saul uit benjamin

19
Dit wat kon gewees het.... ... en dit wat toe wel geword het! 2011-10-23

Upload: avidan

Post on 17-Jan-2016

59 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Saul uit Benjamin. Dit wat kon gewees het.... ... en dit wat toe wel geword het! 2011-10-23. Geskiedkundige konteks (1). Eli was priester (huis van Aäron) en rigter – 98 jaar Goddelose seuns wat priesteramp in veragting bring Hofni, Pinehas - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Saul uit Benjamin

Dit wat kon gewees het....

... en dit wat toe wel geword het!

2011-10-23

Page 2: Saul uit Benjamin

Eli was priester (huis van Aäron) en rigter – 98 jaarGoddelose seuns wat priesteramp in veragting bring

Hofni, PinehasGod nie geken, selfverrykend, afpersend, hoereerdersEli spreek slegs sag aan – God sal priesteramp

ontneem Neerlaag teen Filistyne (ongeveer 1116 v.C.)

30 000 van Israel kom omArk word weggevoer2 seuns sneuwelEli sterf toe hy die nuus hoorPinehas se seun Ikabod gebore („weg is die eer”)

Page 3: Saul uit Benjamin

Samuel (Leviet) by Eli opgegroei – profeet en rigterArk teruggestuur na 7 maande, word gestoor by

Abinadab (Leviet) vir 20 jaar.Tydperk van sukses teen Filistyne, vredeSamuel oud, stel seuns as rigters aan

Joël, AbiaOnregverdige wins, omkoopgeskenke, verdraai reg

Weer bedreig deur Filistyne, Ammoniete

Volk begeer/vra ’n koning in plaas van rigters

Page 4: Saul uit Benjamin

Saul = „begeer, gevra”1095-1055 v.C.1 Samuel 9:16 [Jahweh aan Samuel:] Môre

sulke tyd sal Ek 'n man uit die land Benjamin na jou stuur wat jy moet salf as 'n vors oor my volk Israel; en hy sal my volk verlos uit die hand van die Filistyne. Want Ek het my volk aangesien, omdat sy geroep na My gekom het.

Page 5: Saul uit Benjamin

1 Samuel 9: Soek donkies – taakgerig. Dienskneg gee plan om siener te vra. Dienskneg verskaf geskenk.

1 Samuel 9:2 [...] 'n jongman en mooi gebou, ja, daar was onder die kinders van Israel geeneen mooier as hy nie: van sy skouers af boontoe was hy hoër as die hele volk.

1 Samuel 9:21 [...] Is ek nie 'n Benjaminiet, uit een van die kleinste van die stamme van Israel, en my geslag die geringste uit al die geslagte van die stam van Benjamin nie? [...]

1 Samuel 10:22 [Met aanwys as koning: ...] Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip.

1 Samuel 15:17 [...] hoewel jy klein was in jou eie oë [...]

Page 6: Saul uit Benjamin

1 Samuel 13:10En toe hy net gereed was om die brandoffer te bring, kom Samuel meteens daar aan; en Saul het uitgegaan hom tegemoet om hom te groet. 11[...] En Saul sê: Ek het gesien dat die manskappe verstrooid raak van my af; en toe u nie kom op die afgesproke tyd nie, terwyl die Filistyne in Migmas bymekaarkom, 12het ek gesê: Nou sal die Filistyne na my toe aftrek in Gilgal, en ek het die aangesig van Jahweh nie om genade gesmeek nie; daarom het ek myself sterk gehou en die brandoffer gebring. 13Toe sê Samuel vir Saul: Jy het dwaas gehandel, jy het die gebod van Jahweh jou God wat Hy jou beveel het, nie gehou nie; want anders sou Jahweh jou koningskap oor Israel vir goed bevestig het.

Page 7: Saul uit Benjamin

1 Samuel 15:1Toe sê Samuel vir Saul: [...] luister dan nou na die stem van die woorde van Jahweh. [...] 3Gaan nou en verslaan Amalek, en julle moet met die banvloek tref alles wat hy het; en jy mag hom nie verskoon nie, maar jy moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind en suigling, bees en kleinvee, kameel en esel. 9Maar Saul en die manskappe het Agag gespaar, en die beste van die kleinvee en beeste, en die naas-bestes en die lammers en alles wat van waarde was [...]

Page 8: Saul uit Benjamin

1 Samuel 13:14 Maar nou sal jou koningskap nie bestaan nie. Jahweh het vir Hom 'n man na sy hart gesoek; en Jahweh het hom as vors oor sy volk aangestel, omdat jy nie gehou het wat Jahweh jou beveel het nie.

1 Samuel 15:22Daarop sê Samuel: Het Jahweh behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van Jahweh? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. 23Want wederstrewigheid is 'n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van Jahweh verwerp het, het Hy jou as koning verwerp. 28En Samuel sê vir hom: Vandag het Jahweh die koningskap oor Israel van jou afgeskeur en dit aan jou naaste gegee wat beter is as jy.

