sierduif 92 september 2018 - sasv - safpa · branch code 05-04-10-41 ... ls vir die volgende...

24
Die Sierduif The Fancy Pigeon Official mouthpiece of SAFPA / Amptelike mondstuk van die SASV For the love and care of Fancy Pigeons / Vir die liefde en versorging van Sierduiwe September 2018 Kampioen duif by Wes Transvaal Streekskou Frillback van Lourens Muller

Upload: others

Post on 29-Jan-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Die Sierduif The Fancy Pigeon

    Official mouthpiece of SAFPA / Amptelike mondstuk van die SASV

    For

    the

    lov

    e a

    nd

    ca

    re o

    f F

    an

    cy P

    igeo

    ns

    / V

    ir d

    ie l

    iefd

    e en

    ver

    sorg

    ing

    va

    n S

    ierd

    uiw

    e

    September 2018

    Kampioen duif by Wes Transvaal Streekskou Frillback van Lourens Muller

  • Sommer net vir die onthou.......Boekie pak by Kobus Snyman - Bloemfontein - 2003

    Antoinette le Roux, wyle Lena Coetzee en Pikket Coetzee - 2006

    At Nigrini en ‘n klompie seuns

    George Bell

    Boekie pak by Christo Munnik - Hennenman - 2006

  • Indeks / Index

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    The Fancy Pigeon 1 Die Sierduif

    Editors page / Redakteur se blad

    Birthdays Ill members -

    Deaths -

    Banking details Account Name SAFPA Standard Bank Tyger Manor Branch Code 05-04-10-41 Account Number 272 692 794

    National Ringmaster Available Monday to Saturday 08:00 - 20:00 Sunday after 14:00

    H071 - Tom Ryke - 01-OctW038 - Hansie Botes - 02-OctH011 - Edu le Roux - 02-OctV016 - Elma Swart - 06-OctG040 - Rudie Viviers - 16-OctC018 - Roy Jordaan - 18-OctV020 - Louwtjie Kruger - 20-OctK041 - Desmond v Vuuren - 22-OctB006 - Peet Botha - 24-OctJ019 - Pieter Labuschagné - 24-OctB015 - Coert J van Vuuren - 29-OctB035 - Ruan de Bruin - 29-Oct

    Advertisement Costs Businesses and non SAFPA members

    Quarter page - R250 / Half page - R450 / 3 Quarter page - R650 Full page - R850 / Colour cover page - R1200

    SAFPA members - Only one placement¼ page - R100 / ½ page - R200 / ¾ page - R300 / Full page - R400

    Editors Column 1 Editorial 2 Tumbler Club News - Christo Britz 3Hy is wel verlam, maar beslis nie lamsakkig - Met vergunning van Stefan de Villiers van “Die Laevelder” WITRIVIER 8 Judging South African National Pigeon Show - Felice Esposito 10Western Transvaal Regional Show - Marleen Esterhuizen 14 Sierduiwe op Thabazimbi Landbouskou - Willie van Zyl 18 Scoreboard and Rules 20

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    The Fancy Pigeon 2 Die Sierduif

    Redakteur/EditorChristo Munnik

    Septembermaand word baie die mooiste maand genoem omdat dit die begin van die lenteseiso-en is, of so was dit altyd toe ek en jy nog jonger was. Die eerste September was altyd lentedag by die skool dan kon jy gewone klere (sivies) skool toe dra en dan het die meisies rond gedartel in hulle mooi rokkies. Dit was lekker dae maar nou weet ek nie meer van September se begin van lente nie want hier by my lyk dit of dit nou herfs is soos die bome blare afgooi of is dit maar net KwaZu-lu-Natal wat so lyk.

    Waaroor ek so opgewonde is soos

    ‘n kind wat ‘n roomys kry, is die feit dat daar vir die eerste keer in meer as twee jaar weer duiwe op eiers sit in my hokke. Genade, ek is bly hoor. Ek het vir meer as twee jaar my dood gesukkel met siek duiwe wat net nie wou aanpas hier in die omgewing nie. Ek het seker by ‘n honderd duiwe verloor aan siektes wat ek nooit geken het nie want ek het in die Vrystaat nooit medikasie gegee nie want daar was nie siek duiwe nie.

    Terug by die ou boekie van ons. Eerstens weer dankie aan die lede wat artikels instuur en asseblief vir nog want ek het geen artike-ls vir die volgende nuusbrief nie. Die lede wat nie artikels instuur nie oorweeg dit tog asseblief om iets te skryf. Ek gaan maar weer probeer om artikels te plaas van ons lede se doen en late en ek sal lukraak elke maand ‘n lid vra om iets oor hom/haarself te skryf met so twee fotos wat ek daarby kan plaas.

    Ek het verlede maand gevra lede moet asseblief vir my terugvo-ering gee oor klein advertensies in die Sierduif van hom/haar self maar niemand het reaksie getoon nie dink tog maar asseblief mooi en stuur vir my wat julle daarvan dink asseblief.

