skoolsake - midstream college€¦ · protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool...

4
1 012 661 2341 012 661 2340 [email protected] Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR All I am, or hope to be, I owe to my angel mother. Abraham Lincoln Dit was Sondag Moedersdag en vandag sou my ma se verjaarsdag gewees het... Indien jy gelukkig genoeg is dat jou ma in die omgewing is, hoop ek jy gebruik die addisionele familietyd om haar te bederf. Gebruik ook hierdie geleentheid om haar te vertel dat jy haar lief het en dat sy baie vir jou doen en beteken. Indien sy nie meer met jou is nie, koester die aangename herinneringe. Hurry up and wait is ‘n term wat met weermagte wêreldwyd geassosieer word. Dit is ongelukkig ook tans sinoniem met die onderwyssektor in ons land. Hopelik sal die minister vandag meer lig op die saak werp. Dit behoort ons dan groter duidelikheid rakende die pad vorentoe te gee, wat ons dadelik met u sal deel. Dit het die laaste paar dae duidelik geword dat sekere provinsies glad nie gereed was om hul senior bestuurspanne hierdie week by skole te ontvang nie en gevolglik hoop ek dat ons volgende week ons senior bestuursvergadering by die College kan hou. Die College Covid-19-veiligheidskomitee het reeds ‘n paar vergaderings gehad en besonderhede rondom die protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool toe, sal aan u gekommunikeer word. Maskers sal verpligtend wees en in die interim kan u solank twee gemaklike maskers vir u kind aanskaf. Dit is moeilik om te glo dat vandag reeds dag 49 van die inperking is en dat leerders volgende week reeds in hul sesde week van aanlyn skool is. Hou aan om u kind tuis te motiveer. Byt intussen vas, wees positief en bly veilig. . Akademie FAKULTEIT VAN GESONDHEIDSWETENSKAPPE: UP Neem asseblief kennis dat as gevolg van die coronaviruspandemie, die sluitingsdatum vir aansoeke tot programme in die Fakultiet Gesondheidswetenskappe vir 2021 by die Universiteit van Pretoria tot 31 Julie 2020 verander is. Dié voornemende studente het tot 19 September 2020 om die National Benchmark Tests (NBTs) te skryf. Die universiteit sal ‘n SMS aan voornemende studente wat reeds aansoek gedoen het, stuur. Omsendskrywe 12/2020 • 14 Mei 2020 MIDSTREAM COLLEGE

Upload: others

Post on 18-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Skoolsake - Midstream College€¦ · protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool toe, sal aan u gekommunikeer word. Maskers sal verpligtend wees en in die interim

1

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR

All I am, or hope to be,

I owe to my angel mother.

Abraham Lincoln

Dit was Sondag Moedersdag en vandag sou my ma se verjaarsdag gewees het... Indien jy gelukkig genoeg is dat jou ma in die omgewing is, hoop ek jy gebruik die addisionele familietyd om haar te bederf. Gebruik ook hierdie geleentheid om haar te vertel dat jy haar lief het en dat sy baie vir jou doen en beteken. Indien sy nie meer met jou is nie, koester die aangename herinneringe. Hurry up and wait is ‘n term wat met weermagte wêreldwyd geassosieer word. Dit is ongelukkig ook tans sinoniem met die onderwyssektor in ons land. Hopelik sal die minister vandag meer lig op die saak werp. Dit behoort ons dan groter duidelikheid rakende die pad vorentoe te gee, wat ons dadelik met u sal deel. Dit het die laaste paar dae duidelik geword dat sekere provinsies glad nie gereed was om hul senior bestuurspanne hierdie week by skole te ontvang nie en gevolglik hoop ek dat ons volgende week ons senior bestuursvergadering by die College kan hou. Die College Covid-19-veiligheidskomitee het reeds ‘n paar vergaderings gehad en besonderhede rondom die protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool toe, sal aan u gekommunikeer word. Maskers sal verpligtend wees en in die interim kan u solank twee gemaklike maskers vir u kind aanskaf. Dit is moeilik om te glo dat vandag reeds dag 49 van die inperking is en dat leerders volgende week reeds in hul sesde week van aanlyn skool is. Hou aan om u kind tuis te motiveer. Byt intussen vas, wees positief en bly veilig.

