sdfg asdfgt 344dfg

Upload: emma-maria-del-toro-blanco

Post on 01-Mar-2018

224 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    1/16

    'n Duitse denker wat 'n belangrikeinvloed gehad op die

    (politieke) filosofie, die ekonomieendie sosiologie. Hy was een van diegrondleggers van diearbeidersbeweging. Das Kapitalwordmeestal as sy belangrikste werk

    beskou. Marxismeword op di werksowel as die denke van Karl Marx(en Friedrich Engels) gebaseer.

    Inhoud

    [versteek]

    1Jeug en studentetyd 218421843: Keulen, die Rheinische

    Zeitung 318431844: Parys, die Deutsch-

    Franzsische Jahrbcher 418451847: Brussel, die

    Kommunistiese Manifes 51848

    https://af.wikipedia.org/wiki/Filosofiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiologiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Marxismehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Friedrich_Engels&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marxhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#Jeug_en_studentetydhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1845.E2.80.931847:_Brussel.2C_die_Kommunistiese_Manifeshttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1845.E2.80.931847:_Brussel.2C_die_Kommunistiese_Manifeshttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1845.E2.80.931847:_Brussel.2C_die_Kommunistiese_Manifeshttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1845.E2.80.931847:_Brussel.2C_die_Kommunistiese_Manifeshttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1848https://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1848https://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1845.E2.80.931847:_Brussel.2C_die_Kommunistiese_Manifeshttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1845.E2.80.931847:_Brussel.2C_die_Kommunistiese_Manifeshttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1843.E2.80.931844:_Parys.2C_die_Deutsch-Franz.C3.B6sische_Jahrb.C3.BCcherhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#1842.E2.80.931843:_Keulen.2C_die_Rheinische_Zeitunghttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marx#Jeug_en_studentetydhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marxhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Friedrich_Engels&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Marxismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiologiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Filosofie
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    2/16

  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    3/16

    Sy geboortehuis is sedert 5Mei 1968as 'n museumingerig: die

    Karl Marx-huis huisves 'n permanentetentoonstelling, gewyd aan die leween werk van Karl Marx.

    Karl voltooi die horskool in Trierin 1835. Die opstel wat hy vir 'n

    eksamen geskyf het naamlik"Beskouwing van 'n jongeling oor diekeuse van 'n beroep" het bewaargebly.

    In Oktober1835 gaan Marx regte

    studeer in Bonn. Daar kom van diestudie nie veel tereg nie omdat hymeer tyd bestee aan diestudentelewe. Na 'n jaar besluit Karlse vader dat dit beter vir hom is om

    in Berlynte gaan studeer.Ondertussen raak Karl (aanvanklik indie geheim) aan Jenny vonWestphalen verloof. In Berlyn kry die

    https://af.wikipedia.org/wiki/1968https://af.wikipedia.org/wiki/Museumhttps://af.wikipedia.org/wiki/1835https://af.wikipedia.org/wiki/Oktoberhttps://af.wikipedia.org/wiki/Bonnhttps://af.wikipedia.org/wiki/Berlynhttps://af.wikipedia.org/wiki/Berlynhttps://af.wikipedia.org/wiki/Bonnhttps://af.wikipedia.org/wiki/Oktoberhttps://af.wikipedia.org/wiki/1835https://af.wikipedia.org/wiki/Museumhttps://af.wikipedia.org/wiki/1968
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    4/16

    jong Marx meer belangstelling virintellektuele sake, en verruil hy die

    studie van regte met die van filosofie.Hy verdiep homself in die idevan Immanuel Kanten JohannGottlieb Fichte, maar hy kom veralbaie sterk onder die invloed

    van Georg Hegel. Hegel self isin 1831oorlede, maar sy filosofieoorheers denke aan die universiteit nasy dood nog sterker as tydens sylewe. Onder sy volgelinge het

    verskillende strominge posgevat.Sommige is baie konserwatief (dieHegeliaanse filosofie geld in die tydas die Pruisiese staatsfilosofie), maardaar is ook linkse interpretasies. Aandie laasgenoede stroming bekend asdie jong-Hegeliane, voel Marxhomself verbonde soos ook Bruno

    https://af.wikipedia.org/wiki/Immanuel_Kanthttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Johann_Gottlieb_Fichte&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Johann_Gottlieb_Fichte&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Georg_Wilhelm_Friedrich_Hegelhttps://af.wikipedia.org/wiki/1831https://af.wikipedia.org/wiki/1831https://af.wikipedia.org/wiki/Georg_Wilhelm_Friedrich_Hegelhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Johann_Gottlieb_Fichte&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Johann_Gottlieb_Fichte&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Immanuel_Kant
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    5/16

    Bauer en Arnold Ruge. Hulle is veralkrities wat betref godsdiens.