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    The Fancy Pigeon 3 Die Sierduif

    Daar is op die SA’s te Bfn ‘n bestuur saamgestel. Vir my is dit oudmodies om ‘n bestuur in terme van “vlakke van be-langrikheid” te sien, ‘n bestuur is nie ‘n ranglys van belangrikheid nie, eerder ‘n reeks taakgelastigdes met take wat by hulle vermoëns/persoonlikheid pas.

    Die bestuur is: Voorsitter: Christo Britz: Ek sal insette lewer en die vergaderings lei, maar die inisiatief berus by die lede. Alleen kan en wil ek nie aan die klub werk nie.Onder voorsitter: Charl Naude: Bemarking, kommuniksie en idees vir uitbouing. Ons wag angstig op wat jy vir ons gaan uitdink, hoe lyk dit met ‘n kwartaallikse nuusbrief? Sekretaris/Tesourier:

    Tumbler Club NewsSubmitted by Christo Britz

    Bertie Wessels: Geldsake en admin, ek glo nie daar is ‘n beter persoon hiervoor in die SASV nie!Addisionele lede: Koot SerfonteinJas v Niekerk.

    Ek sien dit as ‘n tydelike bestuur, WANT eerstens moet die bestuur opbetaal-de lede van die Tuimelaarklub wees. Ek het my R30 reeds inbetaal en sal dit waardeer as elkeen dieselfde kan doen. Betaal dit sommer vandag nog in die SASV se rekening en sit “TC” by jou verwysing. Bertie as ek nadat jy die bankstate gekry het net kan hoor wie het aangesluit, sal ek seker maak dat daar met hulle gekontak word. Ek is onseker of daar ‘n amptelike Tuimelaarklub logo bestaan? As iemand van een weet, laat weet my asb. Ek het ou boeke en fo-tos van die Tuimelaarklub gekry wat ek sal gebruik om oor tyd die geskiedenis van die Tuimelaarklub te ontrafel, enige hulp en bydraes sal waardeer word. Met die afsterwe van Stewart Patterson het ons massas inligting verloor. Wie weet byvoorbeeld wat die geskiedenis agter die trofees in die klub is? Ons sal as klub moet besin wat ons rol en funksie in die toekoms behoort te wees.

    Boxbeak:Ek het die laaste tyd geweldige teenstry-dige gevoelens oor Boxbeak gehad. Kom ons kyk na van die positiewes en negatiewes:

    Boxbeak het ‘n geskiedenis en rekords. Of mense daarvan hou aldan nie, daar is tog waarde in geskiedenis. Die feit dat soveel van die Boxbeak doen en late op-geteken is, is ‘n groot aanwins.Die naam is internasionaal bekend en

  • The Fancy Pigeon 4 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229gerespekteerd. Die naam, logo en kon-

    sep is uniek.

    Negatief is dat daar weinig belangstelling binne Suid Afrika is om dit te laat werk.

    My gevoel is dat Boxbeak as skou/scroll of fame selfstandig moet voortbestaan, maar dat kommunikasie soos byvoor-beeld die “WhatsApp” groep verander moet word na die “SASV se amptelike tuimelaar kommunikasiegroep”. Op die groep sal die volgende (vrywillige) deel-nemers wees: Opbetaalde TC lede, Senior beoordelaars en die Nasionale Beoordelaarsbeampte.

    Ek heg dan ook ‘n skou-uitgawe van Box-beak aan. Ek sal dit opdateer met meer fotos in die toekoms, wees asseblief so gaaf om vir my fotos te verskaf van die duiwe wat geskou was.

    Welcome to the 2018 Boxbeak Chal-lenge. Our judge, Felice Esposito, is no stranger to our shores and was part of the judging panel of the 2010 Boxbeak Chal-lenge. He is the President of the Tumbler Club of Australia since 2003, has been awarded Masterbreeder in Australia and is a respected international judge. He is a great friend of the South African Fancy and we appreciate his willingness to trav-el at his own expense (for a second time) to be our judge on the day.

    Felice sent the following message: “I would like for you to convey how priv-ileged I am to be invited to judge your show. I am looking forward to judging some of the best Tumblers in the world

    Bloemfontein 4 July 2018

    and meet some of the names I have come to know, see some familiar faces and spend time with my friend Christo Britz, a true legend and one of the main driving forces in Longface Tumblers in the world today. I am counting the days and looking forward to meeting some tumbler fanatics. Felice Esposito”I received this photo from Felice, taken at the 2010 Boxbeak Challenge.

    Before I get to the judging, allow me to share a few throw-back photos from yes-teryear: Faded, Almond & Whiteside are factors & markings we have lost in South Africa.

