so 24 by ng bergsig ma-wo bygeorge-bergsig.co.za/wp-content/uploads/2014/12/so-17-jul-2016... ·...

4
17 - 23 Jul 2016 God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef. Erediens 09:00 GEEN Kruisdiens vanaand Ds Charl du Plessis Teks: Gal. 5:13 – 6:10 Tema: Selfsug vs God-sig Sin Kol Gemeenteontwikkeling BAIE DANKIE aan élkeen wat so getrou gebid het - die Here het op ‘n besondere wyse voorsien ! Terugvoer Ons het reeds 26 truie, 11 moulose truie, 31 paar bedsokkies en 192 mussies met dank, van die gemeente ontvang. Irma het al reeds oor die 90 gebrei! Die klein truitjies en musse en sokkies word versprei aan 2 kleuterskole. Ons benodig nog groot musse vir die uitreik onder (sopprojek) in die dorp en haweloses inwoners van Rosemoor . ouetehuis Almal word hartlik uitgenooi om hierdie besonderse Mandela-dag uitreik mee te maak. Ons vertrek op Ma 18 Jul om 08:30 saam vanaf die kerk. Eie vervoer is nodig. Ons gaan na die Sonstraaltjie- en Huis-van- Gebed kleuterskole (naby Kidstop) Baie dankie ook aan elkeen wat ‘n bydrae (op welke manier ookal) gemaak het om die uitreik moontlik te maak. (Indien jy dalk nog ‘n PEPSI-blik het wat jy wil terugbring, is jy baie welkom om dit te doen - vir volgende jaar se uitreik!) Vanoggend word Mario en Marinda Swart, Aanhoustr 1, se dogtertjie Diané gedoop Doop Eredienstye 24 & 31 Jul: Alternatief 08:30, Erediens 10:00 Kleuter- en Kinderkerk 08:30 Kruisdiens 18:00 met #ignite 18:00 Kleingroepleiers en lede van kleingroepe wat die besprekingsvrae rakende Sondag se boodskap elektronies wil kry kan jul epos besonderhede vir Martie by die kerkkantoor gee – sy sal dit dan weekliks vir jul aanstuur. Dit is ook op die webblad onder vandag se preek beskikbaar. Daar is ook 'n paar afdrukke voor op die verhoog beskikbaar om te neem. Besprekingsvrae vir kleingroepe met VREUGDE in ... konflik uit Fil.3:1-11 Preekreeks uit Paulus se brief aan die Filippense hervat 24 Jul

Upload: hakhuong

Post on 02-May-2018

242 views

Category:

Documents


6 download

TRANSCRIPT

17 - 23 Jul 2016

God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leefdeur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld.

Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef.

Erediens 09:00 GEEN Kruisdiens vanaand

Ds Charl du Plessis

Teks: Gal. 5:13 – 6:10Tema: Selfsug vs God-sig

Sin Kol Gemeenteontwikkeling

BAIE DANKIE aan élkeen wat so getrou gebid het - die Here het op ‘n besondere wyse voorsien !

Terugvoer

Ons het reeds 26 truie, 11 moulose truie, 31 paar bedsokkies en 192 mussies met dank, van die gemeente ontvang. Irma het al reeds oor die 90 gebrei! Die klein truitjies en musse en sokkies

word versprei aan 2 kleuterskole. Ons benodig nog groot mussevir die uitreik onder (sopprojek) in die dorp en haweloses

inwoners van Rosemoor .ouetehuis

Almal word hartlik uitgenooi om hierdie besonderse Mandela-dag uitreik mee te maak. Ons vertrek op Ma 18 Jul om 08:30 saam vanaf die kerk. Eie vervoer is nodig. Ons gaan na die Sonstraaltjie- en Huis-van-Gebed kleuterskole (naby Kidstop)

Baie dankie ook aan elkeen wat ‘n bydrae (op welke manier ookal) gemaak het om die uitreik moontlik te maak.

