slimboek - skoleondersteuningsentrum · 4 graad 3 week 3 ©skoleondersteuningsentrum maandag 20...

30
1 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 3 Week 4 My naam: _________________________ Mamma/Pappa se naam:______________

Upload: others

Post on 18-Jun-2020

11 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

1 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek

Graad 3 Week 4

My naam: _________________________

Mamma/Pappa se naam:______________

Page 2: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

2 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar

minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike aktiwiteite. Die werk kan

deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag

sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n

kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u

kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke

van ekstra skoolvakansie.

• Hierdie is week 4.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen

nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Volg die program vir elke dag. Daar is spelwoorde,

leeslesse en skriflesse wat u kind elke dag moet doen of

lees.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om

verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor

sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is,

in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so

vinnig groot. Koop die tyd saam met u hom/haar uit.

Page 3: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

3 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Spelwoorde vir week 4

Afrikaans Maandag Dinsdag Woensdag bewerige onrustige stewige

gelukkige onstuimige stormagtige

giftige pragtige treurige

haastige sappige veilige

lastige stadige vinnige

nodige

English

Monday: hope, home, rope

Tuesday: stove, stone, note

Wednesday: Cone, pole, joke

Page 4: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Maandag 20 April 2020

Afrikaans

1. Lees die leesstuk 3 keer hardop.

Wolraad Woltemade

Daar was ‘n verskriklike storm en dit het die seilskip, De Jonge

Thomas, se anker losgeruk. Die skip het op die rotse geloop, gebreek

en stadig begin sink. Die matrose was vreesbevange en het om hulp

geskreeu.

Wolraad Woltemade het met sy perd, Vonk, op die strand aangekom

en die mense op die skip hoor skreeu. Hy het dadelik met Vonk die

see ingejaag om die bemanning te red. Hy het elke keer 2 mense

strand toe gebring.

Toe hy die agtste keer ingejaag het, het die skip gekraak, gekreun en

gesink. ‘n Klomp matrose het van die sinkende skop afgespring en na

die perd gegryp. Wolraad Woltemade en Vonk het onder die water

verdwyn en verdrink, want te veel mense het aan hulle vasgeklou.

Wolraad Woltemade is ‘n held, want hy het sy lewe gegee om 14

mense te red.

Page 5: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

5 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

2. Spelling: Maandag

3. Skrif

/n /n /n

N N N

Nn Nn

Nqobile Nozi Nichelle

Neels /s/ien /die /bruin /nes /in /die /boom.

4. Wys enige storieboek se voorkant vir die kind. Laat u kind

vanaf die voorblad vir jou vertel waaroor hy / sy dink die

storie gaan. Moenie die boek lees nie.

• Vertel vir kinders wat is bywoorde

‘n Bywoord vertel my meer van ‘n werkwoord.

Bv. Pa ry in met sy kar.

Pa ry vinnig met sy kar.

Doen dit net mondeling.

Page 6: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

6 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English

Mr Gumpy’s motor car

By John Burningham

Mr Gumpy was going for a ride in his car.

He drove out of the gate and down the lane.

“May we come too?” said the children.

“May we?” said the rabbit, the cat, the dog, the pig, the sheep, the chickens,

the calf and the goat.

“All right,” said Mr Gumpy. “But it will be a squash. And they all piled in.

“It’s a lovely day,” said Mr Gumpy. “Let’s take the road across the fields.”

For a while, they drove along happily. The sun shone, the engine chugged and

everyone was enjoying the ride.

“I don’t like the look of those clouds. I think it’s going to rain,” said Mr Gumpy.

Very soon, the dark clouds were right overhead. Mr Gumpy stopped the car.

He jumped out, put up the hood, and down came the rain.

The road grew muddier and muddier, and the wheels began to spin.

Page 7: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

7 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Mr Gumpy looked at the hill ahead. “Some of you will have to get out and

push,” he said.

“Not me,” said the goat. “I’m too old.”

“Not me,” said the calf. “I’m too young.”

“Not us,” said the chickens. “We can’t push.”

“Not me,” said the sheep. “I might catch a cold.”

“Not me,” said the pig. “I’ve got a bone in my trotter.”

“Not me,” said the dog. “But I’ll drive if you like.”

“Not me,” said the cat. “It would ruin my fur.”

“Not me,” said the rabbit. “I’m not very well.”

“Not me,” said the girl. “He’s stronger.”

“Not me,” said the boy. “She’s bigger.”

The car sank deeper into the mud. “Now we’re really stuck,” said Mr Gumpy.

They all got out and pushed ……

Slowly, the car began to move …… “Don’t stop!” cried Mr Gumpy. “Keep it up!

