so, jy sê jy’s ‘n christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang ...

37

Upload: rania

Post on 24-Feb-2016

60 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het? . So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het? . Romeine 3 - Die Boodskap - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?
Page 2: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?
Page 3: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?
Page 4: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?
Page 5: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het?

Page 6: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat jy dít net kan sê omdat jy genade ontvang het?

Page 7: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Romeine 3 - Die Boodskap

21Ek het nou baie goeie nuus vir julle: dit waarvan die Bybel praat, naamlik dat God mense sal vryspreek van hulle sondes, selfs al doen hulle nie stiptelik alles wat die wet van God sê nie, het uiteindelik waar geword. 22

Mense wat in Jesus Christus glo, word nou deur God van hulle sondesvrygespreek. Dit geld virelkeen wat glo.

Page 8: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

23 Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie. 24 Ten spyte daarvan het Hy besluit om ons vry te spreek. 25-26 Daarom het Hy Jesus Christus gestuur om ons te kom verlos. God doen dit omdat Hy baie vir ons omgee, nie omdat ons so goed leef nie. God het Jesus soos ’n offerlam laat slag vir al ons sondes. As ons in Hom glo,tel ons verkeerde dadeglad nie meer nie.

Page 9: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

23 Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie. 24 Ten spyte daarvan het Hy besluit om ons vry te spreek. 25-26 Daarom het Hy Jesus Christus gestuur om ons te kom verlos. God doen dit omdat Hy baie vir ons omgee, nie omdat ons so goed leef nie. God het Jesus soos ’n offerlam laat slag vir al ons sondes. As ons in Hom glo,tel ons verkeerde dadeglad nie meer nie.

Page 10: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?
Page 11: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?
Page 12: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Belydenis vraag 1:Glo jy dat die Bybel en die kerk vir jou

leer dat jy genade ontvang het, en deur dít te glo word ‘n mens verlos?

Page 13: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat dit noodwendig beteken jy moet anders as die wêreld wees?

Page 14: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat dit noodwendig beteken jy moet anders as die wêreld wees?

Page 15: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat dit noodwendig beteken jy moet anders as die wêreld wees?

Page 16: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat dit noodwendig beteken jy moet anders as die wêreld wees?

Page 17: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat dit noodwendig beteken jy moet anders as die wêreld wees?

Page 18: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

2 Timoteus 3 - Die Boodskap

2 Ek gaan ’n lysie maak van wat mense dan alles sal doen. Elkeen sal net aan homself dink en niks vir ander omgee nie. Geld gaan vir hulle alles in hulle lewe word. Hulle gaan ’n klomp grootmonde wees wat dink hulle is beter as ander mense. Hulle sal nie omgee om ander mense baie seer te maak met hulle beledigings nie en hulle sal hulle nie meer steur aan hulle ouers nie. Hulle sal ondankbaar wees en niks vir God omgee nie.

Page 19: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

3 - 4 Liefde sal nie deel uitmaak van hulle woordeskat nie, maar hulle sal alte goed weet hoe om ’n wrok teen ander te dra, of om lelike stories oor ander te versprei. Hulle sal spesialiseer daarin om net te doen wat hulle wil sonder om om te gee wat gaan gebeur, selfs al beteken dit dat hulle op so ’n manier mense buitengewoon seermaak. Moenie vir hulle voorstel om iets goeds te doen nie, want hulle haat dit.

Page 20: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Hulle sal nie omgee om deur hulle optrede ander mense in gevaar te stel nie en boonop sal hulle dink dat hulle baie beter is as ander mense. Hulle sal die poele van plesier kies eerder as vir God.5 Van buite af sal dit lyk of hulle kerkmense is, maar aan hulle binnekant sal hulle dolleeg wees, sonder God en sy krag. Bly weg van hierdie tipe mense af.

Page 21: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Hulle sal nie omgee om deur hulle optrede ander mense in gevaar te stel nie en boonop sal hulle dink dat hulle baie beter is as ander mense. Hulle sal die poele van plesier kies eerder as vir God.5 Van buite af sal dit lyk of hulle kerkmense is, maar aan hulle binnekant sal hulle dolleeg wees, sonder God en sy krag. Bly weg van hierdie tipe mense af.

Page 22: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Belydenis vraag 2:Beloof jy om tot aan die einde van jou lewe getrou te bly aan die Here en om alle leringe en praktyke wat afwyk van die Christelike leefwyse, te verwerp?

Page 23: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dit beteken jou bydrae in die kerk is onmisbaar?

Page 24: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dit beteken jou bydrae in die kerk is onmisbaar?

Page 25: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dit beteken jou bydrae in die kerk is onmisbaar?

Page 26: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Romeine 12 – Die Boodskap

Daarom kan ek vir julle almal sê dat julle nie te veel van julleself moet dink nie. Nee, wees nederig. Onthou dat julle geloof ’n geskenk uit God se hand is. Wees dankbaar vir die geloof wat julle wel van Hom ontvang het. En hou op om julle met ander te vergelyk.

Page 27: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

4 Ek wil dit met die beeld van ’n liggaam verduidelik. ’n Liggaam bestaan uit baie ledemate. Ons as kerk is ook soos ’n liggaam. 5 Ons is Christus se liggaam hier op aarde. Net soos die verskillende liggaamsdele elkeen sy eie funksie het, het ons as gelowiges ook verskillende funksies.

Page 28: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

4 Ek wil dit met die beeld van ’n liggaam verduidelik. ’n Liggaam bestaan uit baie ledemate. Ons as kerk is ook soos ’n liggaam. 5 Ons is Christus se liggaam hier op aarde. Net soos die verskillende liggaamsdele elkeen sy eie funksie het, het ons as gelowiges ook verskillende funksies.

Page 29: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Belydenis vraag 3:Bely jy dat Jesus Christus jou persoonlike Verlosser

is? En omdat jy dít glo, beloof jy om deel te wees van sy liggaam, die kerk,

en om jou onmisbare bydrae te lewer?

Page 30: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat Jesus jou liefhet?

Page 31: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat Jesus jou liefhet?

Page 32: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat Jesus jou liefhet?

Page 33: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

So, jy sê jy’s ‘n Christen, maar weet jy dat Jesus jou liefhet?

Page 34: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Efesiërs 3 - Die Boodskap

17 So sal Christus deel van julle lewens word omdat julle op Hom vertrou. Julle lewens sal gebou wees op liefde. Deur ander met liefde te behandel sal julle lewens die vastigheid kry wat julle nodig het. 18 Ek bid ook dat julle, saam met al die ander Christene, sal kan ervaar hoe lief Christus ons regtig het.

Page 35: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Sy liefde kan ons nie met woorde beskryf nie: dit is te groot en wonderlik. G’n mens kan dit met sy verstand uitredeneer nie, want dit is baie groter as wat ons as mense is. Maar ek bid tog dat julle so ’n ietsie daarvan sal snap.

Page 36: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Sy liefde kan ons nie met woorde beskryf nie: dit is te groot en wonderlik. G’n mens kan dit met sy verstand uitredeneer nie, want dit is baie groter as wat ons as mense is. Maar ek bid tog dat julle so ’n ietsie daarvan sal snap.

Page 37: So,  jy sê jy’s  ‘n Christen, maar  weet jy dat jy dít  net  kan sê omdat jy genade ontvang  het?

Belydenis vraag 4:Besef jy dat Jesus jou liefhet? En beloof jy om ander ook lief te hê, en om toe te laat dat ander jou lief hê en lei op jou

geloofspad?