slimboek graad 2 - skole.co.za · 3 graad 2 week 5 ©skoleondersteuningsentrum dinsdag 28 april...

23
1 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 2 Week 5 My naam: ____________________________________ Mamma/Pappa se naam:_______________________ Hallo. My naam is Sarel. Hallo. My naam is Susan.

Upload: others

Post on 30-Jul-2020

12 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

1 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek Graad 2

Week 5

My naam: ____________________________________

Mamma/Pappa se naam:_______________________

Hallo. My naam is Sarel.

Hallo. My naam is Susan.

Page 2: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

2 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die Grendeltyd.

• Hierdie is week 5 se aktiwiteite.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Elke week het spelwoorde en skrifkaarte . Volg die program vir elke dag.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so vinnig groot. Koop die tyd saam met hom/haar uit. Sigwoorde: Woordjies wat jy net moet herken sodra jy hulle sien. Ons gebruik hulle ook om mooi sinne te kan skryf. Ons moet dit elke dag leer.

Sigwoorde wil kon kom almal meer dag baie afrikaans waar dag lewe daarom laat daardie hoe egter hou te

Page 3: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd en ‘n Beer saam in ‘n groot verlate grot in die woud gewoon. Hulle het lekker saam gebly omdat hulle verskillende kossoorte geëet het en nooit nodig gehad het om vir kos te kompteteer nie. Luiperd het van bokvleis gelewe en Beer het van vis gelewe. Hull was baie goeie maats en het amper nooit baklei nie. Beer het gesorg dat gevaarlike diere hulle nie in die aand pla nie en luiperd het gesorg dat die grot altyd mooi skoon en netjies aan die binnekant is. Hierdie was ‘n moeilke taak omdat die grot baie groot was en die vlêrmuise gereeld die grot kom bemors het. In die dag het Luiperd en Beer uit hul grot uit gegaan om kos te soek. Beer het gewoonlik in die rigting van die rivier geloop, waar Luiperd eerder berg se kant toe beweeg het. Maar as die son se strale agter die berg in verdwyn het, het hulle weer terug na hul grot beweeg. Daar het hulle dan saam gelag en gesels oor wat die dag gebeur het. Luiperd en Beer sal maats bly vir ewig.

Beantwoord hierdie vrae in volsinne.

1. Waar het Luiperd en Beer gewoon? _________________________________________________________

2. Wanneer het hul uit die grot gegaan? _________________________________________________________

3. Waarheen het die Beer gewoonlik gegaan? _________________________________________________________

4. Waarvoor het Luiperd gesorg? _________________________________________________________

5. Hoe dink jy het luiperd die grot skoon gemaak. _________________________________________________________

Page 4: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

4 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

2. Klankbou: Vind die woorde in die blokkie. Sommige woorde mag agteruit wees en opwaarts.

Bloed blaar bloei bly brief blou brood bril broek

3. Maak ’n sin met die woorde wat jy gevind het. ____________________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

a s d f g h j k l p o i u y y b r i e f c x z l q w e r b t u o l b l o e d r s c v b l n b r o o d v n b a v r c x e z u y t a r i e w k q i o a r s l d f g h

Page 5: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

5 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Oefen jou spelwoorde. bloed blaai blaar bloei bly blou brood bril broek brief

5. Fynmotories Ons doen hierdie oefening ter opwarming vir die skrif oefening.

• Gebruik ‘n klein rekkie om om vingers te bind. Trek vingers so ver as moontlik oop en dan weer toe.

• Gebruik klei om vingers los te maak deur die klei te knyp en te druk.

• Haak elke vinger van die een hand aan dieselfde vinger van die ander hand en trek.

• Maak ‘n vuis en druk hard.

• Strek vingers uit so vêr as moontlik.

Page 6: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

6 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Doen Skrifkaart

. /j

. J

. /j

. J

. /jas

7. Grootmotories Speel die stoeledans (“musical chairs")

Page 7: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

7 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

8. Kunsaktiwiteit Kom ons leer om ‘n leeu te teken.

Oefen om die leeu te teken op die bladsy en dan teken jy een om op die muur te sit.

Page 8: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

8 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 9. Telaktiwiteite

• Tel in 2’s, 5’s,10’e van 0-200 en terug.

• 3 meer en minder

• 4 meer en minder..

10. Nog tel.

Page 9: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

9 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

11. Vul die getalpatrone in

12. Gebruik die getallelyn om ‘n patroon te vind.

Page 10: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

10 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

13. Doen die volgende somme.

Voltooi die volgende:

*******************************************************************************************************************

Page 11: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

11 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Woensdag 29 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees weer leesstuk 1. Mamma moet vir jou dit lees.. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd en ‘n Beer saam in ‘n groot verlate grot in die woud gewoon. Hulle het lekker saam gebly omdat hulle verskillende kossoorte geëet het en nooit nodig gehad het om vir kos te kompteteer nie. Luiperd het van bokvleis gelewe en Beer het van vis gelewe. Hull was baie goeie maats en het amper nooit baklei nie. Beer het gesorg dat gevaarlike diere hulle nie in die aand pla nie en luiperd het gesorg dat die grot altyd mooi skoon en netjies aan die binnekant is. Hierdie was ‘n moeilke taak omdat die grot baie groot was en die vlêrmuise gereeld die grot kom bemors het. In die dag het Luiperd en Beer uit hul grot uit gegaan om kos te soek. Beer het gewoonlik in die rigting van die rivier geloop, waar Luiperd eerder berg se kant toe beweeg het. Maar as die son se strale agter die berg in verdwyn het, het hulle weer terug na hul grot beweeg. Daar het hulle dan saam gelag en gesels oor wat die dag gebeur het. Luiperd en Beer sal maats bly vir ewig. Eendag …………………

2. Maak die storie langer laat daar ‘n goeie einde wees..

Page 12: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

12 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Oefen jou spelwoorde bloed blaai blaar bloei bly blou brood bril broek brief

4. Fynmotories

• Gebruik ‘n klein rekkie om om vingers te bind. Trek vingers so ver as moontlik oop en dan weer toe.

