schoemiebeeld · 2020. 2. 25. · ruben smit, ayden spies, hristiaan van eeden, alexander venter,...

4
Jaargang 9/17 8 Oktober 2019 SchoemieBeeld ATLETIEK Op 18 Oktober het ons die 2019-2020 atleekseisoen afgeskop met ʼn baie suksesvolle interhuis atleekbyeenkoms. Die leerders het met trots hulle bokspanne verteenwoordig en met groot entoesiasme hulle spanne aangemoedig. Die rekords het gespat op beide die baan en die veld en die atlete het puik presteer. Die Hartbeeste het as oorwinnaars uit die stryd getree en die Impalas het vir die ander geleer hoe om behoorlik gees te vang. Ons sien met groot opgewondenheid uit na die seisoen wat voorlê. Bokspan uitslae: Hartbeeste 550 Gemsbokke 423 Impalas 300 Springbokke 287 Top toekennings: Jnr. Victrix Ludorum: Denè v.d. Merwe Jnr. Victor Ludorum: Ruben v.d. Bergh Snr. Victrix Ludorum: Kris Koekemoer Snr Victor Ludorum: Gerik Bothma GIMNASTIEK Baie geluk aan Hailie Bronkhorst wat op Saterdag, 28 September aan die SA Gimnasek kompesie in Kaapstad deelgeneem het. Dit was haar eerste groot kompesie en sy het baie goed gevaar – sy het in n groep van 105 kinders deelgeneem. ENTREPRENEURS GRAAD 2 Baie dankie aan elke Graad 2 leerder wat aan die Entrepreneursdag deelgeneem het op 4 Oktober 2019. 1e Plek Henro van Heerden - Bubblewurms 2de Plek Anné van Deventer - Dennenaald diere 3de Plek Wessel Papenfus - Denim seilbote RUITERSPORT Die ruiters het hierdie vakansie aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem en puik gevaar. Ons wen hierdie jaar die Bojanala distrik. Verlede jaar was ons tweede. Punte: 33-350 Die naaste skool aan ons was Rustenburg met 20- 15. TUIMEL Baie geluk aan Strauss Venter wat in Julie vanjaar as Noordwes Tuimel Vlak 4 Kampioen gekwalifiseer het vir die Suid-Afrikaanse Gimnasek Spele in Kaapstad waar hy tydens die onlangse vakansie 4de geëindig het. Schoemie van die Week 7 Oktober 2019 Gr R - Kaylee-Ann Basson, Milano Alberts Gr 1 - Michelle Boshoff, JJ Dreyer Gr 2 - Steàne Lock, Miané Schoeman Gr 3 - Diné Kratz, Mathias Pretorius Gr 4 - Ilne Erasmus Gr 5 - Chamoné Pienaar Gr 6 - Trisn Crane Gr 7 - Issie Kruger

Upload: others

Post on 06-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SchoemieBeeld · 2020. 2. 25. · Ruben Smit, Ayden Spies, hristiaan van Eeden, Alexander Venter, Liam van Wyk (11) en Rico otha (10) het uitsonderlik presteer. Saam het hierdie twee

Jaargang 9/17

8 Oktober 2019

SchoemieBeeld

ATLETIEK Op 18 Oktober het ons die 2019-2020 atletiekseisoen afgeskop met ʼn baie suksesvolle interhuis atletiekbyeenkoms. Die leerders het met trots hulle bokspanne verteenwoordig en met groot entoesiasme hulle spanne aangemoedig. Die rekords het gespat op beide die baan en die veld en die atlete het puik presteer. Die Hartbeeste het as oorwinnaars uit die stryd getree en die Impalas het vir die ander geleer hoe om behoorlik gees te vang. Ons sien met groot opgewondenheid uit na die seisoen wat voorlê. Bokspan uitslae: Hartbeeste 550 Gemsbokke 423 Impalas 300 Springbokke 287 Top toekennings: Jnr. Victrix Ludorum: Denè v.d. Merwe Jnr. Victor Ludorum: Ruben v.d. Bergh Snr. Victrix Ludorum: Kristi Koekemoer Snr Victor Ludorum: Gerik Bothma

GIMNASTIEK Baie geluk aan Hailie Bronkhorst wat op Saterdag, 28 September aan die SA Gimnastiek kompetisie in Kaapstad deelgeneem het. Dit was haar eerste groot kompetisie en sy het baie goed gevaar – sy het in ‘n groep van 105 kinders deelgeneem.

