siekes erediens vandag - uitsig kerk€¦ · kontakbesoeke: lidmate is welkom om die leraars of die...

2
Baie geluk aan die volgende persone wat hierdie week verjaar: Vandag 3 November Donderdag 7 November Eben Campher, Saint Emilionslot 6 Luka Grundlingh, Kwartsstr 3 Charmaine Kotzé, Sonneblomstr 30 Vrydag 8 November Christa Nieuwoudt, Andrew Murraystr 5 Marina Saunders, Nevadastr 7 Maandag 4 November Jané van Dyk, Amethyststr 2 Eddie Roos, Springfieldstr 84 Saterdag 9 November Helena van Dijk, Landskroonsingel 12 Christelle Coetzee, Durban Heights 8 Mia van Dyk, Meerlust 17 Wynand van Rensburg, Ranelaghstr 31 Sarel Vorster, Basaltstr 20 Dinsdag 5 November André van der Merwe, Marmerstr 4 KERKKANTOOR: Maandae-Vrydae 09:00-12:00 Mountainviewrylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530. Tel: (021) 919-4220 , Faks: 0866959801 E-pos: [email protected] BANKBESONDERHEDE: NGK Bellville-Uitsig, ABSA, 1450580909, Takkode 632005, (Verwysing moet ingevul word) WEBTUISTE: www.uitsigkerk.co.za FACEBOOK: “Vriende van Uitsig Gemeente” Baie welkom aan nuwe intrekkers wat vir die eerste keer by ons inskakel. Kontak gerus vir Amanda by die kerkkantoor, weeksdae tussen 09:00 - 12:00, vir navrae oor hoe om by ons in te skakel. Ek lewer die volgende dienste as maatskaplike werker: Spelterapie (Play therapy) Ouerleiding (Dissipline, familie dinamika, egskeidings) Adolessent berading Familie berading Selfno: 061 504 6245 08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer. 09:00 – Kerk: Louis Minnaar Belydenis van geloof en Nagmaal “Aanhou om aan te hou” Rom 5:1-5 Teedrinkgeleentheid: Wyke 180-253 Blokleidster: Elna Sullivan 19:00 - Kerk: Francois Swart : Bybelbloktyd “Hoe om ‘n gewyde lewe te leef” Deut 14 Deuroffer: Straatwerk 08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer. 09:00 – Kerk: Louis Minnaar : Doop “Wysheid in moeilike tye” Spreuke 3:13-14, 17-18 Vandag word gedoop: Kéhan Louw, seuntjie van Jaco & Danika Teedrinkgeleentheid: Wyke 100-107 Blokleidster: Jana Searl 19:00 - Kerk: Francois Swart : Bybelbloktyd “Leef gefokus” Deut 12 Deuroffer: Ramot EREDIENS VANDAG EREDIENS VOLGENDE SONDAG SIEKES Juliana Laubscher, Noritasingel 4 Francois Kruger, Richmondstraat 37 ONS BID VIR MEKAAR 21 ste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tes 1:1-4; 11-12 GEBED VIR VANDAG WOORDBEDIENING PLAASWERKERS 10 November Roosboom: Francois Swart Bloemendal: George Theron No one will ever, ever love you more than Jesus!

Upload: others

Post on 04-Apr-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SIEKES EREDIENS VANDAG - Uitsig Kerk€¦ · KONTAKBESOEKE: Lidmate is welkom om die leraars of die kerkkantoor te skakel indien hulle ‘n besoek verlang. Pastorale spreekkamer vir

Baie geluk aan die volgende persone wat hierdie week verjaar:

Vandag 3 November Donderdag 7 November

Eben Campher, Saint Emilionslot 6 Luka Grundlingh, Kwartsstr 3

Charmaine Kotzé, Sonneblomstr 30 Vrydag 8 November

Christa Nieuwoudt, Andrew Murraystr 5 Marina Saunders, Nevadastr 7

Maandag 4 November Jané van Dyk, Amethyststr 2

Eddie Roos, Springfieldstr 84 Saterdag 9 November

Helena van Dijk, Landskroonsingel 12 Christelle Coetzee, Durban Heights 8

Mia van Dyk, Meerlust 17 Wynand van Rensburg, Ranelaghstr 31

Sarel Vorster, Basaltstr 20

Dinsdag 5 November

André van der Merwe, Marmerstr 4

KERKKANTOOR: Maandae-Vrydae 09:00-12:00 Mountainviewrylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530. Tel: (021) 919-4220 , Faks: 0866959801 E-pos: [email protected]