    Judges:We would like to thank the following judg-es:2008 - Stewart Patterson

    Faded

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    The Fancy Pigeon 5 Die Sierduif

    2009 - Panel Judging2010 - Bob Witte (USA) / Felice Esposito (Aus)2012 - Ron Teixeira (USA) / Fred Ciampa (USA)2014 - Stewart Patterson (Clean-legs) / Bertie Wessels (Muffed & C/L Baldhead)2015 - Dan Cayer (Canada)2016 - Chris vd Walt 2018 - Felice Esposito (Aus)2019 - To be appointedNo shows were held in 2011, 2013 & 2017.Boxbeak points are allocated to breed-ers, not exhibitors as fanciers are en-couraged to breed, distribute good stock

    and exhibit these pigeons. The scroll can be achieved in categories Bronze (7+pts), Silver (14+pts), Gold (21+pts), Platinum (28+pts) and Lifetime Achieve-ment (35+pts). The current leaderboard,after the judging on 4 July 2018, is as follows:

    Lifetime Achievement: Christo Britz - 43Bronze: Charl Naudé - 10Bertie Wessels - 9Stewart Patterson (RIP) - 5Riaan Britz - 4Spiro Galatis (RIP) - 3Sarel Naudé - 2Koot Serfontein - 2Jas van Niekerk - 1

    With the accepted change in points allo-cations for the scroll of fame on the Box-beak Challenge, the new point-allocation is added next to the positions in the fi nal judging. The results were:

    1. Marked Muffed1.1. Mealy Bar Opal B/H - YH - 17-2620 Dr. JH Serfontein2. Other Muffed2.1. Dun Self - YH - 17-992 Charl Naudé2.2. Black Self - YH - 17-999 Charl Naudé2.3. Dun Self - YH - 17-267 Charl Naudé2.4. Black Self - YH - 17-995 Charl Naudé2.5. Black Self - YC - 17-990 Charl Naudé2.6. Red Self - YC - 17-987 Charl Naudé2.7. Black Self - YH - 17-985 At van Jaarsveld2.8. Red Self - YH - 17-714

    Almond

    Whiteside

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    The Fancy Pigeon 6 Die Sierduif

    Wayne Nicholson3. Marked Clean Legged3.1. Yellow Baldhead - YH - 17-1173 Charl Naudé3.2. Yellow baldhead - YC - 17-1524 Charl Naudé3.3. - Yellow Baldhead - YH - 17-1519 Charl Naudé4. Self Clean Legged4.1. Strawberry - YH - 17-480 Christo Britz4.2. Andalusian - YC - 18-202 Bertie Wessels4.3. Black - YC - 17-492 Christo Britz4.4. Strawberry - YC - 18-46 Jas van Niekerk4.5. Yellow - YH - 17-1518 Charl Naudé4.6. Andalusian - YC - 17-183 Bertie Wessels4.7. Yellow - YH - 18-875 Charl Naudé4.8. Black - YC - 17-459 Dr JH Serfontein4.9. Khaki - YC - 18-67 Jas van Niekerk4.10. Black - YC - 18-344 At van Jaarsveld4.11. Black - YC - 17-1266 At van Jaarsveld4.12. Black - YC - 18-343 At van Jaarsveld5. Patterned Clean Leg5.1. Brown Barred - YH - 18-444 Christo Britz5.2. Khaki Barred - YH - 18-446 Christo Britz5.3. Khaki Barred - YH - 17-456 Christo Britz5.4. Blue Barred - YC - 17-1178 Charl Naudé5.5. Khaki Barred - YH - 18-1080 Dr JH Serfontein5.6. Cream Barred - YC - 17-1269

    At van Jaarsveld5.7. Khaki Barred - YC - 18-350 At van Jaarsveld 6. Splashed Clean Leg6.1. Khaki - YH - 18-447 Christo Britz6.2. Silver - YH - 17-454 Christo Britz6.3. Silver - YC - 18-448 Christo Britz6.4. Strawberry - YC - 18-442 Christo Britz6.5. Black - YH - 17-1343 Jas van Niekerk6.6. Khaki - YH - 18-451 Christo Britz6.7. Cream - YH - 18-671 Charl Naudé6.8. Any Other Colour - YH - 17-1512 Charl Naudé6.9. Cream - YH - 18-441 Christo Britz6.10. Brown - YC - 18-64 Jas van Niekerk

    Main AwardsBest Marked Muffed (1pt):Dr JH Serfontein - (Mealy Bar Opal Bald-head YH 17-2620)Best Muffed (1pt): Charl Naudé (Dun YH 17-992)Best Marked Clean legged (1pt): Charl Naudé - (Yellow Baldhead YH 17-1173)4th Reserve (1pt): Christo Britz - (Khaki Barred YH 17-456)3rd Reserve (1pt): Christo Britz - (Silver Splash YH 17-454)2nd Reserve (1pt): Christo Britz - (Kha-ki Splash YH 18-447)Reserve Champion (2pts): Christo Britz (Khaki Barred YH 18-446)Grand Champion (3pts): Christo Britz - (Brown Barred YH 18-444)

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 7 Die Sierduif

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    Back to Boxbeak, the previous winners were:

    1. 2008 - Christo Britz -YH

    2. 2009 - Christo Britz - YC 3. 2010 - Bertie Wessels - YH 4. 2012 - Riaan Britz - YH

    @

    6. 2015 - Christo Britz - YH

    7. 2016 - Christo Britz - YC 8. 2018 - Christo Britz - YH

    1 2 3

    4 5 6

    7

    5. 2014 - Christo Britz - YC

    8

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 8 Die Sierduif Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    “Hy het miskien sy nek gebreek, maar my man het ruggraat.” Só sê die 32 jaar lange eggenoot van ‘n kwadrupleeg, Si-mon Jordaan, wat sedert ‘n ongeluk op die ouderdom van 20 verlam is.

