sondag 05 maart 2017 -...

4
1 | Page Gebeurtenisse vir die Week: Datum Tyd Gebeurtenis 06 Maart Maandag 19:00 Gesamentlike Kerkraadsvergaderi ng 09 Maart Donderdag 10:00 10:00 Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes, Ds. Corneil du Plessis 12 Maart Sondag 08:00 09:00 09:00 10:15 12:00 Gebedsgroep Erediens: Tema Respek vir my vyande, Ds.Corneil du Plessis Loftjokkers “Amacing Race”Lofland Piekniek Dieretuin ICON Teebeurt: Freek en Debbie Pretorius WELKOM BY DIE NAGMAAL “Respek vir my naby mense” Vergaderings: Gesamentlike Kerkraadsvergadering 06 Maart 2017 om 19h00 (Dit is belangrik dat almal van die Sentrale- en Bedieningskerkraad teenwoordig is aangesien die begroting goedgekeur moet word.) FBK vergadering 13 Maart 2017 om 18h30 Doop vandag Keagan Oosthuizen babaseuntjie van Riekes en Michelle Oosthuizen. Jean-Henri Zeelie babaseuntjie van Dewald en Esmerelda Zeelie. LERAARS Leier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 8630 [email protected] Ds. Willem Strauss – 082 779 4389 [email protected] Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected] Sondag 05 Maart 2017 Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met SnapScan! Bankbesonderhede ABSA – 631142 – 210580026 kgelastigde: Amanda Human 011 869 9700 Faks: 086 243 5887 [email protected] siekdirekteur – Rudolf Geldenhuis 675 1706 @albertonsuid.com

Upload: dodat

Post on 18-May-2018

216 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

1 | P a g e

Gebeurtenisse vir die Week:

Datum Tyd Gebeurtenis

06 MaartMaandag

19:00 GesamentlikeKerkraadsvergadering

09 MaartDonderdag

10:0010:00

Senior SelgroepBiduur Tuiste vir Bejaardes, Ds. Corneil du Plessis

12 MaartSondag

08:0009:00

09:00

10:15

12:00

GebedsgroepErediens: Tema Respek vir my vyande, Ds.Corneil du Plessis

Loftjokkers“Amacing Race”Lofland Piekniek DieretuinICONTeebeurt: Freek en Debbie PretoriusSotho Erediens

WELKOM BY DIE NAGMAAL

“Respek vir my naby mense”

Vergaderings:

Gesamentlike Kerkraadsvergadering06 Maart 2017 om 19h00 (Dit is belangrik dat almal van die Sentrale- en Bedieningskerkraad teenwoordig is aangesien die begroting goedgekeur moet word.)

FBK vergadering13 Maart 2017 om 18h30

Doop vandagKeagan Oosthuizen babaseuntjie van Riekes en Michelle Oosthuizen.Jean-Henri Zeelie babaseuntjie van Dewald en Esmerelda Zeelie.

LERAARSLeier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 [email protected]

Ds. Willem Strauss – 082 779 [email protected]

Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected]

Sondag 05 Maart 2017

Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met

SnapScan!

BankbesonderhedeABSA – 631142 – 210580026

Saakgelastigde: Amanda HumanTel: 011 869 9700 Faks: 086 243 [email protected]

Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis071 675 [email protected]

2 | P a g e

Respek …. HOOGTYD!

Op Sondag 29 Januarie het die leraars begin met ’n aantal preke oor die belangrikheid van respek soos wat die Bybel ons leer.

Program vorentoe:5 Maart Respek vir my Naby Mense12 Maart Respek vir my Vyande19 Maart Kom ons vier Waardigheid

‘n Stiltetyd gids met gespreksriglyne vir kleingroepe / gesinne oor die temas is beskikbaar asook ‘n DVD met kort inleidings vir die gesprekke. Boekies en DVD’s beskikbaar by die kerkkantoor:Stiltetyd gids: R30Leiersgids: R30 DVD: R 55

LOFLAND

Piekniek12 Maart is ons jaarlikse Lofland Piekniek en Wonderlike Race by Johannesburg se Dieretuin. Verdere inligting volg binnekort. Almal is welkom daardie dag. Nooi gerus jou bure en vriende saam. Koop asb. jou toegangskaartjie vir die Dieretuin vir R40 by die Kerkkantoor of by Rentia, anders gaan dit jou by die hek R80 kos!