BANKBESONDERHEDE: NGK Bellville-Uitsig, ABSA, 1450580909, Takkode 632005, (Verwysing moet ingevul word)

WEBTUISTE: www.uitsigkerk.co.za

FACEBOOK: “Vriende van Uitsig Gemeente”

Baie welkom aan nuwe intrekkers wat vir die eerste keer by ons inskakel. Kontak gerus vir Amanda by die kerkkantoor, weeksdae tussen 09:00 - 12:00,

vir navrae oor hoe om by ons in te skakel.

Ek lewer die volgende dienste as maatskaplike werker:

• Spelterapie (Play therapy) • Ouerleiding (Dissipline, familie dinamika, egskeidings) • Adolessent berading • Familie berading Selfno: 061 504 6245

08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer.

09:00 – Kerk: Louis Minnaar Belydenis van geloof en Nagmaal “Aanhou om aan te hou” Rom 5:1-5

Teedrinkgeleentheid: Wyke 180-253 Blokleidster: Elna Sullivan

19:00 - Kerk: Francois Swart : Bybelbloktyd “Hoe om ‘n gewyde lewe te leef” Deut 14

Deuroffer: Straatwerk

08:30 Gebedsgeleentheid in gebedskamer.

09:00 – Kerk: Louis Minnaar : Doop “Wysheid in moeilike tye” Spreuke 3:13-14, 17-18

Vandag word gedoop: Kéhan Louw, seuntjie van Jaco & Danika

Teedrinkgeleentheid: Wyke 100-107 Blokleidster: Jana Searl

19:00 - Kerk: Francois Swart : Bybelbloktyd “Leef gefokus” Deut 12

Deuroffer: Ramot

EREDIENS VANDAG

EREDIENS VOLGENDE SONDAG

SIEKES Juliana Laubscher, Noritasingel 4

Francois Kruger, Richmondstraat 37

ONS BID VIR MEKAAR 21ste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tes 1:1-4; 11-12

GEBED VIR VANDAG

WOORDBEDIENING PLAASWERKERS

10 November Roosboom: Francois Swart Bloemendal: George Theron

“No one will ever, ever love you more than Jesus!

Page 2: SIEKES EREDIENS VANDAG - Uitsig Kerk€¦ · KONTAKBESOEKE: Lidmate is welkom om die leraars of die kerkkantoor te skakel indien hulle ‘n besoek verlang. Pastorale spreekkamer vir

KONTAKBESOEKE: Lidmate is welkom om die leraars of die kerkkantoor te skakel indien hulle

‘n besoek verlang.

Pastorale spreekkamer vir individue, huwelike, families en groepe in gemeente. Lidmate is

welkom om met Francois ‘n afspraak te maak.

PREDIKANTESPAN

GELOOFSVORMING VAN VOLWASSENES & LIDMAATBEMAGTIGING

DINSDAG 09:30: Shalom: Soos gereël WOENSDAG 09:30: Naomi: Afsluiting 09:15 vir 09:30 in Kerk 09:45: Lidia: Soos gereël

OMGEEGROEPE

Midweekbyeenkoms: Woendag 6 November 19:00 in Konsistorie.

“Moenie afgode dien nie! ” Deut 13

Kinderkerk (Voorskoolse kinders) Vanoggend tydens die oggenddiens in die

Vistenk.

Juniorkategese (Gr 1 – 6) Vanoggend na die familiemoment in die

Kleuterskool. Kategese begin 09:30 en duur tot 10:15. Afsluiting van juniorkategese is volgende

Sondag.

EEIII (Gr 5) Afsluiting vanoggend 09:00 -11:00 in

Kleuterskool.

Seniorkategese (Gr 7 – 11) Afsluiting: Die beplande Tafelbergstap van

vandag word uitgestel tot latere kennisgewing. Te veel persone skryf môre eksamen en kan nie

saamgaan nie. Verlede Sondag was reeds die laaste byeenkoms wat formele kategese betref.