    Simon het tydens ‘n ontspanningsessie in 1981, by ‘n oord naby Pelindaba in Gauteng in die bodem van ‘n swembad vasgeduik en sy nek gebreek. Strydig met wat ‘n mens sou verwag, het hy na die ongeluk “begin lewe”. “Ek het ge-lewe vir die wêreld en wat gebeur as die wêreld jou klaar gebruik het? Hy spoeg jou uit,” sê Simon.

    Hy was ‘n kranige stoeier en in sy Noord-Transvaalse kleure het iemand hom omelke hoek en draai begroet. “Ek het ged-ink ek het vriende,” vertel Simon. “Maar waar was hulle die dag toe ek my ver-

    Simon Jordaan en sy vrou Susann in hulle pragtuin.

    Hy is wel verlam, maar beslis nie lamsakkigMet vergunning van Stefan de Villiers van “Die Laevelder” WITRIVIER

    moë om te beweeg verloor het? Hulle het langs my by die swembad gestaan waar ek hulpeloos gelê het en vir my gesê ek moet opstaan. Maar ek kon nie. Drie dae later het ek wakker geword, en hulle was weg. En dit is hoekom jy nie vir ander mense of vir die wêreld moet lewe nie,” vertel hy. Hy weier dat dít hom onderkry.

    Simon en sy vrou Susann bly in harmo-nie saam by ‘n kleinhoewe skuins voor Karula Hotel op die R538 Yaverland-pad.Met Laevelder se aankoms op ‘n koue Saterdagmiddag bied die joernalis aan om die ou inhakhek oop te maak, maar nee... In sy elektriese rolstoel, dik in wintersklere getooi, maak Simon op sy aangepaste manier die hek sonder suk-kel oop - wat indrukwekkend is, aange-sien sy beweging in sy arms tot sy ge-wrigte beperk is, en hy glad nie sy hande

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 9 Die Sierduif

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00Arabian Trumpetter, Carneau, Cauchois, Crested Soultz, Damascene, Danish Saubian, Danzig High Flyer, Domestic Flying Flight, Domestic Show Flight,

    Dutch Capuchine, Dutch Highfl yer, Fairy Swallow, Full Head Swallow, Maltese, Indian Fantail, Jacobin, Memeler Highfl yer, Muffed Ice Pigeon, Cleanlegged Ice Pigeon, Nuremburg Lark, Ptarmigan, Silician Swallow, Skoorsteenveër,

    Starling, Stargard Shaker, Steinheimer Bagdad

    For more information - Contact - Vir meer Inligting kontakPresident: Hennie Hattingh Tel: 034 995 1020 Cell: 082 923 3910

    Sekretaris: At van Jaarsveld - Tel: 013 245 1700 of Cell: 082 368 1214

    South African Rare Breeds ClubSuid-Afrikaanse Skaarsras Klub

    Established *** 1988 *** Gestig We endeavour to enhance the following rare

    breeds Ons bevorder die volgende skaarsrasse

    toe kan maak nie.

    “Ek sit in ‘n rolstoel, maar die lewe hou my nie op nie - ek lewe,” sê hy. Behalwe vir sy treffende versameling duiwe, doen hy ook sweiswerk, en glo dit of nie, hy is ook ‘n platejoggie. Sy vrou sê sy het nog nooit so ‘n positiewe mens ontmoet nie, en sou geen ander lewensmaat wou kies nie. “Al is hy van ander afhanklik, bly hy steeds die man van die huis. Hy hoef nie ja en amen te sê vir alles wat ek

    MODENESERKLUB VAN S.A.President: Jan Lombard - 083 274 1014

    Sekretaris/Tesourier: Wim van Rensburg - 084 504 2928

    DIE PERFEKTE RAS: Top kwaliteit EuropeseBloedlyne (6x top-7 in 2 jaar), Elegan-

    sie, Vrugbaarheid, Kleurverskeidenheid, Goeie Voerders, Invo-erstrategie om Top Duiwe binne Alle lede se bereik te plaas.

    What do you get when you combine long legs, beauty, elegance and curves? - the perfect bird!

    sê nie,” sê sy. “As ons iewers heen ry, is hy die een wat steeds die bande moet nagaan, hy moet die olie check, hy moet sy eie klere pak,” sê sy, en terwyl ons in die buitelug sit waar Simon die meeste van sy tyd bestee, omring deur sy trots - smaraggroen “engelskouduiwe”, en ‘n tuin waarin jy jouself kan verloor, sê hy dít is wat die lewe interessant hou. “So-lank jy lewe, maak die beste daarvan.”

