senior certificate graad 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/lewenswetenskap gr 10...
TRANSCRIPT
1
PUNTE: 150 TYD: 2½ uur
Die vraestel bestaan bestaan uit 13 bladsye.
LEWENSWETENSKAP V1
JUNIE EKSAMEN 2016
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
GRAAD 10 A 10
2
INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
Beantwoord AL die vrae.
Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK.
Begin elke vraag op ‘n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.
Maak ALLE tekeninge met 'n potlood en die byskrifte met blou of swart ink.
Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.
NIE al die diagramme in hierdie vraestel is volgens skaal geteken NIE.
Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE.
Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
Skryf asseblief netjies en leesbaar.
3
AFDELING A
Vraag 1
1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A - D) langs die vraagnommer
(1.1.1 – 1.1.10) op jou ANTWOORDBLAD neer, byvoorbeeld 1.1.1 D.
1.1.1 Watter een van die volgende is ‘n mikrovoedingstof?
A
B
C
D
Fosfor
Stikstof
Swael
Yster
1.1.2 Watter van die volgende is ‘n belangrike strukturele component van
selmembrane?
A
B
C
D
Lipiede en proteïene
Koolhidrate
Koolhidrate en lipiede
Koolhidrate, lipiede en proteïene
1.1.3 ‘n Toets gebruik vir die teenwoordigheid van organiese stowwe.
Watter een van die volgende sal ‘n positiewe resultaat aandui?
A
B
C
D
‘n Bruin kleur met jodium
Oranje kleur met Benedict oplossing
Blou kleur met Fehling A en B oplossing
Pers kleur met Millons se reagens
A
B
C
D
Dierselle – bevat slegs afvalstowwe
Plantselle - bevat slegs water
Dierselle – klein vakuole
Plantselle – vakuole beslaan 90% van die sel
Dierselle – vakuole beslaan 90% van die sel
Plantselle – klein vakuole
Dierselle – bevat slegs water
Plantselle – bevat slegs afvalstowwe
1.1.4 Wat is die verskil in die vakuole van beide plant- en dierselle?
4
1.1.7 Die rooi pigment in bloed wat suurstof vervoer is ……..
1.1.5 Watter fase van mitose word voorgestel in die diagram hieronder?
A
B
C
D
Anafase
Metafase
Telofase
Profase
1.1.6 Hoeveel chromosome sal elk van die dogterselle bevat aan die einde
van mitose?
A
B
C
D
8
6
4
2
A
B
C
D
Gevind in leukosiete
In bloedplaatjies
Word nie gevind in eritrosiete nie
Bekend as hemoglobien
1.1.8 Watter tipe epiteelselle bevat bekerselle?
A
B
C
D
Kubiese
Kolom
Gelaagde
Plaveisel
5
Vraag 1.1.9 en 1.1.10 verwys na die volgende skets van die wortel
1.1.9 Watter van die volgende funksies word geassosieer met die deel
genommer 7?
1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in jou
ANTWOORDBOEK.
1.2.1
1.2.2
1.2.3
Die biokatalis wat die chemiese reaksie versnel deur die
aktiveringsenergie te verlaag.
‘n Kankergewas wat nie die weefsels binnedring nie en gewoonlik
omsluit is deur ‘n kapsel.
‘n Gebreksiekte as gevolg van ‘n tekort aan vitamien D.
A
B
C
D
Vervoer water en minerale en voorsien ‘n pad van die wortels
na die res van die plant.
Vervoer vervaardigde organiese stowwe van die blare na die res
van die plant.
Maak sekondêre diktegroei moontlik
Reguleer die toegang van water
1.1.10 Verskaf die nommer van die deel van die wortel wat die totale
absorpsie oppervlak van die wortel vergroot.
A
B
C
D
6
4
1
2 (10 x 2) =
(20)
6
1.2.4
1.2.5
1.2.6
1.2.7
1.2.8
‘n Gewysigde epidermissel waardeur water ontsnap gedurende
transpirasie.
Tipe skelet ondersteun deur die druk van vloeistof in erdwurms.
Die gedeelte van die skelet wat die sentrale as vorm.
‘n Tipe immuniteit waar teenliggaampies oorgedra word van moeder
na baba via die plasenta of borsmelk.
Chemiese stowwe geproduseer deur biotegnologie om die groei van
mikro-organismes te stop.
(8)
1.3 Toon aan watter van die stelling in KOLOM 1 van toepassing is
SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B OF GEEN op die items in KOLOM II. Skryf slegs A,slegs B, beide A en B, of Geen langs die vraagnommer (1.3.1 to 1.3.6) in jou ANTWOORDBOEK.
KOLOM I KOLOM II
1.3.1 Eutrofikasie A.oorgebruik van kunsmis B.algebloei
1.3.2 Spierweefsel A.willekeurig B.onwillekeurig
1.3.3 Selwande hoofsaaklik verdik in die hoeke
A.kollenchiem B.Sklerenchiem
1.3.4 Verantwoordelik vir proteïensintese
A.Ribosomes B.Lisosome
1.3.5 Chromosome A.sentriool B.sentromeer
1.3.6 Bene in die arm A.Femur B.fibula
(6 x 2) (12)
1.4. Die volgende diagram toon ‘n plantsel aan die begin van selverdeling.
7
1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4
Verskaf die byskrifte van nommers 1 en 3. Gee die funksie van nommer 4. Noem TWEE redes waarom die seldeling hierbo baie belangrik is vir lewende organismes. Teken ‘n benoemde diagram van die fase wat volg op die diagram hierbo.
