in

hierdie feestyd nooit vergeet dat ons tyd op aarde geleen is en dat ons moet dankbaar wees vir

alles wat ons het en regtig moet tyd maak vir ons mense om ons.

‘n Geseënde Christusfees word u toegewens en voorspoed vir 2018.

Groete,

S. Swanepoel

Skooltye

Neem kennis dat alle akademiese onderrig staak op 1 Desember 2017.

Kleuterskoolleerlinge ontvang dan rapporte terwyl die Laerskoolleerlinge rapporte

ontvang op 6 Desember 2017 vanaf 7:30 tot 9:00. Die skool sluit eerskomende Vrydag vir

alle leerlinge om 10:30.

Skool begin vir alle personeel op Maandag 15 Januarie 2018 en vir leerlinge op

Woensdag 17 Januarie 2018.

08/11/2017

Standerton Akademie 34/23

29 November 2017

Page 2: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

2

O.R. Nominasies

Nominasies vir die nuwe Opvoedkundige Raad sluit eerskomende Vrydag, 1 Desember

om 12 uur.

Maak asseblief seker dat u iemand kom nomineer.

Let wel, mense moet genomineer word in die onderskeie portefeuljes.

Die portefeuljes is as volg:

Finansies

Bemarking

Fondsinsameling

Sport

Kultuur

Terrein en geboue

Skoolprojek

Baie dankie aan elke ouer wat iets bygedra het vir die Pottebakkersprojek.

Dankie aan Daleen de Bruyn wat die projek bestuur het en seker sal maak dat al die items

by die regte mense uitkom.

Page 3: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

3

Ons neem met swaar harte afskeid van

Paul-Pieter en Nadia.

Julle plekkies gaan leeg wees maar julle sal altyd in ons

wees.

Page 4: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

4

Dankseggingsdiens 2017

Page 5: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

5

En toe skryf ons eksamen.............

Eksamen Flaters.............................

Nog ‘n belangrike uitvindsel was die bloedsomloop. Dit het verhoed dat jou bloed stilstaan,

wat stilstuipe veroorsaak.

Beethoven het musiek geskryf al was hy doof. Hy was só doof dat hy

harde musiek geskryf het. Hy het ver in die woude gaan loop selfs al het almal na

hom geroep. Beethoven het in 1827 opgehou bestaan en dis hoekom hy later dood

is. Hy het rooi hare by geboorte gehad toe noem sy ma hom Beethoven. Sy hare het

egter na sy eerste bad heelwat verander.

Parallelle lyne ontmoet mekaar nooit nie, tensy jy een of altwee van

hulle buig

‘n Sirkel is ‘n lyn wat sy ander end ontmoet sonder om te end. Daarom

is dit moeilik om sy end te kry, voordat jy dronk word.

Die Israeliete het ’n goue kalf gemaak omdat hulle nie genoeg goud gehad het om ’n bees te

maak nie.

Salomo het driehonderd vroue en sewehonderd byekorwe gehad

Page 6: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

6

Die volgende leerlinge het Erekleure ontvang

Maritz Hancke : Rugby

Carel Hancke : Rugby

Duan Burger : Rugby & Atletiek

Cronje Hancke : Rugby

Daniel Roberts : Rugby

Alexander Meyer : Atletiek

Paul-Pieter Kotze : Atletiek

Elré Labuschagne : Skaak

Anke J.v. Rensburg : Tennis & Netbal

Melinda Roberts : Netbal

Lara Pretorius : Netbal & Atletiek

Nadia Cronje : Atletiek

Trots op julle almal!!!!

Page 7: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

7

Page 8: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

8

Skoolfonds 2018.

Na afloop van die laaste O.R. vergadering is die nuwe skoolfooie vir 2018 as volg bepaal.

SKOOLFONDS:

Graad

Per Leerling

Per Maand

Inskrywings

Nuwe Leerlinge

Per jaar

3 – 5 jariges

Gr 0 – Gr 7

R1 200-00

R1 500-00

3 jariges – Gr 7 R650-00

BCVO

Regsfonds

R250-00 nuwe

leerlinge per jaar

Vanaf Gr 0

BCVO Heffings

R150-00

Per maand

vanaf Gr 0

BOEKGELDE

Per jaar

3 – 5 jariges R 750-00

Gr 0 – Gr 7 R1 400-00

SKOOLKLERE

Langmou Trui R200-00

Pull-Overs R180-00

Dasse R 80-00

Wapens Hempies R 40-00

Wapens Baadjies R 60-00

Sweetpak R440-00

Gholfhempies R100-00

Atletiekklere R230-00

Dik Winterbaadjies

(Dry-mac)

R350-00

Page 9: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

9

DATUM TIPE DAG BESKRYWING

1 Desember 2017 Rapporte Kleuterskoolleerlinge ontvang rapporte

6 Desember 2017

Rapporte Laerskool ontvang rapporte

Kalender 2018

Sien asseblief D6

Verjaarsdae : Desember 2017

Ouers

Datum Naam

6 Desember Ivan Baker

6 Desember Quinton Roberts

6 Desember Lukie Vermaas

9 Desember Samanthi Hancke

13 Desember Heleen Bierman

19 Desember Marelize Fischer-Gerber

19 Desember Susan Nichols

20 Desember Celeste Hipkin

21 Desember Mar-Johan Pretorius

21 Desember Alida Griesel

26 Desember Jan Nichols

27 Desember Thinus van der Merwe

Kinders

Datum Naam

5 Desember Jaco de Bruyn

7 Desember Lize Vermaas

20 Desember Carel Hancke

20 Desember Vic Hancke

18 Desember Heinke Potgieter

13 Desember Chanel Nichols

Page 10: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

10

Verjaarsdae : Januarie 2018

Ouers

Datum

Naam

15 Januarie Melanie Hattingh

16 Januarie Suzelle Kemp

12 Januarie Maureen Pretorius

10 Januarie Pauli van der Merwe

15 Januarie Jabbies Lotz

15 Januarie David van der Linde

Kinders

7 Januarie Dane van der Linde

7 Januarie Stehan van der Merwe

11 Januarie Willie Booysen

14 Januarie Danje Pretorius

16 Januarie 2018 Karlienke Norman

18 Januarie 2018 FJ Lotz

18 Januarie 2018 Lianne Janse van Rensburg

Onderwysers

3 Januarie Ina Swanepoel

4 Januarie Marilize Roelofse

5 Januarie Gerda-Marie Draper

Page 11: S. Swanepoel - Standerton Akademie. Byekorf _29 Nov… · R250 -00 nuwe leerlinge per jaar Vanaf Gr 0 BCVO Heffings R150-00 Per maand vanaf Gr 0 BOEKGELDE Per jaar 3 – 5 jariges

11