    Wanneer terugslae op jou pad kom, raak eers rustig,want dan kan jy makliker ‘n weg deur die struikel blokke vind.

  • The Fancy Pigeon 10 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    Well, let me start by saying thank you for inviting me to judge Tumblers at the South African National Pigeon Show. The last time I was in Africa was in 2010 and enjoyed my time on Safari and judging. I was eager to come back in 2014, how-ever with my hips getting worse, I could not make the 2014 trip and ultimately had both hips done. Having decided that we once again planned another trip on Safari. Taking some friends along with me for their fi rst time to Africa, we had an experience that no matter how many times you may go, is always different and exciting. We had a fantastic time.

    Well, on with the show... Getting from Kruger with temperatures ranging from 26°C to 30°C was a warm welcome compared to Winter in Mel-bourne. In saying that, driving eight hours at the end of our trip to arrive in Bloemfontein with the night being -7°C

    Judging South African National Pigeon Show 4-6 july 2018Submitted by Felice Esposito

    was a shock to the body and made me feel right at home. The next morning ar-riving early to the Poultry Pavilion was as cold as ice; two pairs of socks, two pairs of pants, three jumpers and a jacket seemed to do the trick; though my hands were like ice blocks. I had the pleasure of stewarding for Christo Britz in the morning which gave us an opportunity to warm up before judging Tumblers. See-ing Brad Turner from Australia there was also a pleasure as he judged Nuns, Fan-tails and Frills.

    TUMBLERS: 70 Tumblers shown with a few classes consisting of 7 birds with tight competition.

    Champion Marked Muffed Opalbar, dis-appointing to see only one showing. Quality wise, nice station smooth feath-er good top skull and eye placement. Though lacking in muffs, beak substance and long. Hopefully that Dr. Koot Serfon-tein keeps that line going.

    Champion Marked Cleanlegged was a young Yellow Bald hen. Must be the best

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 11 Die Sierduif

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    GJ van AswegenTeel met Norwich Croppers en

    Working HomersKontak besonderhede:

    Sel: 082 921 1747 e-mail: [email protected]

    yellow bald I have ever seen. Quality wise, was as good as most balds getting around. Condition was a little down, but an easy winner. Owned by Charl Naudé. Also a beautiful dun, with a nice team of balds shown.

    Best Muffed was a Black old cock also owned by Charl Naudé. He was nice and short, smooth feather. Needed a little

    more headpower and beak substance but the size a Tumbler should be. Strong powerful birds shown but all too big with no style or station. This is not what is re-quired as a Tumbler. The Black Muffed also went on to be Reserve Champion of

    show.Clean legs approximately 40 shown with a mixture in types many had great heads but were long, tall and lacking style. In saying that there were some excellent classes, making me sweat a little to pick a champion. These birds were all simi-lar and I knew that these were from the same family.

    Champion Cleanlegged and overall Grand Champion was a small Brown Bar young hen owned by Christo Britz. This to me was a perfect Tumbler in all aspects. Short, cobby, power, beak, eye

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 12 Die Sierduif

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    placement, top skull- she had the lot. They have defi nitely improved from my last visit in 2010. These would compete anywhere in the world that I have seen on my travels.

    SPECIAL MENTION: A nice Black Cleanlegged from Bertie Wessels. A very classy bird, had the lot almost but was put off by the length of legs. Lovely bird, but just not right. This Tumbler was pushing for best Cleanlegged against the brown bar but lost due to the length of legs.

    CONCLUSION: From what I had shown in front of me, I can see that many Tum-blers are getting too big, long and no style or station. This being more import-ant in a Tumbler than having great head power only. These types are not what the standards call for. They need to be short, cobby and have station, as we all know,

    days of head hunters are over I say.

    Advice to the breeders is that there are some good quality Tumblers in South Africa and recommend possibly getting your hands on a few shorter birds and improve the bodies on your birds. In say-ing that there are great Tumblers getting around to breed outstanding Tumblers. We are all striving to do this and we all love the challenge no doubt.

    Christo Britz’s Tumblers were all stand-outs compared to others showing. Short, compact and powerful birds. Thank you for inviting me to judge as I really enjoyed myself, great birds, great people and great friends. I hope to be back in a few years, God willing, to see the progress made.

    Elke nuwe grashalm, elke bloeisel, elke boom wat bot, dra die transkripsie: HOOP

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 13 Die Sierduif

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    “Beste wat ek ooit gebruik het. Nou ‘n jaar in gebruik. Duiwe in top kondisie. Puik verveer en ken nie meer siek duiwe nie.