(Indien jy dalk nog ‘n PEPSI-blik het wat jy wil terugbring, is jy baie welkom om dit te doen - vir volgende jaar se uitreik!)

Vanoggend word Mario en Marinda

Swart, Aanhoustr 1, se dogtertjie

Diané gedoop

Doop

Eredienstye 24 & 31 Jul : Alternatief 08:30, Erediens 10:00 Kleuter- en Kinderkerk 08:30Kruisdiens 18:00 met #ignite 18:00

So 24 by NG Bergsig

by Ma-WoOuteniqua

Kleingroepleiers en lede van kleingroepe wat die besprekingsvrae rakende Sondag se boodskap elektronies wil kry kan jul epos besonderhede vir Martie by die kerkkantoor gee – sy sal dit dan weekliks vir jul aanstuur. Dit is ook op die webblad onder vandag se preek beskikbaar. Daar is ook 'n paar afdrukke voor op die verhoog beskikbaar om te neem.

Besprekingsvrae vir kleingroepe

met VREUGDE in ... konflik uit Fil.3:1-11

Preekreeks uit Paulus se brief aan die Filippense hervat 24 Jul

Dra mekaar se laste en bid vir mekaar... (Gal 6:28)( )Siekes in die Gemeente a-z

André en Anita Cornelissen, Genevafontein 59; Billy Martin, Stevenstr 29; Brian Starke, Proteasingel 33, Groenkloof; Cathy van Zyl, Porterstr 12; Cecile Bekker, Pikkewynstr 1; Cecil van Zyl, Tuiniqua 15/3;

Charlotte Stanford, Palmir House; Comien van Zyl, Nerinaln 4; Dirk Immelman, Genevafontein 57; Elize Colton, De Miststr 4; Esmé Joubert, Genevafontein 55;

Gertruida van der Bank, Fairview Gardens 44; Hannes Venter, Bosduifstr 9; Hans Wolfaardt, Bergville Intercare; Hester Lourens, Darlingstr 53; Johanna du Preez, Boekenhoutstraat 3A; Judy Combrink,

Glenheath 18; Karel Barnard, Kwikkiestr 4; Koos en Una Theunissen, Standerstr 89; Leona Redelinghuys, Boompie Westraadslot 7; Letitia Beukes, Akasiastr 27; Melanie Pretorius, Bokmakieriestr 17;

Miemie Fourie, Meyerstr 16; Noddy en Maureen Naude, Hopsrylaan 12; Nico Nel, Sewendelaan 16; Reinette du Toit, Tulbachstr 5; René Esterhuizen, Genevafontein 41; Rina Müller, Moth Cottages 18,

Tulbachstr; Sally Erasmus, Kingsley Close No 2; Sally Martin, Derdestr 23; Trudie Gerber, Boekenhoutstr 18.

Veels Geluk met jou Verjaarsdag!

Veels geluk aan ons senior lidmate bo 80 jaar wat die week verjaarSondag 17 Julie: Albie Colton, De Miststr 4; Huipie van Niekerk, Genevafontein 23,

Woensdag 20 Julie: Jo Botha, Boegoesingel 11, Donderdag 21 Julie: Santjie Stander, Boekenhoutstr 5.