    Marx besluit om nie sy studies inBerlyn voort te sit nie omdat hyverwag het dat sy proefskrif weens syreputasie as 'n jong-Hegeliaan niepositief ontvang sou word nie. Marx

    gaan na die Universiteit van Jena enbehaal daar in 1841sy graad met 'nproefskrif oor "Die verskil tussen dienatuurfilosofie van Democritusen dievan Epicurus". Na die beindiging van

    sy studie verhuis Marx na Bonn. Hyhoop om daar 'n aanstelling asuniversiteitsdosent te kry. In diekonserwatiewe Bonn kry hy dit nie regnie en word Marx 'njoernalis.

    1842

    1843: Keulen, die RheinischeZeitung[wysig| wysig bron]

    https://af.wikipedia.org/wiki/1841https://af.wikipedia.org/wiki/Democritushttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Epicurus&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Bonnhttps://af.wikipedia.org/wiki/Joernalishttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=2https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=2https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=2https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=2https://af.wikipedia.org/wiki/Joernalishttps://af.wikipedia.org/wiki/Bonnhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Epicurus&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Democritushttps://af.wikipedia.org/wiki/1841
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    6/16

    Die Rheinische Zeitung(Rynlandsekoerant) was 'n "radikaal-

    demokratiese" koerantwat vanaf 1Januarie1842in Keulenuitgegeeword. Marx en Bruno Bauer wordmedewerkers van die blad, en inOktober 1842 word Marx

    hoofdredakteur. Die koerant ontwikkelhomself tot 'n spreekbuis vir jongbesigheidsmense, bankiers enindustrialiste. Marx verhuis na Keulen.Die koerant word meer uitgesproke.

    Terwyl die oplaag aansienlik styg,word sensuur egter ook strenger. Op1 Januarie 1843word die koerantverbied. Marx publiseer o.a. oorpersvryheid, die wette insakehoutdiefstal en oor die armoede vandie wynboere in die Moesel-streek.

    19 Junie1843 trou Jenny vonWestphalen en Karl Marx, nadat hulle

    https://af.wikipedia.org/wiki/Koeranthttps://af.wikipedia.org/wiki/1_Januariehttps://af.wikipedia.org/wiki/1_Januariehttps://af.wikipedia.org/wiki/1842https://af.wikipedia.org/wiki/Keulenhttps://af.wikipedia.org/wiki/1843https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Moesel&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/19_Juniehttps://af.wikipedia.org/wiki/19_Juniehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Moesel&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/1843https://af.wikipedia.org/wiki/Keulenhttps://af.wikipedia.org/wiki/1842https://af.wikipedia.org/wiki/1_Januariehttps://af.wikipedia.org/wiki/1_Januariehttps://af.wikipedia.org/wiki/Koerant
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    7/16

    mekaar al vanaf hul jeug ken en sewejaar verloof was. Die huwelik vind

    plaas in Kreuznach, waar hulle ookenkele maande bly woon.

    Intussen het Marx kennisgemaak metdie werk van Ludwig Feuerbach.Veral Feuerbach se "Die wese van die

    Christendom" (gepubliseer in 1841)het bygedra tot die ontwikkeling vandie materialistiese vertrekpunt vanMarx.

    18431844: Parys, dieDeutsch-

    FranzsischeJahrbcher[wysig| wysig bron]

    Marx word gevra om as redakteur vandie Deutsch-FranzsischeJahrbcher(Duits-Franse Jaarboek)

    te dien. Hiervoor trek hy na Parysindie herfs van 1843.

    https://af.wikipedia.org/wiki/Ludwig_Feuerbachhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=3https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=3https://af.wikipedia.org/wiki/Paryshttps://af.wikipedia.org/wiki/Paryshttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=3https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=3https://af.wikipedia.org/wiki/Ludwig_Feuerbach
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    8/16

    Van di jaarboek sal slegs n(dubbel-)nommer gepubliseer word, in

    Februarie 1844. In die publikasie istwee artikels van Marx:

    Kritiek op Hegel se regssfilosofie:Inleiding.

    Die vraagstuk van die Jode (Zur

    Judenfrage),'n Bespreking van tweeartikels van Bruno Bauer oor dievraagstuk van die Jode.

    Ook twee van Friedrich Engels seartikels word in die Duits-Franse

    Jaarboek gepubliseer:

    Skets van 'n Kritiek op die PolitiekeEkonomie (Umrisse zu einer Kritikder Nationalkonomie)

    Bespreking van Thomas Carlyle se"Verlede en hede".