    Het ook puik veerkwaliteit”Lourens Muller. Die Duiwehoekie. 29/01/2017

    bioworx ANIPRO Aqua - 25 x 5g R117.34

    Ander produkte: bioworx AVIANPRO (Brouersgis) 1kg R156.18 bioworx ENERGYOIL 500ml R182.00 bioworx ENERGYOIL 1lt R346.30 bioworx BIOFUEL 1kg R125.99 bioworx DECHLOR 500g R255.00

    (BTW ingesluit / Afl eweringsfooie uitgesluit)

    bioworx (edms) bpk 2000/019696/07Dekgrasweg 429 Sivertondale Pretoria Tel: 012 348 8888 / 082 879 4208

    E-pos: [email protected] Webwerf: www.bioworx-pigeon.co.za

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 14 Die Sierduif

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    President Chris de Bruin

    Tel: 012 819 1594 (na ure) 012 420 0181 (kantoor ure)

    e-mail: [email protected] of tiaandebru-

    [email protected]

    Sekretaris Peet Botha

    Sel: 082 467 0996 e-mail: peetsandra@

    vodamail co.za

    Western Transvaal Regional Show - 2 June 2018

    Submitted by Marleen Esterhuizen

    Region Exhib Entries North-of-the-Vaal 4 77Northern Freestate 6 124Eastern Region 5 61Freestate 6 177Western Transvaal 10 201Total entries 640

    Breed Winners SeniorBreed Name Ring Number JudgeBrunner Pouter Groengoud Landgoed 4814/17 Chris de BruinNorwich Cropper Dirk Scholtz 1089/17 Jan LabuschagneDutch Cropper Jan Labuschagne 249/16 Jan LabuschagneHolle Cropper Danie Swart 2831/16 Chris de BruinPigmy Pouter Marleen Esterhuizen 1542/18 Chris van der WaltVoorb Shield Cropper Groengoud Landgoed 5767/14 Chris van der WaltCanaria Cropper Estreux Boerdery 416/18 Chris van der WaltKing Danie Swart 1114/17 Benard van ZylAmerican Giant Runt Matt Willemse 632/17 Benard van ZylMookee Attie van Aswegen 1435/17 Chris de Bruin

  • Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    The Fancy Pigeon 15 Die Sierduif

    NAK SmitTeel met

    American Show RacersPatrysstraat 36

    Stellenbosch 7600 Cell: 072 585 0348

    E-pos: [email protected]

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    Carrier Danie Swart 963/16 Benard van ZylDragoon Danie Swart 3039/17 Benard van ZylBarb Dirk Scholtz 1066/15 Harry MunnikAfrican Toy Hein Hoffman 660/10 Lourens MullerEnglish Trumpeter Randgold Lofts 92/15 Chris de BruinModena - Schietti Naas du Preez 86/17 Lourens MullerEnglish S/F Tumbler At van Jaarsveld 868/12 Benard van ZylHelmet M/F (Crested) Herman Wessels 4597/14 Jan Lombard

    Vienna L/F Tumbler Herman Wessels 812/17 Chris van der WaltKomorner Tumbler Bakgat Lofts 3424/15 Jan LombardFelegyhazaer Tumb Herman Wessels 2204/16 Jan LombardBerlin S/F Tumbler At van Jaarsveld 157/17 Chris van der WaltPolish Helmet At van Jaarsveld 79/16 Jan Lombard

    Chris de Bruin saam met die Juniors by Wes Transvaal Streek-skou

  • Old Dutch Tumbler At van Jaarsveld 1957/15 Chris de BruinOriental Roller Jan Lombard 462 Chris de BruinOld German Owl Pierre Muller 4966/17 Jan LombardAfrican Owl Estreux Boerdery 185/14 Lourens MullerSatinette Randgold Lofts 1703/14 Chris de BruinChinese Owl Randgold Lofts 48/17 Attie van AswegenBirmingham Roller Harry Munnik 2127/14 At van JaarsveldGerm Beauty Homer Hein Hoffman 709/17 Benard van ZylShow Racer Herman Wessels 1281/15 Lourens MullerWorking Homer Gerhard van Aswegen 23424/16 Chris de BruinAm Giant Homer Danie Swart 3056/16 Chris van der WaltSyrian Dewlap Pierre Muller 2696/17 Chris de BruinParlour Tumb Single Piet Kruger 1206/18 Harry MunnikParlour Tumb Double Piet Kruger 4602/15 Harry MunnikAm Show Racer Benard an Zyl 601/17 Lourens MullerLahore Danie Swart 138/18 Jan LombardGimpel Estreux Boerdery 1341/17 Chris van der WaltArabian Trumpeter Piet Kruger 1377/14 At van JaarsveldStrasser Groengoud Landgoed 3232/15 Harry MunnikCauchois Chris de Bruin 130/13 Benard van ZylOld Dutch Capuchine Bakgat Lofts 2862/15 Jan LombardDamascene Herman Wessels 2370/13 Chris van der WaltSwallow: Fairy Herman Wessels 531/16 Chris de BruinSwallow: Silician Herman Wessels 1090/15 Chris de BruinModeneser Jan Lombard 157/16 Chris van der WaltDanzig Highfl yer Danie Swart 1985/14 Lourens MullerDutch Highfl yer Danie Swart 4322/17 Chris van der WaltDanish Suabian Bakgat Lofts 3227/17 Chris van der WaltSwiss Mondain Chris de Bruin 633/14 Lourens MullerJacobin Julian Fincham 4511/16 Lourens MullerFrillback Randgold Lofts 232/18 Chris van der WaltIndian Fantail Groengoud Landgoed 2536/17 Harry MunnikMaltese Jan J van Vuuren 1423/17 Chris van der Walt

