skole.co.za€¦  · web view4.as jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat ‘n...

8
1 NSS: AFRIKAANS HUISTAAL, VR. 1 - 21 OKT. 2019 MOONTLIKE NASIENRIGLYN LET WEL: Hierdie Voorgestelde Nasienriglyn het nie ten doel om die amptelike weergawe te weerlê nie. Gebruik die algemene, departementele riglyne vir die nasien van die Leesbegrip-afdeling. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 VRAAG ANTWOORD RIGLYN PUNT 1.1 Die grootskaalse kritiek op Afrikaanse musiek word as ’n “vlaag” beskryf soos blyk uit briewe aan koerante, op nuuswebwerwe en sosialemediaplatforms. Die gedagte van wye grootskaalse kritiek moet voorkom. (1) 1.2 Sangers, radiostasies en programsamestellers van musiekprogramme loop onder die kritiek deur. Die musiek is glo ritmeloos, irriterend en herhalend, met niksseggende en ligsinnige lirieke. Volgorde van beantwoording belangrik. (2) 1.3 Persoonlike voorkeure kan nooit finaal wees nie, so het die Romeine beslis omdat dit slegs subjektiewe menings is. Wat vir die een persoon ordentlik en smaakvol is, is vir die ander een vervelig. Die skrywer se wenk is dat persoonlike voorkeure nie voorskriftelik behoort te wees nie en tydens argumentvoering (oor musiekgehalte) buite rekening gelaat moet word. Een punt elk Volgorde belangrik. Wenk moet laaste genoem word. (3) 1.4 JA. “golf op golf van kritiek” verwys na die kritiek wat weer en weer (aanhoudend) op Afrikaanse musiek instroom. / Dit kan ook in verband gebring word met herhalende JA moet eerste staan, maar verdien nie (2)

Upload: others

Post on 23-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: skole.co.za€¦  · Web view4.As jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat ‘n basiese familiegroep om een volwasse koei geassosieer word … Die leierolifant en haar

1

NSS: AFRIKAANS HUISTAAL, VR. 1 - 21 OKT. 2019MOONTLIKE NASIENRIGLYN

LET WEL: Hierdie Voorgestelde Nasienriglyn het nie ten doel om die amptelike weergawe te weerlê nie. Gebruik die algemene, departementele riglyne vir die nasien van die Leesbegrip-afdeling.

AFDELING A: LEESBEGRIPVRAAG 1VRAAG ANTWOORD RIGLYN PUNT

1.1 Die grootskaalse kritiek op Afrikaanse musiek word as ’n “vlaag” beskryf soos blyk uit briewe aan koerante, op nuuswebwerwe en sosialemediaplatforms.

Die gedagte van wye grootskaalse kritiek moet voorkom.

(1)

1.2 Sangers, radiostasies en programsamestellers van musiekprogramme loop onder die kritiek deur.

Die musiek is glo ritmeloos, irriterend en herhalend, met niksseggende en ligsinnige lirieke.

Volgorde van beantwoording belangrik. (2)

1.3 Persoonlike voorkeure kan nooit finaal wees nie, so het die Romeine beslis omdat dit slegs subjektiewe menings is. Wat vir die een persoon ordentlik en smaakvol is, is vir die ander een vervelig.

Die skrywer se wenk is dat persoonlike voorkeure nie voorskriftelik behoort te wees nie en tydens argumentvoering (oor musiekgehalte) buite rekening gelaat moet word.

Een punt elk

Volgorde belangrik. Wenk moet laaste genoem word.

(3)

1.4 JA. “golf op golf van kritiek” verwys na die kritiek wat weer en

weer (aanhoudend) op Afrikaanse musiek instroom. / Dit kan ook in verband gebring word met herhalende klank- en musiekgolwe van Afrikaanse musiek wat aanhoudend verskyn.

Die “dikwels walle oorspoel” impliseer dat die kritiek groot in omvang is en op alle media-platforms verskyn.

JA moet eerste staan, maar verdien nie alleen ‘n punt nie.

(Nie NEE nie.)

(2)

1.5 Die mark is oorstroom met Afrikaanse musiek waarvan die lirieke van swak gehalte is.

Te min liedjieskrywers weet hoe om goeie musiek te skryf.

Te min sangers is bereid om vernuwende Afrikaanse musiek te sing.