    Tenslotte bevat die Jaarboek ook 'naantal briewe van Marx.

    https://af.wikipedia.org/wiki/1844https://af.wikipedia.org/wiki/1844
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    9/16

    Die lewenslange saamenwerkingtussen Karl Marx en Friedrich Engels

    het in die Jaarboek vir het eerste keervorm aangeneem. Hulle het mekaar in1842 ontmoet, maar die kennismakinghet net oppervlakkig gebly. Die"Skets" het Marx se belangstelling in

    die klassieke politieke ekonomieaangewakker. Marx werk tussen Aprilen Augustus 1844 aan sy (nooitvoltooide) Economisch-filosofischeManuscripten(ook wel genoem: die

    Paryse Manuskripte). Di word vir dieeerste keer in 1932gepubliseer.

    Tydens sy verblyf in Parys maak Marxkennis met verskeie Franse sosialiste.Die aktiwiteite en publikaties van Marx

    bly nie onopgemerk nie. Die Pruisieseregering formuleer aanklagte vanhoogverraad teen hom en vra dieFranse regering om hom uit te lewer.

    https://af.wikipedia.org/wiki/1932https://af.wikipedia.org/wiki/1932
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    10/16

    18451847: Brussel, dieKommunistiese Manifes[wysig| wysig

    bron]Begin 1845vertrek Marx na Brussel.Hy doen afstand van sy Pruisiesestaatsburgerskap. Die eerstegesamenlike werk tussen Marx en

    Engels verskyn in Februarie 1845: DieHeilige Familie, 'n kritiek op BrunoBauer. In dieselfde jaar begin hullemet die skyf van Die Duitse Ideologie'n kritiek op Feuerbach, Bruno

    Bauer en Max Stirner

    , met daarinopgeneem die beroemde Stellinge oorFeuerbach. 'n Uitgewer word nieaanvanklik hiervoor gevind nie. Dieeerste volledige publikasie dateer uit

    1932.In 1847verskyn "Die armoede van diefilosofie", 'n kritiek op "Die filosofievan die armoede" deur Pierre-Joseph

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/wiki/1845https://af.wikipedia.org/wiki/Brusselhttps://af.wikipedia.org/wiki/Max_Stirnerhttps://af.wikipedia.org/wiki/1847https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pierre-Joseph_Proudhon&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pierre-Joseph_Proudhon&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/1847https://af.wikipedia.org/wiki/Max_Stirnerhttps://af.wikipedia.org/wiki/Brusselhttps://af.wikipedia.org/wiki/1845https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=4
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    11/16

    Proudhon. Anders as wat die titelvoorstel is die veral 'n ekonomiese

    uiteensetting, waarin die waardeteoriebreedvoerig aan die orde kom. Diearbeids(ver-)deling word bespreek enkompetisie.

    Einde 1847 woon hy die byeenkoms

    van Bond van Regverdiges (later:Bond van die Kommuniste)in Londenby. Engels is ookaanwesig. Marx en Engels kry dieopdrag om 'n program te skryf: wat

    op 21 Februarie1848verskynnaamlik die "Kommunistiese Manifes"wat as motto het: "Proletarirs vanalle lande, verenig U!" Die beroemdebeginrel van die Manifest lui: "'n

    Gedaante spook in Europa

    diegedaante van kommunisme."

    1848[wysig| wysig bron]

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pierre-Joseph_Proudhon&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Londenhttps://af.wikipedia.org/wiki/21_Februariehttps://af.wikipedia.org/wiki/1848https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=5https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=5https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=5https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=5https://af.wikipedia.org/wiki/1848https://af.wikipedia.org/wiki/21_Februariehttps://af.wikipedia.org/wiki/Londenhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Pierre-Joseph_Proudhon&action=edit&redlink=1
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    12/16

    1848 word "die revolusiejaar"genoem.

    In Frankryk, Nederland, Italien Oostenrykbreek opstande uit. Marx gaanbegin 1848 terug na Parys. In Aprilgaan hy terug na die Rynland, waarhy in Junie saam met Engels vir

    die Neue Rheinische Zeitung(NRZ

    die Nuwe Rynlandse Koerant) werk.

    In Mei 1849verskyn die laatsteuitgawe van die NRZ, in rooi.

    Marx word opnuut verban. Hy gaan

    terug na Parys, maar vertrekin 1850na Londen.