    Breed Winners JuniorBreed Name Ring Number JudgeCanaria Cropper Danika du Preez 4809/16 Chris van der WaltMookee Willem J van Vuuren 2737/17 Chris de BruinAfrican Toy Willem J van Vuuren 218/17 Lourens MullerMuff Vienna L/F Tumb Deàn Dreyer 67/18 Chris van der WaltChinese Owl Willem J van Vuuren 5081/17 Attie van AswegenGerm Beauty Homer Deàn Dreyer 1026/16 Benard van ZylWorking Homer Danika du Preez 1570/17 Chris de BruinStrasser Deàn Dreyer 895/11 Harry Munnik

    The Fancy Pigeon 16 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

  • Top 8 Juniors

    Award Name Breed Ring NumberShow Champion Deàn Dreyer Ger Beauty Homer 1026/16 1st Res Champion Willem J van Vuuren Chinese Owl 5081/17 2nd Res Champion Danika du Preez Working Homer 1570/17 3rd Res Champion Willem J van Vuuren Mookee 2737/17 4th Res Champion Deàn Dreyer Strasser 895/11 5th Res Champion Willem J van Vuuren Modeneser 43268 6th Res Champion Danika du Preez Canaria Cropper 4809/16 Best Young Pigeon Deàn Dreyer Ger Beauty Homer 1026/16

    The Fancy Pigeon 17 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    Modeneser Willem J van Vuuren 2737/17 Chris de BruinAfrican Toy Willem J van Vuuren 43268 Chris van der Walt

    Top 8 Seniors

    Award Name Breed Ring NumberShow Champion Randgold Lofts Frillback 232/18 1st Res Champion Julian Fincham Jacobin 4511/16 2nd Res Champion Dirk Scholtz Barb 1066/15 3rd Res Champion Gerhard v Aswegen Working Homer 23424/16 4th Res Champion Randgold Lofts Eng Trumpeter 92/15 5th Res Champion Groengoud Landgoed Strasser 3232/15 6th Res Champion Attie van Aswegen Mookee 1435/17 Best Young Bird Randgold Lofts Frillback 232/18

    Die twee skou wen-ners Deàn Dreyer en Lourens Muller

  • The Fancy Pigeon 18 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229

    Chris de BruinTeel met Cauchois, American Giant

    Runts, Strassers, Swiss Mondains & Gros Mondains.

    Kontak besonderhede: Tel: 012 8191594 (n/u), 012 4200181

    (k/u), e-mail: [email protected] of [email protected]

    Vir die eerste keer het Noord-van-die -Vaal Streek duiwe op Thabazimbi se landbouskou, 26 tot 28 Julie 2018, ver-toon. Die skoubestuur daar het Benard gekontak en gevra dat ons duiwe saam met die hoenders van die Rustenburg klub vertoon.

    Ses SASV lede en twee nie lede het 51 duiwe in 16 rasse vertoon. Nou nie baie

    Sierduiwe op Thabazimbi Landbouskou Ingestuur deur Willie van Zyl

    nie maar dit was ‘n treffer onder die skou gangers. Redelik belangstelling vernaam onder die pluimvee lede. Bestellings is geplaas.

    Dankie aan Dawie Snyman, sy seuns, en Jan en Hendrik van die pluimvee lede wat die hokke van Rustenburg aangery en opgeslaan het.

    Dit was ‘n ware ondervinding om op die platteland en in die bosveld te skou. Daar was heelwat wild wat op die veiling te koop was, pragtig om dit te sien. Beeste skape en bokke was ook baie. Die at-mosfeer was heel anders as op die laas-te paar skoue in Pretoria, die besoekers ook beslis meer.Die duiwe was net Vrydag en Saterdag vertoon. Vrydagaand het die vertoners van die hoenders en duiwe gratis op ‘n oord so 12 km buite Thabazimbi oornag waar ons die aand ook op ‘n gesellige wyse onthaal is. Gaan ons weer!! Bes-lis. Die uitnodiging is reeds ontvang en planne vir verbetering is reeds daar be-spreek. Die 186 kilos wat ek gery het hier van die huis af was die moeite werd. Be-nard en Nollie het verder gery.

    Ons het ‘n klein beoordeling gehou, die skou het vir ons ‘n aantal rosette gegee, vir raswenners ens. Die beste duif op die skou was ‘n American Show Racer van Benard.

