sondag jeug - temasjeanne genade eph. 2: 1-10 gr 2 tannie elana ... di 15 – loof die here vir...

2
Sondag Jeug - Temas (Onthou asb flip file vir Sondag) Voorskool (gebore 2013 – 2015) Tannie Chantel Sameul Gr R en 1 Tannie Ronel Evangelie deur kleur! Deel 1 Gr 3 &4 Oom Lizelle Amos Gr5&6 Tannie Brenda Ken die vyand Vir enige navraag skakel gerus Colleen - 0832597546 Tieners 10:15 – 11:15 Jeanne Genade Eph. 2: 1-10 Gr 2 Tannie Elana God doen wat Hy belowe Belydenis – Bramcha Jalize 10:15 – 11:15 Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees! Waar elkeen iemand is” EREDIENS (09:00) TEMA: Glo in Jesus! TEKS: Maeus 15: 21-28 Sondagaand is ons jaarlikse pinksterdienste. Hierdie jaar is ‘n besonderse pinkstertyd. Hoop om julle daar te sien. Kliek hier vir meer inligng oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za ______________________________________________________ PINKSTER REËLINGS TEMA: Living the Jesus life Hierdie jaar se hemelvaartdiens en pinksterdienste is ‘n gesamentlike poging saam met ons broers en susters van Table View Methodist Church, Table View United Church en die Zimbabwe Reformed Church. So versterk ons die eenheid tussen gelowiges in ons ge- meenskap. Hoop om julle te sien! Ons wil immers nie minder mense wees as die ander kerke se men- se nie. PINKSTERDIENSTE: 13-16 Mei @ 19:00 (Sop en brood vanaf 18:30) PINKSTERFEES MET NAGMAAL: 20 Mei —————————————————————————— GEBEURE IN DIE WEEK Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30 Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00

Upload: others

Post on 17-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Sondag Jeug - TemasJeanne Genade Eph. 2: 1-10 Gr 2 Tannie Elana ... Di 15 – Loof die Here vir veranderde lewens. Jalin en haar tweejarige dogtertjie luister daagliks na FEBC se uitsendings

Sondag Jeug - Temas(Onthou asb flip file vir Sondag)

Voorskool (gebore 2013 – 2015)Tannie Chantel

Sameul

Gr R en 1Tannie RonelEvangelie deur kleur!

Deel 1

Gr 3 &4Oom Lizelle

Amos

Gr5&6Tannie BrendaKen die vyand

Vir enige navraag skakel gerusColleen - 0832597546

Tieners 10:15 – 11:15Jeanne

GenadeEph. 2: 1-10

Gr 2 Tannie Elana

God doen wat Hy belowe

Belydenis – BramchaJalize

10:15 – 11:15

Hier is geen perfekte mense in ons

gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel

nie, nie op jou gevoel speel en jou

manipuleer nie. Jy kan net jouself

wees!

“Waar elkeen iemand is”

EREDIENS (09:00)

TEMA: Glo in Jesus!

TEKS: Matteus 15: 21-28

Sondagaand is ons jaarlikse pinksterdienste. Hierdie jaar is ‘n besonderse pinkstertyd. Hoop om julle daar te sien.

Kliek hier vir meer inligting oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za

______________________________________________________

PINKSTER REËLINGS

TEMA: Living the Jesus life

Hierdie jaar se hemelvaartdiens en pinksterdienste is ‘n gesamentlike poging saam met ons broers en susters van Table View Methodist Church, Table View United Church en die Zimbabwe Reformed Church. So versterk ons die eenheid tussen gelowiges in ons ge-meenskap.

Hoop om julle te sien! Ons wil immers nie minder mense wees as die ander kerke se men-se nie.

PINKSTERDIENSTE: 13-16 Mei @ 19:00 (Sop en brood vanaf 18:30)

PINKSTERFEES MET NAGMAAL: 20 Mei

——————————————————————————

GEBEURE IN DIE WEEK Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30

Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00

Page 2: Sondag Jeug - TemasJeanne Genade Eph. 2: 1-10 Gr 2 Tannie Elana ... Di 15 – Loof die Here vir veranderde lewens. Jalin en haar tweejarige dogtertjie luister daagliks na FEBC se uitsendings

