sawa winter uitgawe 2016
TRANSCRIPT
1. Voorsi er aan die Woord
2. Kempton Park Streek Sta s ek
3. 2016 Kampe & Bank besonderhede
4. Nuusbrokkies
4.1 Verjaarsdae vir Mei—Julie
4.2 Ken jou SAWA mede lede
5. Iets vir ons jeug
6. Resep
Redakteur — Johan Chatwind
2
Net nou die dag het Streek Kempton Park van SAWA Streek Oos‐Rand afges g! Teen die tyd dat julle hierdie nuusbrief onder oë kry is dit al 32 meer as jaar gelede! Nee ‐ dit is nie omdat ek so lank geneem het om die stuk vir Johan se boekie te skryf nie, maar dit is skrikwekkend hoe vinnig die tyd verby vlieg!
Twee en ’n half maande na afs g ng het ons gesin aangesluit by SAWA Streek Kempton Park en was dit ons voorreg om oor 32 jaar se lidmaatskap menige nuwe vriendskapsbande te kon smee met men‐se wat soos familie geword het. Ongelukkig soos die jare verbygegaan het het mense weggetrek of om een of ander rede ophou kamp en dit het tot die gevolg dat ons die enigstes is wat oorgebly het van die oorspronklike Kempton Park. Wat het van die ander geword? Daar is enkeles wat nog lede van SAWA is en saam met die streke waar hulle nou woon kamp maar ongelukkig het die meerderheid verdwyn en is hulle vir SAWA verlore! Dit is met heimwee wat ons terugdink aan hierdie SAWA vriende / familie met wie ons nie meer kontak het nie en onthou ons darem die heerlike saamkuier om ‘n kampvuur!
As daar een boodskap is wat ek graag aan al ons SAWA Kempton Park se lede sal wil oordra is dit: “Maak gebruik van elke moontlike geleentheid om saam met jou SAWA Familie te kamp en te kuier en skep daardeur ook die heerlikste herineringe”! My wens vir Streek Kempton Park is dat die streek nie net sal groei in getalle nie maar ook in liefde vir ons mede Sawanante!
Onthou asseblief ons volgende paar saamtrekke:‐
29/30/31 Julie 2016 te San Cha Len, distrik Bela‐Bela waar Willie en Hanele Badenhorst ons kampkom‐mandante is.
Die saamtrek daarna is 19/20/21 Augustus op “Jan se Plaas” (ook in die Bela‐Bela distrik) waar ons ons streek se Algemene Jaarvergadering hou. Dit is belangrik dat ons in grootgetalle daar moet wees om belangrike besluite te neem wat ons streek voorentoe moet neem.
Die eerste saamtrek na die AJV is die Nasionale Saamtrek oor die naweek 23/24/25 September 2016 wat plaasvind by Koppisol. Hierdie oord het baie opgraderingswerk aan veral die abulisie geriewe ge‐doen en ons moedig julle graag aan om daardie naweek te kom saamkuier
Die streeksaamtrek na hierdie is aan die einde van Oktober en vind plaas te Malonjeni Wildsplaas tus‐sen Heidelberg en Drie Riviere. Dagboek gerus ook hierdie geleentheid ‐ julle sal spyt wees as julle dit misloop!
Hartlike SAWA Groete
JOHAN JACOBS
3
4
Maand Datum Hoo antoor Kempton Park
Kamp
Ligging Kamp komman‐
dante
Tarief
Julie 29‐31 NUB San Cha Len Warmbad Willie & Hannele
Badenhorst
R 450
Augustus 19‐21 Jan & Elsa du
Plessis plaas en
AJV
Warmbad Bestuur R500 ‐ sluit al
die etes in vir
die naweek
September 23‐25 Nasionaal ‐
Koppisol
Geen Vereeniging Hoo antoor
Oktober 14‐16 Kongres ‐
Buffelspoort
Geen Buffelspoort Hoo antoor
Oktober 28‐30 Malonjeni Heidelberg Danica & Shane
Smith
R250 per nag ‐
R500 (5 mense
& 2 voertuie)
November 25‐27 Stable Inn Springs Bestuur R 500
SAWA Hoofkantoor
Jaarlikse ledegeld word in die rekening inbetaal (as jy nie ‘n debietorder het nie). (Onthou om asb jul lidnommer as ver-wysing op te sit)
Ledegeld word jaarliks hernu—R330. n Bestuursllid sal jou daaraan herinner.
SAWA Hoofkantoor ABSA Boksburg Rek no: 230-155-771 Tak kode: 334-342
SAWA Kempton Park Streek
In hierdie rekening word alle kampgelde inbetaal. (Onthou om asb jul lidnommer as verwysing op te sit)
ABSA Kempton Park Rek no: 650-150-333 Tak kode: 334-642
5
Mei
01— Chris Erasmus
16—Francois Nel
16—Ian Jacobs
19—Jus n Peyper
26—Marie e Jacobs
26—Wally Parsons
Junie
02—Jacques Ba‐
denhorst
05—Annatjie Ba‐
denhorst
11—Luzyne Harris
14—Francois Steyn
17—Gerhard van
Julie
09—Kayla Hoffman
09—Cassie Carstens
19 — Shane Smith
25—Joleen Jacobs
26—Danie Coleske
29—Jacqui Peyper
31—Boet van Eck
6
Bestuurslid—Danica Smith kyk na die lede
Willie & Hannelé Badenhorst
Danica & Shane Smith
Kinders: Leane & Chloe
Piet & Elize Strooh
7
Bestuurslid—Francois Nel kyk na die lede
Boet & Cathy Van Eck
Dan
Danie & Elize Janse van Rensburg
Francois Nel & Wilma Möller
8
9
Pynappel yskastert
Inhoud kors:
½ pakkie tennis beskuitjies (fyn gekrummel)
100g bo er (gesmelt)
Metode kors:
Meng die gesmelte bo er en die gekrummelde tennis beskuitjies tot die goed gemeng is en druk dit met die agterkant van ‘n lepel plat in ‘n tertbak tot dit verm sit. Wees ve‐rig g om dit nie te styf te kompakteer nie, aangesien dit die bediening van die tert kan moeilik maak.
Inhoud vulsel:
250ml vars room (koud)
1 x blik kondensmelk
1 x houer roomkaas
80ml suurlemoensap
1 x groot blik pynappel “crush”
Metode vulsel:
Klits die room tot dit styf is. Sit eenkant.
Plaas die roomkaas in ‘n mengbak en klits tot dit sag is. Voeg die kondensmelk by en klits weer tot dit goed gemeng is. Voeg die suurlemoensap by en klits weer tot goed gemeng is. Dreineer die stroop van die pynappels tot daar geen sap meer uit die pynappel loop nie en vou dit in die kondensmelk‐mengsel in.
Vou die room in die pynappel‐mengsel in tot dit goed gemeng is en gooi dan die mengsel oor die kors.
Plaas in die yskas vir ten minste ‘n uur tot dit gestol is en bedien.
Pynappel kan uitgelaat word en daar kan Peppermint Crisp of ander sjokolade fyngekap word en bo‐oor gestrooi word.
Nita van der Merwe