Page 9: Saul uit Benjamin

± 1045 v.C.: Verbondsark deur Dawid in Jerusalem ingebring (71 jaar na wegvoer deur Filistyne)

± 1016 v.C.: Abjatar afgesit van die priesterskap in vervulling van profesie (100 jaar na dood van Eli)

± 1004 v.C.: Tempel voltooi deur Salomo (112 jaar na wegvoer van ark)

Was dit dalk bedoel om Saul se nalatenskap te wees?

Page 10: Saul uit Benjamin

Gebore waarskynlik 1-5 n.C.Handelinge 8: 1En Saulus het ook [Stefanus se]

vermoording goedgekeur. En daar het in dié tyd 'n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan [...] 3Maar Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep en in die gevangenis oorgelewer.

Handelinge 22: 3[...] opgevoed [... onder] Gamaliël, streng ooreenkomstig die voorvaderlike wet, 'n yweraar vir God [...]. 4Hierdie Weg het ek vervolg tot die dood toe [...]

Galasiërs 1:14 [...] ek in die Jodedom vooruitgegaan het bo baie van my leeftyd onder my stamgenote, terwyl ek veral 'n yweraar was vir die oorleweringe van my voorvaders.

Titus 1: 13my wat vroeër 'n lasteraar en 'n vervolger en 'n geweldenaar was. [...] 15[...] sondaars [...], van wie ek die vernaamste is.

Page 11: Saul uit Benjamin

Bekering en doop ongeveer 30-37 n.C.Paulus = “klein, gering” (Latyns)1 Kor 15:9 Want ek is die geringste van die apostels,

wat nie werd is om ’n apostel genoem te word nie, omdat ek die gemeente van God vervolg het.

Efes 3:8 Aan my, die geringste van al die heiliges [...]

Hand 20: 19en Jahweh gedien het met alle nederigheid en baie trane en beproewinge [...]; 20hoe ek niks agtergehou het van wat nuttig is nie, om dit aan julle te verkondig en julle te onderrig in die openbaar en in julle huise, 21terwyl ek kragtig by die Jode sowel as die Grieke aangedring het op die bekering tot God en die geloof in onse Heer, Jahsua, die Gesalfde.

Page 12: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis

Abíël

Seror

Begorat

Afíag

Benjamin (stam)

Page 13: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël

Seror

Begorat

Afíag

Benjamin (stam)

Page 14: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël vader/besitter van krag

Blye boodskap die krag van God

Rom 1:16

Seror

Begorat

Afíag

Benjamin (stam)

Page 15: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël vader/besitter van krag

Blye boodskap die krag van God

Rom 1:16

Seror gebind, bondel

Gebind deur Satan met die Wet

Rom 7:6

Begorat

Afíag

Benjamin (stam)

Page 16: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël vader/besitter van krag

Blye boodskap die krag van God

Rom 1:16

Seror gebind, bondel

Gebind deur Satan met die Wet

Rom 7:6

Begorat eersgeborene

Jahsua die Eersteling 1 Kor 15:20-23

Afíag

Benjamin (stam)

Page 17: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël vader/besitter van krag

Blye boodskap die krag van God

Rom 1:16

Seror gebind, bondel

Gebind deur Satan met die Wet

Rom 7:6

Begorat eersgeborene

Jahsua die Eersteling 1 Kor 15:20-23

Afíag bries, verfris Heilige Gees maak ons lewend

Rom 8:11

Benjamin (stam)

Page 18: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël vader/besitter van krag

Blye boodskap die krag van God

Rom 1:16

Seror gebind, bondel

Gebind deur Satan met die Wet

Rom 7:6

Begorat eersgeborene

Jahsua die Eersteling 1 Kor 15:20-23

Afíag bries, verfris Heilige Gees maak ons lewend

Rom 8:11

Benjamin (stam)

seun van die regterhand

Jahsua sit aan die regterhand van God en tree vir ons in

Rom 8:34Kol 3:1

Page 19: Saul uit Benjamin

Naam Betekenis Toepassing Teks

Saul gevra, begeer

Hoop op verlossing Rom 8:21-23

Kis boog, krag Onmag van die vlees om Wet te onderhou

Rom 8:3

Abíël vader/besitter van krag

Blye boodskap die krag van God

Rom 1:16

Seror gebind, bondel

Gebind deur Satan met die Wet

Rom 7:6

Begorat eersgeborene

Jahsua die Eersteling 1 Kor 15:20-23

Afíag bries, verfris Heilige Gees maak ons lewend

Rom 8:11

Benjamin (stam)

seun van die regterhand

Jahsua sit aan die regterhand van God en tree vir ons in

Rom 8:34Kol 3:1

Amen