(2) (1) (2) (5) [10]
TOTAAL AFDELING A: 50
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Bestudeer die diagramme van twee selle en hulle organelle.
2.1.1
2.1.2 2.1.3
Watter sel verteenwoordig ‘n diersel? Verskaf TWEE sigbare redes vir jou antwoord. Verskaf byskrifte vir dele A en B
(2) (2) (2)
8
2.1.4
Tabuleer twee verskille tussen die twee buitenste membrane van sel Y
(5) [10]
2.2 Bestudeer die diagram van die tamatie, waarvan die vel verwyder is, wat dryf in suiwer water en beantwoord dan die vrae
2.2.1
2.2.2 2.2.3 2.3.
Noem die proses wat in die diagram gedemonstreer word. (2)
Indien die tamatie in ‘n baie sterk soutoplossing geplaas word, in watter rigting sal die tamatie beweeg (A tot B of B tot A)? (2) Verduidelik jou antwoord deur gebruik te maak van die woorde “water potensiaal” en selektiewe deurlaatbare membrane”. (3) [7] Bestudeer die diagram hieronder wat ‘n X-straal en ook ‘n skets wat ‘n gedeelte van die skelet en beantwoord dan die vrae ‘n Meisie het van haar fiets afgeval en die X-straal toon die skade aan haar arm. Een been in die X-straal is gebreek.
(2) (3) [7]
9
2.3.1 2.3.2 2.3.3
Benoem die been in die X-straal wat gebreek is. Watter tipe gewrigte word aangedui in die skets hierbo? Noem twee minerale wat in die diëte van kinders ingesluit behoort te word wat sal voorkom dat kinders sagte en swak bene ontwikkel.
(2) (2) (2)
10
2.4.1 2.4.2 2.4.3 2.4.4
Benoem dele 1, 3 en 5. Gee een funksie van dele 1,4 en 6. Verduidelik twee maniere hoe die xileem struktureel aangepas is vir die vervoer van water. Noem twee kragte wat die water in die stingel laat opbeweeg.
(3) (3) (4)
(2)
[12] [40]
VRAAG 3
3.1 Bestudeer die tabel hieronder, wat die tempo van waterabsorpsie deur die
wortels en die tempo van transpirasie deur die blare illustreer.
2.3.4 2.3.5 2.4
Aangeheg aan die arms is antagonistiese spiere, wat word bedoel met die term “antagonistiese spiere” Verduidelik TWEE funksies van die deel van die skelet wat hierbo geïllustreer word. Bestudeer die volgende diagram en beantwoord dan die vrae wat volg.
(2)
(2)
[9]
11
3.1.1 3.1.2
Teken ‘n lyngrafiek op dieselfde assestelsel om die resultate te illustreer. Benoem dit A en B. Wanneer sal die maksimum transpirasie plaasvind?
(7)
(2)
3.1.3 3.1.4
Bereken die hoeveelheid water geabsorbeer tussen the 12:00 en 18:00. Noem TWEE aanpassings van blare om die proses van transpirasie te verminder.
(3)
(4) [16]
12
3.2
Bestudeer die volgende diagramme van soogdierweefsels en beantwoord dan die vrae.
3.2.1 3.2.2 3.2.3
Identifiseer die soogdierweefsels aangedui as A, B en E Verskaf die letters van
(a) Die weefsel gevind in kraakbeen (b) Die weefsel vervoer gasse (c) Die weefsel word gevind in the femur
Noem die selle waaruit weefsel A bestaan en ‘n funksie van elk.
(3) (3) (6) [12]
13
3.3
Die diagramme hieronder toon hoe ‘n skaap gekloon is. Bestudeer die diagramme en beantwoord dan die vrae wat volg.
3.3.1
3.3.2 3.3.3 3.3.4 3.3.5 3.3.6 3.3.7
Verduidelik wat kloning is? Wat is ‘n embrioniese stamsel? Noem die tipe seldeling betrokke by kloning? Watter belangrike materiaal het die kern bevat sodat kloning kon plaasvind? Noem die biologiese term vir die skaap in wie die nuwe embrio sal groei en ontwikkel. Noem twee voordele van kloning vir mense. Gee enige twee redes waarom sommige mense teen kloning sou wees
(1)
(2)
(2)
(1)
(2)
(2)
(2) [12] [40]
TOTAAL AFDELING B: 80
14
AFDELING C VRAAG 4 4.1 Organiese stowwe, benodig as ‘n gedeelte van ons daaglikse diëet, verskil in hulle
elemente, monomere, sowel as hulle funksies. Skryf ‘n opstel waarin jy hierdie stowwe vergelyk.
(20)
NOTA: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van
Vloeidiagramme nie.
TOTAAL AFDELING C:
GROOTTOTAAL:
20
150