OPNAMES VAN KERSSANGDIENSDVD opname’s van die Kerssang – Simfonie uitvoering is beskikbaar by die kerkkantoor. Addisionele bestellings kan geplaas word of kontak Marais Wessels by 082 601 1026. R150 per DVD.

“ JULLE MOET ALLE MENSE RESPEKTEER EN JULLE

MEDEGELOWIGES LIEFHÊ. VREES GOD. EER DIE KEISER.”

(1 PETRUS 2:17)

05 Maart 2017

SONDAG - 26 MAART 2017Paassangdiens met die Alberton

Mannekoor om 09h00.

N G Kerk Klipriviersberg benodig hulp om kospakkies te voorsien aan 30 hulpbehoewende gesinne van hulle gemeente. Alberton-Suid is die enigste instansie wat hulle met die projek ondersteun.

Nuwe inhoudslysies vir Pak 'n Sak is beskikbaar by deure of Kerkkantoor. Help asb en gee jou sak af by Kerkkantoor voor Vrydag 10 Maart. Klipriviersberg deel Sondag 12 Maart na hulle Erediens, die kospakkies uit.

Jou ondersteuning van hierdie projek sal opreg waardeer word!!

3 | P a g e

Verjaarsdae05 MaartSondag

Ida Strydom, Blackie Swart, Marietjie van Wyk, Dries Vorster.

06 MaartMaandag

Lindy Bester, Wesley de Jager, Amanda Grobler, Cilne Kunneke.

07 MaartDinsdag

Sean Bradbury, Marianne Buys, Eileen Diack, Martie Hinds, Dijonne Korving, Martie Muller, Ettienne Thompson, Tracy van Straaten.

08 MaartWoensdag

Kayla Beukes, Raymond Brasington, Abie Bruwer, Cayden Gerber, Christi Home, Elmari Jonker, Lizette Kotze, Magda Myburgh.

09 MaartDonderdag

Melissa brand, Vanessa de Jong, Fanie du Toit, Nicolene Helberg, Dominique Human, Naomi Krouse, Talitha Moss, Liana Simmonds, Chantal Tait.

10 MaartVrydag

Ansunay Barnard, Sollie Kitching, Rikus Marais, Aalwyn Pretorius, Johan Terblanche, Karli Wilken.

11 MaartSaterdag

Amoré Brits, Jesica Coetzee, Natasha de Wet, Heila Fourie, Tienie Grobler, Michiel Groenewald, Lehani Human, Angelique Lourens, Rita van Tonder, Adriaan White.

Lief & Leed

Susan van Zyl 011 869 1787, Gert Coetzee 011 869 7222, Chris Botha 083 633 3188, Lizanne Joubert 073 456 2982, Wylma Smalle, Bennie Jordaan 082 771 7060, Susan Vorster.

Ivan Hinds – Hy was geopereer in die week. Hy is reeds ontslaan en sterk aan by die huis.

Bennie Jordaan - Is opgeneem in die hospitaal met erge pyn, naarheid en bloeding. Hulle is besig met toetse.

“RESPEK IS IETS WAT GEGEE WORD – NIE IETS WAT

NOODWENDIG VERDIEN WORD NIE.”

05 Maart 2017

4 | P a g e

05 Maart 2017

WERK BESKIKBAARVerkope persoon in die Padvervoer Bedryf. Die pos behels die verkryging van nuwe kliënte en die besoek van bestaande kliënte. Ouderdom: 25-45. Matriek en 3-5 jaar ondervinding in die vervoer bedryf ’n voordeel. Abnormale vrag en ervaring ’n voordeel. Epos CV aan [email protected]

WERK GESOEKOns soek dringend werk vir die eggenote van ’n nuwe predikant in ons ring. Sy kan enige iets doen, van ontvangs en admin. tot boekhouding. Kontak asseblief vir ds. Corneil of ds. Willem indien jy dalk kan help.

PROGRAM VIR LYDENSTYD EN PAASFEES

5,12,19,26 Maart en 2 April – Lydensondae26 Maart – Paassangdiens met Alberton Mannekoor om 09h009 April - Palmsondag (Erediens 09h00)10-13 April: Groot Lydensweek (Meditatiewe diens elke aand 19h00-19h30)14 April: Goeie Vrydag – 08h00 Erediens (Nagmaal)16 April: Paassondag – 09h00 Erediens (Ons vier die opstanding van ons Here Jesus Christus!)

NG KERK ALBERTON SUID - PHANTOMSTRAAT 38 RACEVIEW ALBERTON – 011 869 9700