• Gebruik klei om vingers los te maak deur die klei te knyp en te druk.

• Haak elke vinger van die een hand aan dieselfde vinger van die ander hand en trek.

• Maak ‘n vuis en druk hard.

• Strek vingers uit so vêr as moontlik.

5. Doen Skrifkaart

. /s

. S

. /s/ak

. San

Page 13: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

13 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Grootmotories Wys hoe om die stoeledans (“musical chairs") te speel.

7. Kunsaktiwiteit Gaan aan met die kunsaktiwiteit van gister.

Page 14: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

14 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 8. Telaktiwiteite Tel in 2’s, 5’s,10’e van 0-200 en terug. 3 meer en minder 4 meer en minder.

9. Hoofrekene

Kan jy die volgende somme doen?

5 minder as 45 = ................ sestien - twee = ............... halveer 50 = ................ 53 = ................ + 3 5 meer as sewe en dertig = ................ 4 meer as is 49 = ................ 5 minder as 41 = ................ 5 ............................. (meer/minder) as 30 is 25

10. Vermenigvuldiging Gebruik die getallelyne om ‘n patroon te vind.

Page 15: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

15 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

11. Voltooi die volgende:

12. ‘n Kat het 2 oë. Hoeveel oë het 5 katte?

13. Teken die volgende. Skryf 'n som vir elkeen neer

Page 16: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

16 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

English FAL 14. Let’s read: We visit our grandmother. She lives on a farm. She has lots of animals. We get eggs from the hens. We get milk from the cows. We get food from the garden. She has a big tractor

15. How many farm words can you find?

Page 17: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

17 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

12. Learn the spelling for the week: cap dog tin ten hut cat log pin pen sun

13. Listen to the sentences and repeat them after the speaker.

Page 18: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

18 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 30 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees nog: Dit is juffrou se verjaarsdag. Ons juffrou het vandag verjaar. Sy het baie kersies op die koek gehad. Nadat mev. Jakobs die kersies doodgeblaas het, het ons “Veels geluk liewe Juffrou” gesing. Ons het almal van die koek geëet. Ons geskenk aan haar was ‘n prent van ‘n eend wat op ‘n klip sit. Ons het toe almal ons name op die verjaardagkalender geskryf. Anna se verjaardag is in Maart. Bongi se verjaardag is in Junie. Grieta se verjaardag is in Mei. Beantwoord die vrae. Wie verjaar vandag? _________________________________________________________________ Wie verjaar in die herfs? ________________________________________________________________ Wie dink jy het die koek skool toe gebring? __________________________________________________________________ Dink jy Bongi sal op haar verjaarsdag ‘n swempartytjie kan hou? __________________________________________________________________

2. Bou woorde Skommel die woorde reg en skryf die regte woord langsaan.

lbeod ialab rlaba blieo lby olbu brodo rbil krboke freib

Page 19: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

19 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Oefen spelwoorde

4. Fynmotories Ons doen hierdie oefinge voordat ons skrif doen.

• Gebruik ‘n klein rekkie om om vingers te bind. Trek noe vingers so ver as moontlik oop en dan weer toe.

• Gebruik klei om vingers los te maak deur die klei te knyp en te druk

• Haak elke vinger van die een hand aan dieselfde vinger van die ander hand en trek.

• Maak ‘n vuis en druk hard.

• Strek vingers uit so vêr as moontlik

5. Doen Skrifkaart

. /l

. L

. /l

. /ly

bloed blaai blaar bloei bly blou brood bril broek brief

Page 20: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

20 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

6. Grootmotories Oefen balvaardighede. Gooi 'n bal teen 'n muur. Marsjeer op een plek terwyl jy die bal laat wip. Hardloop heen en weer tussen die bakens deur terwyl jy die bal op die vloer laat wip.

7. Kunsaktiwiteit Verf met blare. Gebruik ‘n paar verskillende blare om af te trek. Kry verskillende blare uit die tuin. Sit elke blaar onder die wit papier en kleur dan bo-oor die blaar in . Jy sal sien dat die blaar se tekstuur begin wys op die vel papier.

Page 21: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

21 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde 8. Telaktiwiteite

• Tel in 2’s, 5’s,10’e van 0-200 en terug. • 3 meer en minder • 4 meer en minder.

9 Hoofrekene:

10. Rond die getalle af tot die naaste 10

Page 22: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

22 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

11. Doen die volgende somme

Page 23: Slimboek Graad 2 - skole.co.za · 3 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 28 April Afrikaans HT 1. Kom ons lees. Die Luiperd en die beer. Eendag het daar ‘n luiperd

23 Graad 2 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

12. Doen die volgende woordsomme. Daar is 4 groepe van 3 kinders by my partytjie. Hoeveel kinders is daar by my partytjie?

'n Pakkie het 5 koekies. Ek verkoop 11 pakkies. Hoeveel koekies het ek verkoop?

Die einde van week 5