KLEINGROEPLEIERS

Marina van Vuuren – 0833830893 – Bybelstudie - Dinsdae om 10:00

Ria en Johan Combrink – 0845832821 – Vue du Cap – Donderdae om 10;00

Natasha Kotzee – 0824635796 – Woensdae om 19:00

Jalize en Johannes – 0825654520 – Woensdae om 19;00

Geo de Kock – 0837324117 – Woensdae om 19;00

Johan Botha – 0827900952 – Woensdae om 18:30

Louis van der Vyver - 0845272884 - Woensdae om 19:00

Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00

As jy deel van n groep wil word - Kontak Johannes 0823913841

NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-04-2018 WERKLIK

INKOMSTE 266,443 .00

UITGAWES 262,700,00

OORSKOT/(TEKORT) 3743.00

BANK BESONDERHEDE

NGK TABLEVIEW

HOOF REKENING - ABSA TABLEVIEW - 3270590011

SENDING/UITREIK - ABSA TABLEVIEW - 4066292562

SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com

TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES

Ma – Di: Markus 8: 34 - 9:1; 12: 28-31

Wo – Do: Johannes 21: 1-25

Vry – Sat: Matteus 6: 12, 14-15; 18: 21-35

KOSPROJEK

Raak betrokke by ons kosprojekte

Maak ‘n leë kosbakkie vol en bring kerk toe of bring die volgende bestandele vir ‘n kospakkie:

1 Kg wit suiker; 1 Kg wit rys; 500gr macaroni; 500gr spaghetti; 400gr pilchards in tamatiesous; baked beans

GEMEENTE SELFOON APP

Wil jy ons preke en ander inligting op jou selfoon ontvang? Laai ons gemeente se APP op jou foon af!

NAMIBIë UITREIK

Vanaf 22 Junie tot 6 Julie gaan ons weer in Namibië

kuier.

As jy saam wil uitreik, kon-tak asb so gou as moont-

lik vir

Niel by 0846881080 of [email protected]

Bid asseblief vir die volgende:

Radio verspreiding in die Filippyne

So 13 – WEEKLIKSE OPSOMMING: Die Filippyne is die tuiste van meer as ʼn 100 miljoen men-se, wat verspreid is oor 7000 eilande. Onlangs het die span by FEBC Filippyne na twee van hierdie eilande gereis; Luzon en Negros, om 2000 radio’s in verskillende stede te versprei. Die gebiede waar die radio’s versprei is, is ʼn paar van die land se mees landelike, gevaarlike en arm-ste stede. Sluit hierdie week by ons aan om te bid vir al ons nuwe luisteraars in die Filippyne! Ma 14 – “Jul programme help my om sterk te word in God. Ek word baie getoets, maar deur na die Woord van God te luister, vertrou ek op Hom en word ek daagliks aangemoedig deur die aanbidding en prediking wat ek op die radio hoor,” sê Josephine. Bid dat die Here haar geloof sal versterk! Di 15 – Loof die Here vir veranderde lewens. Jalin en haar tweejarige dogtertjie luister daagliks na FEBC se uitsendings. Die uitsendings help haar nie net om moeilike onderwerpe aan haar jong dogter te verduidelik nie, maar as kleuterskoolonderwyser gebruik sy die programme om Bybelverhale aan haar leerders te leer. Wo 16 – Bid dat die Here die lede van die plaaslike kerk in Purok se lewens sal verander wan-neer hul na FEBC se uitsendings luister. Hul is gretig om te groei in hul nuutgevonde geloof. Do 17 – Bid dat die Here Aurora (65) sal dra en versterk. Sy sukkel met artritis en moet vir haar man sorg wat weens ʼn beroerte nie kan werk nie. Vr 18 – Michael, van Purok, werk tans om sy broer te ondersteun wat aan ʼn Bybelskool studeer. Sy droom is om ook die Bybelskool by te woon en ʼn aanbiddingsleier te word. Bid dat die Here sy droom ʼn werklikheid sal maak. Sa 19 – Bid dat FEBC se uitsendings hoop aan die mense van Cavite, een van die armste ge-meenskappe in Metro Manila, sal bied.

————————————————————————-

WEST RIDING NASORG

ONS IS OPSOEK NA NOG VRYWILLIGERS OM TE HELP BY ONS NASORG BY WEST RIDING.

ONS PROBEER DIE GRAAD 1 EN 2 LEERDERS BESIG HOU OP MAANDAE EN DONDERDAE VANAF 13:25 TOT 14:30.

KONTAK VIR NIEL VIR MEER INLIGTING BY [email protected] OF 0846881080.

:

1