ENTREPRENEURS GRAAD 2 Baie dankie aan elke Graad 2 leerder wat aan die Entrepreneursdag deelgeneem het op 4 Oktober 2019. 1e Plek Henro van Heerden - “Bubble” wurms 2de Plek Anné van Deventer - Dennenaald diere 3de Plek Wessel Papenfus - Denim seilbote

RUITERSPORT

Die ruiters het hierdie vakansie aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem en puik gevaar. Ons wen hierdie jaar die Bojanala distrik. Verlede jaar was ons tweede. Punte: 33-350 Die naaste skool aan ons was Rustenburg met 20- 15.

TUIMEL Baie geluk aan Strauss Venter wat in Julie vanjaar as Noordwes Tuimel Vlak 4 Kampioen gekwalifiseer het vir die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Spele in Kaapstad waar hy tydens die onlangse vakansie 4de geëindig het.

Schoemie van die Week 7 Oktober 2019 Gr R - Kaylee-Ann Basson, Milano Alberts Gr 1 - Michelle Boshoff, JJ Dreyer Gr 2 - Steàne Lock, Miané Schoeman Gr 3 - Diné Kratz, Mathias Pretorius Gr 4 - Ilne Erasmus Gr 5 - Chamoné Pienaar Gr 6 - Tristin Crane Gr 7 - Issie Kruger

Page 2: SchoemieBeeld · 2020. 2. 25. · Ruben Smit, Ayden Spies, hristiaan van Eeden, Alexander Venter, Liam van Wyk (11) en Rico otha (10) het uitsonderlik presteer. Saam het hierdie twee

NUUSBLAD Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Goeiedag Ouers OMSENDSKRYWE Baie sterkte vir die kort kwartaal met alles wat gedoen moet word.

Algemene Jaarvergadering - Begrotingsvergadering Di. 8 Oktober 2019 om 18:00 (Registrasie) vir 18:30

Ons beplan nuwe klasse. Ons wil die asbesklasse vervang en het

die vrymoedigheid om u as ouers met besighede en ander instansies vir skenkings/donasies/borgskappe te nader, sodat ons in ruil daarvoor 'n Artikel 18A sertifikaat kan uitreik, wat aftrekbaar is van belasting. Wil u dit asb. positief oorweeg om so ń bydrae te maak, hetsy sement, dakkappe, vensters, kontant, ens. Dit sal hoog op prys gestel word.Ons neem die

vrymoedigheid om te vra, aangesien dit vir óns kinders is. Ons skool ontvang baie min by die Departement van Onderwys vir infrastruktuur.

Vertrou u sal hierdie versoek in 'n positiewe lig sien.

Erkenningsaande, 4 - 7 Nov. (Gr. 4 - 7), 11-14 Nov. (Gr. 1-3 & R)

Kaskar /Meerhofskool-dag - 18 Oktober 2019 Maak 'n hoed van herwinningsmateriaal.

Kwartaalprogram word hierdie week versprei. Schoemie-groete Skoolbestuur & Beheerliggaam

SWEM Noordwes “Short Course” Swemkampioenskappe 2019 Baie geluk aan die Schoemies wat die afgelope naweek deelgeneem het aan die Jaarlikse Noordwes Kortbad Kampioenskappe in Lebone, Rustenburg. Die onderskeie items waaraan hulle deelgeneem het, het gewissel van ‘n 25m, 50m, 100m, 200m en 400m in die verskeie swemstyle: vryslag, rugslag, vlinderslag, borsslag asook wisselslag. Die aflosse het ook vir groot opwinding gesorg en verskeie aflosspanne het medaljes ontvang. Die volgende Schoemies het puik presteer onder die vaandel van Harties Reflections en Harties Red Bears swemskole met ‘n totaal van: 9 goue medaljes, 33 silwer medaljes en 28 brons medaljes! Hierdie leerders het ook in die meeste van hul items onder die Top 10 geëindig: Christiaan Bothma, Sadie Bothma, Petrie Denysschen, Sharne Erasmus, Ivan Ferreira, Làne Fouché, Lino Fouché, Luné Fouche, Suné Geldenhuys, Leané Gouws, Lehanra Greeff, Amieka Henning, Sulize Henning, Neil Holtzhausen, Ruan Holtzhausen, Jonique Mostert, Conraad Oelofse, Caitlin Rossiter, Linique Rowles, Lizelke Rowles, Ruben Smit, Ayden Spies, Christiaan van Eeden, Alexander Venter, Liam Venter en Elizabeth Viljoen. Liam van Wyk (11) en Rico Botha (10) het uitsonderlik presteer. Saam het hierdie twee swemmers (albei verbonde aan Harties Red Bears- Swemklub) saam 16 medaljes verwerf. Liam het 5 medaljes verwerf: 1 goud, 1 silwer en 3 brons. Liam het ook vir Vlak 3 gekwalifiseer. Rico het op sy beurt 11 medaljes verwerf: 6 goud, 4 silwer en 1 brons.

