sessie 1 - coach2perfection · sessie 1 warm op 10-15 min stadige shuttles ( slide van kant tot...
TRANSCRIPT
![Page 1: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope](https://reader031.vdocuments.pub/reader031/viewer/2022022107/5be72a3609d3f2191b8c508f/html5/thumbnails/1.jpg)
SESSIE 1
Warm Op 10-15 min
Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks)
Strek ( Onthou dinamiese strek werk)
Versnellings hardlope: Begin 40% bou op na 70-80% en stadiger na 40% doen dit oor 50m
![Page 2: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope](https://reader031.vdocuments.pub/reader031/viewer/2022022107/5be72a3609d3f2191b8c508f/html5/thumbnails/2.jpg)
SESSIE 1
![Page 3: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope](https://reader031.vdocuments.pub/reader031/viewer/2022022107/5be72a3609d3f2191b8c508f/html5/thumbnails/3.jpg)
SESSIE 2
Sessie 2 bestaan uit ‘n kombinasie van roei, fietsry en die stairmaster.
Voltooi die roei gevolg deur fietsry en maak klaar met stairmaster. Daar word ‘n 5 min rus tussen die
sessies toegelaat.
![Page 4: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope](https://reader031.vdocuments.pub/reader031/viewer/2022022107/5be72a3609d3f2191b8c508f/html5/thumbnails/4.jpg)
SESSIE 3
10 min opwarm met deur lope oor 40m. Bou op van 40-80% spoed.
Dinamiese strek werk.
Oefening:
Begin in die hoek vlag op die dood lyn. Hardloop teen 90% na oorkantste kantlyn. As jy die kantlyn
bereik loop dan stadig na die doellyn( ‘n SPELER HET 20sek RUS TUSSEN ELKE SPRINT), hardloop
weer teen 90% na oorkantste kantlyn, gaan so aan tot op ander doodlyn. Die speler het ‘n spesefieke
tyd om die sprint klaar te maak, sien onderaan vir jou posisie.
Voltooi 3 stelle met 3min rus tussen elke stel van 9 sprints, so daar sal dus 27 sprints voltooi
word.
![Page 5: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope](https://reader031.vdocuments.pub/reader031/viewer/2022022107/5be72a3609d3f2191b8c508f/html5/thumbnails/5.jpg)
SESSIE 4
![Page 6: SESSIE 1 - Coach2Perfection · SESSIE 1 Warm Op 10-15 min Stadige Shuttles ( Slide van kant tot kant, Hoe kniee, butt kicks) Strek ( Onthou dinamiese strek werk) Versnellings hardlope](https://reader031.vdocuments.pub/reader031/viewer/2022022107/5be72a3609d3f2191b8c508f/html5/thumbnails/6.jpg)
SESSIE 5