Marike Verwey lewer nie kritiek op musiek-programsamestellers nie omdat hulle bloot programme kies wat aan die luisteraars se smake en voorkeure voldoen.

Noem op.Sien eerste drie antwoorde na.

Insig.

(4)

1.6 Die verband tussen paragraaf 3 se onderstreepte gedeelte en TWEE pole belangrik. (1)

Page 2: skole.co.za€¦  · Web view4.As jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat ‘n basiese familiegroep om een volwasse koei geassosieer word … Die leierolifant en haar

2

paragraaf 1 is dat die kritiek en klagtebriewe op die kwaliteit van die Afrikaanse musiek en lirieke na sewe jaar steeds voortduur en gepubliseer word - daar sal altyd kritiek wees.

Die VERBAND tussen die TWEE dele moet getref word.

1.7 Die kritici word “hekwagters” genoem omdat hulle die herhalende ritmes en rymelary in die Afrikaanse musiek wil KEER en wil KEER dat diepgaande lirieke verlore raak (daarom is hulle soos hekwagters).

Redcliff se kritiek is ongeloofwaardig omdat sy self ’n sanger en liedjieskrywer is en eintlik net ’n subjektiewe mening oor Afrikaanse musiek kan gee.

Twee antwoorde

Volgorde belangrik

(2)

(1)

1.8.1 As teenargument vir kritici wat hoë standaarde vir musieklirieke stel, sal die LFM luisteraars se musieksmaak as kriterium vir hulle musiekprogramme kies. Dit sal musiek wees wat luisteraars laat goed voel en in ‘n goeie bui kry.

Noem die teenargument. (1)

1.8.2 JA.Luisteraars sal nie na musiek luister wat nie volgens hulle musieksmaak is nie, met ander woorde wat hulle nie laat goed voel nie. Die LFM hou die musiekmark daaroor dop.

Slegs JA=0JA moet verduidelik word. (1)

1.9 Indien Boom Recording Studio’s se kunstenaars nie vernuwende musiek sing nie, sal hulle meer CD-verkope hê en meer geld maak.

Boom Recording Studios sal waarskynlik ‘n wyer luisteraarsgetal hê en die maatskappy se winsgrens sal verhoog.

Volgorde belangrik.

Insig.

(3)

1.10 Les Javan As brugbouer herstel sy musiek uiteenlopende

rassegroepe se uiteenlopende musieksmake – bruin en wit se musiekgeskiedenis word erken.

Volgorde belangrik

(2)

1.11 Musiekkritici verwag meer as maklike herhalende en niksseggende lirieke wat in die motor gesing kan word en voete vir ’n dansbaan laat jeuk.

(1)

1.12 NEE.Ek dink indien die Afrikaanse musiek aan die vereistes van bepaalde luisteraars se musieksmaak voldoen, is die kritiek nie geregverdig nie – soos lekker luister- en goedvoel-musiek.

OFJA.Ek dink daar is te veel ritmelose, herhalende en irriterende Afrikaanse musiek wat gespeel word.

Slegs JA of NEE = 0Die NEE of JA, moet gemotiveerde menings hê.

(1)

1.13 JAMusieknoteMikrofoonJolige, uitspattige popsanger wat lyk soos Elvis Presley wat met sy mikrofoon sing en sy herkenbare kuif en heupbewegings.Die geleerde professor (klein uitgebeeld) se kommentaar dui op ‘n klein groepie musiekkritici wat musiek met goeie musiekritmes en diepgaande gedagtes wil hê.

Slegs JA = 0Die JA, moet gemotiveer word.NEE is nie ’n antwoord-opsie nie.Enige twee aanvaarbare feite.

(2)

1.14 JA.Die hart is simbool van liefde en dit beklemtoon die sanger se gevoel van liefde vir die Afrikaanse musiek wat hy sing – en die waarskynlik die temas waaroor hy sing.

Slegs JA = 0Die JA, moet gemotiveer word. (1)

1.15 Die woorde van die liedjie (Teks B) stem ooreen met (1)

Page 3: skole.co.za€¦  · Web view4.As jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat ‘n basiese familiegroep om een volwasse koei geassosieer word … Die leierolifant en haar

3

musiekkritici se beskuldigings dat Afrikaanse musiek herhalende niksseggende en ligsinnige lirieke het (Teks A).

1.16 poësie EEN WOORD (1)[30]

TOTAAL VAN AFDELING A = 30 PUNTE

AFDELING: OPSOMMINGVRAAG 2

Gebruik DBO-AMPTELIKE NASIENRIGLYNE vir die opsomming.