    1850: Londen[wysig| wysig bron]

    Die res van sy lewe sal Marx inLonden woon. Hy fokus hier verval opsy ekonomiese studies, in dieleessaal van die Britse Museum.Finansieel gaan dit met hom lang tye

    https://af.wikipedia.org/wiki/Frankrykhttps://af.wikipedia.org/wiki/Nederlandhttps://af.wikipedia.org/wiki/Itali%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Oostenrykhttps://af.wikipedia.org/wiki/Oostenrykhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rynland&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/1849https://af.wikipedia.org/wiki/1850https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=6https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=6https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=6https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=6https://af.wikipedia.org/wiki/1850https://af.wikipedia.org/wiki/1849https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rynland&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Oostenrykhttps://af.wikipedia.org/wiki/Oostenrykhttps://af.wikipedia.org/wiki/Itali%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Nederlandhttps://af.wikipedia.org/wiki/Frankryk
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    13/16

    sleg: in Maart 1850 word hy met sygesin met vier klein kinders uit sy

    woning gesit en word sy besittingsverbeurd verklaar. Teen die einde vandie sestiger jare word sy finansilesorge minder.

    Sy vrou Jenny het hom met sy

    aktiwiteite altyd lojaal ondersteun enverrig selfs ook die sekretarile takevir hom. Hulle huwelikslewe was egternie vry van spanning nie. Die gesinleef in armoedige omstandighede, ook

    kom Marx se vriend Friedrich Engelsgereeld te hulp as die nood baie hoogword. Drie van sy sewe kinders is op'n jong leeftyd oorlede.

    Die verhouding tussen die twee word

    ook nie beter toe Marx 'n buite-egtelike kind verwek, 'n seungenaamd Frederick (18511929), bydie Duitse diensmeisie Helene

  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    14/16

    Demuth. Die vaderskap word amptelikdeur Friedrich Engels op hom

    geneem, 'n vriend by wie Marx altydkon aanklop om hulp.

    Ondertussen verskyn:

    1850: Die Klassenstryd in Frankryk'n historiese materialistiseseinterpretasie van die gebeurtenissein die revolusiejaar.

    1852: Die Agttiende Brumaire vanLodewyk Napoleon eweneens 'nondersoek van die periode 1848 tot

    1851 in Frankryk. 1859: Bydrae tot die kritiek van die

    politieke ekonomie (Zur Kritik derPolitischen konomie) 'nvoorstudie vir Die Kapitaal, met die

    bekende voorwoord en die baieaangehaalde inleiding.

    https://af.wikipedia.org/wiki/1852https://af.wikipedia.org/wiki/1859https://af.wikipedia.org/wiki/1859https://af.wikipedia.org/wiki/1852
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    15/16

    Polities bring Marx 'n aantal jare inbetreklike afsondering deur. Hierdie

    afsondering kom ten einde met diestigting van die International WorkingMens Association(of InternasionaleArbeiders-Assosiasie) op 28September1864(later bekend as die

    Eerste Internasionaal).In 1867verskyn die eerste deelvan Das Kapital(Die Kapitaal), Marxse "magnum opus". Die opvolgendedele sou nie tydens Marx se lewe

    verskyn nie.Die laaste jare[wysig| wysig bron]

    Gedurende die jare na 1867 verskynnog enkele belangrike werke,waaronder in 1871: Die Burgeroorlogin Frankryk.

    In 1872woon Marx die kongres vandie Internationaal in Den Haagby.

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Internasionale_Arbeiders-Assosiasie&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Internasionale_Arbeiders-Assosiasie&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/28_Septemberhttps://af.wikipedia.org/wiki/28_Septemberhttps://af.wikipedia.org/wiki/1864https://af.wikipedia.org/wiki/1867https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=7https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=7https://af.wikipedia.org/wiki/1871https://af.wikipedia.org/wiki/1872https://af.wikipedia.org/wiki/Den_Haaghttps://af.wikipedia.org/wiki/Den_Haaghttps://af.wikipedia.org/wiki/1872https://af.wikipedia.org/wiki/1871https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&action=edit&section=7https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karl_Marx&veaction=edit&vesection=7https://af.wikipedia.org/wiki/1867https://af.wikipedia.org/wiki/1864https://af.wikipedia.org/wiki/28_Septemberhttps://af.wikipedia.org/wiki/28_Septemberhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Internasionale_Arbeiders-Assosiasie&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Internasionale_Arbeiders-Assosiasie&action=edit&redlink=1
  • 7/25/2019 sdfg asdfgt 344dfg

    16/16

    Eers in 1970word die teks vollediggepubliseer van 'n stuk wat Marx

    in 1875skryf na aanl

    https://af.wikipedia.org/wiki/1970https://af.wikipedia.org/wiki/1875https://af.wikipedia.org/wiki/1875https://af.wikipedia.org/wiki/1970