We’re nearly there.” …… The car edged its way to the top of the hill. They

looked up and saw that the sun was shining.

“We’ll drive home across the bridge,” said Mr Gumpy.

“There’ll be time for a swim.”

Page 8: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

8 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

1. Read the story of Mr Gumpy 3 times

2. Spelling: Monday

3. Present progressive tense verbs

Explain that the -e falls away and get a -ing

Verb Pres/ent /progres/s/ive /tens/e /verb

ride riding

bake

take

make

use

4. Write sentences in the present progressive tense with:

baking, making (each sentence must have at least 6 words)

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Page 9: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

9 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 4 tot 500. Begin by enige getal.

2. Hoofrekene: 5x & ÷5

3. Woordsom:

Daar is 24 appels. Ek eet die helfte daarvan en my pa

eet die ander helfte. Hoeveel appels het ons elkeen

geëet?

Doen die som soos jou juffrou jou geleer het.

4. Konsep: Verdeling

Gee vir kind tellers om deling deur 2, 5 en 10 te doen

Bv. 25 tellers deel hulle in groepe van 5

Doen 3 somme van 2, 5, en 10 - net met tellers

Page 10: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

10 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Dinsdag 21 April 2020

Afrikaans

1. Lees Wolraad Woltemade 3 keer

2. Spelling: Dinsdag

3. Skrif:

/m /m /m

M M M

Mm Mm

Mia Marie Megan

Mamma /meet /hoe /lank /ek /is.

4. Bywoorde: Doen nog steeds net mondeling

Page 11: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

11 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

5. Lettergrepe: Verdeel die woorde in lettergrepe

Lees elke woord 2 keer. Vertel vir jou ouer wat die

woord beteken. Verdeel hulle dan in lettergrepe.

vasgeklou

wrakstukke

donker

sinkende

terugkom

heldedaad

lewensredder

Page 12: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

12 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English

1. Read: Mr Gumpy 3 times

2. Spelling: Tuesday

3. Present progressive tense – repeat words of Monday

4. Rhyme words

Circle the word that doesn’t rhyme with the other

words. Write a sentence in the present progressive

tense with the words that don’t rhyme.

pole hole joke

snake bike cake

drive five tree

gate bird date

horse poke joke

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Page 13: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

13 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 4 tot 500. Begin by enige getal.

2. Hoofrekene: 5x & ÷5

3. Woordsom:

Daar is 42 albasters in ‘n sak. Ek verdeel dit gelyk

tussen 3 maats. Hoeveel albasters kry elke maat?

4. Konsep: Verdeling

Net soos Maandag, doen groepies van 3 en 4

Wys skryfwyse bv. 24 ÷ 3 = __

Kind moet dit met tellers pak om die antwoord te kry.

Page 14: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

14 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Woensdag 22 April 2020

Afrikaans

1. Lees Wolraad Woltemade 3 keer

2. Spelling: Woensdag

3. Skrif

/o /o /o

O O O

Oo Oo Oo

Oratile Ollie Olwethu

Otto is `/n rot.

Page 15: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

15 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Bywoorde

Onderstreep die bywoorde in elke sin

1. Sarel hardloop die stadigste van al die seuns. 1

2. Neels praat so sag ons kan hom nie hoor nie. 1

3. Die hond blaf hard vir die skelm wat vinnig weghardloop.

2

4. Juffrou skryf mooi op die bord. 1

5. Die dogters eet die koek stadig, want dit is baie lekker

1

English

1. Read: Mr Gumpy 3 times

Try to read each character with a different voice.

2. Spelling: Wednesday

3. Present progressive tense – repeat words of Monday

Page 16: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

16 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 4 tot 500. Begin by enige getal.

2. Hoofrekene: 5x & ÷5

3. Woordsom:

Pieter het 25 lekkers. Hy verdeel dit gelykop tussen

hom en sy 4 maats. Hoeveel lekkers kry elkeen?

4. Konsep: Verdeling

Doen die werkkaart op die volgende bladsy

Page 17: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

17 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 18: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

18 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 23 April 2020

Afrikaans

1. Lees: Vat weer die storieboek van Maandag. Laat die

kind weer vir jou sê waaroor hy / sy dink die boek

gaan. Lees nou die boek.

2. Spelling: Al die woorde

3. Skrif

p /p /p

P P P

Pp Pp

Paul Precious Paula

Piet /pla /vir /pappa.

Page 19: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

19 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Werkwoorde en bywoorde

Skryf ‘n bywoord in vir elke werkwoord en onderstreep die bywoord. Skryf die hele sin oor.