‘n Tabel met oorspronklike bewoording volgens die leesstuk en ’n moontlike paragraaf. Die oorskryf van die presiese bewoording verdien nie punte nie. Stellings wat nie in volsinne aangebied word nie en nie volledige/voltooide gedagtes bevat nie,

verdien ook nie punte nie. Bereken die punte volgens die DBO se amptelike nasienriglyne.

OORSPRONKLIKE BEWOORDING EIE VERWERKING/VERKORTING1. Hierdie diere openbaar in die eerste plek ‘n humorsin wat

my verstom. Daarom was my lekkerste glimlagervarings te danke aan olifantplatjies wat met hul slurpe waterkanon-waterkanon speel.

Olifante toon humor wanneer hulle met hul slurpe soos met waterkanonne speel.

[12]2. Nes mense se velle uitdroog … Dan word olifante

planmakers: hulle rol in modderpoele om hierdie probleem die hoof te bied!

Hulle rol in modderpoele om hulle uitgedroogte velle te bevogtig.

[10]3. En tydens hierdie ontspannende modderrituele het ek ook

verbaas opgelet hoe vindingryk hierdie diere se kommunikasietegnieke is: flappende ore van die leierolifante is byvoorbeeld ‘n teken dat gevaar dreig.

Olifante kommunikeer deur die flappende ore van die leierolifant wanneer gevaar hulle bedreig.

[12]4. As jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat

‘n basiese familiegroep om een volwasse koei geassosieer word … Die leierolifant en haar kalwers word byvoorbeeld onder andere toegelaat om altyd eerste te eet en drink.

Hulle familiegroep sentreer om een leierkoei wie se kalwers eerste mag vreet en water drink.

[15]

5. Daarom is dit … om die buitengewone band van welwillendheid tussen olifante in dieselfde trop te verstaan nie. ‘n Olifantkoei sal byvoorbeeld dadelik die kalf van ‘n ander koei as haar eie aanvaar as die situasie dit sou vereis.

Binne die strukture sal olifantkoeie welwillend optree deur ander se kalwers aan te neem indien nodig.

[16]

6. Indien ‘n olifanttrop met ‘n struikelblok gekonfronteer word, sal die leiers verskillende opsies oorweeg as dit vir die trop geen gevaar inhou nie.

Wanneer probleme opduik, oorweeg die leier veilige opsies.

[8]7. …olifante se hoë intelligensievlak. Hulle redeneer soos

mense! En as hulle speel, speel hulle met ‘n sorgvrye uitgelatenheid soos mensekinders … diere en hul kalfies hulle soos mense gedra.

Olifante tree weens hul redenasievermoë en sorgvrye spel, nes mense op.

[11]

OPSOMMING: VOORGESTELDE PARAGRAAF

Olifante toon humor wanneer hulle met hul slurpe soos met waterkanonne speel. Hulle rol in

Page 4: skole.co.za€¦  · Web view4.As jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat ‘n basiese familiegroep om een volwasse koei geassosieer word … Die leierolifant en haar

4

modderpoele om hulle uitgedroogte velle te bevogtig. Olifante kommunikeer deur die flappende ore van die leierolifant wanneer gevaar hulle bedreig. Hulle familiegroep sentreer om een leierkoei wie se kalwers eerste mag vreet en water drink. Binne die strukture sal olifantkoeie welwillend optree deur ander se kalwers aan te neem indien nodig. Wanneer probleme opduik, oorweeg die leier veilige opsies. Olifante tree weens hul redenasievermoë en sorgvrye spel, nes mense op.

84 woorde

TOTAAL VIR AFDELING B – 10 PUNTE

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIESVRAAG 3: ADVERTENSIES

[Gebruik die algemene, amptelike riglyne van die DBO vir die nasien van Afdeling C.]

NOMMER ANTWOORD RIGLYN PUNT3.1 Hy het ‘n klein veranderinkie aan sy rugbyspan

gemaak, sodat hulle beter kon speel. ander

Verkleinwoordjie MOET in ‘n verklarende sin wees.Volgorde belangrikEEN woord.