Sondag 17 Julie Marcel Erasmus, Anlandstr 6; Mariska Ha�ngh, Entstr 8; Margaret Heunis, Heriotlaan 28; Susan Jacobs, Die Bult Jeugsentrum; Jannie Kleinhans, Bosduifstr 30; Maandag 18 Julie Johanna Barnard, Reghoekstr 4; Toetsie Jansen van Vuuren, Kerkstr 43; Tanja Koen, Keeromstr 21; Chris Marais, Tarentaalstr 18; Charl Neethling, Mannstr 12; Rika Oberholster, Mannstr 41; Marené Pretorius, Mannstr 27B; Ferdi Ras, Frikkie Gerickestr 2; Louwrens Selzer, Kerrywood Hill 15; Linka Swart, Aanhoustr 1.Dinsdag 19 Julie Phillip du Toit, Reghoekstr 11.Woensdag 20 Julie Hester Grobbelaar, Philcrest 11; Nadia Ha�ngh, Sendeling – Mosambiek; Aloma la Grange, Meyerstr 150;Kobus Kritzinger, De Chavonneslaan 14; Stefan Kruger, Belvederestr 11; Juliet Smalberger, Hamerkopstr 7; Petro Steenkamp, Adrianalaan 4; Izak van Heerden, Heriotlaan 30; Wenda Vermeulen, Aandblomlaan 4.Donderdag 21 Julie Quin�s Lourens, De Miststr 21; Tinus Muller, Patrysstr 5; Lester Schoonraad, Victor Smithsingel 31; Chané Terblanche, Melkhoutlaan 3A; Danelle van Heerden, Heriotlaan 30; Rion van Zyl, Windheuwel nr 5.Vrydag 22 Julie Annatjie Buys, Ericasingel 20; Karin Crafford, Blyde Close 15; Chris Ma�hee, Reghoekstr 6; Anjonet Mollentze, Kerkstr 29A; Jandré Olivier, Kapkappiestr 7; Malinda Saunders, Berghaansingel 12.Saterdag 23 Julie Anne-Marié Buchholz, St Paulstr 71; Deon Edwards, Frikkie Gerickestr 24; Regina Koekemoer, Uniestr; Vink Roux, Rosemoor ouetehuis; Denise Mar�ns, Rushmorestr 4; Jandré Nell, St Paulstr 55; Haley Potgieter, Danie Cravensingel 17; Dalene Steenkamp, Newtonstr 41; Manie Steenkamp, A J Werthstr 28; Sonnika Visser, Aspelingstr 39.

Lief en LeedOns innige meegevoel met en voorbidding vir- Anita Erasmus, David Murray Cres 2, wie se broer oorlede is- Die familie van Rina Robertson, Genevafontein, wat oorlede is- Louise Cilliers, Standerstraat, wie se ma oorlede is.

Keroet Steenkamp en dogters wil graag die gemeente bedank vir hul bystand en ondersteuning met die afsterwe en begrafnis van Minnie.

Baie dankie...

GebedsversoekeElsa Myburgh is ons gebedskoördineerder. Indien jy enige gebedsversoek het, kontak haar gerus by 083 303 7844 of per epos [email protected]

Vanaf Sondag 24 Julie tot Donderdag 28 Julie besoek Ds. Gretha Serfontein van Moreleta Park ons vir 'n jeugweek. Ons benodig in hierdie tyd 'n motor wat sy kan leen. Indien enigiemand kan help, kontak asb. vir Ds. Rudolph by 082 820 9899.

Vanoggend is ek gebel deur Alwyn en Annemarit Viljoen uit Noorweë. Hulle is albei alreeds meer as 30 jaar saam met OM. Alwyn het 'n paar weke gelede 'n Kornea oorplan�ng gehad. As gevolg van die hi�e in Europa het Alwyn allergieë ontwikkel en hul is nou dringend op soek na 'n plekkie langs die kus waar Alwyn gesond kan kom word. Die dokter is bang dat sy liggaam die Kornea sal verwerp as gevolg van die allergieë. Hulle soek vanaf 20 Julie tot 31 Augustus 'n plekkie en is bereid om water en elektrisiteit te betaal. Is daar dalk iemand wat vir hul kan help? Hul sal graag self wil kook en ook 'n bietjie op hul eie wil wees. Hulle het vervoer terwyl hul in SA is. Laat weet die kerkkantoor of vir ds. Charl indien jy kan help.