DROOGTEHULP

Gebruik asb hierdie bankbesonderhede indien jy ‘n finansiële bydrae wil maak tot die sentrale rampfonds vir die Karoo:

Diaconia, Nedbankrek nr 1135900337, takkode 198765

Na verlede jaar se sukses neem díe uitbundige vroue jou hierdie keer met ’n musiektrein van stasie tot stasie deur ’n ryk verskeidenheid stemmings en style – van jazz, mash-ups en Afrikaanse volksliedjies tot klassieke en spirituele musiek. 8 Misses Croon het al hul buiging voor verskeie gehore gemaak. Hul het ook in 2018 hul debuut by die US-Woordfees ge-maak – met uitverkoopte vertonings! Hierdie produksie, “Op ‘n stasie,” neem jou op reis met verwerkings van onder andere “That man” (Caro Emerald), “The promise” (Tracy Chapman), “Send my love” (Adele), “Something just like this” (Chainsmokers and Coldplay), “Blackbird” (Beatles) en “Summertime” (Gershwin, uit Porgy and Bess). Daar is natuurlik ook ‘n paar Afrikaanse “stopovers”, soos “Klein Tambotieboom” (Heuwels Fantasties), “Voshaarnooi” (Louis van Rensburg), “Tussen Treine” (Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock) en “Halala Afrika” (Johannes Kerkorrel). ‘n Amanda Strydom mash-up mag dalk ook sorg vir ‘n hoogtepunt op hierdie reisprogram. Alles met slegs die dames se nagtegaalstemme.

Mansstudent beskikbaar om na jou huis/diere te kyk wanneer jy weggaan. Kontak Armand Schutzler by 0829062063.

‘n 52-Jarige weduwee met tweeling van 11 jr oud, soek dringend werk . Haar man is skielik oorlede Sy het administratiewe ervaring, het baie met kliënte gewerk en is rekenaarvaardig. Sy soek

werk in Bellville / Brackenfell omgewing. Kontak asb Louise 021- 9504455 of per epos by [email protected].

Studentekamer in Stellenbosch beskikbaar in vol gemeubileerde twee slaapkamerwoonstel binne ‘n sekuriteitskompleks vanaf 1 Januarie 2020. Groot genoeg vir dubbelbed en studeertafel/hoekie met

ingeboude kaste en boekrak. Stap afstand vanaf Universiteit en middedorp (2km). R4900-00 per maand (sluit krag in). Kontak Daniël Louw by 082 789 9148 vir navrae.

City Office in La Belleweg, Stikland is op soek na ‘n manspersoon wat op ad hoc basis vir hulle wil werk (2 of 3 drie dae per week). Verkieslik ‘n afgetrede persoon wat nog ‘n ekstra geldjie wil verdien. Die persoon sal kleiner aflewerings in die Kaapstadstadskom doen en moet vertroud wees met paaie/

strate in en om die stad en ook die voorstede. Moet nog redelik fiks en sterk wees, moet eie vervoer na en van die kantoor hê asook ‘n geldige rybewys om met hulle ligte afleweringsvoertuig te kan ry.

Belangstellendes kan ‘n e-pos stuur na Nico by [email protected] en hy sal terugbel.

GELEENTHEID VIR DIENS

DAGBOEK

Orkesoefening - Oefening 17:30

Lofdanse - Alle vroue is Maandae om 18:30 welkom by die lofdanse in die kerk. Kontak René by 0721249116 as jy wil kom saam dans.

OMGEEGROEPE & SENIORS AKTIEF AFSLUITING Woensdag 6 November 09:15 vir 09:30 in kerk. Toegang: ‘n bordjie eetgoed.

SOS - KOSKAS Ons koskaste is nou dolleeg! Indien jy die vermoë het om

nie-bederfbare kosse soos blikkies vis, vleis, pasta, pap, suiker, koffie, tee en melk te skenk

bring asb na die kerkkantoor. Elkeen se bydrae word opreg waardeer.

LIDMAATSKAP ONTVANG VAN LIDMATE WAT BY ONS GEMEENTE AANGESLUIT HET.

BAIE WELKOM AAN: Johanna Rika Loo, De Tuinestr 32, Vredekloof-Oos - oorgekom vanaf Bellville-Oos Gemeente.

Behou die humor