😊.

Akademie FAKULTEIT VAN GESONDHEIDSWETENSKAPPE: UP Neem asseblief kennis dat as gevolg van die coronaviruspandemie, die sluitingsdatum vir aansoeke tot programme in die Fakultiet Gesondheidswetenskappe vir 2021 by die Universiteit van Pretoria tot 31 Julie 2020 verander is. Dié voornemende studente het tot 19 September 2020 om die National Benchmark Tests (NBTs) te skryf. Die universiteit sal ‘n SMS aan voornemende studente wat reeds aansoek gedoen het, stuur.

Omsendskrywe 12/2020 • 14 Mei 2020

MIDSTREAM COLLEGE

Page 2: Skoolsake - Midstream College€¦ · protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool toe, sal aan u gekommunikeer word. Maskers sal verpligtend wees en in die interim

2

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

INPERKINGSROOSTER: WEEK 6

Les Tyd GR. 8 GR. 9 Maandag 1 08:00-08:40 ENF/ENH AFH/AFE

18 Mei

2 08:40-09:20 WSK ENF/ENH

3 09:20-10:00 AFH/AFE WSK

4 10:00-10:15 LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 RTT SKK

6 11:50-12:25 SKK TEG

7 12:25-13:00 TEG RTT

Dinsdag 1 08:00-08:40 AFH/AFE WSK

19 Mei

2 08:40-09:20 ENF/ENH AFH/AFE

3 09:20-10:00 WSK ENF/ENH

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:40 REK FWT

5 11:40-12:20 GSK REK

6 12:20-13:00 FWT GSK

Woensdag 1 08:00-08:40 WSK ENF/ENH

20 Mei

2 08:40-09:20 AFH/AFE WSK

3 09:20-10:00 ENF/ENH AFH/AFE

4 10:00-10:15 LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 BST LWT

6 11:50-12:25 LWT GEO

7 12:25-13:00 GEO BST

Donderdag 1 08:00-08:40 ENF/ENH AFH/AFE

21 Mei

2 08:40-09:20 WSK ENF/ENH

3 09:20-10:00 AFH/AFE WSK

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:30 GSK FWT

5 11:30-12:00 FWT REK

6 12:00-12:30 TEG GSK

7 12:30-13:00 REK TEG

Vrydag 1 08:00-08:40 AFH/AFE WSK

22 Mei

2 08:40-09:20 ENF/ENH AFH/AFE

3 09:20-10:00 WSK ENF/ENH

4 10:00-10:15 LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 BST LWT

6 11:50-12:25 LWT GEO

7 12:25-13:00 GEO BST

Page 3: Skoolsake - Midstream College€¦ · protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool toe, sal aan u gekommunikeer word. Maskers sal verpligtend wees en in die interim

3

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Les Tyd GR. 10 GR. 11 Maandag 1 08:00-08:40 WSK & WSG AFH/AFE

18 Mei

2 08:40-09:20 AFH/AFE ENF/ENH

3 09:20-10:00 ENF/ENH WSK & WSG

4 10:00-10:15 LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 Keusevak 2 Keusevak 2