  • The Fancy Pigeon 19 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Edi

    tor -

    E-m

    ail:

    cora

    .chr

    isto

    @gm

    ail.c

    om -

    Cel

    l: 07

    6 39

    1 58

    00

    Die plaaslike koerant het fotos van al die raswenners geneem en ek moes ‘n artikel vir hulle doen. Nogmaals dankie Dawie. Voorspoed met die teelseisoen. In Preto-

    ria begin die bevrugde eiers en kleintjies nou, 17 Augustus 2018, in die neste kom.

    Oostelike Streek, wenners van die BANKOVS trofee

    Noord-van-die-Vaal Streek, wenners van die Manie Fourie trofee

    Oostelike Streek, wen-ners van die Willie de Bruyn trofee

  • The Fancy Pigeon 20 Die Sierduif

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Web

    page

    - w

    ww

    .fanc

    ypig

    eon.

    co.z

    a C

    ell:

    083

    626

    6003

    Nat

    iona

    l Rin

    gmas

    ter -

    E-m

    ail:

    safp

    a.rin

    gs@

    axxe

    ss.c

    o.za

    Cel

    l: 08

    2 56

    5 90

    22 F

    ax2m

    ail:

    086

    730

    3229Bankovs, Manie Fourie and Bertie WesselsBankovs, Manie Fourie and Bertie Wessels

    Trophies/TrofeesTrophies/TrofeesRules1. The duration of the competitions will be from the 1st of July to the 30th of June.2. An informative/factual article written and re-searched by a member will earn 300 points. An in-formative article from another source send in by a member will earn 150 points.3. A letter from a member will receive 150 points.4. Regional news will be awarded 200 points.5. A report about a match meeting will earn 200 points.6. A Regional, Young bird, Agricultural, District or Speciality Club show and the Championship show will earn 1 point per 1 bird, exhibited plus 200 points if areport is send with.7. A good idea will earn 100 points. 8. A region which increases its membership as ex-plained in 1 above will receive 100 points for every additional member.9. For every R1 advert for The “Fancy Pigeon” a Region will receive 1 point towards the Bertie Wes-sels Trophy.NB Any member who obtain a R850 advert for the Magazine will earn free membership for the following year.

    Reëls1. Die tydperk van die Kompetisies strek van die 1ste Julie tot die 30ste Junie.2. ‘n Leersame/feitelike artikel deur ‘n lid self geskryf en nagevors verdien 300 punte. ‘n leer-same artikel vanaf ‘n ander bron wat net deur ‘n lid ingestuur is verdien 150 punte.3. ‘n Brief van ‘n lid verdien 150 punte.4. Streeknuus verdien 200 punte.5. ‘n Verslag oor ‘n Duiwedag verdien 200 punte. 6. Enige Streek-, Landbou-, Jongduif- Grasperk Spesialiteitsklubskou asook Kampioenskapskou sal 1 punt per duif vertoon ontvang plus 200 punte indien ‘n verslag saamgestuur is.7. ‘n Goeie idee sal 100 punte ontvang. 8. ‘n Streek wat sy ledetal verhoog soos in 1 hierbo uiteengesit sal 100 punte ontvang vir elke addisio-nele lid.9. Advertensiegeld wat ‘n streek vir “Die Sierduif” insamel, sal ‘n punt ontvang vir elke rand ingesa-mel ten opsigte van die Bertie Wessels trofee.NB ‘n Lid wat R850 aan ‘n advertensie vir Die Sierduif werf, sal vir die volgende jaar gratis lid-maatskap ontvang.

    Important information Score board

    Order from the Nat Ringmaster:

    1. Book of Standards R200 each

    2. SAFPA ties (Navy blue) R60 each

    3. SAFPA Pocket badge (Navy blue) R35 each

    4. SAFPA Area scroll (Navy blue) R30 each

    5. SAFPA Honour scroll (Navy blue) R30 each

    6. Metal Member & Judges scrolls R50 each

    7. National pocket badges (Green) R40 each

    8. National Honour scrolls (Green) R30 each

    9. National Ties (Green) R120 each

    All prices excludes Postage contact Robin Prince for correct postage

    Bertie Wessels Trophy

    1. KwaZulu-Natal 0

    Manie Fourie Trophy 1. Western Transvaal: 840 2. Northern Freestate: 784 3. North-of-the-Vaal: 450 4. Northern Cape: 353 5. Eastern Region: 150 6. Eastern Province: 07. Western Cape: 0 8. KwaZulu-Natal: 0 9. SW Districts: 0

    Bankofs Shield

    1. Freestate: 2003

  • Christo Britz with the Australian judges Felice Esposito and Brad Turner

    Raymond Hohls Kampioen duif

    Lourens Muller 1ste Reserwe

    Bertie Wessels 2de Reserwe

    Jannie vd Heever 3de Reserwe

  • Pieter Neethling - 4de Reserwe

    P&S Botha - 6de Reserwe

    Raymond Hohls Beste Jongduif

    Bertie Wessels beoor-delaar van die Groot Kampioen

    Noord-van-die-Vaal Streek, wenners van die Warren Klopper gedenk Trofee