1. Die kar ry in die pad.

2. Die vrou bak ‘n koek.

3. Mamma lees ‘n boek.

4. Die hond swaai sy stert.

5. Ek en my maat swem in die dam.

6. Meneer Krüger praat oor die interkom.

7. Juffrou Taylor loop op die stoep.

8. Pappa braai vir ons vleis.

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Page 20: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

20 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English

1. Read: Mr Gumpy 3 times

2. Spelling: Repeat all the words of the week

3. Present progressive tense – repeat words of Monday

4. Comprehension test about Mr Gumpy

Questions

1. Who went for a drive in his car? (1)

2. Who asked first if they could come too? (1)

3. Name 6 of the animals that got in the car. (6)

4. How many people and animals were in the car? (2)

5. Where did they go for a drive? (1)

6. Why didn’t Mr Gumpy like the look of the clouds? (1)

7. What did Mr Gumpy do when the clouds were dark? (2)

8. What happened when the road became muddier and muddier? (1)

9. How did they get out of the mud? (1)

10. Which way did they take back to the home? (1)

11. What did they do when they got back home? (1)

12. Give the story a new name. (2)

Page 21: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

21 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Answers

1. _________________________________________________________

2. _________________________________________________________

3. • ______________________ • ______________________

• ______________________ • ______________________

• ______________________ • ______________________

4. • ____________________________________________________

• ____________________________________________________

5. _________________________________________________________

6. _________________________________________________________

7. • ____________________________________________________

• ____________________________________________________

8. _________________________________________________________

9. _________________________________________________________

10. _________________________________________________________

11. _________________________________________________________

12. _________________________________________________________

Page 22: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

22 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 4 tot 500. Begin by enige getal.

2. Hoofrekene: 5x & ÷5

3. Woordsom:

Dina hardloop vir die week 18 km. As sy elke dag 3 km

hardloop, hoeveel dae het sy gehardloop?

4. Konsep: Deelsomme d.m.v. hakkiesomme

Voorbeeld 18 ÷ 2 = (10 ÷ 2) + (8 ÷ 2)

= 5 + 4

= 9

Onthou om al die =-tekens en + tekens ondermekaar te skryf

Page 23: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

23 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

1 22 ÷ 2 =

2 36 ÷ 3 =

3 35 ÷ 5 =

4 46 ÷ 2 =

5 39 ÷ 3 =

6 40 ÷ 10 =

7 65 ÷ 5 =

8 84 ÷ 4 =

9 96 ÷ 3 =

Page 24: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

24 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Vrydag 24 April 2020

Afrikaans

1. Lees en skryf: Kyk weer na die storieboek van

Maandag se voorkant. Julle het gister die storie

gelees. Skryf nou die storie in jou eie woorde neer.

Skryf 2 paragrawe met 5 sinne in elke paragraaf.

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Page 25: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

25 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

2. Spelling: Speltoets (heel laaste bladsy van die boekie)

1. 6.

2. 7.

3. 8.

4. 9.

5. 10.

Page 26: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

26 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Skrif

/q /q /q

Q Q q

Qq q

Quinton Qiana

Quinton /en Qiana /eet /quich.

Page 27: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

27 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

English

1. Read: Mr Gumpy 3 times. Remember the different

voices.

2. Spelling: Spell test (last page of the book)

1. 6.

2. 7.

3. 8.

4. 9.

5. 10.

3. Write sentences in the present progressive tense with:

taking, making(each sentence must have at least 6 words)

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

____________________________________________

Page 28: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

28 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 4 tot 500. Begin by enige getal

2. Hoofrekene: 5x & ÷5

3. Woordsom:

Dawid verkoop lemoene. Daar is 10 lemoene in ‘n

sakkie. Hy het 40 lemoene. Hoeveel sakkies kan hy

vol lemoene maak?

4. Konsep: Posisie en oriëntasie

• Verduidelik hoe om aanwysings te volg.

Gee vir jou kind aanwysings om deur die huis te

beweeg.

• Stel horisontaal, vertikaal en diagonaal aan u kind

voor

Page 29: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

29 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Doen die werkkaart oor deling

Page 30: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum · 4 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum Maandag 20 April 2020 Afrikaans 1. Lees die leesstuk 3 keer hardop. Wolraad Woltemade Daar was

30 Graad 3 Week 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Spelwoorde vir Vrydag

Afrikaans

1. gelukkige 6. sappige

2. giftige 7. veilige

3. lastige 8. stadige

4. nodige 9. treurige

5. onstuimige 10. pragtige

English

1. cone 6. note

2. stone 7. pole

3. rope 8. joke

4. hope 9. home

5. stove 10. globe