Motor benodig Versoek van Andre van der Bergh (OM)

Sake vir voorbidding•Francois en Nadia Hattingh en die uitreik na Mosambiek 10-21 Aug •Munisipale verkiesings in SA •INCONTEXT: Suid-Soedan•Ons buurland: Zimbabwe

Gerrit en Sonja Brink (Nederland)Die Brink-gesin besoek ons gemeente vanaf 20 - 25 Julie. Hul sal op Sondag 24 Julie in die eredienste terugvoer gee. Sondagmiddag, 24 Julie om 16:30 is daar ‘n oopgesprek met hul in die Jeuglokaal waar daar lekker met hul gekuier kan word en hul verdere inligting sal gee. Hul is ook nog beskikbaar vir uitnodiging om by kleingroepe op te tree of persoonlik by mense wat hul nooi te kom kuier. Kontak vir Danie van der Merwe (082 927 8920) wat hul program reël.

Jeugweek 24-26 Jul 18:00-20:00

Sondag 24 Julie by NG Bergsig om 18:00

1: 'n Goeie, goeie Pa. God se Vaderskap. Mark 1.9-11 en Rom 8:17

Maandag - Woensdag by Hoërskool Outeniqua om 18:00

2: Niks om te bewys. Ons is nie geskep om te leef vir aanvaarding nie, maar

uit aanvaarding. Mat 3:16-17 ,Jer 1:4-5 & Gal 1:10

3: Word wie jy is. Word wie jy gebore is om te wees. Rom 8:14-17, Efe 3:16-19

4: Hartshunkering. Die soeke na iets meer. Hand 17: 16-34

So 24 Jul hervat ons JEUG-aktiwiteite:

met Ds Greta Serfontein van Moreletapark

Sterkte Philip!Sterkte aan

Philip Weideman, Frikkie Gerickestr 10, wat tans aan die Trisomie Spele in Italië (Olimpiese Spele vir mense

met Downsindroom) deelneem. Hy swem 17,

18, 20 en 21 Julie.

Ma 18 Julie Diensgroep vir Getuienis 17:30, Gemeentebediening 17:30Din 19 Julie Diensgroep Finansies 17:3020 - 25 Julie Besoek van Brink-gesin (Nederland)Vanaf 24 Jul Alternatief 08:30, Erediens 10:00, Kruisdiens 18:00,

Kleuter- en Kinderkerk 08:30, #ignite 18:00 Ma 25 Jul Kerkraadsvergadering 17:30Wo 27 Jul Erediensgroep 17:30So 31 Jul Díe dag is per abuis UITGELAAT op die Almanak- voeg asb in:

Alternatief & Erediens, Kruisdiens, Kleuter- en Kinderkerk, #ignite So 7 Aug : LANGNAWEEK Erediens 09:00, Kruisdiens 18:00. Geen Jeugaktiwiteite

Inligtingspakket met volledige inligting oor Bergsig is beskikbaar by kerkdeure, op die kerk se verhoog of by die kerkkantoor.

Weeklikse Bulletin:Vrydae op die web- en Facebookblad enSondae by die kerkingange beskikbaar.

rosyne by die dosyne R40/kg!@ Heerlike pitlose rosyne beskikbaar by die kerkkantoor. 500g pakke beskikbaar. Kom koop dit gerus by die kerkkantoor vir eie gebruik en as goeie geskenk vir familie en vriende.

Doelwit

Werklik

- Die Finansiële diensgroep gee graag op 'n weeklikse basis terugvoer oor ons gemeente inkomste.

- Baie dankie aan elkeen wat met soveel toewyding die Here dien met hul offergawes.

R305 0

61

R1

09

26

1

13 Julie 2016

Persone / gesinne wat by ons gemeente wil inskakel, kontak gerus die kerkkantoor.

Sterkte aan Philip Weideman, Frikkie Gerickestr 10, wat tans aan die Trisomie Spele in Italië (Olimpiese Spele vir mense met Downsindroom) deelneem. Hy swem 17, 18, 20 en 21 Julie.

Preek opnames:- op ons webblad kan jy luister of aaai - bestel ‘n CD by die kerkkantoor .R20/CD

Ons benodig asb: * Verblyf vir getroude, sendeling-paartjie wat wil huur* Ou “Huisgenote” vir gestremde persoon* Enige kas met rakkies of laaie vir behoeftige gesin.