(2)

3.2 Die verkose komitee word deur almal ondersteun. / Die verkose lid vorm deel van die onderhandelings.

VERKOSE moet in ‘n verklarende sin wees. (1)

3.3 Mag ons interaktiewe lesse klaskameronderrig vergemaklik (wens). /Ons interaktiewe lesse kan dalk/moontlik/miskien klaskameronderrig vergemaklik. (moontlikheid).

Onsekerheid / wens / waarskynlikheid moet blyk. (1)

3.4 Tutors sal verseker dat jy jou kennis uitbrei. Laat verder weg. (1)3.5 … dié top leermetode in Afrika … (1)3.6 FEIT. Die benadering is reeds/amptelik as die

topleermetode in Afrika aangewys./’n Belangrike toekenning is reeds ontvang.

Slegs FEIT = 0(1)

3.7 Vir meer inligting en spesiale aanbiedings kan/moet Piet gekontak word./Piet kan/moet vir meer inligting en vir spesiale aanbiedings gekontak word.

Gebruik word.Werkwoord na einde van die sin.

(1)

3.8 Die teikenleser is enige Huistaal-leerder van graad 4 tot graad 12.

JA. Die teikenleser word direk as “jy” en “jou” aangespreek./JA. Oortuigende taal/vetdruk/kort sinne/ vyf jaar se bestaan word gebruik.

OFNEE. Die foto’s van die leerders in die advertensie is net laerskoolleerders en sal nie hoërskoolleerders oortuig nie./NEE. Meer spesifieke voorbeelde van sukses behoort genoem te word.

Volgorde van antwoorde is belangrik.

Slegs JA of NEE = 0(2)

[10]

VRAAG 4: STROKIESPRENTNOMMER ANTWOORD RIGLYN PUNT

4.1 truksvy EEN woordVolgorde van antwoorde is

(2)

Page 5: skole.co.za€¦  · Web view4.As jy olifante se samesyn fyn dophou, sal jy agterkom dat ‘n basiese familiegroep om een volwasse koei geassosieer word … Die leierolifant en haar

5

Ek het ’n probleem. belangrik4.2 JA.

Hy gebruik veralgemening en stereotipering deur te sê dat alle oumense moeilik is oor karre – hy veralgemeen oor hulle houding.

Slegs JA = 0

NEE = onaanvaarbaar. (1)

4.3 Jerome, ek laai jou op om koffie te gaan drink. Bly dieselfde. (1)4.4 Ravi, jy klink anders omdat dit jou stem laat

eggo. ’n Redegewende voegwoord.

Woordvolgorde belangrik. (2)

4.5 eggo (weerklank) – die betekenis van die woord sal verander met net een g na ego (selfbeeld). (1)

4.6 Ons soek skoor met ons vriende deur hulle te terg en dan weg te hardloop./Hy soek alewig skoor met ouens wat groter en sterker as hy is.

Dit moet geskei in ‘n verduidelikende SIN

gebruik word.(1)

4.7 Seuns word gestereotipeer omdat die Ma impliseer dat alle seuns hulle ma’s grys hare gee. (1)

4.8 genot (1)[10]

VRAAG 5: ARTIKELNOMMER ANTWOORD RIGLYN PUNT

5.1 oei Slegs die diftong en nie die hele woord nie.

(1)

5.2 Die agtervoegsel e se funksie is om aan te dui dat vierpotige in die verbuigde vorm as attributiewe byvoeglike naamwoord in die sin gebruik is.

(1)

5.3 Ek eet alles. Moet geen sterk gevoel oordra nie.

(1)

5.4 eetgoed (1)5.5 ... wat nie ronde handjies het nie. Slegs die byvoeglik bysin. (1)5.6 Paragraaf 5 = ’n Komma staan tussen twee

werkwoorde/gesegdes. Paragraaf 8 = Die komma word gebruik by die

opnoem van ’n reeks selfstandige naamwoorde.

Moet duidelik aandui watter reël pas by watter

paragraaf.

(2)

5.7 Die funksie van die verbindingswoorde is om konnotatiewe betekenis uit te beeld, naamlik die vetkoeke is sonder uitsondering van die beste kwaliteit is en veerlig is.

Die dief hardloop deur die bank se voordeur weg nadat hy geld probeer steel het./Ek is deur die bank in kennis gestel dat my rekening oortrokke is.

Móét LETTERLIK wees.

(2)

5.8 Bv. woordkunstenaar/woordeboek//woordfees/... (1)[10]

TOTAAL VAN AFDELING C = 30 PUNTEGROOTTOTAAL: 70