Sagtebal Summer Games 219

Voor v.l.n.r.: Liané Steyn, Righardt de Laat, Jonathan Gabrielsen, Kabous Gower, Danica Eichstädt Middel v.l.n.r: Katelyn Nortje, Bianca van der Walt, Shanelle van Wyk, Bianca Biewenga, Onka Molefe, Megan Etsebeth Agter v.l.n.r.: Charma Liebenberg, Matthew Venter, Henlo Hendricks, Franco van Zyl, Steffin van Sittert, Jacques van Tonder, Tihan van der Colff, Bianca de Villiers, Lindsay McManus

Boomplantdag 13 September 2019

Page 3: SchoemieBeeld · 2020. 2. 25. · Ruben Smit, Ayden Spies, hristiaan van Eeden, Alexander Venter, Liam van Wyk (11) en Rico otha (10) het uitsonderlik presteer. Saam het hierdie twee

NUUSBLAD Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

Sagtebal Kwena-spanne Baie geluk aan die volgende leerders van GHS wat gekwalifiseer het vir die Kwena-sagtebalspan. O/13 Dogters Voor v.l.n.r.: Kristi Koeke-moer, Shanelle van Wyk, Bianca van der Walt, Mikayla Swanepoel Agter v.l.n.r.: Lindsay McManus, Menike van den Berg, Charma Liebenberg, Bianca De Villiers, Liané Steyn. Die span sluit ook 5 dogters van Brits in. O/13 Seuns Voor v.l.n.r.: Ethan Verkuyl, Wiehann Venter, Marko Gruindelingh, Jonathan Gabrielsen, Righardt de Laat, Gustav Wichman Agter v.l.n.r.: Kabous Gower, Franco v Zyl, Zander Wentzel, Henlo Hendricks, Matthew Venter, Jacques van Tonder, Tihan van der Colff, Christiaan Bothma (Afwesig)

VELDSKOOL Die graag 6 veldskool by Kwaggasrus was ‘n wonderlike belewenis wat die leerders nooit sal vergeet nie. Die leerders het hulself uitgeleef en ‘n week ervaar waar hulle mekaar en veral hulself beter leer ken het. Hulle het aan spanbou aktiwiteite soos kwaggabal, put-put, sokker, hindernisbane, sokkie en selfs ‘n nagmars deelgeneem waar hulle meer oor die sterre geleer het. Hulle het ook kans gekry om in die dam te swem en hul staal te wys deur te foefieslide en van hoë platvorms af te spring. Alhoewel die weer fantasties was, was die son ook ‘n hindernis wat hul aan die einde mooi laat besef het wat veldskool regtig is. Aan die einde, het ‘n uitdagende maar tog verrykende week, die leerders vuil, moeg maar wel tevrede terug in hul ouers se arms besorg.

Hokkie uitslae teen Skuilkrans 0/10 wen 2 - 0 0/11 wen 6 - 0 2de gelyk 1 - 1 1ste wen 1 – 0 Baie geluk aan die O/10 hokkiespan wat ligawenners is van die Northern Blues Primêre liga.O/11 het ‘n derde plek behaal en 1e span het ‘n vyfde plek behaal.

Jakaranda 94.7 Brainiac Matthew Venter en Aidan Parsons: trotse Schoemie ambassadeurs op die Martin Bester oggend-program se Brainiac.

Page 4: SchoemieBeeld · 2020. 2. 25. · Ruben Smit, Ayden Spies, hristiaan van Eeden, Alexander Venter, Liam van Wyk (11) en Rico otha (10) het uitsonderlik presteer. Saam het hierdie twee

TOP 10 3e Kwartaal 2019 Graad 4 1. M’lize Van Zyl 2. Jeremai Nel 3. Selmi de Wet 4. Kian Kotze 5. De Wet Heyneke 6. Mieke Olivier 7. Suzànne Meiring 8. Rico Botha 9. Tamarin du Toit 10. Zenia Kleynhans

Graad 5 1. Leané Gouws 2. Stefan Heyneke 3. Dewald Steyn 4. Chanel Fourie 5. Suné Russouw 6. Ruan Holtzhausen 7. Carla-June Botha 8. Charné van Deventer 9. Ulani Jordaan 10. Nina Schoeman 10. Liam van Wyk

Graad 6 1. Dieter Sittig 2. Zanté van der Merwe 3. Chanelle Kotze 4. Kristen Jooste 5. Janrú Janse van Rensburg 6. Mion Brits 7. Annika Pistorius 8. André Olivier 9. Joline Kotze 10. Linique Rowles

Graad 7

1. Mieke Robbertse 2. Miencke Bossert 3. Liam Smit 4. Daniël Bothma 5. Anmi Esbach 6. Danika Eichsädt 7. Wian Lourens 8. Matthew Venter 9. Carissa Kloppers 10. Lindsay McManus