6 11:50-12:25 Keusevak 3 Keusevak 3

7 12:25-13:00 Keusevak 1 Keusevak 1

Dinsdag 1 08:00-08:40 ENF/ENH WSK & WSG

19 Mei

2 08:40-09:20 WSK & WSG AFH/AFE

3 09:20-10:00 AFH/AFE ENF/ENH

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:40 Keusevak 1 Keusevak 1

5 11:40-12:20 Keusevak 2 Keusevak 2

6 12:20-13:00 Keusevak 3 Keusevak 3

Woensdag 1 08:00-08:40 AFH/AFE ENF/ENH

20 Mei

2 08:40-09:20 ENF/ENH WSK & WSG

3 09:20-10:00 WSK & WSG AFH/AFE

4 10:00-10:15 LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 Keusevak 3 Keusevak 3

6 11:50-12:25 Keusevak 1 Keusevak 1

7 12:25-13:00 Keusevak 2 Keusevak 2

Dinsdag 1 08:00-08:40 WSK & WSG AFH/AFE

21 Mei

2 08:40-09:20 AFH/AFE ENF/ENH

3 09:20-10:00 ENF/ENH WSK & WSG

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:40 Keusevak 2 Keusevak 2

5 11:40-12:20 Keusevak 3 Keusevak 3

6 12:20-13:00 Keusevak 1 Keusevak 1

Vrydag 1 08:00-08:40 ENF/ENH WSK & WSG

22 Mei

2 08:40-09:20 WSK & WSG AFH/AFE

3 09:20-10:00 AFH/AFE ENF/ENH

4 10:00-10:15 LO LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 Keusevak 1 Keusevak 1

6 11:50-12:25 Keusevak 2 Keusevak 2

7 12:25-13:00 Keusevak 3 Keusevak 3

Les Tyd GR. 12 Maandag 1 08:00-08:40 ENF/ENH

18 Mei

2 08:40-09:20 WSK & WSG

3 09:20-10:00 AFH/AFE

4 10:00-10:15 LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 Keusevak 2

6 11:50-12:25 Keusevak 3

7 12:25-13:00 Keusevak 1

Page 4: Skoolsake - Midstream College€¦ · protokol wat sal geld wanneer gr.12-leerders terugkeer skool toe, sal aan u gekommunikeer word. Maskers sal verpligtend wees en in die interim

4

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Les Tyd GR. 12 Dinsdag 1 08:00-08:40 AFH/AFE

19 Mei

2 08:40-09:20 ENF/ENH

3 09:20-10:00 WSK & WSG

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:40 Keusevak 1

5 11:40-12:20 Keusevak 2

6 12:20-13:00 Keusevak 3

Woensdag 1 08:00-08:40 WSK & WSG

20 Mei

2 08:40-09:20 AFH/AFE

3 09:20-10:00 ENF/ENH

4 10:00-10:15 LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 Keusevak 3

6 11:50-12:25 Keusevak 1

7 12:25-13:00 Keusevak 2

Dinsdag 1 08:00-08:40 ENF/ENH

21 Mei

2 08:40-09:20 WSK & WSG

3 09:20-10:00 AFH/AFE

Pouse 10:00-11:00

4 11:00-11:40 Keusevak 2

5 11:40-12:20 Keusevak 3

6 12:20-13:00 Keusevak 1

Vrydag 1 08:00-08:40 AFH/AFE

22 Mei

2 08:40-09:20 ENF/ENH

3 09:20-10:00 WSK & WSG

4 10:00-10:15 LO

Pouse 10:15-11:15

5 11:15-11:50 Keusevak 1

6 11:50-12:25 Keusevak 2

7 12:25-13:00 Keusevak 3

Kultuur OPPIE-TONG-AF-REDENAARS Indien leerders belangstel om deel te neem aan die aanlyn kompetisie moet hulle me Sharon de Bod (Afrikaansafdeling) by [email protected] of me Caitlin Page (Engelse afdeling) by [email protected], kontak.

KOMMUNIKEER MET ONS U kan met ons kommunikeer of alle omsendskrywes, sowel as ander belangrike inligting, vind by

www.midstreamcollege.co.za

Facebook (soek Midstream College)

Instagram (midstream_college)

VOLGENDE NUUSBRIEF Donderdag, 21 Mei 2020